Wederkoms kortverhaal deur Hester Appelboom Vir 'n oomblik aarsel ek om die deur oop te
daar naby. Ons het vir ure kransies gevleg van
my lyf afgeskeur soos ek probeer vasklou het
maak. Ek is 'n oortreder hier. Miskien moet ek
die rooi en pers veldblommetjies...”vir Jesus
teen die wegraping. Die reuk van die gras in
net weer die kar aanskakel, omdraai en wegry
se kroon.”
die somer en in die winter het hier agtergebly.
– dit sal my baie pyn spaar deur nie ou wonde
Ek kon vry rondloop op my veld so ver en wyd
oop te krap nie. Ek kyk na die toneel voor my:
Die klipstoor is net weg. Daar bestaan nie
soos die Heer se genade ...maar nou moet ek
Hier is niks oor nie...die paradys van Eden het
meer 'n koel, skemer ruimte waar ek ure gesit
versigtig gaan toestemming vra om hier te
in 'n woesterny verander. Net 'n moesie van 'n
en lees het nie. Geen netjies gespande drade
wees.
huis op 'n verdorde lap grond met gate in
nie, geen klippaadjie na die voordeur toe nie
waarin 'n klompie varke rustig in die son baai.
en die boog met rankrosies by die ingang van
Huiwerig stap ek om na die agterkant van die
Al wat bekend lyk, is die palmboom wat
die tuin bestaan nie meer nie. Hier is nie meer
huis. 'n Vark spring skielik op en hardloop
meters ver die lug in toring. Dit was 'n klein
'n groot, groen grasperk met 'n roosbedding
weg. 'n Gesette vrou, met 'n kleimasker oor
boompie toe ons veertig jaar gelede hier weg
vol rooi, pienk en geel rose nie. Die kleurvolle
haar gesig gesmeer, kyk agterdogtig na my
is. Die stal lyk skaam sonder sy dak. 'n Hek
blomme soos vygies, dahlias en strelitzias is
waar sy teen die kombuisdeur se koesyn leun.
hang skeef aan sy ankerpale. Ek skraap my
weg, beddings en al. Niks van die netjies
Sy verstaan nie as ek in my bietjie Zoeloe
moed bymekaar en klim uit die veilige spasie
gesnoeide heining tussen die blomtuin en die
probeer verduidelik dat ek hier grootgeword
van my kar.
groentetuin nie. Geen druiweprieel langs die
het en dat ek asseblief net wil rondkyk nie.
huis nie. Die groepie Wattelbome tussen die
“Mina small, tombazaan lapa. I grew up here.
Soos in die rukkerige tuisfilmpies wat ons
gewese groentetuin en rivier is ook weg. Dit
May I look around please. Mina funa to bona
gewoonlik op Saterdagaande teen die
was ons pophuis. Proppe en plastiekdeksels
..” Sy knik genadiglik.
eetkamer se muur gekyk het, sien ek myself in
was ons borde en koppies. Klippies die kos.
die sandput speel hier reg voor my. Ek is vyf
Elke oggend het ons uitgevee met skewe,
Ek stap regoor die stowwerige tuin in die
jaar oud. Ek trek figuurtjies in die sand met my
selfgemaakte
Ons
rigting van my rivier. Dis asof ek weer die
grasbesems.
vingers. Daar het die swaaie gestaan: “ As Hy
houtstompkinders was gedoop in die naam
honde wil roep om saam te kom. My bene voel
weer kom, as Hy weer kom, kom haal Hy sy
van die Vader, Seun en Heilige Gees. Maar
lam. Is my rivier nog dieselfde?
pêrels...” het ons gesing terwyl ons op die
nou is daar 'n paar mans besig om varkhokke
ondeursigtige water wat allerande geheime
dwarsplank staan en al hoe hoër beur sodat
te bou. Pêrels geruil vir swyne.
en avonture ingehou het...Sal die groot,
motorafdak, wat my pa in alle kleure geverf
Ek kyk op na die huis maar voel te skaam om
waar die “foefieslaaid” in vas was?
ons kan opvaar na die hemel. By die
Die
betroubare ou wilgerboom nog daar wees Die
het, staan ek met my eerste fiets. Ek kan nog
haar in die oë te kyk. As kind was ek lief vir
rivierbank is kaal. Geen teken dat daar ooit 'n
nie ry nie, al is ek reeds in standerd drie. Ek
haar. Sy was altyd daar vir ons – as dit te warm
groot ou wilgerboom op die oewer gestaan het
waai vir my ma met haar rolprentkamera
was buite, was haar plankvloere koel. As die
nie. Ek kyk teleurgesteld rond. In die draai
ek moed bymekaar skraap met my
ryp wit gelê het soggens was sy snoesig en
aan die oorkant het ons blou klei uitgegrawe
voet op een pedaal. Ek trek weg, reguit op die
terwyl
warm. Teen skemer het haar ligte aangegaan
en in die bank langsaan was 'n skatkis van
groot Populierboom af. Ek en dié boom het
soos in 'n vuurtoring en ons het geweet sy
versteende blare en hout wat vertel het hoe dit
daarna nie meer van mekaar gehou nie. Hy
roep ons. As ons honger en dors was, het sy
miljoene jare gelede hier gelyk het – vóór die
staan nog daar, met sy los bas. Ek sien ons in
ons gevoed en gelawe. Uit haar maag het
rivier en die wilgerbome en mense...
die liggeel Volkswagen kewertjie met die
vrolike
musiek
geklink:
Die
plaaspad afry, op pad skool toe. Pa met
Penniefluitjiekwêlla en “Oom Jan sny
As ek op die wal staan en afkyk na die rivier
donker hare, wat later grys geword het, en my
koring...” maar nou is haar oë dof en sy kyk
word ek begroet met 'n koue, verwytende kyk.
broer voor in met sy skoolpet op. Ons twee
weg. Sy het klein geword, die stoep
Emosieloos en kil lê die rivier daar en kyk op
susters agterin met wit panamahoede
ingesonke. My eens geliefde huis is 'n
na my. Al die klippe, wat ons eens net met ons
waaronder ons skaars kan uit sien. Twee lang,
onherkenbare, verlate, mishandelde dier wat
voete onder die water kon voel, is ontblood in
dun vlegsels weerskante van ons koppe en
wegdeins van my asof sy nog 'n vuishou
harde, grys rotse. “My kind, my kind, waarom
groot groen strikke aan die punte. Sproete oor
verwag.
het jy my verlaat? Jy't gesê dat jy gou weer
die neus. “Ja, die kindergesiggies soos die
terug sal kom. Dis mos nou te laat.”
sterre se liggies...”
Die veld lê nog uitgestrek langs die plaaswerf.
'n Bedroeftheid sak oor my hele lyf neer. “Ek
Dis waar ek die meeste van my tyd as kind
weet. Maar ek kon nie. Weet jy hoeveel het ek
Op die klipkoppie agter die huis staan die
deurgebring het. Ek het elke voetpaadjie, elke
jou gemis? Weet jy hoe swaar het ek gekry as plaaskind in die stad? Weet jy?!!” Skree ek na
sementdam nog maar dit is baie kleiner as wat
klip se vorm en tekstuur, elke graspol en
ek kan onthou. Ons groot plat klippe, waarop
versteekte veldblommetjie geken, want dit
binne. “ Niemand het geweet nie. Ek het maar
ons in die son gelê en bak het, is seker nog
was myne. 'n Deel van my het hier gebly, van
net die stil kind geword... na binne toe gehuil.”
SANDVELDER
28
Ons kinders se handafdrukke verewig en ewig in die sement....
Trane begin onwillekeurig oor my wange
met tarentaalvere in my hare...Ek wou weer
slaapkamerhuis pas, ingeperk deur hoë grys
loop. “As kind het ek my verlange in my
in die mik van die wilgerboom sit en kyk hoe
mure en waar die dowwe lug anders geruik
skoolopstelle uitgeskryf, maar niemand het
die vinke ronde nessies vleg aan sy takke
het met vreemde klanke, en anderster
geluister nie. My veld was 'n leë dorpserf vol
wat rustig in die water hang en kringetjies
mense. Ek het geleidelik versmoor...eers
bou-afval. Ek het gewens ek kon weer in jou
teken. Ek kon nie meer die ryk geur van
later...”
diep koel water duik en tussen die bekende
omgeploegde grond inasem nie. Die stilte en
klippe deurswenk. Vreesloos en vry. Ek wou
die geel kleur van die son oor die veld as die
weer die grillerige boomwortels tussen die
wolke wegtrek na 'n donderstorm. Nêrens
Die grys ou rivier kyk nou vol medelye na my en sug: “Ja, goed, ek verstaan, maar gaan nou – jy hoort nie meer hier nie.”
sagte klei op jou bodem tussen my tone voel.
waar ek die reëndruppels wat aan die blare
Ek wou weer net op my rug in die son lê en
hang met al die kleure van die reenboog
kyk hoe die wolke speel-speel eienaardige
daarin kon sien nie. Met kaal voete in die
diere en figure vorm. Ek het gedroom dat ek
plasse trap sodat dit rondom my wegspat
of die walletjie wat my pa gebou het, nog
weer deur die mielieland hardloop en die
nie. Ek wou sommer net weer padlangs loop
bestaan. Ja, hier is dit – en die enigste vae
Vir oulaas skuifel ek die skuinste af om te kyk
skurwe blare teen my gesig voel verbygly.
na die ou Indiërwinkeltjie en 'n pakkie pienk
forensiese bewys dat ek lank, lank gelede tóg
Hoe ek weer met my hande oor die lang
muskuslekkers gaan koop. In die vreemde
hier was: Ons kinders se handafdrukke
veldgras streel en luister wat die wind fluister
stad moes ons almal in 'n drie-
verewig en ewig in sement.
SANDVELDER
30
SANDVELDER
39