1 minute read

LESELEMENTE

LEERDOELWITTE

Wat leerders aan die einde van die les moet weet. Geneem uit KABV.

BELANGRIKE TERMINOLOGIE

Nuwe terminologie om die begrip van die vak as deel van die les uit te brei.

DEFINIEER

Definisies van konsepte om die inhoud te verstaan.

BELANGRIK

Verduidelik misverstande; moontlike verwarring met betrekking tot bestaande kennis.

AKTIWITEIT

Vrae wat voltooi moet word ten einde die kennis van die voltooide les te toets.

STUDEER/HERSIENING

Tyd wat spandeer word om die inhoud te bestudeer in die afsluiting van die eenheid en ter voorbereiding vir die toets of eksamen.

This article is from: