
1 minute read
Aktiwiteit 131: Meervoud en verkleining
Aktiwiteit 131: Meervoud en verkleining
In “Die beer en die twee reisigers” klim Dawie in die boom.
Weet jy wat die verkleining van “boom” is?
Kyk na die reëls oor meervoud en verkleining van woorde wat op m eindig.
Skryf self die reël in die blokkie en maak ook die meervoude en verkleinings op die lyntjies.
Meervoud en verkleining: Woorde wat op m eindig
Meervoud duim – duime boom – bome arm – arms wurm – wurms
besem –
kostuum – duim – duimpie boom – boompie arm – armpie wurm – wurmpie besem –
kostuum –
Verkleining
Hoe maak ek die meervoud? Hoe verklein ek?
Onthou, jy moet altyd die spelreëls in gedagte hou. Byvoorbeeld die een o wat wegval in “bome”.
Beantwoord die vrae in jou werkboek.
1. Voltooi die meervoud en verkleining van die woorde. Teken die tabel oor.
Woord Meervoud Verkleining
1.1 duim duim__ duim__ __ __ 1.2 dam dam__ __ dam__ __ __ __ __ __ 1.3 vorm vorm__ vorm__ __ __ 1.4 boom b__ __ __ boom__ __ __ 1.5 wurm wurm__ wurm__ __ __