DIE STREEKSKOERANT WAT VERSPREI WORD VANAF CITRUSDAL TOT BY ALEXANDERBAAI
Ons Kontrei Ons mense se koerant sedert 1968
R5.00 Inklusief Telefoon: 027 213 2074
31 Mei 2019 - JAARGANG 51 - 1392 Faks: 027 213 2075
www.onskontrei.co.za
Posbus 140, Vredendal 8160 E-pos: info.onskontrei1@gmail.com
TE KOOP: VREDENDAL! • 3 Slpk huis met 1 slpk woonstel @ R1.4m • 3 Slpk huis met 3 badk en buitekamer. Baie goeie ligging @ R1650 000.00 • 3 Slpk met 4 badk @ R1.57m • 4 Slpk met 2 badk. Goeie ligging @ R1.95m TE KOOP: KLAWER • 4 Slpk huis met swembad @ R750 000 TE KOOP: VANRHYNSDORP • 4 Slpk huis @ R460 000
Antoinette Coetzee T: 027 213 4970 S: 074 888 2072 E: antoinette.c@everitt.co.za
Meer as R1m onwettige sigarette gekonfiskeer FOTO: Jacques Marais
NAMAQUA X - Eerste van sy soort in Matzikama aangebied Damstand op 29 MEI 2019 10.31 % Damstand op 29 MEI 2018 7.05 % Maar net ‘n paar van die letterlik duisende pakkies sigarette en tabak wat onwettig verkoop word en waarop die SAPD beslag gelê het. Lees gerus oor dié optrede op bl.3. FOTO: Kaptein Carin Coetzee
Reënval vir die week: GEEN Vredendal 027 213 2260 Clanwilliam 027 482 1066