®
www.buildersdiscount.co.za
R5.00
23 November 2012
diepos.linmedia.co.za
Johan Kotzé (50) staan in die hooggeregshof in Pretoria tereg op verskeie aanklagte wat verband hou met die grusame aanranding en verkragting van Ina Bonnette van Modimolle. Terwyl Bonnette (inlas) Maandag, 20 November, in die gange buite die hofsaal gesit en wag het dat sy geroep moet word om te getuig, het een van haar vriendinne, Charmaine Pienaar, vir haar gebid. Lees ook die berigte op bl. 2, 3 en 4. Foto’s: Herman Steyn
5
Hond verskeur kind Wonderwerk dat haar oog gered is
7
Kinders in hof oor kinders Ses ‘seuntjies’ aangekeer oor gru-moord
11
Resepteboek is hier Lesers staan tou vir Die Pos se boek
DIESEL
? Tel (014) 717 4000
Ladies & Gents Hairstylists
Pick ’n Pay sentrum, Winkel 6, Nelson Mandela straat,
Nylstroom
HEAD OFFICE — BELA-BELA: (014) 736 2723 FAX: (014) 736 3428 ADV: 082 461 4011
MODIMOLLE— NEWS: (014) 717 1776 ADV: (014) 717 1774/082 421 4429 FAX: (014) 717 2191
NABOOM: 083 928 5933/(014) 743 1879 VAALWATER: 076 032 9661
ADS: diepos@icon.co.za. NUUS: dieposnuus@icon.co.za diepos-nylstroom@icon.co.za. WEBSITE: diepos.linmedia.co.za