Ja! Kleuter Bybel Aktiwiteits & Gebedsboek - Afrikaans

Page 1

Sny jou eie Hondjiemasker uit

Aanwysings vir die uitknip van die masker :

1. Knip die masker uit. 2. Knip daarna die oë van die dier uit (sodat die kind kan sien). 3. Maak ’n gat deur die kolletjies aan beide kante van die dier se kop. 4. Steek nou die rekkie deur die gate en verstel die rekkie volgens die grootte van die kind se kop.

YesKids Activity & Prayer book_Afrikaans_COVER_2021.indd 1

ISBN: 978-1-92059-335-3

www.christianmediapublishing.com

2021/12/07 12:36:46



My God is so groot! Trek ‘n sirkel om die vyf verskille in prent 2.

1

2

Antwoord:

Kom ons bid saam: Here, U is so groot, daar is niks wat U nie kan doen nie. Dankie dat U so ‘n pragtige wêreld gemaak het. Amen. Genesis 1 & 2 1

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 1

2021/12/15 13:36:46


Luister altyd na God! Volg die lyne en vind die weggesteekte boodskap in die prent. Skryf die ontbrekende letters in die spasies hieronder.

o

i

t

G L

e

s a

u

r n

d

L u i s t e r n a God

_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ Kom ons bid saam: Liewe Vader, help my asseblief om altyd na U te luister. Amen. Genesis 3 2

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 2

2021/12/15 13:36:47


Saam met God is niks onmoontlik nie! Trek ‘n sirkel rondom die twee prente wat dieselfde lyk.

Kom ons bid saam: Dankie Here, dat U vir my omgee, en dat niks saam met U onmoontlik is nie. Amen. Genesis 12, 13, 15, 17, 18 & 21 3

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 3

2021/12/15 13:36:47


God laat ‘n donkie praat! Verbind die kolle en kleur die prent in. 1 3

2

4 5 6

9

8

7

10

11 18 12

14

15

19

17

20

16

21

22

32

23

24

33

34

31

30

45 44

43

35

42 41

25

40

26

29

27 27

28

36

39 37

38

Kom ons bid saam: Liewe Here, help my om nie lelike dinge oor ander mense te sê nie. Amen. Numeri 22 4

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 4

2021/12/15 13:36:48


God hoor wanneer jy bid Nommer die prente in die regte volgorde. Vertel die storie. Kleur die prente in.

Kom ons bid saam: Dankie, Jesus, dat U altyd my gebede verhoor. Amen. 1 Samuel 1 5

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 5

2021/12/15 13:36:48


Praat Here, ek luister! Verbind die stippellyne hieronder. Kleur die woord in en antwoord die vraag.

Hoe praat God vandag met ons? Deur die:

Kom ons bid saam: Here Jesus, help my om altyd te luister na wat U vir my in die Bybel sê. Amen. 1 Samuel 3 6

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 6

2021/12/15 13:36:49


Wyse Koning Salomo Help vir Koning Salomo om die baba se moeder te vind.

Kom ons bid saam: Jesus, mag ek elke dag vir U vreugde bring deur na U te luister. Amen. 1 Konings 3 7

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 7

2021/12/15 13:36:50


God voorsien kos en water Tel die dinge wat dieselfde lyk. Skryf die totale langs elke prentjie hieronder.

Kom ons bid saam: Liewe Vader, dankie dat U altyd vir my sorg. Amen. 1 Konings 17 8

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 8

2021/12/15 13:36:50


God is baie sterker as Baäl Kyk na die prent aan die linkerkant. Trek nou ‘n streep na die korrekte prent aan die regterkant, wat die res van die storie vertel.

Kom ons bid saam: Ons God en Vader, dankie dat U so sterk en so goed is vir ons. Amen. 1 Konings 18 9

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 9

2021/12/15 13:36:51


Nehemia help om Jerusalem weer mooi te maak Help vir Nehemia om Jerusalem te herbou deur die kolle te verbind.

10

11

9

12

13

8

3

2

15

6

7

22

23 1

4

19

14

18 17

5 25

24

21

16

20

Kom ons bid saam: Liewe Vader, help my om U altyd te gehoorsaam sodat ek ook wonderlike dinge vir U kan doen. Amen. Nehemia 1 – 7 10

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 10

2021/12/15 13:36:51


Met God se hulp Kleur die prent in en gebruik die volgende kleure: - Groen - Geel - Rooi - Blou - Bruin - Pers - Pienk - Velkleur

Kom ons bid saam: Dierbare God, help ander mense want ek is so lief vir U. Amen. Ester 1 – 10 11

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 11

2021/12/15 13:36:52


Daniël in die Leeukuil Verbind die stippellyne en kleur die prent in.

Kom ons bid saam: Jesus, my lewe is veilig in U hande. Amen. Daniël 6 12

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 12

2021/12/15 13:36:52


Jona is ongehoorsaam aan God Teken ‘n prent wat die slot van die storie vertel. Nineve

Boot na Tarsis

Kom ons bid saam: Jesus, help my om altyd jammer te sê wanneer ek iets verkeerd doen. Amen. Jona 2 13

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 13

2021/12/15 13:36:53


Jesus word gebore Teken ‘n prent van Jesus as baba.

Kom ons bid saam: Here, ek aanbid en eer U want niks is vir U onmoontlik nie. Amen. Lukas 1 & 2 14

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 14

2021/12/15 13:36:53


Jesus besoek die tempel Teken ‘n prent van al die mense vir wie jy lief is.

Kom ons bid saam: Jesus, ek wil baie graag nes U wees. Amen. Lukas 2 15

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 15

2021/12/15 13:36:53


Vyf brode en twee visse Kyk na die prente aan die linkerkant. Trek nou ‘n streep na die korrekte prent aan die regterkant wat pas by die storie.

Kom ons bid saam: Here Jesus, ek weet dat U alles kan doen. Amen. Johannes 6 16

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 16

2021/12/15 13:36:53


Daar is niemand soos Jesus nie Teken die ontbrekende deel van die storie in die middelste blok.

Kom ons bid saam: Jesus, ek wil so graag net soos U wees. Amen. Lukas 8 17

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 17

2021/12/15 13:36:54


‘n Vader maak sy arms oop Watter pad moet die verlore seun loop om tuis by sy Vader uit te kom?

3

1

2

Kom ons bid saam: Jesus, dankie dat U sulke wonderlike stories vertel, sodat ons kan weet hoe lief U vir ons is. Amen. Lukas 15 18

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 18

2021/12/15 13:36:54


Slegte Saggeus word Goeie Saggeus Teken Saggeus waar hy in die boom sit.

Kom ons bid saam: Here Jesus, ek wil ook ander mense help. Amen. Lukas 19 19

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 19

2021/12/15 13:36:54


Hier kom Koning Jesus In storie nommer 2 is daar 5 dinge wat anders is as in storie nommer 1. Omsirkel hulle met ‘n rooi kryt.

1

2

Antwoord:

Kom ons bid saam: Here Jesus, ek wil elke dag lofsing tot U eer. Amen. Matteus 21 20

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 20

2021/12/15 13:36:55


Jesus is lief vir Sy vriende Teken ‘n prent waarin jy wys watter spesiale dinge jy vir jou vriende doen.

Kom ons bid saam: Jesus, help my dat ek altyd lief sal wees vir my vriende. Amen. Johannes 13 21

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 21

2021/12/15 13:36:55


Die kruis Verbind die kolle en kleur die prent in.

8

7

9 11 10 12

6 5

13

4

14

2 3

15

1

Kom ons bid saam: Here Jesus, dankie dat U aan die kruis gesterf het vir my sondes. Amen. Matteus 27 22

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 22

2021/12/15 13:36:55


Jesus het opgestaan uit die dood! Kyk na die prent en voltooi die tekening.

Kom ons bid saam: Here Jesus, dankie dat U lewe, en dat ek vir altyd saam met U sal lewe. Amen. Matteus 28 23

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 23

2021/12/15 13:36:56


Jesus keer terug huis toe Kan jy vir Jesus tussen die wolke sien? Kleur die prent in.

Kom ons bid saam: Here Jesus, ek weet dat U sal terugkom en my kom haal om saam met U hemel toe te gaan, want die Bybel sê dit vir my. Amen. Handelinge 1 Ja! Kleuter aktiwiteits- en gebedsboek ©Alle regte voorbehou. Christian Media Publishing, Posbus 3228, Matieland Poskantoor, Stellenbosch, 7602 www.christianmediapublishing.com Teks: Ewald van Rensburg Illustrasies, ontwerp en uitleg: Lilani Brits Publikasie-projekbestuur: Noeline N Neumann Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of langs enige elektroniese of meganiese weg weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, bandopname, of enige ander stelsel van inligtingbewaring. Reg no 2010/008573/07 10

9

Eerste uitgawe, 2012 8 7 6 5 4 3

2

ISBN 978-1-92059-335-3

24

YesKids Activity & Prayer book_English_2021.indd 24

2021/12/15 13:36:56



Sny jou eie Hondjiemasker uit

Aanwysings vir die uitknip van die masker :

1. Knip die masker uit. 2. Knip daarna die oë van die dier uit (sodat die kind kan sien). 3. Maak ’n gat deur die kolletjies aan beide kante van die dier se kop. 4. Steek nou die rekkie deur die gate en verstel die rekkie volgens die grootte van die kind se kop.

YesKids Activity & Prayer book_Afrikaans_COVER_2021.indd 1

ISBN: 978-1-92059-335-3

www.christianmediapublishing.com

2021/12/07 12:36:46


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.