1 minute read

Aktiwiteit 128: Beantwoord vrae

Aktiwiteit 128: Beantwoord vrae

Lees “Die beer en die twee reisigers” weer en beantwoord die vrae in jou werkboek.

1. Soeklees om die antwoorde te kry. Onthou, jy moet spesifieke woorde in die teks soek om die antwoord te kry.

1.1 Wie het in die boom geklim? 1.2 Wat het die beer reeds geëet? 1.3 Waarna het die beer gaan soek om te eet toe hy wegloop?

2. Sit die prentjies in die regte volgorde. Dit moet die storie van begin tot einde vertel.

2.1 2.3

2.2 2.4

3. Gee ’n eienaam uit die storie.

4. Daar is twee voorbeelde van trappe van vergelyking in die oortreffende trap in die teks. Wat is hierdie woorde?

5. Watter opsies is voorbeelde van die woordsoorte wat gegee is? Skryf net die letters neer.

5.1 Hierdie woorde is byvoeglike naamwoorde.

a) sonnige, middagete, massiewe b) massiewe, sonnige, dooie c) massiewe, sappige, eintlik

Al drie woorde moet die woordsoort wees wat gevra word.

This article is from: