Die Pos 14 Februarie 2014

Page 1

ATKV Mediaveertjies 2013 - Beste plaaslike koerant

Kom, laat ons boeke vat

Wees my Valentyn

12

26

®

14 Februarie 2014

R6.00

Papsopnat! Dís hoe dit die afgelope week in die Waterberge gelyk het nadat tot 100 mm op Donderdag, 6 Februarie, op sekere plekke uitgesak het. Voor Laerskool Nylstroom, het dit soos ’n dam gelyk. Jaco Scheepers, Lucian Snyman, Leandi Beytell, Sammy Findlay, Lené Ferreira en Adriana Stolp kon nie die versoeking weerstaan om deur die plasse te hol nie. Foto: Herman Steyn

Die hewige reënbui het ook groot konsternasie by Hoërskool Nylstroom veroorsaak. Verskeie klaskamers is oorstroom en onderwysers en leerders moes inspring met besems en handdoeke om skade aan klaskamers te voorkom. Die administratiewe blok van die skool se voorportaal was heeltemal onder water en die meubels moes inderhaas geskuif word. Leerders het die opruiming in goeie gees aangepak en die nat vloere het sommer gou in ’n lekker glyplek ontaard. Foto: Herman Steyn Die Pos op Facebook en Twitter

Besoek Die Pos se webwerf: diepos.linmedia.co.za / www.diepos.com

’n kans om gratis boeke te wen in ons sms-kompetisie WEN! WEN! WEN! Staan

Die skielike reënvlaag het veroorsaak dat verskeie paaie op Bela-Bela oorstroom is. Laurens de Jong het dié watermassa in Pretoriastraat op film vasgelê.

16


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.