Grade 5 Handleiding 1/2 Wiskunde

Page 12

Handleiding 1/2 G05 ~ Wiskunde

Afronding Rond af tot die naaste 5

0

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

Getalle wat op 3, 4, 5, 6 en 7 eindig, word tot 5 afgerond. Getalle wat op 1 en 2 eindig, word na die vorige tien afgerond (eindig dus op ’n 0). Getalle wat op 8 en 9 eindig, word na die volgende tien afgerond (eindig dus op ’n 0). Rond af tot die naaste 10

Getalle kleiner as 5 word na die vorige tien afgerond (eindig dus op ’n 0).

Getalle wat op 5, 6, 7, 8 en 9 eindig, word na die volgende tien afgerond (eindig dus op ’n 0). Rond 6 858 af tot die naaste 10:

D HTE 6 858

Kyk na die tiene-kolom

Die ene-kolom moet jou nou help besluit (8 is groter as 5, dus word die getal afgerond na die volgende tien, en eindig dit op ’n 0 die antwoord is dus 6 860.)

Rond af tot die naaste 100

Getalle kleiner as 5 word afgerond na die vorige honderd (eindig dus op ’n 0). Getalle wat op 5, 6, 7, 8 en 9 eindig, word na die volgende 100 afgerond (eindig dus op ’n 0). Rond 6 858 af tot die naaste 100:

D HTE 6 858

Kyk na die honderde-kolom

Die tiene-kolom moet jou nou help besluit (5 en groter word afgerond na die volgende 100, en eindig op ’n 0 die antwoord is dus 6 900.)

Dieselfde met afronding tot 1 000. (Die honderde-kolom gaan jou nou help besluit.)

7

© Impaq


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.