TRADERS www.buildersdiscount.co.za Hoofnuus
Groot optog beplan Inwoners wil opruk oor talle raadsake BLADSY 2
Oppas vir dié slenter Boewe het baie slinkse foon-planne BLADSY 5
Rekord vir njalabul Bieër maak reuse-bod op veiling BLADSY 16
R6.00
8 Augustus 2013
WE BUY & SELL DIE IT NEW & USED KWALITE FURNITURE P 1003 KRETZCHMARLAAN WINSKOO (oorkant NTK) WINKEL! 014 - 736 2898
diepos.linmedia.co.za
— Beste plaaslike koerant
Dogtertjie kom op pa se lyk af Denise van Bergen ’n Sewejarige dogtertjie van Modimolle, Claudette, se wêreld is in verwarring gedompel toe sy verlede week op haar pa, Ampie Schoonraad, afgekom het nadat hy homself opgehang het. Sy vrou, Jenita, het aan Die Pos vertel dat hulle op Dinsdag, 30 Julie, by ’n veerpyltjieaand op die dorp was. Hulle is na die tyd huis toe, het kos gemaak en Ampie het vir hulle gesê om solank in die bed te gaan klim. Die volgende oggend het klein Claudette haar pa in die kombuis gaan soek en na ’n rukkie in Jenita se kamer ingehardloop gekom en gesê dat haar pa buite aan ’n boom hang. Jenita het uitgegaan, waar sy op hierdie toneel afgekom het. Volgens haar was sy nie bewus van enigiets spesifiek wat kon lei tot die voorval nie. “Ampie se pa is sowat vier jaar gelede oorlede en hy het maar gesukkel om dit te verwerk. Hy het ook ’n bietjie aan depressie gely en was die laaste tyd maar onder redelik baie persoonlike druk, maar ek het dit nie sien kom nie,” het sy gesê. “Ek kan nie meer as dit sê nie, want ek het
self nog nie antwoorde op al die vrae nie. “Claudette is reeds vir berading geneem en sal ná die begrafnis weer gaan. Dit is nog moeilik vir haar, maar ons glo dat dit mettertyd beter sal begin gaan.” Jenita en Ampie sou oor twee weke vier jaar getroud gewees het. Hulle was altesaam 12 jaar saam en het ook ’n vier en ’n half maande oue baba. Polisiewoordvoerder, ao. James Findlay van die SAPD op Modimolle sê ’n nadoodse ondersoek sal gedoen word, maar daar word geen gemene spel vermoed nie. Schoonraad word oorleef deur sy vrou, Jenita, sy twee kinders, ma Doelie, ’n sussie en sy skoonouers. Jenita sê die reëlings vir die begrafnis is nog nie gefinaliseer nie, maar sy wil probeer om die roudiens te reël vir Donderdag, 8 Augustus, om 11:00 vanuit die NG Ooskerk op Modimolle.
STAAL
P A L I S A D E S
Ampie Schoonraad van Modimolle se 7-jarige dogtertjie het op sy lyk afgekom.
STAAL
STAAL
S T Fabriek A NYLSTROOM NABOOMSPRUIT Tel : 014 717 5541 Tel & Faks : 014 743 3385 A Faks : 014 717 4684 Hans van Rensburgstr 119 Dawie : 072 698 3321 biglnaboom@telkomsa.net L Van Riebeeckstr 59 V Besoek ons vir die beste pryse! E N Ons verskaf: • MIELIEMEEL • PALISADE OMHEININGS S • MIELIE SEMELS • VENSTERRAME • KORING SEMELS T • DIEFWERING • GEEL MIELIES • DEURRAME • VEE-VOERE • VEILIGHEIDSHEKKE E • VOËLSADE • WELDING ACC R • HOENDERKOS • HEKMOTORS • HONDEKOS • VOLLE REEKS NUWE S STAAL EN SINK
GROOT VOORRAAD TEEN SAKPAS PRYSE!!! HEAD OFFICE — BELA-BELA: (014) 736 2723 FAX: (014) 736 3428 ADV: 082 461 4011
MODIMOLLE— NEWS: (014) 717 1776 ADV: (014) 717 1774/082 421 4429 FAX: (014) 717 2191
NABOOM: 076 035 9082 VAALWATER: 073 497 5636 / 083 286 4040
ADS: diepos@icon.co.za. NUUS: dieposnuus@icon.co.za diepos-nylstroom@icon.co.za. WEBSITE: diepos.linmedia.co.za / www.diepos.co.za
DIESEL
? Tel (014) 717 4000
Ladies & Gents Hairstylists
Pick ’n Pay sentrum, Winkel 6, Nelson Mandela straat,
Nylstroom