1 minute read

4.3. Les 17: Die noordelike grens van die Europese nedersettings (5 uur

of (20)

3. Maak ʼn model van ʼn slaweskip. Die model moet volgens skaal wees en die volgende uitbeeld:

Model volgens skaal gebou Deursnee gemaak wat die verskillende dekke uitbeeld Voorsiening gemaak vir die slaweruim, insluitend die geriewe Uitbeelding van slawe op die skip

1 2 3 4 5

(20)

Bespreek hoe die Transatlantiese handel tot stand gekom het en hoe Europeërs die slawehandel, wat eers deur die state van Wes-Afrika beheer is, oorgeneem het.

Die uitbreiding van die handel in slawe vanuit Afrika deur Europeërs moet intensief behandel word. Leerders moet bewus gemaak word van die omvang daarvan. Bespreek hoeveel slawe daar mee handel gedryf is, waarheen die slawe geneem is en wat hulle gekos het, die vervoer van slawe en die toestande waarin hulle vervoer is, asook die roetes wat gebruik is. Gevolglik moet die aankoms by die bestemming, die koop en

This article is from: