Nongqai Vol 13 No 1A - 1988: SAP Prestige Konsert

Page 1

1 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


PUBLISHER | UITGEWER

2 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


Contents PUBLISHER | UITGEWER .............................................................................................................. 2 NONGQAI: OORSPRONG & OOGMERKE ..................................................................................... 4 NONGQAI: ROOTS & GOALS......................................................................................................... 5 VOORWOORD | FOREWORD ........................................................................................................ 6 VOORBLAD | FRONT COVER ........................................................................................................ 7 POLISIEGESKIEDENIS | POLICE HISTORY .................................................................................. 8 NONGQAI TRUST | IT 002701/2018(T)......................................................................................... 41 THANK YOU! | DANKIE! ................................................................................................................ 42 VAN DIE REDAKSIE ..................................................................................................................... 45 •

OOGGETUIEVERSLAE VAN TERREURDADE GESOEK .................................................. 45

NAWOORD | AFTERWORD ............................................................ Error! Bookmark not defined.

Voorloper van die SAP Orkes – Forerunner of the SAP Band

3 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


NONGQAI: OORSPRONG & OOGMERKE

4 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


NONGQAI: ROOTS & GOALS

5 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


VOORWOORD | FOREWORD

Brig HB Heymans (SAP – Afgetree)

Vlnr: Brig HB Heymans, Kol LP Bradley en Brig Sam Holmes. Baie welkom by hierdie besondere uitgawe wat ‘n afdruk is van ‘n program van ‘n prestige musiekkonsert gehou ter viering van die Suid-Afrikaanse Polisiemag se 75ste bestaansjaar en die konsert is ook spesiaal gehou ter ere van die Staatspresident, mnr PW Botha en mev Botha. Tydens my dienstermyn het my gade en ek talle van die SA Polisiemag se musiekuitvoerings bygewoon. Dit het my trots gemaak om ‘n lid van die SA Polisiemag te wees. Reeds in die SA Polisiekollege het ons met die polisie-orkes kennis gemaak wanneer hulle Woensdae-oggende “Die Stem” gespeel het tydens die vlaghysingseremonie – natuurlik ook tydens ons uitpasering. Ek was ‘n beredeman en ons het die “Musikale Rit” gedoen terwyl die orkes luister aan ons vertoning verleen het. Toe ons afmarsjeer speel die orkes, en die res van die kollege sing “Bly by my Heer” en “Sal ons ou Kennisse ooit Vergeet?” Dit was die 4de Julie 1964 – een van die dae wat ek nooit in my lewe sal vergeet nie! Die SA Polisiemag was ‘n trotse instelling met ryke tradisies. Op begrafnisse het ons ook die orkes gekry om die laaste eer aan ons gevalle makker te betoon! Wat is ‘n militêre begrafnis sonder die trompet wat die “Laaste Taptoe” en “Oggendsinjaal” speel! In ons jong dae het ons ook ‘n sarsie loskruit patrone oor die graf gevuur. Op talle Weduwee- en Weesfonds-danse het die befaamde polisie-orkes ook opgetree. Sonder die orkes sou sulke aande nie veel betekenis gehad het nie. Kol LP Bradley en Brig Sam Holmes het die polisie-orkes op ‘n besonder peil gebring en ons was almal baie trots op die polisie en sy orkes. Ons dank aan hierdie manne wat ‘n goeie grondslag gele het en sekere waardes weerspieël het! Lees gerus die program. Voor ons vergeet plaas ons weer ‘n afdruk van daardie luisterryke aand! •

Ons dank aan kol Dawn Kellerman wat die Program beskikbaar gestel het

6 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


VOORBLAD | FRONT COVER

7 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


POLISIEGESKIEDENIS | POLICE HISTORY

8 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


9 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


10 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


11 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


12 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


13 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


14 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


15 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


16 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


17 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


18 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


19 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


20 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


21 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


22 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


23 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


24 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


25 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


26 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


27 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


28 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


29 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


30 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


31 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


32 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


33 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


34 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


35 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


36 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


37 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


38 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


39 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


40 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


NONGQAI TRUST | IT 002701/2018(T)

41 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


THANK YOU! | DANKIE!

42 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


43 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


44 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


VAN DIE REDAKSIE

• OOGGETUIEVERSLAE VAN TERREURDADE GESOEK Help asseblief: So baie van ons lede en lesers was ooggetuies van terreurdade gedurende die rewolusionêre oorlog. Ons is op soek na ooggetuieverslae van ons oudlede. En statistiek. Soos die ou Anglo Boere-oorlog wat meer as 100 jaar gelede plaasgevind het, steeds interessant bly – so het ons rewolusionêre-oorlog van 16 Des 1961 tot 1994 geduur – selfs na die bekende “2 Februarie 1990”-toespraak van mnr FW de Klerk het die stryd eintlik feller voortgeduur veral tussen die ANC en Inkatha en tussen “Hostel dwellers” en “Residents”. Op die foto is majoor Dolf Odendaal nadat ‘n handgranaat na hom gegooi is.

45 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


SLOT | END

46 Nongqai Vol 13 No 1A – 1988 SAP PRESTIGE-MUSIEKKONSERT


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.