Grade 5 Handleiding 1/2 Wiskunde

Page 14

Handleiding 1/2 G05 ~ Wiskunde

Gewone breuke

Teller

1 4

Noemer

Die boonste getal (teller) tel hoeveel van die noemer daar is. Die noemer bepaal wat ons die breuk noem, byvoorbeeld kwarte, agtstes, ens. Jy kan ’n breukemuur gebruik om breuke te vergelyk.

Baie belangrik: Voordat jy breuke met mekaar kan vergelyk of berekeninge met breuke kan doen, moet jy altyd eers die noemers dieselfde maak. Ons kan ook sê ons moet die Kleinste Gemene Veelvoud (KGV) bepaal. Wanneer jy die noemer met ’n getal vermenigvuldig, moet jy ook die teller met dieselfde getal vermenigvuldig.

9

© Impaq


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.