1 minute read

1956: BRIG JJ DIEDERICKS EN MEV CHRISTINE DIEDERICKS

Brig JJ Diedericks was ‘n gewaardeerde en uiters lojale kollega. Ek het saam met hom gewerk in die Veiligheidstak te Pietermaritzburg en later op dieselfde eenheid te Veiligheidshoofkantoor in Wachthuis. Beide Johan – of soms Dieks genoem - en Chrsitine is al oorlede. Ons het baie pret gehad omdat hy so lekker kon skrik! HBH.

Advertisement

This article is from: