Fasiliteerdersgids 1/2 G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Leselemente
LEERDOELWITTE Wat die leerder aan die einde van die les moet weet. Geneem uit die KABV.
AKTIWITEIT Bevat die kerninhoud en vrae om die leerder se kennis te toets.
WOORDESKAT Betekenis van moeiliker woorde in tekste.
KERNINHOUD Die inhoud wat verstaan moet word; verduideliking van begrippe.
DEFINIEER Definisies van sommige begrippe.
BELANGRIK Belangrike aspekte om van kennis te neem.
WENKE Om die begrippe beter te verstaan; om in die leerproses te help.
VIR DIE NUUSKIERIGES
Aansporing om die inhoud na te vors of navorsing om algemene kennis uit te brei. Brei die aktiwiteit tot só ’n mate uit dat die leerder aangemoedig word om te verken.
1
© Optimi