Eenheid
2
Handleiding 2/4 G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Aktiwiteit 131: Meervoud en verkleining In “Die beer en die twee reisigers” klim Dawie in die boom. Weet jy wat die verkleining van “boom” is?
Kyk na die reëls oor meervoud en verkleining van woorde wat op m eindig.
Skryf self die reël in die blokkie en maak ook die meervoude en verkleinings op die lyntjies. Meervoud en verkleining: Woorde wat op m eindig
besem –
Meervoud
Verkleining
duim – duime boom – bome arm – arms wurm – wurms
duim – duimpie boom – boompie arm – armpie wurm – wurmpie
besem –
kostuum –
kostuum –
Hoe maak ek die meervoud?
Hoe verklein ek?
Onthou, jy moet altyd die spelreëls in gedagte hou. Byvoorbeeld die een o wat wegval in “bome”. Beantwoord die vrae in jou werkboek.
1.
Voltooi die meervoud en verkleining van die woorde. Teken die tabel oor. 1.1 1.2
1.3 1.4 1.5
© Optimi
Woord duim dam vorm boom wurm
Meervoud duim__ dam__ __ vorm__ b__ __ __ wurm__
16
Verkleining duim__ __ __ dam__ __ __ __ __ __ vorm__ __ __ boom__ __ __ wurm__ __ __