9 minute read

Britains last female WWII transport pilot dies

Een van die braafste soldate ooit – kaptein Sakae Ōba

Philip Malherbe

Advertisement

Sakae Ōba https://en.wikipedia.org/wiki/Sakae

Sakae Ōba, ʼn Japannese soldaat, was aan die 18de Artillerie-Regiment verbonde en by die veldslag van Shanghai en Saipan betrokke. Tydens sy weermagdiens in 1934 was hy maar twintig jaar oud. Hy was as ʼn veld-offisier, eerste klas, geoormerk en het spesiale opleiding ontvang. In Julie 1937 tydens die Tweede Sino-Japannese Oorlog (ʼn militêre konflik tussen Sjina en Japan vanaf 1937 tot 1945), is Sakae se eenheid gemobiliseer en in Sjina ontplooi. Gedurende Desember van daardie jaar is hy tot tweedeluitenant bevorder. In 1939 is hy tot eersteluitenant bevorder en in November 1941 is hy as ʼn artillerietroep-bevelvoeder aangestel. In Maart 1943 is hy tot kaptein bevorder. Vroeg in 1944 is die troepe na die Stille Eilande herplooi. Kaptein Ōba is in bevel van die mediese regiment geplaas. Die vragskip wat die soldate vervoer het, is op 29 Februarie met ʼn torpedo van ʼn duikboot vanaf die Verenigde State van Amerika (VSA) gesink. Begeleide bote kon net die helfte van die soldate red en hulle is op die eiland Saipan afgelaai. Dáár is hulle met tenks en artillerie-wapens agtergelaat en het hulle ʼn mediese versorgingssentrum op die been gebring. Op 15 Junie 1944 het die Amerikaanse troepe op die eiland geland en het die oorlog van Saipan begin. Nieteenstaande hewige verdediging is die Japannese soldate geleidelik en met hewige lewensverliese teruggedruk. Met geen hoop op versterkings nie het die Japannese bevelvoerder opdrag gegee om vir oulaas ʼn aanval te loods –‘n sogenaamde “banzai stormloop” oftewel ‘n eervolle selfmoord.

Op 7 Julie het kaptein Ōba en sy manskappe aan die grootste “banzai” -aanval in die Stille Eilande deelgeneem. Na vyftien uur van meedoënlose hand-tot-hand gevegte, met ongeveer 4,300 Japannese soldate wat omgekom het, het die Alliansie-soldate die oorwinning beklink. Op 30 September 1944 het die Japannese weermag ʼn amptelike verklaring uitgereik dat al sy soldate in aksie op die eiland Saipan gedood is. Dit het kaptein Ōba ingesluit, wat ná sy dood tot majoor bevorder is en die Goue Orde van die Opkomende Son, Vyfde Klas, toegeken is.

Japannese soldate https://www.google.co.za/search?

Die berg Tapochau https://www.google.co.za/search?

Uithou

In werklikheid het kaptein Ōba die oorlog oorleef en bevel oor die ander ses-en-veertig soldate geneem wat ook geleef het. Ōba het tweehonderd burgerlikes saam met hom dieper in die oerwoude geneem om gevangeneming te ontglip. Hy en die soldate het die burgerlikes in grotte in die berge in oorlewingsaanvalle gelei. Hy het voortgegaan om aanvalle op die Alliansie-magte te loods. Hy het die berg Tapochau as hoofbasis gebruik. Die bergpiek was 473 meter hoog met ʼn onbelemmerde 360-grade uitsig. Die aanvalle op die Alliansie-magte was op guerrilla-styl geskoei met strooptogte wat op die soldate se posisies uitgevoer is. Met verwysing na die spoed en geheimsinnige uitvoering van die operasies, asook die frustrasie van pogings om hom te vind, het die soldate na Ōba as die “Jakkals” verwys. Gedurende September 1944, het die Alliansiesoldate patrollie begin stap in ʼn poging om die oorblywende Japannese soldate en burgerlikes vas te trek wat hul basisse vir voorrade geroof het. Van tyd tot tyd is arrestasies uitgevoer waarna hulle ondervra is en in gevangeniskampe toegesluit is. Gedurende die ondervraging het hul van Ōba verneem. Daarná het die bevelvoerder van die Alliansiesoldate besluit om die hele lengte van die eiland van suid na noord met sy manskappe twee meter uitmekaar, die eiland te “vee”. Die bevelvoerder was van mening dat Ōba en sy manskappe gedwing sou word om te veg óf oor te gee óf gevange geneem te word. As gevolg van die vangnet wat ontplooi is, het die bejaarde en kranklike burgerlikes aangebied om oor te gee. Kaptein Ōba het die orige burgerlikes verseker dat dit die soldate se taak was om die burgerlikes te beskerm en om self te oorleef om die stryd teen die vyand voort te sit. Met die aankoms van die Alliansie-soldate het die meeste van die Japannese soldate en burgerlikes na ʼn skuiling teen die versteekte oorhang van die berg geklim, terwyl die res op smal lysies teen die hange van die berg skuiling gesoek het. Hulle het die res van die dag hul bedenklike posisies daar behou, terwyl die Alliansie-soldate die hele area deurkruis het en hutte en tuine geplunder het. Op plekke het die Japannese soldate en burgerlikes op nou lysies, minder as ses meter bo die grond, vasgeklou. Die soektog was vrugteloos en het uiteindelik tot die teleurgestelde bevelvoerder se herontplooiïng gelei. Kaptein Ōba en sy manskappe het sestien maande uitgehou. Op 27 November 1945, het die vorige bevelvoerder tydens die oorlog van Saipan die eiland besoek en van die soldate uit hul skuilplekke laat kom toe hy die volkslied van die Infanterie-tak gesing het. Daarná het hy dokumente van die uitgediende weermaghoofkwartier aan hulle oorhandig, wat kaptein Ōba en die res van sy manskappe opdrag gegee het om aan die VSA-magte oor te gee. Kaptein Ōba het eers op 1 Desember 1945 ná die amptelike oorgawe van Japan sy manskappe uit

Die Amerikaanse soldate opsoek na Ōba https://www.google.co.za/search?

Kaptein Ōba se oorgawe https://historycollection.com/true-believers-10-japanese-holdouts-not-surrender-wwii-ended/3/

(Continued from page 167)

die oerwoud gelei en aan die VSA-magte oorgegee. Baie formeel en met trots het hy sy swaard aan die bevelvoerder oorhandig, terwyl sy manskappe hul wapens en regiment-vaandel oorhandig het. Hulle was die laaste georganiseerde Japannese weerstandsmag op Saipan. Nadat die Japannese regering bevestig het dat Ōba oorleef het, is sy “nadoodse” rang teruggetrek. Veertig jaar ná die oorlog het Pollard en Jones, twee Amerikaanse soldate, vir Ōba gaan opsoek. Hulle het hom meegedeel dat hulle hom sou doodmaak as hulle hom voorheen sou kon opspoor. Hy het die Amerikaners vir agtien maande lank ontsettend frustreer. Hy het hul kos gesteel en ʼn B-29 bomwerper op die vliegveld aan die brand gesteek. Hy was ʼn groot verleentheid vir hul hoofkwartier en die Alliansie-soldate is voortdurend versoek dat Ōba in hegtenis geneem moes word. Hy het nie verniet die bynaam van “Jakkals” ontvang nie. Hy was só uitdagend dat hy terwyl die Amerikaners in die buitelug fliek gekyk het, hy agter die bome in die “agterste ry” saam met hulle fliek gekyk het sonder dat hul weet. Hulle het alles probeer om hom vas te trek: dagen nagpatrollies, die opstel van hinderlae, en meer maar niks het gewerk nie. Hulle het hom ʼn verdere pluimpie gegee deur aan te voer dat indien hy ʼn Amerikaanse soldaat was, hy aan die einde van die oorlog ʼn medalje sou ontvang het. Die twee Amerikaanse soldate het baie foto’s geneem en ʼn boek oor Ōba geskryf. Die boek het binne ses weke 45,000 kopieë verkoop.

Bronne:

• https://en.wikipedia.org/wiki/Sakae • http://www.ww2wrecks.com/portfolio/the-lastsamurai-sakae-oba-and-the-largest-banzaicharge-of-the-war-in-the-pacific • https://www.chicagotribune.com/news/

By EMER SCULLY FOR MAILONLINE

PUBLISHED: 01:35, 9 January 2021 | UPDATED: 11:49, 9 January 2021

• Pilot Eleanor Wadsworth died in Bury St

Edmunds in Suffolk last month

• She was the last surviving female World

War Two pilot before her death

• She joined the Air Transport Auxiliary

(ATA) trainee pilot scheme in 1939

Britain's last surviving female World War Two pilot has dies aged 103 decades after she flew Spitfires, Hurricanes and Hellcats. Eleanor Wadsworth died at her home in Bury St Edmunds in Suffolk last month, reported The Sun. She joined the Air Transport Auxiliary (ATA) trainee pilot scheme after war broke out in 1939.

Born in 1917 in Nottingham, Mrs Wadsworth was the last surviving British woman pilot to fly in the Second World War. She was one of 166 women who were accepted on ATA and managed to fly 22 different aircraft

Eleanor Wadsworth joined the Air Transport Auxiliary (ATA) at the outbreak of the Second World War in 1939 and continued to serve until 1945. This is a painting of one of the spitfires delivered by Mrs Wadsworth during the war

Ms Wadsworth (nee Fisher), pictured bottom left, flew 22 types of aircraft during her career with the ATA

(Continued from page 169)

including the iconic Hurricane, Spitfire and Mustang. The then 25-year-old was originally working as an architect's assistant when she saw a notice recruiting people with no flying experience. Mrs Wadsworth said: 'The thought of learning to fly for free was a great incentive. 'We would be trained to transport planes and pilots to and from various airfields. 'I was one of the first six to be accepted. Only 25 per cent got verified out of everyone who applied. 'I put my name down without thinking anything else about it and was accepted after passing all the medical checks.

'Anybody who fulfilled the necessary training was quickly accepted. 'It was out of a wide range of people, it wasn't just females - they wanted people who had never flown before.' Mrs Wadsworth was sent to Haddenham Airfield in Buckinghamshire, to start the first leg of her training. Since then, the great-grandmother of seven and grandmother of five, had flown to the United States, around Washington, Seattle, Alaska and around the United Kingdom. Mrs Wadsworth said before learning how to fly she had to learn about the weather as well as the various aircraft systems such as the engine. She also had to learn how to navigate. She said: 'I was able to fly solo after 12 hours of training - from never being able to fly before. But it takes a life time to be able to learn to fly perfectly. It is not particularly difficult to learn if you are taught to fly properly. 'You had to have a good idea of maps. Navigation was also really important because we never had any air to ground connection in those days. 'We couldn't phone or get in touch with anyone else. Once we were in the air we were on our own.'

Mrs Wadsworth spent the next few years posted at several of ATA's 14 ferry pools, earning her Class 3 licence which allowed her to fly light twin-engine aircraft. Mrs Wadsworth, who was married to Bernard Wadsworth - a flight engineer for ATA - for 71

years, said she was in the cockpit until the very last day of the war in 1945 when the ATA was closed down. She said: 'I haven't piloted or flown a plane since then. 'I got married at the same time ATA closed, to my husband who continued to work as an engineer. 'We had our two boys, George and Robert, and I decided to settle down into the domestic life until they grew up.' At the end of the war in 1945, Mrs Wadsworth had flow 590 flying hours, 430 of which were flown solo. 'But if you are taught properly, it is fine. 'Now, when I look back at my log book and my pictures I remember little details about that time and it all comes back to me.'

A video Showing an interview with Eleanor Wadsworth can be viewing by clicking on this link: https://www.dailymail.co.uk/news/article-9128317/ Britains-surviving-female-World-War-Two-pilotdies-age-103. Story and images obtained from Mail Online, and credit to James Linsell-Clark/SWNS.com for the photographs.

Mrs Wadsworth, pictured here on an American Hellcat, was one of 166 women in the ATA

This article is from: