Sny jou eie Tiermasker uit
Aanwysings vir die uitknip van die masker: 1. Knip die masker uit. 2. Knip daarna die oë van die dier uit (sodat die kind kan sien). 3. Maak ‘n gat deur die kolletjies aan beide kante van die dier se kop. 4. Steek nou die rekkie deur die gate en verstel die rekkie volgens die grootte van die kind se kop.
ISBN: 978-1-92059-353-7
www.christianmediapublishing.com
Noag vertrou op God
Genesis 8-9 1
Moses in die mandjie
Eksodus 2 2
Die tien plae
Eksodus 6-13 3
Jerigo se mure
Josua 6 4
Dawid word koning gemaak
1 Samuel 16 5
Dawid en Goliat
1 Samuel 17 6
Dawid en Jonatan
1 Samuel 20 7
`n Seuntjie word koning
2 Konings 22-23 8
Sterrekykers
Matteus 2:1-23 9
Jesus word gedoop
Matteus 3 10
Jesus en die duiwel
Matteus 4:1-11, Lukas 4:1-13 11
Jesus kies mense
Matteus 4:18-22, Johannes 1:43-51 12
Jesus sorg vir ons
Matteus 6:25-34 13
Jesus is baie lief vir kinders
Markus 10:13-16 14
Jesus se stories
Lukas 10:25-37 15
Jesus is die goeie skaapwagter
Lukas 15:3-7, Johannes 10:1-15 16
Lasarus
Johannes11:1-44 17
Jesus maak die storm stil
Markus 4:35-41 18
Bartimeus
Markus 10:46-52 19
Jesus loop op die water!
Markus 6:45-52 20
Jesus stap saam met twee vriende
Lukas 24:13-35 21
`n Visvangstorie
Johannes 21:1-13 22
Petrus, Johannes en die verlamde man
Handelinge 3:1-26 23
Paulus
Handelinge 9:1-19 Vreugde! Kleuters Bybel Inkleurboek © Alle regte voorbehou. Christian Media Publishing, Posbus 3228, Matieland Poskantoor, Stellenbosch, 7602 www.christianmediapublishing.com Illustrasies, Ontwerp en Uitleg: Lilani Brits Publikasie-projekbestuur: Noeline N Neumann Reg No 2010/008573/07 Geen gedeelte van hierdie publikasie mag op enige manier gereproduseer word nie - elektronies of andersins sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer nie. 10
9
Eerste uitgawe 2013 8 7 6 5 4 3
ISBN 978-1-92059-353-7
24
2
Sny jou eie Tiermasker uit
Aanwysings vir die uitknip van die masker: 1. Knip die masker uit. 2. Knip daarna die oë van die dier uit (sodat die kind kan sien). 3. Maak ‘n gat deur die kolletjies aan beide kante van die dier se kop. 4. Steek nou die rekkie deur die gate en verstel die rekkie volgens die grootte van die kind se kop.
ISBN: 978-1-92059-353-7
www.christianmediapublishing.com