Vir elke kwartaal is daar BEGRIPLEES, MONDELING, SKRYFWERK, KOMMUNIKASIE, FUNKSIONELE TAAL en WOORDESKAT. Reëls word voor elke nuwe taalkonstruksie gegee. Alle taalkonstruksies word gedek, gevolg deur eenvoudige oefeninge, geskik vir graad 9. Daar word hoofsaaklik op woordeskat klem gelê en om die werk genotvoller te maak, word woordeskat deur middel van blokraaisels, woordblokke, geskommelde letters en speletjies aangebied.
INHOUD EENHEID 1: NUWE JAAR, NUWE BEGIN
2 – 45
EENHEID 2: VRIENDSKAP, OMGEE, LIEFDE
46 – 94
EENHEID 3: TEGNOLOGIE LAAT JOU VLIEG
95 – 123
EENHEID 4:
124 – 150
STELWERK
ONS REIS DEUR DIE WÊRELD
151 - 166
1