TRADERS www.buildersdiscount.co.za
Renosters:
WE BUY & SELL DIE IT NEW & USED KWALITE FURNITURE P 1003 KRETZCHMARLAAN WINSKOO (oorkant NTK) WINKEL! 014 - 736 2898
R6.00
8 Maart 2013
diepos.linmedia.co.za
DIS OORLOG! Gavin Holden Smith en Andrew Warren van Protrack Anti-poaching waak oor een van die vermeende renosterstropers wat net buite Bela-Bela by ’n natuurreservaat aangekeer is.
Die .300 Winchester-vuurwapen en byl wat die mans glo wou gebruik om ’n renoster te onthoring.
Andries van der Heyde Twee vermeende renosterstropers het die afgelope week op hul herrie gekry. Die twee is op Woensdag, 27 Februarie, in hegtenis geneem op aanklagte van renosterhoring-stropery toe hulle glo ’n privaatnatuurreservaat buite Bela-Bela probeer betree het. Hulle het die volgende dag vlugtig in die hof op Bela-Bela verskyn. Die taakspan van Protrack Anti-poaching, in samewerking met die polisie, het op die vermeende stropers toegeslaan. Volgens Andrew Warren van Protrack is daar beslag gelê op ’n .300 Winchester-jaggeweer, ’n byl en twee messe. Saam met dié twee, is daar net in Februa-
3
Verslaggewer sterf Die Pos groet staatmaker
6
2
Vreugde oor vlinder Ná 25 jaar weer opgemerk
STAAL
P A L I S A D E S
STAAL
rie vanjaar reeds 15 mense op soortgelyke klagtes aangekeer, het brig. Hangwani Mulaudzi gesê. Die verdagtes moet weer op Dinsdag, 12 Maart, in die hof wees vir hul borgaansoek. Warren wil graag die taakspan en almal wat betrokke was by die operasie bedank vir hul bydraes en tyd wat hulle afgestaan het. In ander stroperverwante nuus, het die polisie vroeër in Februarie vyf verdagtes agternagesit by Letaba Ranch teenaan die Krugerwildtuin. Twee mans is gevang en drie is doodgeskiet. Twee ander verdagtes is ook vroeër die maand in hegtenis geneem by die Nwanedi-wildreservaat, ook in Limpopo. Op Phalaborwa is vyf verdagtes verlede week in hegtenis geneem. Die polisie het beslag gelê op vier ongelisensieërde vuurwapens, een AK47, ’n pistool, drie messe en twee voertuie. Al die verdagtes is tans in aanhouding.
Skool op sy knieë Reeds 18 keer ingebreek
STAAL
S T Fabriek A NYLSTROOM NABOOMSPRUIT Tel : 014 717 5541 Tel & Faks : 014 743 3385 A Faks : 014 717 4684 Hans van Rensburgstr 119 Dawie : 072 698 3321 biglnaboom@telkomsa.net L Van Riebeeckstr 59 V Besoek ons vir die beste pryse! E N Ons verskaf: • MIELIEMEEL • PALISADE OMHEININGS S • MIELIE SEMELS • VENSTERRAME • KORING SEMELS T • DIEFWERING • GEEL MIELIES • DEURRAME • VEE-VOERE • VEILIGHEIDSHEKKE E • VOËLSADE • WELDING ACC R • HOENDERKOS • HEKMOTORS • HONDEKOS • VOLLE REEKS NUWE S STAAL EN SINK
DIESEL
? Tel (014) 717 4000
Ladies & Gents Hairstylists
Pick ’n Pay sentrum, Winkel 6, Nelson Mandela straat,
Nylstroom
GROOT VOORRAAD TEEN SAKPAS PRYSE!!! HEAD OFFICE — BELA-BELA: (014) 736 2723 FAX: (014) 736 3428 ADV: 082 461 4011
MODIMOLLE— NEWS: (014) 717 1776 ADV: (014) 717 1774/082 421 4429 FAX: (014) 717 2191
NABOOM: 083 654 5820/(014) 736 2723 VAALWATER: 076 032 9661
ADS: diepos@icon.co.za. NUUS: dieposnuus@icon.co.za diepos-nylstroom@icon.co.za. WEBSITE: diepos.linmedia.co.za