Graad 6 Handleiding 1/2 Wiskunde

Page 8

Handleiding 1/2 G06 ~ Wiskunde

LESELEMENTE LEERDOELWITTE Wat leerders aan die einde van die les moet weet. Geneem uit KABV.

BELANGRIKE TERMINOLOGIE Nuwe terminologie om die begrip van die vak as deel van die les uit te brei.

DEFINIEER Definisies van konsepte om die inhoud te verstaan.

BELANGRIK Verduidelik misverstande; moontlike verwarring met betrekking tot bestaande kennis.

AKTIWITEIT Vrae wat voltooi moet word ten einde die kennis van die voltooide les te toets.

STUDEER/HERSIENING Tyd wat spandeer word om die inhoud te bestudeer in die afsluiting van die eenheid en ter voorbereiding vir die toets of eksamen.

© Impaq

6


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.