Die Pos 12 Oktober 2012

Page 1

TRADERS www.buildersdiscount.co.za Hoofnuus

Hele huis verwoes Gesin het niks oor ná brand in dak begin

R5.00

12 Oktober 2012

WE BUY & SELL DIE IT NEW & USED KWALITE FURNITURE P 1003 KRETZCHMARLAAN WINSKOO (oorkant NTK) WINKEL! 014 - 736 2898

diepos.linmedia.co.za

Steers word amper ’n

‘Drive-Thru’

BLADSY 2

Tweede vals oproep Polisie warm op beller se spoor BLADSY 3

Hoë met stappe gedreig AfriForum wil hof toe oor waternood

Danie Visser Steers op Modimolle by die Total-vulstasie moes die afgelope week uit talle oorde hoor hoe mense vra of dié onderneming dan nou ’n “deurry-diens” aanbied. Dit volg nadat ’n bejaarde inwoner op Sondag, 7 Oktober, per ongeluk in die winkel ingery het. Dit was veronderstel om ’n rustige afsluiting van die naweek te wees, tot die werkers van Total skielik ’n blou motor deur die venster sien bars het. Mnr. Johannes Roos (74) het glo gevoel sy motor is besig om vorentoe te rol. Hy wou rem, maar het per ongeluk die petrolpedaal raakgetrap en die motor het reg deur die Total-winkel se venster gebars. Die motor het net voor die yskaste, en voor die toonbank van Steers, tot ’n stilstand gekom. Die eienaar van die winkel, mnr. Sheldon Kemp, sê dit is ’n “ongelukkie” wat gebeur het. In al die jare wat hy al die onderneming het, is dit die eerste keer dat so iets gebeur. Ao. James Findlay, woordvoerder van die Modimolle-polisie, het gesê daar is byna R50 000 se skade aangerig. Klagtes van roekelose en nalatige bestuur word ondersoek. “As dit twee of drie minute vroeër gebeur het, was daar nou moontlik vyf mense dood,” het Kemp gesê. As die motor effens meer na links gery het, sou dit die toonbanke en personeel getref het, en as dit effens na regs gery het, kon dit die pilaar getref het wat die hele gebou stut, het Kemp gesê. Daar was egter gelukkig geen klante in die winkel tydens die voorval nie. Roos is ná die voorval medies behandel, maar het gelukkig ook geen ernstige beserings opgedoen nie. Dié blou motor staan binne die Total-vulstasie op Modimolle. Foto: Herman Steyn

BLADSY 6

STAAL

P A L I S A D E S

STAAL

STAAL

S T Fabriek A NABOOMSPRUIT NYLSTROOM Tel : 014 743 3385 A Tel : 014 717 5541 Faks : 014 743 3385 / Faks : 014 717 4684 086 565 2480 Dawie : 072 698 3321 Hans van Rensburgstr 119 L Van Riebeeckstr 59 admin@biglnaboom.co.za V Besoek ons vir die beste pryse! E N Ons verskaf: • MIELIEMEEL • PALISSADE OMHEININGS S • MIELIE SEMELS • VENSTERRAME • KORING SEMELS T • DIEFWERING • GEEL MIELIES • DEURRAME • VEE-VOERE • VEILIGHEIDSHEKKE E • VOËLSADE • WELDING ACC R • HOENDERKOS • HEKMOTORS • HONDEKOS • VOLLE REEKS NUWE S STAAL EN SINK

GROOT VOORRAAD TEEN SAKPAS PRYSE!!! HEAD OFFICE — BELA-BELA: (014) 736 2723 FAX: (014) 736 3428 ADV: 082 461 4011

MODIMOLLE— NEWS: (014) 717 1776 ADV: (014) 717 1774/082 421 4429 FAX: (014) 717 2191

NABOOM: 083 928 5933/(014) 743 1879 VAALWATER: 076 032 9661

ADS: diepos@icon.co.za. NUUS: dieposnuus@icon.co.za diepos-nylstroom@icon.co.za. WEBSITE: diepos.linmedia.co.za

DIESEL

? Tel (014) 717 4000

Ladies & Gents Hairstylists Pick ’n Pay sentrum, Winkel 6, Nelson Mandela straat,

Nylstroom


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.