1 minute read

DIE BRONBERGER

Nou met die lees van die verhale van die skrywers wat insette vir die Gedenkalbum vir die eerste 50 jaar van die Vrouepolisie gegee het, is dit duidelik dat Brigadier Duveen Botha ontsaglike mensekennis gehad het. Sy het werklik die room van die vrouens wat aansoek gedoen het om polisie toe te kom, uitgekies. Die inhoud van hul verhale spreek van mense wat uitgestyg het ver bo die gemiddelde. Ek wens ek kon elkeen van die skrywers ‘n stewige handdruk gee en sê: “Ek salueer jou. Jy het ‘n fondasie gelê waarop monumente gebou kan word.” Groete.

Dicks.

Advertisement

Hallo Hennie Ek het gedink jy is dalk die regte mens om te vra oor ’n lesersbrief wat ons op bl 6 in die Januarieuitgawe het. Laat weet gerus as jy dalk enige verdere inligting het. Ek plak die brief hier onder en heg die foto hierby aan – dis darem groter as die klein foto’tjie wat op bl 6 verskyn☺ Groete

Angie

NS: hier volg die brief

This article is from: