Grade 5 Handleiding 1/2 Wiskunde

Page 22

Handleiding 1/2 G05 ~ Wiskunde

1

Eenheid

Tel met heelgetalle In graad 3 en 4 het jy geleer om met heelgetalle te tel. Kan jy nog onthou hoe om in 2’s te tel? Kom ons kyk weer daarna. Wanneer ons in 2’s tel, tel ons elke keer 2 by die vorige getal om die volgende getal te kry. +2

2

+2

4

6

+2

+2

8

10

+2

12

Ons kan selfs op ander plekke begin. Kyk na die getalle. Sien jy dat jy by enige getal kan begin en in heelgetalle kan tel? +2

63

65

+2

67

+2

69

+2

71

+2

73

In die boonste twee voorbeelde het ons vorentoe getel of aangetel. Ons kan ook agteruit met heelgetalle tel.

Ons gebruik verskillende woorde om dieselfde ding te vra. Maak seker dat jy al die verskillende woorde ken. Die woorde hieronder beteken dieselfde.

agteruit tel = terugtel = agtertoe tel Kyk na die volgende getalle en vul die regte getalle in die blokkies in. Tel terug (agtertoe of agteruit) in 3’s.

–3

53

–3

50

–3

–3

47

–3

41 17

–3

38

–3

32 © Impaq


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.