Laduma2000

Page 1

1

Vir elke kwartaal is daar BEGRIPLEES, MONDELING, SKRYFWERK, KOMMUNIKASIE, FUNKSIONELE TAAL en WOORDESKAT. Reëls word voor elke nuwe taalkonstruksie gegee. Alle taalkonstruksies word gedek, gevolg deur eenvoudige oefeninge, geskik vir graad 9. Daar word hoofsaaklik op woordeskat klem gelê en om die werk genotvoller te maak, word woordeskat deur middel van blokraaisels, woordblokke, geskommelde letters en speletjies aangebied.

INHOUD EENHEID 1: KEN JOUSELF

1 – 41

EENHEID 2: LEKKER LEKKERDER LAG

42 – 78

EENHEID 3: RAAR, MAAR WAAR

79 – 118

EENHEID 4:

118 – 134

REIS IS WYS


2

1.1

WOORDESKAT: Leer die volgende woordeskat.

ouderdom – age versier – decorate dol oor – mad about

van – surname leef / lewe - live musiek – music

betower – bewitch gunsteling –favorite dwelmmisbruik – drug abuse drank – alcohol plakboek –scrab book topverkoper – best seller modegier – fashion craze uitrusting – outfit wipplankry – see-saw

stokperdjies – hobbies buitelewe – outdoor life eetsteurnisse – eating disorders kinderhuise – orphanage

lighartig - carefree juweliersware – jewelry verlief raak – fall in love opbeur – cheer up klavier – piano ontdek – discover

liefdadigheid – charity geld belê – invest money

skenk – donate versorging – care

straatkinders – street children loopbaan - career

maklik – easy verskil – difference

ooreenkoms – similarity breinchirurg – brain surgeon eiland – island beroemde – famous groepsdruk – peer pressure bykomstighede – accessories omgewingsvriendelik – environmental friendly pediatriese chirurg – p(a)ediatric surgeon grootmenswêreld – adult world ontspan – relax uithang – hang out oorringe – earrings uitrafel – unravel oor dieselfde kam skeer – without exception/all the same


3

1.2 Lees die onderstaande profiel van ‘n student en beantwoord dan die vrae wat daarop volg. Almal lees nommer 1.2 en doen dit saam. Almal doen nr. 3.2. Julle moet almal die woordeskat leer.

Ontmoet:

1.

NAAM : VAN : OUDERDOM: SKOOL :

Nina Marais Vyftien Goudberg Meisieskool

3. Wat is jou stokperdjies Ek hou van lees en klavierspeel. Ek versier ook graag plakboeke en maak juweliersware, veral oorringe en selfoonbykomstighede. Ek is ook lief vir skryf en vir die buitelewe.

4. Watter modegier gee jou ‘n pyn? Ek haat ooptoonskoene al pas dit by party mense. Ek het lelike tone!

6. Wat is die lekkerste en goorste van tienerwees? Die emosionele wipplankry en die feit dat alle tieners oor dieselfde kam geskeer word. Maar dis lekker om die grootmens-wêreld te ontdek.

8. As jy enige loopbaan kan kies, wat sou jy graag wou wees ‘n Wêreldbekende hartchirurg en ‘n topverkoper skrywer.

Ek kan nie leef sonder . . . vriende, familie, boeke blomme en musiek nie.

2. Ek is dol oor . . . tydskrifte vir tieners, want dit gaan oor al die dinge waarmee tieners te doen kry – van groepsdruk, drank- en dwelmmisbruik, tot eksamenstres, boelies en algemene probleme soos eetsteurnisse. Maar dit wys ons ook op die lighartige sy soos verlief raak, modes en kreatief wees!

5. Wat is die koelste mode-item? Ek is dol oor helderkleurige somerrokke wat selfs by jeans gedra kan word en oor juweliersware wat enige uitrusting ‘n wenner kan maak.

7. Wat sou jy kon doen met ‘n miljoen Dis maklik. Ek sal 95 persent aan liefdadigheid skenk vir die versorging van straatkinders en ook vir meer kinderhuise en diereskuilings, Ek sal by omgewingsvriendelike projekte en by Reik na ‘n Droom betrokke raak en die res van die geld sal ek belê.

9. Saam met watter beroemde sal jy graag op ‘n eiland wil wees Wie anders as Zac Efron!! Hy is elke meisie se droom!


4

10. My gunsteling ding wat ek saam met vriende doen, is . . .

11. Wat kan jy elke dag eet?

net uithang en na musiek luister, ontspan en uitrafel, want daarvoor is vriende daar. ‘n Lekker fliek, of inkopies doen om al die nuutste modes te bekyk en uithang by jou gunsteling koffiewinkel laat jou ‘n bietjie vergeet van die baie skoolwerk.

Hmm . . . karamelroomys sal lekker wees en pizza!

12. Watter seisoen is jou gunsteling en waarom? Ek is mal oor Herfs - die sagte val van die blare, die blaretapyt en die kleure, bruin, geel, oranje, oker en rooi betower my.

VRAE: 1.

Hoe oud is Nina Marais?

2.

Waaruit kan jy aflei dat haar familie en vriende vir haar baie belangrik is? [1]

3.

Haal EEN woord aan wat aandui dat tiener-tydskrifte nie net oor ernstige sake skryf nie.

[1]

4.

Noem twee ernstige sake waaroor tydskrifte vir tieners skryf.

[2]

5.

5.1

5.2

Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Nina is baie kreatief.

[1]

[1]

Haal ‘n gedeelte van ‘n sin, SEWE WOORDE, aan om jou antwoord te motiveer. [1]

6.

Watter rede gee Nina vir die feit dat sy ooptoonskoene haat?

[1]

7.

Waarvoor kan Nina ook haar somerrokke gebruik?

[1]

8.

Noem ‘n negatiewe en positiewe aspek van grootword. (Eie woorde)

[2]

9.

9.1

[1]

9.2

Nina is ‘n diereliefhebber. Antwoord net JA of NEE. Gee ‘n rede vir jou antwoord in 9.1.

[2]


5 10.

Watter antwoord is korrek. ‘n Chirurg is ‘n . . . • kinderarts • snydokter • oog, neus en keelspesialis

[1]

11.

Waarom dink jy sê Nina dat Zac Efron elke meisie se droom is?

[1]

12.

Waaruit kan jy aflei dat Nina baie op modes gesteld is?

[1]

13.

Wat is haar gunsteling kossoorte?

[2]

14.

14.1 Nina is ‘n boekwurm en sal graag ‘n beroepskrywer wil wees. Stem jy saam met hierdie stelling. Antwoord net JA of NEE. [1] 14.2 Motiveer jou antwoord in 14.1.

[2]

15.

Van watter tyd van die jaar hou sy die meeste en waarom?

[2] [24]

2.

HOE BEANTWOORD JY ‘N BEGRIPSTOETS? •

Jy moet jou vraagwoorde ken.

VRAAGWOORDE • wie - who; wie se – whose; wat – what; watter – which; waarom / hoekom – why; hoe – how; hoeveel - how many; wanneer – when; waar – where. • Waar + voorsetsel vir diere en dinge, bv. waarin, waarop, waarmee, waarvoor, ens. • Voorsetsel + wie vir mense, bv. aan wie, met wie, oor wie, ens. ONTHOU: • Waarvandaan • Waarheen • Waarnatoe • Die hoeveelste • Hoe laat A.

From where Waarvandaan kom jy? Where to Waarheen gaan julle? Waarnatoe gaan julle? What is (date) Die hoeveelste is dit vandag? What time Hoe laat begin die wedstryd?

BELANGRIKE LEESVAARDIGHEDE.  VLUGLEES: Lees die teks vlugtig deur om te bepaal waaroor die teks gaan.  SOEKLEES: Soek spesifieke inligting sonder om die teks in besonder deur te lees.


6  

B.

WENKE IN VERBAND MET DIE LEES EN DOEN VAN BEGRIPSLEES.           

C.

BEGRIPLEES: Lees met die doel om te begryp wat jy lees. AANDAGTIG LEES: Lees die teks met aandag om die inhoud te verstaan en om inligting weer te gee.

WATTER 1. 2. 3. 4.

5.

6. 7. 8. 9. 10. 11.

Die titel is baie belangrik, want dit gee jou ‘n idee van die inhoud. Lees die eerste paragraaf aandagtig deur. Lees dan die eerste sin van elke paragraaf. Lees nou die laaste paragraaf. Jy behoort nou te weet waaroor die leesstuk handel. Lees die vrae nou aandagtig deur sodat jy weet waarna jy moet oplet. Onderstreep die woorde of frases wat jy nie verstaan nie. Die vrae is gewoonlik in chronologiese volgorde gestel. Onderstreep sleutelwoorde wat jou dalk kan lei om die antwoorde te vind. As die name van mense of plekke gevra word, soek ‘n woord wat met ‘n hoofletter begin. Beantwoord nou die vrae.

TIPE VRAE KAN JY IN BEGRIPLEES VERWAG? Direkte vrae: Waar, wie, wanneer en hoe? Vrae wat gevolge of redes aandui: Waarom of hoekom? Vrae waar EENWOORD-antwoorde verwag word. Onthou, skryf net EEN woord! Soms is daar vrae waar jy EEN, TWEE, DRIE, VIER, ens., woorde moet aanhaal. Moenie meer aanhaal as wat gevra word nie! Onthou OPEENVOLGENDE / AGTEREENVOLGENDE woorde is gewoonlik ‘n frase OF DEEL VAN ‘N SIN, die woorde volg op mekaar! AFSONDERLIKE woorde kan enige woorde wees. As jy AANHALINGS moet gee, is dit nie jou eie woorde nie! VOLSIN-antwoorde: Die punte is gewoonlik ‘n aanduiding van hoeveel feite jy moet gee. WAAR of ONWAAR vrae waar jy ook die rede of motivering vir jou antwoorde moet gee. Dieselfde geld vir JA en NEE antwoorde. MEERKEUSIGE VRAE waar jy die KORREKTE of NIE KORREKTE antwoord moet kies.


7

3.1 WOORDESKAT: LEER DIE VOLGENDE WOORDE.

bergfiets – mountain bike metgesel – companion aanbied – present / offer jaag – chase / hurry \ stap – walk verskillende – various skoenlappers –butterflies toer – tour

sokker – soccer stereotipering – stereotype navorsing – research

verleentheid –embarresment interessante – interesting dwelms – drugs bekoor - fascinate

ervaar – experience maaltyd –meal

getroue – faithful neem deel –take part heerlik – glorious / wonderful (food= delicious) versamel – collect soorte – kinds wakker – awake moeilike – difficult

laasgenoemde – the latter sleg – bad

lui – lazy nuut – new drank – alcohol betower - bewitch

bewonder – admire sportafrigting – sports coaching

koskombuise – food kitchens beroemde – famous skyfies – chips beroepsportman – professional sportsman


8

3.2. LEES NOU DIE ONDERSTAANDE PROFIEL EN BEANTWOORD DAN DIE VRAE WAT VOLG. 1. Ek kan nie leef

Ontmoet: NAAM : VAN : OUDERDOM: SKOOL :

Paul Berman Vyftien Berg en Dal Seunskool

2. Ek is dol oor . . . Dis vir my heerlik om op my bergfiets in die natuur te jaag. Ek stap baie en versamel verskillende soorte skoenlappers waaroor ek navorsing doen.

4. Wat is die koelste mode-item Ek is nie juis modebewus nie, maar ek is dol oor interessante T-hemde en pette. Ek het ‘n hele versameling van laasgenoemde.

5. Watter modegier gee jou ‘n pyn? Broeke wat so laag sit dat dit amper afval! Ek is bang dit sal my in ‘n verleentheid laat beland.

sonder . . . my gesin, vriende, musiek, sport en my bergfiets nie. My hond, Blits, is my getroue metgesel.

-

3. Wat is jou stokperdjies Sport waaraan ek self deelneem, soos rugby en sokker en ek speel ook tennis. Ek kyk ook graag na programme wat sportmanne aanbied. Natuurlik is my gunsteling, branderplankry.

6. Wat is die lekkerste en goorste van tiener-wees Stereotipering – Alle tieners is volgens party mense sleg, of lui, of gebruik dwelms en drank. Ek, en baie ander tieners, hoef nie te drink om koel te wees nie. Die lekkerste is om sommer net nuwe dinge te ervaar en natuurlik die meisies te bewonder.


9

7. Wat sou jy kon doen met ‘n miljoen

8. As jy enige loopbaan kan kies, wat sal jy wil wees ‘n Beroemde wetenskaplike, ‘n beroepsportman of President van Suid-Afrika!

Geld gee vir sportafrigting in agtergeblewe gebiede; (Ek sou graag self daar wil sport afrig.) koskombuise oprig waar straatkinders elke dag ‘n maaltyd kan kry. Miskien sal ek oorsee gaan toer op plekke waar ek nuwe skoenlapperspesies kan kry.

9. Saam met watter beroemde sal jy graag op ‘n eiland wil wees 10. My gunsteling ding wat ek saam met my vriende doen . . . Bergfietse ry en sommer net saam uithang, musiek maak en luister. Videospeletjies, soos WII speel. Charlize Theron natuurlik, maar miskien is sy ‘n bietjie te oud vir my! ‘n Man kan natuuurlik droom . . .

11. Wat kan jy elke dag eet Hamburgers en skyfies, maar ook my ma se kos.

12. Watter seisoen is jou gunsteling en waarom? Dis ‘n moeilike vraag, want elke seisoen het sy bekoring. Miskien Lente, want dan word die natuur weer wakker en alles word nuut.

VRAE: 1.

In watter skool is Paul?

[1]

2.

Wat kan jy aflei van die naam van Paul se hond?

[1]

3.

Haal EEN woord aan wat aandui dat Paul moontlik naby die see woon.

[1]

4.

Noem twee sportsoorte waaraan Paul deelneem.

[2]

5.

5.1

[1]

5.2

Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Paul maak goed bymekaar. Motiveer jou antwoord deur twee redes te gee.

[1]


10

6.

Verduidelik in jou eie sinne waarom Paul nie van broeke wat laag sit, hou nie. [1]

7.

Dink jy Paul hou van doodgewone T-hemde? Gee een woord as rede vir jou antwoord. [1]

8.

Noem ‘n negatiewe en positiewe aspek van grootword.

9.

9.1

9.2 10.

[2]

Paul sal waarskynlik ‘n wetenskaplike word. Antwoord net JA of NEE. [1] Gee twee redes vir jou antwoord in 9.1.

[2]

Waaruit kan jy aflei dat Paul ‘n sin vir humor het en met homself spot? Kies die antwoord wat NIE korrek is nie. • • •

Hy wil regtig president van SA word. Sy ma se kos is vir hom lekker. Dat ‘n man kan droom.

[1]

11.

Waarom is Charlize Theron nie ‘n goeie keuse nie?

[1]

12.

Waaruit kan jy aflei dat Paul empatie met minderbevoorregtes het?

[2]

13.

Wat is sy gunsteling kossoorte?

[2]

14.

14.1

Hy is iemand wat meer van dinge wil uitvind. Stem jy saam met hierdie stelling? Antwoord net JA of NEE. [1]

14.2 Motiveer jou antwoord in 14.1 deur net EEN woord aan te haal. (Nr. 2) 15.

Van watter tyd van die jaar hou hy die meeste en waarom?

HOOG HOËR HOOGSTE

[1] [1] [24]


11

4.

REËLS: TRAPPE VAN VERGELYKING.

Leer die volgende en pas die reëls toe. Stellende trap

Vergrotende trap AS en HOE - HOE

Oortreffende trap DIE

Die vergrotende trap kry gewoonlik –er en die oortreffende trap –ste. Let egter op dat daar uitsonderings (exceptions) is. mooi laf gaaf helder fiks tevrede

(satisfied) ru (rough)

sag vroeg hoog kwaad (angry) kwaai (hot-

tempered)

lank / jonk gelukkig

mooier as lawwer as gawer as helderder as fikser as meer tevrede as ruwer / ruer as sagter as vroeër as hoër as kwater as kwaaier as langer / jonger gelukkiger

die mooiste die lafste die gaafste die helderste die fiksste die mees tevrede die die die die die die

ruuste sagste vroegste hoogste kwaadste kwaaiste

langste / jongste gelukkigste

Let op hoe die volgende woorde in die vergrotende en oortreffende trap verander. goed baie weinig/min

beter as meer as minder as

die beste die meeste die minste

graag

liewer as

die graagste

(little/few)

A. 1. 2. 3. 4. 5.

DOEN DIE VOLGENDE OEFENING. Nina sê dat sy die (koel) _____________ maats het. Pizza is vir my (lekker) __________________ as pasta. Paul hou (baie) __________________ van hamburgers as van pizza. Hoe (nuut) _________ haar klere is, hoe (mal) ___________ is sy daaroor. Paul hou die (min) ______________ van broeke wat wil afval en Nina hou


12

6. 7. 8. 9. 10.

die (baie) ____________ van rokke en baie (min) _____________ van ooptoonskoene as van hoëhakskoene. Paul wil (graag) ____________ saam met Charlize op ‘n eiland wees al is sy (oud) ____________ as hy. In die Herfs val die blare (sag) ___________ van die bome af as in ‘n somerstorm. Vandag se tieners is nie (lui) _______ en (sleg) ____________ as die tieners van (vroeg) _____________ jare nie. Dis vir Paul die (heerlik) _________________ om saam met sy maats op hulle bergfietse te ry. Niks maak hom (opgewonde) ___________________________ as sy versameling skoenlappers nie!

B.

GEE DIE INTENSIEWE VORM VAN DIE VOLGENDE WOORDE. Voorbeeld: groen - grasgroen

1. 2.

Nina wil ‘n (baie beroemd) ___________________ skryfster word. Die blare wat van die bome afval, is (baie geel) ________________ en sommige is (baie rooi) ___________________ . Nina maak (baie graag) __________________ juwele en dit laat ‘n uitrusting sommer (baie nuut) _____________________ en nie (baie oud) _____________ lyk nie. Paul se ma se kos is vir hom (baie lekker) ___________________ . Party skoene is vir Nina (baie lelik) _____________________ . Paul, sowel as Nina is nog (baie jonk) _____________________ . In die Lente word die natuur weer (baie wakker) ____________________ Paul is (baie bang) _____________________ dat ‘n broek wat so laag sit hom in ‘n verleentheid sal laat beland. Die (baie ryp) ________________ vrugte is (baie sag) _______________ Hulle is (baie mal) ___________________ oor die natuur.

3.

4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. C. 1. 2. 3. 4.

VORM EEN WOORD (SAMESTELLINGS) VAN DIE VOLGENDE WOORDE. As jy ‘n tiener is, is daar baie (groep + druk) ____________________ van vriende Nina sal graag (dier + skuilings) ______________________ wil bou. (Eet + tyd) ___________________ is hulle gereed vir pizzas en hamburgers. In die (kind + huise) _______________________ is daar ook kinders wie se ouers nog lewe.


13 5. 6. 7. 8. 9. 10.

Die twee kinders is vol (lewe + vreugde) ________________________ . Nina se stokperdjie is om (juwelier + ware) ____________________ te skep. In die Herfs is die (blaar + tapyt) _______________ vir haar mooi. Nina is in ‘n (meisie + skool) __________________________ . Paul is in ‘n (seun + skool) _______________________ . Paul se (skoenlapper + versameling) ________________________ is vir hom baie belangrik.

D.

GEE DIE ANTONIEME OF WOORDE MET DIE TEENOORGESTELDE BETEKENIS VIR DIE ONDERSTREEPTE WOORDE.

1. 2.

Dis maklik om te weet wat sy met ‘n miljoen sal doen. Liefde en _____ is deel van die lewe.

3. 4.

Broeke wat te laag sit, is vir hom lelik. Hy sal graag geld ontvang vir koskombuise.

5. 6.

Sekere kos is vir hulle lekker. As sy gaan studeer, is sy ontspanne. A

B

C

H

D

E

F

G

H

I

J

O

K

L

M

A

N

S

L

E

G

H

N

O

P

M

Q

A

R

M

N

B

A

T

W E

O

M

R

T

H

G

L

R

H

G

M

O

E

I

L

I

K

E

D

O

V

X

I

D

F

N

S

R

K

E

U

D

G

E

S

P

A

N

N

E

N

V

E

R

L

O

O

R

D

E

R

F

7. 8.

9. 10.

E.

Paul is ‘n wenner. Soms moet jy van skoolwerk vergeet. Hy praat gewoonlik sag. Hulle is by baie aktiwiteite betrokke.

GEE DIE MEERVOUD EN VERKLEINING VAN DIE VOLGENDE WOORDE UIT DIE LEESSTUKKE. ENKELVOUD

MEERVOUD

VERKLEINING

1.

vriend

____________________

_______________

2.

skrywer

____________________

________________


14 3.

tydskrif

____________________

_________________

4.

probleem

____________________

_________________

5.

eetsteurnis

____________________

_________________

6.

bykomstigheid

____________________

_________________

7.

item

____________________

_________________

8.

projek

___________________

_________________

9.

droom

____________________

_________________

10.

vraag

___________________

_________________

5.

VOORNAAMWOORDE.

EK

JY

HY

MY

JOU

HOM

MYNE

JOUNE

SY

SY

ONS

JULLE

HULLE

U

HAAR

ONS

JULLE

HULLE

U

HARE

ONS S’N

JULLE

HULLE

S’N

S’N

SYNE U S’N

A. 1.

VERVANG DIE EIENAME MET VOORNAAMWOORDE OF GEE DIE KORREKTE VOORNAAMWOORD. Nina kan nie sonder (Nina se) ____________ vriende klaarkom nie.

2.

Paul sê (hy / hy s’n / sy) _______ van is Berman.

3.

Charlize Theron is vir (sy / hy / hom / haar) _______ die mooiste.

4.

Nina se vriende sê dat (Nina) _______ baie talentvol is.

5.

Paul sê: “Om saam met (hy se / jou / joune) gesin te wees, is baie lekker.

6.

Dit is (Nina se) ____________ eie juwele wat sy vir sakgeld verkoop.

7.

Onthou die werk wat ons saam doen is (ons werk) ____________ en nie (hulle werk) ______________ nie.

8.

Jy moet, net soos Nina en Paul, _________ eie drome vir die toekoms hê.


15

9.

Dit is nie (Nina se) ___________ storie nie, maar (Paul s’n) __________

10.

(Nina en Paul) _____________ is albei vyftienjariges.

B. 1.

KAN JY NOG JOU TELWOORDE EN RANGTELWOORDE. ONTHOU? Skryf die syfers in woorde. Daar is (4) ________ lede in Nina se gesin.

2.

Verlede jaar was albei (14) ________________ jaar oud.

3.

As jy hard werk, staan jy (1) ________________ in jou klas.

4.

Om ‘n beroepsportman te word, is Paul se (2) _________ keuse.

5.

Nina gee (3) _____________ beroepe wat sy wil volg.

6.

Hulle skryf oor (12) _____________ verskillende dinge in hulle lewens.

7.

As jy (17) _______________ is, is jy in matriek.

8.

Wanneer jy graad 10 is, is dit jou (3) ____________ jaar op Hoërskool.

9.

Baie onderwysers is al oor (40) _________________ .

10.

Volgende jaar vier Nina en Paul hulle (16) ___________________ verjaardag.

C. REËL: TYD OP DIE HORLOSIE EN TYDSVERLOOP. Onthou, tyd op die horlosie is altyd EEN woord. Gebruik ‘n koppelteken waar die tyd met ‘n vokaal eindig. Tydsverloop is twee woorde. Teken die tyd op die horlosies in.

eenuur

twee-uur

sewe-uur

twintig voor tien

drie-uur

vieruur

halftwaalf

tien oor sewe

vyfuur

kwart voor nege


16

kwart oor agt D.

nege-uur

13:30

17:00

21:15

SKRYF DIE TYE IN DIE OEFENING UIT EN KIES DIE KORREKTE WOORDE EN VUL VOORSETSELS IN. Paul stel sy wekker 1. [-] 2. [5:00]. Wanneer dit 3. [lui/lei/ly] druk hy dit dood en staan op om te gaan stort. 4. [-] 5. [6:45] haal hy die bus, want hy gaan 6. [-] bus en nie 7. [-] voet skool toe nie. Die skool begin om 8. [8:00] en om 9. [10:00] is dit pouse. Dis lekker as jy al jou klasmaats 10. [ken/weet], al is jy nie met almal vriende nie. Die skool sluit om 11. [2:30] en as jy 12. [-] sport deelneem, moet jy 13. [-] skool bly. Hy kom eers 14. [18:00] by die huis en na ete doen hy sy tuiswerk. Soms gaan hy eers 15. [21:00] slaap, veral as hy baie tuiswerk het.

E.

KIES DIE KORREKTE WOORDE.

1. 2. 3. 4.

Dit is [vyf uur / vyfuur] se ry van Durban na Johannesburg. Dit het ons [twaalfuur / twaalf uur] geneem om daar te kom. Daar is meer as [sewe-uur / sewe uur] oor voor die konsert begin. Na [vieruur / vier uur] se stap, moet almal eers rus.

F.

GEE DIE VERSAMELNAME VIR DIE VOLGENDE.

1. 2. 3. 4. 5.

‘n Klomp ringe, horlosies, armbande, hangertjies, oorbelle, ens., noem ons ___ . ‘n Klomp skape bymekaar, noem ons ‘n __________ . Verskillende klere, uitrustings bymekaar, noem ons ______ . Belde, serpe, juwele, hoede, ens., noem ons ________ . Lakens, kussingslope, duvets, ens., noem ons ______ .


17

G.

PAUL EN NINA IS OOK MODEBEWUS. KYK OF JY DIE KLERE IN DIE WOORDBLOK KAN VIND.

B

P

P

E

T

C

D

S

E

F

G

S

A

N

D

A

L

E

J

A

P

O

N

H

L

I

H

O

E

D

J

K

K

M

R

N

O

P

O

Q

R

E

P

N

T

U

V

K

R

A

L

E

W

X

Y

Z

N

A

W

B

A

A

D

J

I

E

B

C

L

D

E

F

G

H

D

E

I

J

N

G

L

M

N

S

T

E

W

E

L

S

T

T

E

U

V

W

T

K

T

A

S

D

P

F

G

H

J

T

S

K

R

M

U

S

O

L

R

M

S

A

K

D

O

E

K

R

Z

S

B

X

P

C

F

E

U

B

A

B

N

M

L

R

K

I

J

W

A

H

H

G

F

R

I

L

A

N

G

B

R

O

E

K

D

E

A

S

A

A

E

E

S

E

R

P

Y

U

I

M

O

D

P

E

D

A

S

L

L

D

B

L

O

E

S

F

G

P

H

A

J

T

J

K

J

A

S

L

Z

X

G

C

V

B

N

M

L

S

A

P

I

S

R

D

F

S

V

O

O

R

S

K

O

O

T

E

Q

A

E

W

E

O

T

R

N

B

R

D

I

O

P

A

S

D

K

K

J

D

F

G

K

J

J

O

D

K

L

Z

X

C

V

B

S

E

R

P

P

M

L

A

J

H

E

O

O

R

B

E

L

G

Q

W

E

E

R

T

Y

S

I

O

L

R

Y

H

N

D

R

K

W

W

I

N

D

J

E

K

K

E

R

D

S

K

O

E

N

E


18

6.1

DOEN DIE VOLGENDE SINNE SOOS AANGEDUI, MAAR LEER EERS DIE VOLGENDE REËLS VIR VERLEDE EN TOEKOMENDE TYD.

TEENWOORDIGE TYD

VERLEDE TYD

TOEKOMENDE

1. dans

het ……………………… gedans

sal …………………… dans

2. het (have / has)

het ……………………… gehad

sal …………………… hê

3. wil …………… doen sal …………… doen kan …………… doen moet ………… doen

wou ……………………… doen sou ……………………… doen kon ……………………… doen moes …………………… doen

sal sal sal sal

4. is

was

sal …………………… wees

5. Werkwoorde wat begin met: be-, ge-, her-, er-, ont-, ver-, mis-, kry GEEN GEin die verlede tyd nie.

het het het het het het

6. a. Skeibare werkwoorde: As jy die woord uitspreek, val die klem op die eerste gedeelte. ásemhaal; b. As daar ‘n voorsetsel aan die einde van ‘n sin is, kan jy aanneem dis deel van die werkwoord. áántrek; ópblaas; DIE GE- IS DAN IN DIE MIDDEL en dis EEN WOORD.

Hy trek sy klere aan. Hy het sy klere aangetrek.

Hy sal sy klere aantrek.

Hy haal vinnig asem. Hy het vinnig asemgehaal.

Hy sal vinnig asemhaal.

Sy blaas die ballon op. Sy het die ballon opgeblaas.

Hy sal die ballon opblaas.

7.

Infinitief (om …… te) GEEN verandering

…………………… …………………… …………………… …………………… …………………… ……………………

begin gesels herken erken vermis mishandel

sal sal sal sal sal sal

…………………… …………………… …………………… …………………… …………………… …………………… …………………… …………………… …………………… ……………………

wil doen doen kan doen moet doen begin gesels herken erken vermis mishandel

VEE ……………… UIT HET ……………… UITGEVEE

Hy het gehelp OM klaar TE kry.

Hy sal help OM klaar TE kry.


19 6.2

LEER OOK DIE VOLGENDE.

1. Nou 2. Vandag

1. Gister / Eergister 2. Destyds

1. Môre 2. Oormôre

3. Deesdae

3. Daardie dag/week/ maand/jaar

3. In die toekoms

4. Elke dag 5. Vanjaar

4. Lank gelede, ‘n maand gelede, ‘n jaar gelede 5. Verlede week / maand/ jaar 6. In die verlede

4. Die volgende dag/ volgende week/ volgende maand/volgende jaar 5. Oor ‘n rukkie/ binnekort

A.

DOEN NOU DIE VOLGENDE SINNE SOOS AANGEDUI.

1.

Dit is vir my heerlik om op my bergfiets in die natuur rond te ry. In die verlede . . . Nina hou daarvan om juwele te maak. In die toekoms . . . Paul het ‘n oulike hond. In die verlede . . . Sy hond, Blits, is sy getroue metgesel. In die verlede . . . Paul versamel skoenlappers vir ‘n stokperdjie. Daardie jaar . . . Paul kan elke dag hamburgers en skyfies eet. In die verlede . . . Hy geniet ook sy ma se kos. Gister . . . Ek was dol oor tydskrifte vir tieners. Nou . . . Die artikels handel oor groepdruk, dwelmmisbruik, eksamenstres en boelies. Daardie dag . . . Baie tieners ly aan eetsteurnisse. In die toekoms . . . Nina raak nie maklik verlief nie, maar sy het baie vriende. In die verlede . . . In die toekoms . . . Sy versier graag plakboeke en is ook lief vir skryf en die buitelewe. Daardie dag . . . Môre . . . Nina en haar vriende ontspan deur te gaan fliek en inkopies te doen. Gister . . . Die kleure van die herfsblare bekoor haar. Daardie dag . . . Paul is vyftien jaar oud. Volgende jaar . . . Paul neem aan baie sport deel, maar branderplankry is sy gunsteling sport. In die verlede . . . Volgende jaar . . . Hy het baie gestap en het baie verskillende soorte skoenlappers versamel. Elke dag . . . Paul het ‘n hele versameling pette. Daardie jaar . . . Paul wil graag ‘n beroemde sportman wees. Destyds . . . Hy rig koskombuise op sodat kinders nie honger moet ly nie. Daardie tyd . . .

2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13. 14. 15. 16. 17. 18. 19. 20.


20 B.

VUL DIE KORREKTE VOORSETSELS IN.

1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8.

Paul bly drie dae ‘n week _______ skool om sport te oefen. Dit is baie goed om ______ sport deel te neem. Nina kyk baie sport _______ televisie. Die afrigter gesels _______ hulle oor sportmanskap. Hulle praat ________ mekaar oor ‘n wedstrydplan. Die skeidsregter sal ______ sy fluitjie blaas om die wedstryd te begin. As jy _______ skool is, behoort jy jou maats te ondersteun. In die meeste sportsoorte speel jy ______ ‘n bal.

7.

WOORDORDE: LEER JOU STOMPI-REËL.

[Die seun]

[skop]

[dadelik]

[die bal]

[vinnig]

[Die seun]

[het]

[gister]

[die bal]

[gou]

[na die doelpale] [om te wen.] [na die doelpale] [geskop] [om te wen.]

A.

SKRYF DIE SINNE IN DIE KORREKTE WOORDORDE.

1.

Paul [gister] [aangetrek] [het] [sy skoene] [vinnig]


21

2.

Nina [nie] [uittrek] [haar uniform] [mag] [nie] [vanmiddag]

3.

Die toer [‘n groot avontuur] [daardie jaar] [vir hom] [was]

4. 5.

Paul [nog altyd] [in die wêreld] [om skoenlappers te versamel] [rondreis] [wou]. Hy [verwesenlik] [sy droom] [sal] .

6.

Hy [baie] [hard] [werk] [hy] [en] [baie] [is] [entoesiasties].

7.

Daardie dag [sy handtekening] [hê] [Paul en Nina] [graag] [wou].

8.

Hulle [hom] [het] [bewonder].

9.

Nina [pizza,] [geëet] [pasta,] [en] [karamelroomys] [meestal] [het]

10.

Paul [om die wêreld] [vaar] [wil].

B.

BEGIN DIE SINNE MET DIE ONDERSTREEPTE WOORD.

1. 2. 3. 4. 5.

Dis baie belangrik om stokperdjies te hê. Hy het Vrydag ‘n wedstryd gespeel. Paul kan elke dag hamburgers en skyfies eet. Hy het die nuwe skoenlapper opgewonde bekyk. Hulle sal mekaar eendag ontmoet.

C.

SKRYF DIE SINNE IN DIE TYE, SOOS AANGEDUI.

1. 2.

Herfs is vir Nina die mooiste seisoen. In die verlede . . . Paul hou van die Lente, want alles begin groei. In die verlede . . . In die toekoms . . . Hulle wil albei gaan studeer. In die toekoms . . . Hulle moet matriek goed slaag om later aan ‘n universiteit te studeer. [Toekomende tyd] Nina sien uit na die vakansie. Daardie tyd . . . Paul en sy vriende geniet dit om musiek te maak. Daardie naweek . . . Nina en haar vriende het graag fliek toe gegaan. Nou . . . Wil julle graag ons vriende ontmoet? [Verlede tyd] [Toekomende tyd] Hulle het almal aan sport deelgeneem. Nou . . . Hulle is almal sestienjariges. Daardie dag . . .

3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.