SkerpmakerB4

Page 1

Daar is drie tye in Afrikaans. (There are 3 tenses in Afrikaans.)

*TEENWOORDIGE TYD –(PRESENT TENSE) Kyk vir woorde soos: vandag; nou; deesdae, ens. *VERLEDE TYD – (PAST TENSE) Kyk vir woorde soos: gister; eergister; daardie dag / week, maand; jaar; destyds; verlede jaar / week, maand; ‘n rukkie gelede; onlangs; ‘n jaar gelede; ens.

*TOEKOMENDE TYD – (FUTURE TENSE) Kyk vir woorde soos: môre; oormôre, die volgende dag / week, maand, jaar; oor ‘n rukkie; in die toekoms; binnekort; ens.

1. 2. 3. 4.

Remember that you work with your verbs in Afrikaans. The rest of the word order will not change. Underline your verb(s) before you start writing anything. Circle the conjunctions. Look for the infinitive (om te).

1.

‘n Gewone werkwoord (regular verb): We use “het” en “ge-“ before the verb in the past tense and “wil” in the future tense.

2.

Teenwoordige tyd:

Hy bou die huis.

Verlede tyd:

Hy het die huis gebou.

Toekomende tyd:

Hy sal die huis bou.

IS changes to WAS in the past tense and to SAL WEES in the future tense. Teenwoordige tyd: Verlede tyd: Toekomende tyd:

3.

HET (have) changes to HET GEHAD in the past tense and to SAL HÊ in future tense. Teenwoordige tyd: Verlede tyd: Toekomende tyd:

4.

Hulle het ‘n huis. Hulle het ‘n huis gehad. Hulle sal ‘n huis hê.

‘n Hulpwerkwoord en ‘n werkwoord If there is a helping verb + a verb, the helping verb changes.

Teenwoordige tyd

Verlede tyd

Toekomende tyd

Hulle wil met jou praat.

Hulle wou met jou praat.

Hulle sal met jou wil praat.

Hulle moet slaap.

Hulle moes slaap.

Hulle sal moet slaap.

Sy kon speel.

Sy sal kan speel.

Hy sou kom.

Hy sal kom.

Sy kan speel. Hy sal kom.

5.

Hy is siek. Hy was siek. Hy sal siek wees.

If the verb begins with BE-, GE-, HER-, ER-, ONT-, VER-, MIS-, OORwe get HET but no ge- in the past tense.

6.

Teenwoordige tyd

Verlede tyd

Toekomende tyd

Die skool begin.

Die skool het begin.

Die skool sal begin.

Die man vertrek.

Die man het vertrek.

Die man sal vertrek.

DAN (then), AS (when), WANNEER (when), NOU (now), change to TOE in the past tense.

DAWN – reël Dan, Wanneer ek moeg is, slaap ek. Hy leer eers, dan rus hy. Sy gaan nou slaap. Hy leer hard as hy wil slaag.

As, Wanneer, Nou  TOE Gister toe ek moeg was, het ek geslaap. Gister het hy eers geleer, toe het hy gerus. Sy het toe gaan slaap. Hy het hard geleer toe hy wou slaag.

15


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
SkerpmakerB4 by admin Bookbuzz - Issuu