1 minute read

jou nommer een tamatie keuse vir die wes-kaap

jou nommer een tamatie keuse vir die wes-kaap artikel deur richard hansen

produkte

As dit kom by oopland tamatie produksie in die Wes-Kaap is SV6112TH* tans die nommer een keuse. SV6112TH* is `n onbeperkte groeier wat tot twee weke vroeër in produksie is as enige ander kompeterende variëteit. Nie net behou SV6112TH* sy vruggrootte tot by sy laaste trosse nie, maar lewer hy steeds vrugte van uitstekende kwaliteit en fermheid.

SV6112TH* word reeds geplant vanaf Robertson tot by Vredendal/ Lutzville en Vioolsdrift / Noordoewer.

Wat SV6112TH* verder gewild maak onder boere is sy uitstekende siektepakket. Hoë weerstand teen:

• ToMV: Tomato Mosaic Virus • TSWV: Tomato Spotted Wilt • Fol: Fusarium Wilt • Va: Verticillium Wilt (Verticillium albo - atrum) • Vd: Verticillium Wilt (Verticillium dahlia)

Intermediêre weerstand teen:

• TYLCV: Tomato Yellow Leaf

Curl Virus • Ma: Root Rot Nematodes (Meloidogyne arenaria) • Mi: Root Rot Nematodes (Meloidogyne incognita) • Mj: Root Rot Nematodes (Meloidogyne javanica)

This article is from: