Vier troeteldiere glo vergiftig
2
Voertuig tref dowe kind en jaag weg
3
Jo Black kuier by die Warries ®
28 Julie 2017
Spa Park
Inwoners van Spa Park op Bela-Bela het op Woensdag, 26 Julie, paaie met brandende bande, vullis en afval versper weens ontevredenheid oor minder beskikbare behuising op die dorp. Volgens die ontevredenes het hulle van bronne in die departement van samewerkende regering, nedersettings en tradisionele sake (Coghsta) en die BelaBela-munisipaliteit verneem daar gaan minder huise in die Koppewaai-omgewing gebou gaan word as wat hulle verwag het. Daar is glo 500 huise beoog, maar volgens Kobus van der Merwe, DA-raadslid, het die owerhede slegs 250 huise goedgekeur. Dié proses sloer volgens hom al sedert 2007. Die polisie en verkeersdepartement was op die toneel. Burgemeester, Jeremiah Ngobeni, sou teen druktyd die inwoners toegespreek het. Op die foto verwyder ’n polisielid een van die brandende bande.
R6.00
22