Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, DaniĂŤlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
31 JULIE 2014
Kathu
WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA
GRATIS
School renovated THE Deben Primary School will receive a makeover thanks to DIRO Resources, Barloworld Equipment and Pienaar Brothers. The stakeholders celebrated Mandela Day and pledged their continued help to the development of the school. Photo: Benneli Olivier Van der Walt
2
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
Man in Deben doodgesteek Ilse Watson DIE Deben-polisie het op Saterdag 19 Julie om 19:50 ’n klag ontvang dat iemand met ’n mes doodgesteek is. Dié gebeurtenis het by die Lekker Plek-taverne in Deben plaasgevind. Volgens getuies het die oorledene, Luyanda Mqhayi (35) van Queenstown, in ’n stryery met ene Tshepang Nkatlhong (23) betrokke geraak. Die oorledene het hom blykbaar “boy” genoem. Die beskuldigde was kwaad vir die oorledene omdat hy hom reeds voorheen so genoem het. Die beskuldigde het Mqhayi met ’n mes in die bors gesteek en weggestap. Hulp is ontbied en die Deben-polisie het met die hulp van ’n ooggetuie die beskuldigde in hegtenis geneem. Verdere ondersoek duur voort.
Suspects wanted THE Kathu police are investigating a robbery that occurred on 19 July at the Sani Supermarket in Mapoteng. Allegedly three African men entered the shop and threatened the owner with a handgun. The suspects stole R7 100 in cash, R4 238’s worth of cigarettes and the owner’s cellphones. No arrests have been made and the investigation is ongoing. Anyone with information that can lead to a successful arrest, can contact the Kathu police on 053-723-9100.
Guard caught ACCORDING to the South African Police Service (SAPS) a security guard was arrested by another security company for theft. He was arrested on 18 July at Aubex Housing in Mapoteng. Allegedly security guards were on patrol when they heard a noise at the door of the stores at Aubex Housing. They caught the suspect with poles and rolls of fencing that he had already thrown over the business’s fence.
Smile and give HERE the Kolomela team displays scarves that were handed out at the old-age home. These scarves were knitted by a few of the Kolomela female employees.
Police make several arrests THE Kathu police have made several drug-related arrests in Kathu. ) Const. Edwin Molale and Sgt Ben Eiman arrested a suspect driving a red Volkswagen Polo behind the Kathu Village Mall. The suspect was arrested on 19 July. He had unidentified drugs in his vehicle. ) On 20 July a suspect was arrested for the possession of dagga. Const. Tebogo Molale arrested the suspect in Frikkie Meyer Road in Kathu. The suspect had nine packets of dagga
on him. ) Sgt Ben Eiman arrested a man for the possession of drugs. The arrest was made on 19 July in Mopanie Lane in Kathu. The suspect had unidentified drugs on him. ) On 20 July Sgt Ben Eiman patrolled Heide Street in Kathu when he saw a suspicious-looking person on a bicycle. A search of the suspect’s bag revealed a laptop and dagga. The street value of the dagga is R150. The suspect was arrested for the possession of stolen property and drugs.
THE Anglo American Kumba Iron Ore Kolomela Mine devoted 67 minutes of their time for Mandela Day on Friday, 18 July, to the Jan Vorster Old-age Home by handing knitted scarves and blankets to the senior citizens of Postmasburg and handing out blankets at the Postmasburg Hospital. The Kolomela Mine with the Shoprite team (who also did their part for Mandela Day) are seen here with the Postmasburg Hospital staff. Photos: Supplied
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
3
ONS MENSE
Sybrand Botes onthou Mandela Benneli Olivier Van der Walt DIE Noord-Kaap is ’n unieke provinsie waar ’n smeltpot van interessante mense bymekaarkom. Kathu is een van die spesiale dorpe waar mense van oor die land heen kom om in die groeiende ekonomie en plattelandse sjarme te deel. Sybrand Botes (42), vloerbestuurder van ’n restaurant by ’n plaaslike lodge, het ’n verrassende verlede waarmee nie baie mense kan spog nie. Tydens sy loopbaan in die departement van korrektiewe dienste het hy tyd op Robbeneiland deurgebring en so vir Nelson Mandela tydens sy aanhouding ontmoet. Hy het sy loopbaan as ’n proefbewaarder begin en is vir drie maande na Robbeneiland oorgeplaas. Hy is gemaklik om oor sy tyd by
dié bekende gevangenis te praat. “Mandela was ’n ordentlike en respekvolle mens. Hy was ’n voorbeeldige gevangene wat nooit moeilikheid veroorsaak het nie. “Dit was vir my ’n voorreg om hom te ontmoet en hy het ’n groot invloed op my lewe gehad.” Botes het 16 jaar by korrektiewe dienste gewerk. Ná Robbeneiland was hy vir ses maande na die Standerton-gevangenis. Hy het sy kollege-opleiding in Kroonstad voltooi, waarna hy in die logistieke afdeling in die Bethal-gevangenis gewerk het. As proefbeampte het hy baie geleer. “Ek is eintlik maar ’n introvert, maar het daar sterker geword.” Hy is nou ’n groot aanwins vir die restaurant waar hy werk. “Jy moet die kliënte welkom laat voel, dan sal hulle terug kom.” Botes is ’n ware boorling van die Noord-Kaap.
Hy het in Daniëlskuil saam met sy broer, Wimpie, en suster, Hanlé, grootgeword. Botes se suster is in 1992 in ’n motorongeluk oorlede. Sy ouers, Sampie en Susan, het hul harte al van vroeg af vir hawelose kinders oopgemaak. Hy onthou hoe hulle altyd pleegkinders in die huis gehad het. “Ek het ’n baie sagte plek vir kinders in my hart. “My ouers en die Here se liefde is ’n anker in my lewe.” Hy glo vas as ’n mens iets in die lewe wil hê, moet jy hard daarvoor werk. “Die lewe skuld jou niks. Jy bepaal jou eie sukses.” Botes het ook ’n paar ander verskuilde talente. Hy is ’n kunstenaar wat met olieen lapverf kan toor. Hy geniet ook binneversiering. Hy en sy lewensmaat, Annemarie Theart, is al tien jaar saam en is dolgelukkig in die Noord-Kaap.
’n Boesemvriend deur dik en dun Elsona Steyn WARE vriendskap is die band wat jy met iemand het wat jou onvoorwaardelik en deur dik en dun bystaan. Vriende is daar om jou deur moeilike tye by te staan en jou op te beur wanneer jy die dag voel asof jy ’n watertenk agter jou oë het. Vriende is spesiale mense wat altyd omgee, luister en help deur net daar vir jou te wees. ’n Ware vriend
is veel meer as ’n goeie vriend. Dit is iemand wat saam met jou oor familie bekommerd raak, vir jou omgee en jou ondersteun al stem hulle nie met jou saam nie. ’n Ware vriend is die een wat saam met jou sit vir ’n tatoeëermerk, wat saam met jou koffie drink en ’n pasteitjie eet sonder om die kilojoules te tel. Vriendskap het voete, wat tree vir tree groei, maar vriendskap is ook ’n
speelterrein waar jy kan seerkry. Daar is altyd ’n spesifieke persoon wat in jou vriendekring uitstaan en vir wie jy altyd ’n plekkie sal koester. Iemand wat ’n pad saam met jou gestap het en lesse saam met jou geleer het. Dit is ’n vriendskap wat jou altyd sal bybly en waarop jy sal terugval. ’n Vriendskap waarin jy kan tuis wees en jouself kan geniet. Kom ons pas ons vriendskappe goed op, hou ons vriende naby, al is hulle ver.
SYBRAND BOTES wat Nelson Mandela op Robbeneiland opgepas het. Foto: Benneli Olivier Van der Walt
4
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
Moenie kop in sand steek VOLGENS alle aanduidings neem misdaad in verskeie gemeenskappe in die Bulletin se verspreidingsgebied hand oor hand toe. Daar is verskillende maniere waarop gewone mense hierop kan reageer. Een is om te maak soos ’n volstruis, jou kop in die sand te steek, dit te ignoreer en te hoop dit tref jou nooit. Ongelukkig is daar baie mense wat hierdie keuse uitoefen. Hoe ongelooflik dit ook al mag klink, ’n mens kan so gewoond raak aan al die misdaadnuus dat dit ’n mens later nie meer raak nie – totdat jy of jou geliefdes self onder misdadigers deurloop. Andersyds is daar die gevaar dat mense magteloos voel omdat hulle meen die stryd is in elk geval verlore en dan niks verder doen nie. Misdaad is ’n werklikheid en elkeen kan iets doen om ’n verskil te maak – al is dit net om paraat te leef en altyd seker te maak dat alle deure en vensters beveilig is. Die polisie landwyd waarsku nie sonder rede nie dat gewone mense hul persoonlike veiligheidsmaatreëls dringend moet verhoog wat die beveiliging van huis en haard betref.
’n Risiko-situasie is altyd wanneer mense tuiskom of hul woning verlaat. Die een of ander tyd moet jy jou motor verlaat en jou huis binnegaan, en andersom. Dit is dan ’n gevaartyd vir booswigte om toe te slaan. Elkeen van ons sal moet dink aan ’n manier om die risiko’s te beperk wanneer ons tuiskom of die huis verlaat. Inwoners moet die vrymoedigheid neem om met mekaar ’n reëling te tref, al is dit net dat ons vir mekaar ’n boodskap stuur om te sê “ek gaan nou ry”. Die bure kan dan ook deur die venster loer om seker te maak alles verloop sonder voorval. Elkeen van ons moet ook maar voortdurend ons oë en ore vir enige verdagte persone oophou. Die plaaslike buurtwag en polisiëringsforums kan ook ondersteun en uitgebou word om ’n nog groter bydrae te kan lewer. Ons is in ’n oorlog teen misdadigers gewikkel. Ons durf nooit dink dat dit nie met ons kan gebeur nie. Moenie jou kop in die sand steek nie. Elkeen van ons kan tog iets doen.
God is die boer, Jesus die stok en ons die lote Ds. Philip van Vuuren SO is die een seisoen ná die ander besig om verby te gaan. Elke seisoen, mooi of lelik, dra sy eie pyn. Somers is te warm, winters is te koud, en só kla die mensdom maar altyd. Vir ’n stadsjapie soos ek is landbou nou nie iets waarmee ek bekend is nie. Die landbou is egter aan al die seisoene onderworpe. Vir elke gewas, aanplanting, ploeg- en saaityd is daar ’n bepaalde tyd, ’n tyd waarin dit moet plaasvind. Die Bybel is vol voorbeelde en verhale van die landboulewe. Van vee tot saailinge, alles word in die Bybel aangespreek. Graag wil ek net hierdie kort gedagte met julle deel. Johannes 15 praat van die Vader wat die landbouer is, Jesus die wingerdstok en ons die lote. Jesus praat van snoeityd. En dit is nie aangename werk nie. Die boer snoei sy wingerde – met ander woorde al die droë takke en lote wat nie vrug dra nie word afgesny. Ons noem dit snoei. Dit was
pas snoeityd. Snoeityd is nie tot nadeel nie, maar tot voordeel, tot wins, sodat die wingerd meer vrug kan dra. Daarom gebeur daar met ons op geestelike vlak ook goed wat miskien onnodig lyk. Waarom gebeur dit met ons? Dit is net die Here wat die ou en lelike uit ons wil haal. Johannes 15:3-4 in die Lewende Bybel: “Julle is al skoon gesnoei deur die boodskap wat Ek vir julle gebring het. “Maar julle moet aan My verbind bly en Ek aan julle. ’n Loot kan nie alleen vrugte dra as dit nie aan die wingerdstok vas is nie. “Net so kan julle ook nie vrug dra as julle nie aan My verbind bly nie.” Hoe verbind en vas is ons aan Jesus? Dit kan net gebeur deur ’n ware en lewende verhouding met Hom aan te knoop. Laat toe dat Hy ons snoei sodat ons die ware vrug van die Gees in die wêreld kan uitdra.
Hope pret vir almal DIE Kalahari-kuierfees vind vanjaar op 25 en 26 September plaas. Die kinders en diegene wat nog jonk van gees is, kan dan weer lekker op die pretritte ry. Foto: Verskaf
Tegnologie ’n wonder Benneli Olivier Van der Walt DIE wonders van tegnologie darem. Ek kan onthou op hoërskool (iewers in die 1990’s) het ek my eerste selfoon gesien. En wat ’n wonder was dit nie. Daarna het nuwe modelle vinnig in die mark gekom, en ’n mens kon kies en keur tussen die verskillende modelle. Saam met die nuwe millennium het ek my eerste selfoon by my ouers gekry toe ek weermag toe gegaan het. My eerste SMS was ’n wonder vir my, en ek kan nog goed onthou hoe ek heel tranerig my ouers daardie eerste aand in Heidelberg van my skel-geel selfoon af gebel het. Natuurlik, soos die tyd aangestap het, het ek ook my selfoon vervang. Tans besit ek ’n baie lojale BlackBerry waarvoor ek, met al sy geite, steeds baie lief is. Ek bedoel, die foon is nou al twee jaar saam met my, en hy oorleef nog. Onlangs is ek met my eerste elektroniese tablet bederf. Die een
4/24
5/24
4/23
met die gehapte appel agter-op. Dit is waar die moeilikheid begin het. Ek sukkel my dood om sin te maak van dié ding. Dit is pragtig en ’n statussimbool, maar ek weet nie eintlik wat presies om met hierdie ding te doen nie. My driejarige seun het natuurlik glad nie ’n probleem gehad om die “ding” vir hom te laat werk nie. Pa het vroeg-vroeg vir Seun ’n paar apps afgelaai, en Seun was soos ’n vis in die water met die nuwe tegnologie. Daardie vingertjie beweeg soos blits oor die skerm, en hy laat sy ma behoorlik oud voel. My ma het dieselfde probleem as ek. Die tegnologie is daar, maar wat om daarmee te doen? My pa het vir my ma se verjaardag die jaar ook ’n tablet gekoop. En die “ding” het tot einde verlede maand veilig in sy boks bly lê.
4/24
5/25
4/24
En toe kom “Skype”. Dit is nou die program waar jy deur middel van ’n kamera en mikrofoon met jou geliefdes kan praat. Die oomblik toe my ma hoor so ’n ding bestaan, het sy my broer aangepraat om Skype vir haar af te laai. Ons het natuurlik teen die tyd dieselfde aan ons kant gedoen, en is reg om dié futuristiese kommunikasiemanier te beproef. My ma “bel” en ons antwoord. Eers kan ons net die plafon in Pretoria sien, en ’n sagte geswetsery. Ewe skielik sien ons my pa se gesig teenaan die skerm, en nog ’n bietjie geswetsery. Uiteindelik kom die prentjie reg. Daar sit Ouma en Oupa “in die regte lewe”. Seun lê vorentoe en sê doodernstig: “Ouma, Oupa klim nou uit die TV, ek wil by julle kom kuier.” Vanselfsprekend het Seun nou geleer om self te bel, elke aand, en Ma betaal die data-koste met ’n glimlag. Want dit is so lekker om sy gesig te sien as Ouma op die TV hom laat lag.
9/29
9/29
9/28
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
THE CRC in Kathu spent their 67 minutes for Mandela Day in Mapoteng near Kathu. They gave the local children treats to brighten up their day. Here Ewald Hatting is handing out sweets to the local children. Photos: Maxwell Rampai
DANELL VIVIER of the CRC in Kathu entertained the children in her lion costume.
5
6
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
Kalahari kuier hard VANJAAR vind die Kalahari-kuierfees van 25 tot 27 September plaas. Soos elke jaar gaan die fees weer ’n groot verskeidenheid vermaak bied. Van sportaktiwiteite tot iets om die kinders mee besig te hou sal
LIANIE MAY tree op Saterdag 27 September op.
weer op die spyskaart wees, maar oudergewoonte is dit die groot getal uitstekende kunstenaars wat besoekers behoorlik op hul voete gaan hê. Pieter Smit, Marulaboom, Andries Vermeulen, Wicus van der Merwe, Adam Tas, Heinz
HEINZ WINCKLER tree op Vrydag 26 September op.
Winckler, Andriette Norman, Kurt Darren en Lianie May is van die kunstenaars wat die Eilandhoofverhoog aan die brand gaan sing. Maak dus seker dat jy nie vanjaar die Kuierfees mis nie.
ANDRIETTE NORMAN tree op Donderdag 25 September op.
KURT DARREN tree op Vrydag 26 September op.
Fotos: Verskaf
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
7
Nuwe tema vir foto’s Lizette Slabber
OTTO JEPPE het dié seemeeu-foto geneem.
Foto: Otto Jeppe
VANDAG sluit die voëls-fotokompetisie van die Kalahari Bulletin en in volgende week se koerant word die finaliste van dié kompetisie aangekondig. In Augustus is die tema Swart-witfoto’s. Daar is nie ’n beperking oor die onderwerp wat afgeneem word nie; die foto’s moet net pragtige swart-wit-foto’s wees. Die wenfoto wen elke maand ’n lekker prys van Wakaberry in die Kalahari Mall en die foto wat die meeste likes op Facebook kry, gaan ’n geskenkpak van die Orange River Cellars wen. Elke maand wen die beste foto en die foto met die meeste likes op Facebook pryse, maar die eindelike wenner, wat uit die 12 maandwenners gekies word, word behoorlik bederf.
Die wenfoto van die jaar wen ’n naweek vir vier mense in een van die NC Famous Lodges. Die prys sluit ’n daaglikse ontbyt, asook ’n Sondagmiddagete, in. Die foto wat die meeste likes op Facebook kry, wen ’n naweek vir twee mense in een van die NC Famous Lodges. Foto’s moet groter as 500 KB en 300 DPI wees en moet in jpeg-formaat aan die e-pos geheg wees. Inskrywings kan na lizette.slabber@volksblad.com gestuur word. Verskaf ’n kontaknommer, asook inligting oor waar en deur wie die foto geneem is en waar die fotograaf woon. Slegs amateurfotograwe mag hulle voortaan inskryf. Geen korrespondent van die Volksblad-groep mag hom of haar inskryf nie.
Daar is geen beperking op die aantal inskrywings per persoon nie en foto’s van oor die land heen mag ingeskryf word, maar slegs inwoners van die Noord-Kaap mag inskryf. Hou die Kalahari Bulletin se webtuiste, www.kalaharibulletin.co.za, dop, vir die inskrywings wat ontvang is en sy Facebook-blad om te sien wie is finaliste.
RUDY VAN TONDER het dié flukse bouer gekiek. Foto: Rudy van Tonder
LUKAS BECKER het dié foto van ’n dikkop geneem.
CALL FOR FLAGSHIP APPLICATIONS: ARTS PROJECTS Closing date: 31 July 2014 Outcomes date: 30 September 2014
Foto: Lukas Becker
The NAC has limited funding available to support 6-8 Special Projects of national significance that strengthen the arts and meets the enhanced strategic goals of the NAC for the period 2014 - 2018. To this end we are inviting project proposals from organizations that have capacity and a proven track record in implementing large projects or programmes that grow or transform the sector in one of the following areas: 1. 2. 3. 4.
Capacity development for arts organizations poised for growth to support the creation of job opportunities Women in literature, performing or visual arts People in the arts living with disabilities New work for and/or with youth that develop and extend audiences
Special consideration will be given to projects that have a mentoring component. Prospective recipients of funding should have the capacity to utilize the funding with integrity and comply with the principles and practices of sound governance, within the required timelines. Conditions for funding: v v v
All relevant sections of the application form must be filled in completely All requested documentation must be submitted with the application form Applications must be submitted on or before 31 July 2014.
Please note that late and incomplete applications will not be considered at all and no exceptions will be made. Application forms are available from the National Arts Council office or can be downloaded from www.nac.org.za. For more information, contact Julie Diphofa at the NAC office. PLEASE NOTE: ONLY POSTED, COURIERED AND HAND DELIVERED APPLICATIONS AND APPLICATIONS WILL BE ACCEPTED.
LOURENS VAN DER WESTHUIZEN (16) het dié foto van ’n kraalogie ingeskryf.
Foto: Lourens van der Westhuizen
National Arts Council, PO Box 500, Newtown, 2113 • 66 Margaret Mcingana Street, Market Theatre Precinct, Newtown, 2113. • Tel: (011) 838-1383 • Fax (011) 838-6363 • Email: info@nac.org.za
8
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
Choir wins two trophies Ilse Watson BEFORE the school holidays, the Kalahari High School choir participated in the South African School Choral Eisteddfod (SASCE). This is a national competition and schools from the whole of South Africa take part. The Kalahari High School competed at regional and provincial level and secured a first place in both competitions. They won the two trophies in the categories solo soprano and female choir. During the school holidays they took part in the nationals which were held in Durban. During this event the choir secured a seventh place in the female choir category. They performed the song I enjoy being a girl. For the solo soprano category,
Morati Mothibedi sang the song Yizwa Ukukhala Kwam (Hear my cries). For this song she secured a third place.
Wise words
NELSON MANDEadd to that a LA had much to literate tongue or say. In celebration pen, then you of his birthday on have something 18 July, the Kuruvery special. man Bulletin dug ) It always out some of his seems impossible memorable quotes. until it’s done. ) Sometimes, it ) I learned that falls upon a courage was not generation to be the absence of great. You can be fear, but the that great generatitriumph over it. on. Let your The brave man greatness blossom. is not he who ) It is what we does not feel THE late Nelson Mandela. make out of what afraid, but he we have, not what who conquers we are given, that separates that fear. one person from another. ) For to be free is not merely ) A good head and a good to cast off one’s chains, but to heart are always a formidable live in a way that respects and combination. But when you enhances the freedom of others.
THE formidable choir of the Kalahari High School who recently performed at the South African School Choral Eisteddfod and achieved great results. Photo: Dalene Coetzee
Win La Grange’s book on Mandela
THE book Good Morning, Mr Mandela by Zelda la Grange provides fascinating reading material. On 18 July Madiba’s birthday was celebrated. The Kalahari Bulletin has one copy of this book to give away. A reader can win this book by sending an SMS to 079-831-5579. Include your name and surname together with the word “Mandela” in your SMS. The closing date is 5 August at 11:00. The winner will be announced in the Bulletin of 7 August.
Facts about Mandela DID you know this about Nelson Mandela? ) He became an honorary member of Manchester United when the club toured South Africa in the winter of 2006. ) Mandela’s favourite dish was tripe. Tripe is the stomach of the cow or sheep. It is also prepared in many other cultures. ) He opened South Africa’s first black law firm: Mandela opened the first black law firm in South Africa in 1952 with his friend, Oliver Tambo. ) Mandela’s other passion was boxing. “I did not like the violence of boxing. I was more interested in the science of it how you move your body to protect yourself, how you use a plan to attack and retreat, and how you pace yourself through a fight,” he says in his biography. ) Nelson Mandela has a prehistoric woodpecker (Australopicus nelson-mandelai) named after him. He also has a nuclear particle named after him. ) Nelson Mandela had been a practising lawyer since 1952 in Johannesburg. – Source: Inewmedia.org
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
Historic site in danger EXCAVATIONS at an archaeological site at Kathu in the Northern Cape have produced tens of thousands of earlier Stone Age artifacts, including hand axes and other tools. These discoveries were made by archaeologists from the University of Cape Town (UCT) and University of Toronto (Canada), in collaboration with the McGregor Museum in Kimberley (South Africa). The archaeologists’ research on the Kathu Townlands site, one of the richest early pre-historic archaeological sites in South Africa, was published in the journal PLOS ONE on 24 July. It is estimated that the site is between 700 000 and one million years old. Steven James Walker of the Department of Archaeology at UCT, lead author of the journal paper, says the site is amazing and it is threatened. “We’ve been working well with developers as well as the South African Heritage Resources Agency to preserve it, but the town of Kathu is rapidly expanding around the area. It might get cut off on all sides by development and this would be regrettable.” Today, Kathu is a major iron mining centre. Walker adds that such an extensive pre-historic site is located in the middle of a zone of intensive development and this poses a unique challenge for archaeologists and developers to find strategies to work cooperatively. The Kathu Townland site is one component of a grouping of pre-historic sites known as the Kathu Complex. Other sites in the complex include Kathu Pan 1 which has produced fossils of animals such as elephants and hippos, as well as the earliest known evidence of tools used as spears from a level dated to half a million years ago. Prof. Michael Chazan, director of the Archaeology Centre at the University of Toronto, emphasises the scientific challenges posed by the density of the traces of early human activity in this area. “We need to imagine a landscape around Kathu that supported large populations of human ancestors, as well as large animals like hippos. “The Kathu Complex presents opportunities to investigate the evolution of human ancestors in Southern Africa,” says Chazan.
Price Cuts
6S
DAY Y ONL
Selected products on this page have been styled for photography
Our Butchery
Meat prices cut to the bone
Bulk Pork Pack Consists of: Roast, Braai Chops, Rashers and Stew Cuts
36
R
BUTCHER’S
R
BEST
Per kg
BUYS
30
R
If it’s not fresh enough for you, it’s not good enough for us.
44 Bulk Oukraal Wors Per kg
15
R
SAVE 9.95 PnP Fresh Whole Chicken in Tray Per kg
31
R
DairyBelle Colchester Cheese 400g
FRESH
22
R
37
R
Rainbow Frozen Chicken 4 Drums + 4 Thighs 1.5kg
BUY ANY 2 FOR
Enterprise Bits o’ Bacon 250g
PnP Strawberries 400g
25
29 27 90
Sea Harvest Hake Fillets Petite 400g
90
Rainbow Simply Chicken Original or Cheese Smoked oked Viennas 500g 0g Each
90
SAVE R7
Sunfoil Sunflower Oil 2 Litre
27
37
Nestlé Shreddies Assorted 500g Each
Flora Fat Spread Assorted 500g Tub
90
Sunlight Dishwashing Liquid Assorted 750ml Each
25
R
90
R
17
PnP English Tomatoes 1kg
BUY ANY 2 FOR
26
R
Handy Andy All Purpose Cream Assorted 750ml
Get 10% EXTRA airtime, every time,,
when you top up your new MTN Pick n Pay Boxer SIM at Pick n Pay and Boxer only.
*SIM card 50c Mobile Money is operated by TYME, a distribution channel of the South African Bank of Athens Limited, an authorised financial services and registered credit provider (FSP5865, NCRCP6).
22
70 7 0
15
90
SAVE R4 Huletts White Sugar 2.5kg
Coca-Cola Regular 2.5 Litre
Make the healthy choice • To activate HealthyFood, visit discovery.co.za • Look for ‘VIT’ on the shelf label to identify HealthyFood items
25% 20
Get up to
cash back on over 10000 HealthyFood items
Earn
Vitality points on every HealthyFood purchase
Terms and conditions apply. Discovery Vitality (Pty) Ltd is an authorised financial services provider. Registration number 1999/007736/07.
PRICES VALID 29 JULY - 3 AUGUST 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores. Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landline only. Cellphone rates apply. www.picknpay.co.za
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE. 1186207_390 X 198
Thank you for voting us the coolest supermarket.
9
10
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
School gets new look Benneli Olivier Van der Walt THE Deben Primary School’s learners, parents and teachers got a welcome boost to their school’s infrastructure on 24 July. This effort formed part of Mandela Day celebrations to give back to the community. DIRO Resources, along with Barloworld Equipment and Pienaar Brothers, came together to paint the school. They also treated the students, their parents and teachers to cold drinks and boerewors rolls. DIRO Resourses supplied the paint and the boerewors rolls, while Barloworld distributed around 2 000 cold drinks and Pienaar Brothers donated the “braai” wood. Hendrik Muller, programme director for the day, kept everyone on schedule during the speeches. Anthony Olyn, the headmaster of Deben Primary, thanked all the stakeholders for their contributions towards the school and its students. Thapelo Tiroyame, the councillor of ward two in the Gamagara Municipality, said the late Nelson Mandela was a hero and as a country we should strive to emulate his example as a great humanitarian. Mbulelo Nkasana, Barloworld sales manager in the Northern Cape, pledged that their company would always be ready to lend a hand to the school. Nico Smit, chief executive officer of DIRO Resources, noted Madiba’s key principles. “Mandela valued courage, leadership and hard work. “Persevere in everthing that you do and remember that your children are South Africa’s future.” Manne Dipico, the former premier of the Northern Cape, encouraged the students to follow in the footsteps of Mandela. He also
said the Deben Primary School would be transformed into a “school of excellence” in Gamagara. Hannes Cronjé, chief operating officer of DIRO Resourses, and Gerhard Buys, circuit manager of the Department of Education in the John Taolo Gaetsewe District, thanked everybody. The national anthem was sung before everybody started to eat and paint the school.
RIGHT: Gerhard Buys, the circuit manager of the Department of Education in the John Taolo Gaetsewe District, pitched in to give the school a fresh coat of paint.
THE students and their parents were treated to cold drinks and boerewors rolls as part of the day’s celebration. Photos: Benneli Olivier Van der Walt
THE former Northern Cape premier, Manne Dipico, wished the students well in their studies and encouraged them to be grateful for their educational opportunities.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
Kunsklasse vir gesinne Benneli Olivier Van der Walt KATHU se kunstenaars het ’n nuwe plek waar hulle die verf kan laat vloei. Marthani Martins het verlede naweek haar eerste kunsklas in Kathu vir ’n groep opgewonde jong kunstenaars aangebied. Martins het flink tussen die kinders deurgedraf om hier en daar ’n handjie te lei. Gerda Theron, een van die ma’s wat saam met haar drie kinders kom verf het, is vol lof vir die nuwe kuns-juffrou. “Die klasse is baie oulik en het groot potensiaal in Kathu. Dit is
iets nuuts en gaan nog ’n groot sukses wees,” sê sy. Martins is nog net twee weke in Kathu, maar woon al die afgelope vier jaar in Hotazel waar sy kuns by die Hotazel-kollege vir gr. 1 tot gr. 11 aangebied het. Nadat sy en haar man, Roelf, en agt maande oue seun, Joubert, Kathu toe verhuis het, het sy besluit om haar “eie ding te doen”. Hierdie klasse is ’n ware gesinsaktiwiteit waar almal kunstig kan raak. ) Vir meer inligting oor klastye en tariewe, kontak Marthani Martins by 078-501-1495.
DIHANDA ROUX (links) en Joané Longland het pragtige kuns- en kunsaktiwiteit-pakkies verkoop.
Foto’s: Benneli Olivier Van der Walt
Iets vir kunstiges én hongeres
“ONS blaas bome!” Voor is Estrie du Plessis, in die middel Divan Theron en agter Erhard Theron. Foto’s: Benneli Olivier Van der Walt ADINA VAN DER MERWE van die Goue Gerwe is ’n ou hand as dit kom by pannekoek maak.
MARTHANI MARTINS het ’n passie vir kuns. Hier help sy Divan Theron met sy projek.
DIE “Spice Box” se wenspan. Zaida en Huzyl Voster van Kathu het eksotiese speserye op die mark verkoop.
HESTER LAUBSCHER (links) en Elsa Smith het ’n verskeidenheid juwele, serpe en ander mooi goed verkoop.
11
12
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
Opskop ’n fees vir Kalahari Ilse Watson
LEDE van die Wrenchville-krieketspan saam met ’n gemeenskapslid, Mina Leier (voor), aan wie warm komberse oorhandig is. Saam met haar is van links, agter: Jeffrey van Wyk, Edwin Coetzee, Rick Fortuin, Arton Heyns en Werner Buys. Foto: Verskaf
Klub skenk komberse Ilse Watson DIE Wrenchville-krieketspan het op Mandela-dag komberse aan behoeftiges oorhandig. Elke speler van die span het ’n skenking gedoen waarna sekere huishoudings in Wrenchville en die omgewing as behoeftiges geïdentifiseer is. Tydens die oorhandiging van die komberse het dié span besef die behoeftes van mense is baie meer as wat verwag is. Die Wrenchville-krieketspan het dus besluit om nie net op Mandela-dag te
fokus nie, maar om elke maand iets te skenk. Daar is op komberse besluit en dit is toe ná ure aan die behoeftige mense oorhandig. Tydens die oorhandiging van die komberse het hulle besef dat die behoefte groter is en dat hulle nie net op Mandeladag na die gemeenskap moet uitreik nie, maar om maandeliks iets vir hulle te doen, soos om kospakkies te oorhandig. ) Enigiemand wat by hierdie projek betrokke wil raak, kan die bestuur by wrenchville.cricket@gmail.com kontak.
DIE Opskopfees is ’n projek wat aangebied word om gehalte-Afrikaanse musiekproduksies in die hart van die Kalahari aan te bied. “Die Opskopfees wil graag die gemeenskap, skole, plaaslike entrepreneurs en gesinne betrek en beoog om dit jaarliks aan te bied,” sê Henri Scott, die Opskopfees se organiseerder. Volgens Scott beloof dit om ’n fees van hoogstaande gehalte te wees en hul visie is om nasionale, provinsiale en plaaslike kunstenaars na die hart van die Kalahari te bring om sodoende vertonings van hoogstaande gehalte aan te bied. Feesgangers kan na ’n verskeidenheid uitstallers, optredes van plaaslike kunstenaars en ’n skouspelagtige vertoning van nasionale kunstenaars op die aandprogram uitsien. Die Opskopfees sal jaarliks in September aangebied word en het ten doel om: ) plaaslike talent te ontgin en geleenthede daar te stel waartydens opkomende kunstenaars saam met gevestigde kunstenaars kan optree; ) kinders en jong mense by die fees te betrek deur programme voor en tydens die feesaktiwiteite aan te bied; ) die belangstelling van die gemeenskap in die kunste te bevorder; ) waarde toe te voeg tot die finansiële ondersteuning van borge deur ’n fees van gehalte aan te bied; en ) ’n bemarkingsplatform te bied om mans en vroue van oor die land heen te bereik. “In samewerking met ons mediaborg word daar ’n bemarkingsveldtog
saamgestel wat die fees oor die NoordKaap heen bemark. Daarmee saam maak die Opskopfees gebruik van sosiale en plaaslike media. “Daar word ook van ’n webtuiste gebruik gemaak wat die fees bemark. Daar word ’n groot aantal besoekers op die webtuiste van die Opskopfees verwag,” vervolg Scott. Uitstallers word gratis op die webtuiste gelys met skakels na hul eie webtuistes of sosiale bladsye. Dit maak dit ’n ideale plek vir jou sakeonderneming om blootstelling op die internet te kry. Dié fees vind op 13 en 14 September in Kathu plaas. Teen 15 Augustus sal die kunstenaars wat gaan optree, aangekondig word. Die feesprogram sal ook dan bekend gemaak word. ) Vir meer inligting, stuur ’n e-pos aan info@opskop.co.za of bel 083-627-6992, 082-327-0418 of 082-572-0420.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014 Ganyesa Main Road, HCD 457 Ganyesa Complex. 053 - 998 7247/7945. Kuruman Corner Ben Malan & Tsening Avenues, Kuruman (next to Fruit & Veg). 053 - 712 1110. Mothibistad MT Tlhabane Road, Mothibistad (next to Metro). 053 - 773 1891/2. Vryburg Central 178 Market Street, Vryburg (next to Steers). 053 - 927 0611.
LOWEST PRICES ON QUALITY BUILDING MATERIALS, TOOLS, PAINT & HARDWARE ROOFING
TRADING HOURS: Mon - Fri: 7:00 - 18:00 Sat: 7:00 - 15:00 • Sun: 8:00 - 13:00
CEMENT
TIMBER SABS TIMBER
Cashbuild guarantees lowest prices on double roman concrete roof tiles, check your local store or the Cashbuild website for prices.
UMOYA
(per length)
38 x 38 • 3,6m
SKU: 17136
28.95
50 x 76 • 3,6m
STAND A CHANCE TO WIN YOUR SHARE OF MORE THAN
RWORTH 100 000 OF AIRTIME
SKU: 18136
72.95
38 x 114 • 3,6m
DOUBLE ROMAN CONCRETE ROOF TILES
Red • Black • Terracotta • Brown Direct & Yard SKU: Various
SKU: 19136
HARVEY ROOF TILES Various Colours
74.95
CORRUGATED IRON SHEETS
Z100 ISQ550 • 0,27mm/0,610
SKU: various
(per sheet)
79.95
3,6m
SKU: 2277
We’re giving away more than R 100 000 worth of instant airtime between July and October. Make a purchase at your nearest Cashbuild store and you could win. Simply dial *120*904# to enter and keep your till slip with you.
Dependable Quality From Trusted Brands Cashbuild Guarantees Lowest Prices On Cement! Check Your Local Store For Price.
87.95
BATHROOM
Calls cost only 20 cents for every 20 seconds. Terms & Conditions apply. Refer to www.cashbuild.co.za or the in-store posters.
DOORS
BRICKS
THANDI CLOSE COUPLE TOILET SUITE
BATH 1,7m
With handles
Cashbuild guarantees lowest prices on bricks, check your local store or the Cashbuild website for prices.
Including Toilet Seat & Fittings
SKU: 5250
749.95
SKU: 301401
659.95
THANDI BASIN & PEDESTAL SET
HARDBOARD WOOD DOOR
SKU: 302946
429.95
SKU: 212
PINE F&L OB “C” GRADE DOOR
MD CONSUL ENTRANCE WOOD DOOR
MD PARKLANE WOOD DOOR
HARDWOOD CRAFT DOOR ELEPHANT ELEGANCE
369.95
419.95
419.95
1 399.95
SKU: 210
179.95
GEYSERS
TAPS
SKU: 201605
SKU: 21510
CEMENT STOCK BRICK
SKU: 217302
(Direct) SKU: 1009515 (Yard) SKU: 1009516
FRANKE COMBISLIM GEYSER PACK
Minimum order quantities apply to direct bricks and blocks - enquire in store for details. Cement and brick prices may vary from store to store.
White 5 Litres
SKU: 302418
206.95
SKU: 301331
52.95
ISCA GARDA LITE
3 129.95
SKU: 300002
76.95
114.95
SKU: 5001
SKU: Various
SKU: Various
20 Litres
395.95
239.95
806.95
For any queries, please visit www.cashbuild.co.za or contact us at 0861 CASHBUILD (227 428 453)
Various 5 Litres
20 Litres
169.95
SKU: 302026
White 5 Litres
SKU: 5002
20 Litres
Wall Type Bath Mixer
DURAM ACRYLIC PVA
CHAMPION EXTRA THICK PVA
MELODY PVA
15MM
Consists of: 1 x Franke 100litre Combislim Geyser 1 x Franke 100litre Tray with outlet 1 x 22mm 400kpa Pressure Control Valve 2 x 22mm 400kpa vacuum breakers 1 x 22mm Draincock 1 x 22mm Temperature Probe Valve SKU: 301582
Selected products may not be available in all stores
CORNGOLD SATIN
(Direct) SKU: 109895 (Yard) SKU: 1099007
PAINT CLASSICO BASIN PILLAR TAP
100 Litres
69319 WK05 • REDWORKS
216
PRICES VALID UNTIL SUNDAY 24 AUGUST 2014
STORES IN SOUTHERN AFRICA & EXPANDING
ZONE 34A
E & O E. All prices include 14% VAT
28
22
90
90
the
R
20 each
Sunfoil Sunflower Oil 2l
Selati White Sugar 2.5kg
NutriDay Yoghurt 1kg
t "TTPSUFE
BUNDLE
DEAL
48
R
17
R
R
29
Veg Hamper 4.5kg
Large Orange Pocket
4for
2590
+
+
per pack
per pack
R
20
37
21
All Gold Tomato Sauce 700ml, Mrs Ball’s Chutney 470g t "TTPSUFE and Crosse & Blackwell Tangy Mayonnaise 750g
R
each
Clover Ultra Pasteurized Milk 2l
R
90
per pack
ke sure you prices every week to ma We check 1000’s of ST PRICES on your favourite products. always get the LOWE cheaper elsewhere, remember, item terms and conditions If you’ve found any PRICE! *See www.game.co.za for we will BEAT THAT
30 per kg
3990
Ground Beef Mince
per kg
Festive 8 Piece Braaipack
4990 per kg
Kameelhout Boerewors
R
99 per kg
Mutton Pack 2kg
Potatoes 7kg
Low Pr ice G uarantee
13
Prices valid 30 JULY - 3 AUGUST 2014 View this catalogue online at game.co.za
Prices apply to Game Kathu and Upington stores only.
All prices quoted in RSA rands and include VAT where applicable. Prices exclude accessories used for advertising purposes. All Major Credit Cards accepted. Foodco endeavours to meet the demand on all promotional lines, but stocks are limited. No Traders Please. We reserve the right to limit quantities.
14
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
Wat is jou mening? Gesels saam op Facebook deur te gaan na Kalahari Bulletin.
VAN links is Ané Dippenaar, Ané Jonas, Theo Visser en Duncan McGregor. Foto: Verskaf
Tennisspelers vaar puik in Bfn VIER tennisspelers van die Hoërskool Duineveld en die Serfontein-tennisakademie het in die Julie-vakansie aan die Kloppers-tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem en het goeie uitslae behaal. Ané Dippenaar was tweede in die enkelspel- en in die dubbelspelafdeling vir meisies o.18.
Theo Visser was derde in die enkelspel- en eerste in die dubbelspel-afdelings vir seuns o.18. Duncan McGregor was derde in die enkelspel-afdeling en tweede in die dubbelspel-afdeling vir seuns o.16. Ané Jonas was 14de van die 28 meisies wat in die enkelspel-afdeling vir meisies o.14 gespeel het.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
FAMILIEKENNISGEWINGS BEGRAFNISDIENSTE 1025
ALGEMENE & HUISDIENSTE
EIENDOMME EIENDOMME GESOEK OM TE HUUR
BESIGHEID TE KOOP
SKOONMAAKDIENSTE
3305 3212
1805
FLORCARE MATTE EN BLINDINGS: Ons installeer volvloermatte en blindings teen die beste pryse. 073 558 4705. Talana 072 747 1991. HYDRO CLEAN: Laat u matte en meubels professioneel stoomskoonmaak teen die beste pryse! Talana 073 558 4705/072 747 1991.
PERSOONLIKE DIENSTE SPYSENIERING & LOKALE 1401
PLASE TE HUUR 3247
GROOT EENMANWOONSTEL te huur: R3 800 p.m. Sluit water en ligte in. Skakel 084 800 7779.
WOONSTELLE TE HUUR
BETREKKINGS 3600
3250
ELEKTRIES 1810
ELEKTRIESE HEININGS, hekmotors en garagedeurmotors. Professionele installasies en diens. Skakel First Defence 072 156 4035 of 082 829 0292.
FINANSIEEL
HERSTELWERK 1420
1818
Te veel skuld? Konsolideer al jou skuld. Betaal een maandelikse paaiement. Nie administrasie nie. Nie debt review nie. Elzette 078 271 9929/ 082 427 4464.
2-SLAAPKAMER-WOONSTEL beskikbaar 1 September, R4 800 p.m. Geskik vir slegs 2 persone. Skakel 079 367 7500. KURUMAN: 2-SLAAPKAMERWOONSTEL te huur met veilige parkering. Skakel 082 872 6981. KURUMAN: 1-slk-woonstel, badkamer, oopplankombuis. Groot genoeg vir enkellopende persoon. Loopafstand van dorp. Eie ingang en onderdakparkering. R3 800 p.m., water en ligte ingesluit. Skakel 072 505 2658 of 082 529 2526.
TE KOOP 3201
1610
ALLERLEI
KLERASIE
1845
AANDAG: ALLE GROOT MANS! Groot nommers in winkel beskikbaar. Kontantafslag gewaarborg. The NuShop, Palm Gate-sentrum, Kuruman. Tel. 053 712 1264.
3680
BUSINESS OPPORTUNITY! AVON and JUSTINE. Join to earn your own money. SMS your name, surname, town and tel. to: 083 721 5888.
BOEDELKENNISGEWINGS
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE
WE SUPPLY and sell gas geysers at very low prices. Household and camping freezers. Gas, paraffin, 12 volt and 220 volt. Phone 071 533 7700 for prices.
VAKANSIE & REIS
ALLERLEI 1655
WIL U ENIGE plaasmasjinerie herstel of verkoop of nuwe trekkers koop? Skakel Elias 079 288 3505 of Lourens 076 896 4165.
GESOEK OM TE KOOP 1675
4205
Kennis word hiermee ingevolge Artikel 35(5) van Wet 66 van 1965 gegee dat die likwidasie- en distribusierekening in die bestorwe boedel van wyle PJ van der Walt, identiteitsnommer 340612 5005 088, wat woonagtig was te plaas Bullamon, Kuruman-distrik wat oorlede is op 2012/05/24, boedelnommer 1352/2012 ter insae sal lê te kantore van die Meester van die Hooggeregshof te Kimberley en die Landdroshof te Kimberley vir 'n tydperk van 21 (EEN EN TWINTIG) dae vanaf datum van publikasie hiervan. EKSEKUTEUR: AC van der Walt, Smitstraat 74, Potchefstroom 2522.
BOUMATERIAAL
1615
3270
PJ van der Walt
TE KOOP
SEMENTBOUBLOKKE TE KOOP. Bou vinnig en goedkoop. Skakel 079 959 9205.
ALGEMEEN HUISE TE HUUR
AKKOMMODASIE 2635
Vakansieverblyf: Stellenbosch. Billike dubbel- en enkelkamers beskikbaar in goedgeruste koshuis vanaf 8 Des. 2014 tot 3 Jan. 2015. Sentraal geleë. Skakel 021 887 1583. VOERTUIE
AANDAG
ALLE ADVERTEERDERS Die gebruik van die letter
"A", leestekens soos "!" MOTORS TE KOOP 3025
MERCEDES-BENZ 230, 1977, puik toestand. Ideale gesingsmotor, R35 000. Skakel 083 772 2316.
of "*" of die gebruik van syfers met die doel om die advertensie na die bopunt van die klassifikasie-lys te skuif, is streng verbode. SMALLS NOTICE
SOEK, KOOP, VERKOOP
VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
B E T R E K K I N G S
15
16
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
BETREKKINGS
Take these actions between 5pm and 9pm weekdays, to help keep the lights on this winter… 7[MXGL SJJ ]SYV KI]WIV YRRIGIWWEV] PMKLXW ERH ETTPMERGIW (IPE] W[MXGLMRK SR ]SYV IPIGXVMG WTEGI LIEXIV GSRWMHIV EPXIVREXMZIW WYGL EW KEW LIEXIVW SV E LSX [EXIV FSXXPI (SR´X VYR ]SYV TSSP TYQT PMQMX [EXIV GMVGYPEXMSR XS SRGI E HE] SYXWMHI TQ XS TQ 1SWX MQTSVXERXP] VIWTSRH XS XLI 4S[IV %PIVXW ]SY WII SR XIPIZMWMSR Being electricity smart cuts your energy costs… and reduces pressure on the national power grid. For more information go to www.eskom.co.za/idm
)WOSQ ,SPHMRKW 73' 0MQMXIH 6IK 2S
17
18
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
Uitstallers wys talent DIE Kathu Village Mall het verlede naweek gasheer vir verskeie uitstallers op die jaarlikse bruidskou gespeel. Plaaslike uitstallers en selfs ’n paar wat van ver af gekom het, het hul produkte aan voornemende bruide gewys.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
19
EXPLOSIVE FUNCTIONS van Olifantshoek is ’n bekende naam as dit by skouspelagtige dekor vir enige geselligheid kom.
HIER is Given Mashongo van Moloko Funksies en Dekor in Kuruman. Foto’s: Benneli Olivier Van der Walt
DIE kindertafel is hier uitstekend versier. Explosive Functions maak seker almal het ’n pragtige sitplek.
NOMSA KEOFITLHILE (links) en Thandi Etlhabyane van Tswana Pride is twee susters van Kathu wat hull kleurvolle tradisionele trouklere vir die publiek gewys het.
MADRI NIEUWOUDT (links) van Boa Fé in Kuruman saam met Anna-Marie Caetano van die Boa Fé Kathu-afdeling, asook Twisted Sisters, het pragtige trourokke en dekor ten toon gestel. SILVER4U se Elize Fourie het al die pad van Kimberley af gekom om haar blink juwele uit te stal.
20
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 31 JULIE 2014
DIE Topgunz-verfbalgroep het weer die skote op die vlaktes van Kathu laat klap. ’n Groep van WBHO se personeel het die dag saam kom geniet. Foto’s: Verskaf
CHANTÉ DE LANGE (16) het die afgelope vakansie die Vrystaatse en NoordKaapse gholfspan op die Suid-Afrikaanse meisiekampioenskapsbyeenkoms in Orkney verteenwoordig. Sy het haar as die span se nommervierspeler ingeskryf, maar ná verskeie goeie rondes eerste in die Vrystaatse en Noord-Kaapse span geëindig. Sy het ’n algeheel 16de plek onder die land se 19 topmeisiespelers behaal. Foto: Verskaf
Laat die verf spat
LINKS: Chris Bloemhof (voor) en Shannon Lentz was ’n goeie span.
REGS: Ohan Bergh het ’n paar spelers met sy fyn skietwerk behoorlik op hul tone gehad.
Enige van Kalahari Bulletin se vorige uitgawes gemis? Gaan dan na www.kalaharibulletin.co.za Stuur gerus klub of skole sportnuus na benneli.vdwalt@volksblad.com