Sny jou eie Leeumasker uit
Aanwysings vir die uitknip van die masker:
1. Knip die masker uit. 2. Knip daarna die oë van die dier uit (sodat die kind kan sien). 3. Maak ‘n gat deur die kolletjies aan beide kante van die dier se kop. 4. Steek nou die rekkie deur die gate en verstel die rekkie volgens die grootte van die kind se kop.
ISBN: 978-1-92059-334-6
www.christianmediapublishing.com
My God is so groot!
Genesis 1 & 2 1
Luister altyd na God!
Genesis 3 2
Saam met God is niks onmoontlik nie!
Genesis 12, 13, 15, 17, 18 & 21 3
God laat ‘n donkie praat!
Numeri 22 4
God hoor wanneer jy bid
1 Samuel 1 5
Praat Heer, ek luister!
1 Samuel 3 6
Wyse Koning Salomo
1 Konings 3 7
God voorsien kos en water
1 Konings 17 8
God is baie sterker as Baäl
1 Konings 18 9
Nehemia help om Jerusalem weer mooi te maak
Nehemia 1 – 7 10
Met God se hulp
Ester 1 – 10 11
Daniël in die Leeukuil
Daniël 6 12
Jona is ongehoorsaam aan God
Jona 2 13
Jesus word gebore
Lukas 1 & 2 14
Jesus besoek die tempel
Lukas 2 15
Vyf brode en twee visse
Johannes 6 16
Daar is niemand soos Jesus
Lukas 8 17
Vyf brode en twee visse
Johannes 6 18
Daar is niemand soos Jesus
Lukas 8 19
Hier kom Koning Jesus
Matteus 21 20
Jesus is lief vir Sy vriende
Johannes 13 21
Die kruis
Matteus 27 22
Jesus het opgestaan uit die dood!
Matteus 28 23
Jesus keer terug huis toe
Handelinge 1 Ja! Kleuter Inkleurboek ©Alle regte voorbehou.
Christian Media Publishing, Posbus 3228, Matieland Poskantoor, Stellenbosch, 7602, South Africa www.christianmediapublishing.com Illustrasies, ontwerp en uitleg: Lilani Brits Publikasie-projekbestuur: Noeline N Neumann Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of langs enige elektroniese of meganiese weg weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, bandopname, of enige ander stelsel van inligtingbewaring. Reg no 2010/008573/07 ISBN 978-1-920593-34-6
24
Sny jou eie Leeumasker uit
Aanwysings vir die uitknip van die masker:
1. Knip die masker uit. 2. Knip daarna die oë van die dier uit (sodat die kind kan sien). 3. Maak ‘n gat deur die kolletjies aan beide kante van die dier se kop. 4. Steek nou die rekkie deur die gate en verstel die rekkie volgens die grootte van die kind se kop.
ISBN: 978-1-92059-334-6
www.christianmediapublishing.com