Splinternuwe wiele vir Toerisme
Ons spesialiseer in professionele dienste, begrafnisse, verassings, grafstene, vars blomme, begrafnispolisse van R5 000 tot R30 000 Tronox het vir Namaqua Weskus Toerisme ‘n splinternuwe motor geskenk om hul te help om kostes te bespaar sodat daar meer van hul befondsing direk vir bemarkings- en ontwikkelingsprojekte kan gaan. Hier is Monica de Jager en Maxwell Malan van Tronox by die splinternuwe motor.
Voortrekkerstraat 72, Kantoor A2 Lambertsbaai Skoolstraat 31, Vredenburg
Doringbaai Staalwerke ♦ Omheinings ♦ Hekke ♦ Skaapkraal hekkies Kontak Piet by 083 262 2483