Grade 4 Handleiding 2/4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 17

Eenheid

2

Handleiding 2/4 G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Aktiwiteit 128: Beantwoord vrae Lees “Die beer en die twee reisigers” weer en beantwoord die vrae in jou werkboek. 1.

2.

Soeklees om die antwoorde te kry. Onthou, jy moet spesifieke woorde in die teks soek om die antwoord te kry. 1.1 1.2 1.3

Wie het in die boom geklim? Wat het die beer reeds geëet? Waarna het die beer gaan soek om te eet toe hy wegloop?

Sit die prentjies in die regte volgorde. Dit moet die storie van begin tot einde vertel.

2.1

2.3

2.2

2.4

3.

Gee ’n eienaam uit die storie.

5.

Watter opsies is voorbeelde van die woordsoorte wat gegee is? Skryf net die letters neer.

4.

Daar is twee voorbeelde van trappe van vergelyking in die oortreffende trap in die teks. Wat is hierdie woorde? 5.1

© Optimi

Hierdie woorde is byvoeglike naamwoorde. a) b) c)

sonnige, middagete, massiewe massiewe, sonnige, dooie massiewe, sappige, eintlik

12

Al drie woorde moet die woordsoort wees wat gevra word.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.