Bejo Nuvance | Oppiplaas 10

Page 25

22

jou nommer een tamatie keuse vir die wes-kaap

A

s dit kom by oopland tamatie produksie in die Wes-Kaap is SV6112TH* tans die nommer een keuse. SV6112TH* is `n onbeperkte groeier wat tot twee weke vroeër in produksie is as enige ander kompeterende variëteit. Nie net behou SV6112TH* sy vruggrootte tot by sy laaste trosse nie, maar lewer hy steeds vrugte van uitstekende kwaliteit en fermheid.

Hoë weerstand teen: • • • • •

Wat SV6112TH* verder gewild maak onder boere is sy uitstekende siektepakket.

ToMV: Tomato Mosaic Virus TSWV: Tomato Spotted Wilt Fol: Fusarium Wilt Va: Verticillium Wilt (Verticillium albo - atrum) Vd: Verticillium Wilt (Verticillium dahlia)

Intermediêre weerstand teen: •

SV6112TH* word reeds geplant vanaf Robertson tot by Vredendal/ Lutzville en Vioolsdrift / Noordoewer.

artikel deur richard hansen

• • •

TYLCV: Tomato Yellow Leaf Curl Virus Ma: Root Rot Nematodes (Meloidogyne arenaria) Mi: Root Rot Nematodes (Meloidogyne incognita) Mj: Root Rot Nematodes (Meloidogyne javanica)

produkte


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.