1
My God is so groot
2
Trek ‘n sirkel om die vyf verskille in prent 2.
Antwoord:
Kom ons bid saam:
Heer, U is so groot, daar is niks wat U nie kan doen nie. Dankie dat U so ‘n pragtige wêreld gemaak het. Amen.
Genesis 1-2
1
My God is so groot
2
Trek ‘n sirkel om die vyf verskille in prent 2.
Antwoord:
Kom ons bid saam:
Heer, U is so groot, daar is niks wat U nie kan doen nie. Dankie dat U so ‘n pragtige wêreld gemaak het. Amen.
Genesis 1-2
Volg die lyne en vind die weggesteekte boodskap in die prent. Skryf die ontbrekende letters in die spasies hieronder.
Kom ons bid saam: Liewe Vader, help my asseblief om altyd na U te luister. Amen.
Genesis 12, 13, 15, 17, 18 & 21
Trek ‘n sirkel rondom die twee prente wat dieselfde lyk.
Kom ons bid saam: Dankie Heer, dat U vir my omgee, en dat niks saam met U onmoontlik is nie. Amen.
Genesis 12, 13, 15, 17, 18 & 21
Verbind die kolle en kleur die prent in.
Nommer die prente in die regte volgorde. Vertel die storie. Kleur die prente in.
Kom ons bid saam: Dankie, Jesus, dat U altyd my gebede verhoor.
Amen.
1 Samuel 1
Verbind die stippellyne hieronder. Kleur die woord in en antwoord die vraag.
Hoe praat God vandag met ons?
Deur die:
Kom ons bid saam: Heer Jesus, help my om altyd te luister na wat U vir my in die Bybel sê. Amen.
1 Samuel 3
Samuel 16
Samuel 17
Konings 3
Help vir Koning Salomo om die baba se moeder te vind.
Kom ons bid saam: Jesus, mag ek elke dag vir U vreugde bring deur na U te luister. Amen.
1 Konings 3
Konings 22-23
Konings
Tel die dinge wat dieselfde lyk.
Skryf die totale langs elke prentjie hieronder.
Kom ons bid saam: Liewe Vader, dankie dat U altyd vir my sorg. Amen.
1 Konings 17
Konings 18
Kyk na die prent aan die linkerkant. Trek nou ‘n streep na die korrekte prent aan die regterkant, wat die res van die storie vertel.
Kom ons bid saam: Ons God en Vader, dankie dat U so sterk en so goed is vir ons. Amen.
1 Konings 18
Help vir Nehemia om Jerusalem te herbou deur die kolle te verbind.
Nehemia 1-7
Kleur die prent in en gebruik die volgende kleure:
- Pienk - Velkleur - Pers - Bruin - Rooi - Blou - Geel - Groen
Kom ons bid saam:
Dierbare God, help ander mense want ek is so lief vir U. Amen.
Ester 1-10
Verbind die stippellyne en kleur die prent in.
Kom ons bid saam: Jesus, my lewe is veilig in U hande. Amen.
Teken ‘n prent wat die slot van die storie vertel.
Kom ons bid saam: Jesus, help my om altyd te sê jammer wanneer ek iets verkeerd doen. Amen.
Lukas 1-2
Teken ‘n prent van Jesus as baba.
Teken ‘n prent van al die mense vir wie jy lief is.
Kom ons bid saam: Jesus, ek wil baie graag nes U wees.
Amen.
Lukas 2
Matteus 4:1-11, Lukas 4:1-13
Matteus 4:18-22, Johannes 1:43-51
Kyk na die prente aan die linkerkant. Trek nou ‘n streep na die korrekte prent aan die regterkant wat pas by die storie.
Kom ons bid saam: Heer Jesus, ek weet dat U alles kan doen. Amen.
Johannes 6
Teken die ontbrekende deel van die storie in die middelste blok.
Kom ons bid saam: Here Jesus, U is regtig wonderlik. Ek is baie lief vir U. Amen. Lukas 8
Lukas 10:25-37
Lukas 15:3-7, Johannes 10:1-15
Markus 10:46-52
Markus 6:45-52
Watter pad moet die verlore seun loop om tuis by sy Vader uit te kom?
Kom ons bid saam:
Jesus, dankie dat U sulke wonderlike stories vertel, sodat ons kan weet hoe lief U vir ons is. Amen.
Teken ‘n prent waarin jy wys watter spesiale dinge jy vir jou vriende doen.
Kom ons bid saam: Jesus, help my dat ek altyd lief sal wees vir my vriende. Amen.
Johannes 13
Teken Saggeus waar hy in die boom sit.
Kom ons bid saam: Heer Jesus, ek wil ook ander mense help. Amen.
Lukas 19
In storie nommer 2 is daar 5 dinge wat anders is as in storie nommer 1. Omsirkel hulle met ‘n rooi kryt. 2 1
Antwoord:
Kom ons bid saam: Heer Jesus, ek wil elke dag lofsing tot U eer. Amen.
Matteus 21
Verbind die kolle en kleur die prent in.
Kyk na die prent en voltooi die tekening.
Kom ons bid saam: Heer Jesus, dankie dat U lewe, en dat ek vir altyd saam met U sal lewe. Amen.
Lukas 24:13-35
Handelinge 1
Kan jy vir Jesus tussen die wolke sien? Kleur die prent in.
Kom ons bid saam: Heer Jesus, ek weet dat U sal terugkom en my kom haal hemel toe, want die Bybel sê dit vir my. Amen.
Handelinge 1
Handelinge 9:1-19
My Gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteits- & Inkleurboek © Alle regte voorbehou.
Christelike Media Publikasies, Posbus 4502, Durbanville, 7750 www.christianmediapublishing.com
Illustrasies, Ontwerp en Uitleg: Lilani Brits Bestuurende Redakteur: Noeline N Neumann
Reg No 2010/008573/07
Geen gedeelte van hierdie publikasie mag op enige manier gereproduseer word nie - elektronies of andersinssonder die skriftelike toestemming van die uitgewer nie. Gedruk in China.
Eerste uitgawe, eerste druk 2018
ISBN 978-1-928436-28-7
• Meer as 80 kleurvolle plakkers
• 72 aktiwiteits en inkleurbladsye
• bied aan kinders ure se vermaak
• 24 gebede