Kathubulletinka 20140806

Page 1

Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Daniëlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop

7 AUGUSTUS 2014

Kathu

WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA

GRATIS

Slimkoppe vereer DIT is weer daardie tyd van die jaar wanneer die slimkoppe van die Hoërskool Kathu vereer word. Die skool het verlede week sy akademiese eerbewyse uitgedeel waarmee die leerlinge vir hul akademiese prestasies beloon is. Van links is, voor: Anita Steyn en Annine Pretorius; agter: Melanie Badenhorst, Jason Steenkamp en Mariné Vos. Berig en nog foto’s die geleentheid op bl. 9. Foto: Benneli Olivier Van der Walt


2

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

Taxi set alight after theft

Kumba still going strong Benneli Olivier Van der Walt ON 30 July the chief executive officer (CEO) of Anglo-American’s Kumba Iron Ore, Norman Mbazima, attended a networking brunch at the Sishen Mine’s auditorium. He used the opportunity to express his condolences to the family and friends of a Sishen employee who had lost his life earlier this year at the mine. He continued to expand on Kumba Iron Ore’s interim results. Although the recent market was flooded with iron ore, Kumba Iron Ore still focuses on exemplarity safety and production figures. The Kumba mines are still

aligned with their projected business plan and maintain a very good profit margin. The employees of Kumba Iron Ore are the biggest stakeholders in the company. Further stakeholders include Exxaro and community development projects. Kumba Iron Ore is one of the largest contributors to the government fiscals. He also mentioned that he was pleased with the healthy relationships that the various mines had with their local communities. Kumba Iron Ore is up to the challenge of waste movement at their respective mines, with intensive monitoring of waste water dumping and concurrent rehabilitation of mine waste sites.

) Motorskou op 9 Augustus by die Voëltjieklub in Kathu. Kom geniet die dag saam met spinners van onder meer Johannesburg, Barkly-Wes en Kimberley. Kaartjies vooraf kos R50 elk en kaartjies by die hek kos R70 elk. Rig enige verdere navrae aan kontak Kalesa Jorge by 076634-1446. ) Die Kathu-netbalklub hou op 9 Augustus ’n konsert met Heinz Winkler en sy vrou, Alette-Johanni Winkler. Rig verdere navrae aan Elizna Badenhorst by 082-313-3765. ) Die interkerklike afhanklikheidsondersteuningsgroep kom elke Donderdag by Kristalstraat 9 bymekaar. Rig verdere navrae aan ds. Schalk van Schalkwyk by 084-673-1075. ) Die Kathu-mark vind op 16 Augustus in die Tshimo Gardens plaas. Rig verdere navrae of doen besprekings vir stalletjies by Malinda Roux by 082-876-6802.

THE Kathu police are investigating a case of theft out of a vehicle and a case of malicious damage. The incident occurred on 25 July. The complainant parked his Iveco taxi in front of a house in Mapoteng, near Kathu. On 26 July at approximately 03:15, he was awoken by a friend who informed him that the taxi was on fire. He found that the window had been broken and the radio, as well as the spare wheel, had been stolen before the taxi was set alight.

Mense gesoek

NORMAN MBAZIMA

Safety tips from the police THE Kathu police would like to bring the following safety tips under the community’s attention: ) Report vacant houses. ) Never leave a handbag or purse in a shopping trolley. ) Don’t leave valuables where they are visible. CORRECTION: Regarding the article in 31 July’s Kalahari Bulletin Kathu, “School gets new look”, DIRO Resources will not adopt the school, but rather support the school on a continuous basis.

) Keep cell phones away from the public eye. ) Lock valuables in the boot of the car. ) Keep the vehicle’s door’s locked and windows up. ) Don’t carry large sums of money. ) Process card transactions in the presence of the client. Manne Dipico attended the event as the chairman of DIRO Resources, alongside Anthony Rooiland, the deputy chairman. Dipico and Rooiland are the two owners of DIRO Resources.

Photo: Benneli Olivier Van der Walt

Fatal crash investigated THE Kathu police are investigating an inquest after a fatal accident had occurred in Ian Flemming Road in Kathu. The accident occurred on 26 July at approximately 21:25. The driver allegedly drove from the Voëltjie Club when the vehicle hit a tree and overturned. The driver passed away on the scene. The deceased was allegedly thrown from the vehicle as he was found on the tar road with severe injuries.

DIE Kathu-polisie versoek mense wat inligting het oor die volgende mense om hulle te kontak. ) Isaac Molofane (29): voorheen van Klerksdorp, laaste werkadres Matlapeng-konstruksie, Kathu. ) Samuel Mpho Nhlapo (19): voorheen van Klerksdorp, laaste werkadres Matlapeng-konstruksie, Kathu. ) Amukelani Mathansi (25): voorheen van 3620 Mapoteng Kathu, laaste werkadres Amanco Electrical, Kathu. ) Paseka Molehe (27): voorheen van Masilo, Lusaka/Theunissen Vrystaat, werkloos. ) Joseph Ntwana Tekane (21): voorheen van 29 E Skoongesig, Mafikeng, laaste werkadres Lebogang Afrika Supply, Kathu. ) Andile Mfukuze (30): voorheen van Nqgobo, Oos-Kaap, laaste werkadres, Congo Construction, Kathu, lokasiekamer 6, blok 3. ) James Rolsen (30): voorheen van 644 Deben, laaste gewerk by die Veldskoenfabriek in Deben. ) Victor Ruit (44): voorheen van Diepkloof 183, Olifantshoek, geen werkadres. ) Wilson Brown (27): voorheen van Bestwood-plaas, Kathu.


KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

3

ONS MENSE

Nuwe Wiese op baan Lizette Slabber COBUS WIESE, ’n gr. 11-leerling aan die Hoërskool Upington, is gekies om as deel van die Suid-Afrikaanse skolerugbyspan in Augustus teen Frankryk, Wallis en Engeland te speel. Die span gaan op 15 Augustus teen Frankryk in Kaapstad speel, op 19 Augustus teen Wallis in George en op 23 Augustus teen Engeland in Stellenbosch. Cobus is die enigste rugbyspeler van die Noord-Kaap wat vir dié span gekies is. Vir Cobus is dit nog half onwerklik dat hy een van die dae in Springbok-kleure op die veld gaan draf. “Ek was baie verbaas dat ek selfs vir die proewewedstryde gekies is, want normaalweg kyk die keurders nie juis na die plattelandse spanne nie.” Hy beskryf die proewe as “baie harder as skoolrugby en die tempo was baie vinniger”. Cobus, wat gewoonlik op slot vir Upington uitdraf, is op flank vir die proewewedstryde gekies. “Dit was moeilik aan die begin, maar die afrigter het vooraf vir

my gesê wat hy van my verwag het en die game plan was net soos ek gewoond is.” Hy het ná die proewe vir sy ma gesê hy is moeg, maar dit het goed gegaan en hy is tevrede met sy spel. Cobus moet reeds Sondag in Kaapstad wees vir die voorbereiding van die span, wat beteken dat hy vanjaar die Groot Interjol gaan misloop. “Ek is baie hartseer daaroor, want dit sou my eerste Groot Interjol as lid van die eerste span wees.” Hy kry sy liefde vir rugby by sy ouboet, Japie. Volgens sy ma, Elmarie, was Japie Cobus en sy ouer broer, Jasper, se rugbyheld. Cobus is die jongste van vier kinders wat almal provinsiaal gepresteer het. “Japie het van kleins af vir sy jonger boeties bal gegooi. Cobus en Jasper kon nog nie behoorlik hardloop nie toe het Japie hulle al laat vang en skop.” Elmarie vertel laggend dat sy nie weet of Japie of Koos, Cobus se pa, die meeste knope van trots laat spat het nie. Japie, wat tien jaar ouer as

VOLGENS Riaan Kotze, skoolhoof van die Hoërskool Upington, het dié skool laas in 2000 met ’n soortgelyke prestasie gespog. Hugo van Niekerk was in 2000 ingesluit in die Suid-Afrikaanse Akademie-rugbyspan wat die Suid-Afrikaanse Skolespan geklop het.

Cobus is, is op sy dag vir die Grant Khomoweek, die Akademieweek en die Cravenweek gekies. Jasper, wat net 17 maande ouer as Cobus is, is ook vir die Grant Khomoweek gekies en is in gr. 11 en gr. 12 vir die Cravenweek gekies. Hy speel nou in die o.19-Cheetah-span. Hul enigste sussie, Maretha, het provinsiaal netbal gespeel. Dié sportiewe kinders het hul sportgene by hul ma geërf. Sy het tot op 23 vir Noordwes-Kaap netbal gespeel en tot op 28 “so op ’n aflosbasis vir hulle gespeel”. Sy het ook in atletiek gepresteer. Wat die Wiese-gesin se prestasies so besonders maak, is dat hulle bykans geen afrigting op laerskool ontvang het nie. Hulle was almal in die Private Skool Cum Laude in Grootdrink waar daar slegs ongeveer 30 leerlinge in die skool is. Dié min kinders maak afrigting baie moeilik en hulle het eers werklik by Upington formele afrigting ontvang. Cobus se groot droom is om eendag vir die Springbokke op die veld te draf en die hele Gariep staan agter hom.

Intussen het die stelsels in skoolrugby in Suid-Afrika verander. Deesdae word ’n Akademiespan nie meer aangewys nie. Upington het al verskeie rugbyspelers in Suid-Afrikaanse studentespanne opgelewer.

‘Japie het van kleins af vir sy jonger boeties bal gegooi. Co­ bus en Jasper kon nog nie be­ hoorlik hardloop nie, toe het Ja­ pie hulle al laat vang en skop.’

COBUS WIESE van die Hoërskool Upington is vir die Suid-Afrikaanse skolerugbyspan gekies. Op amper twee meter lank troon hy bo sy ma, Elmarie, uit. Foto: Lizette Slabber


4

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

Road safety starts with every driver WITH the death toll rising on the country’s roads due to reckless driving, an effort must be made to curb such irresponsible behaviour. A recent death occurred in Kathu where a vehicle collided with a tree due to a young man’s reckless driving. The driver died on the scene. Despite more than 840 road blocks and 3 800 arrests for traffic infringements during the end-of-year holiday season in 2013, the death toll on South Africa’s roads has changed little from 2012, with 1 357 people losing their lives between 1 December 2013 and 7 January 2014. Government-led road safety and safety awareness campaigns over the past five years have yielded little progress. There are several manners of reckless and irresponsible driving. This includes: ) Speeds too high for conditions, especially, during inclement weather and at

night; ) Dangerous, reckless and inconsiderate driving, particularly barrier line infringements. ) Abuse of alcohol by drivers and pedestrians. ) Fatigue. ) A lack of vehicle fitness, particularly tyre failure and defective brakes. ) Pedestrian negligence (jay walking, walking on freeways, not visible at night and drunken walking). Transport minister Dipuo Peters said that the government was planning to revoke the driver’s licences of reckless motorists who breach the rules of the road. “One of the instruments that we are going to use is to make sure that people lose their licence to drive because they are licensed to drive, but not to kill. We are saying if you are reckless, you are not going to be allowed to drive, because you are going to contribute to the increase of road

carnage.” The minister urged road users and stakeholders to play their part to reduce road accidents and deaths, change road user behaviour, ensure voluntary compliance with road traffic rules and make road safety part of everyday life. It is interesting and unsettling to note that the murder rate in South Africa is very similar to the road accident fatality rate. While the murder rate in South Africa is inexcusably high and approximately five times that of the world average, it evokes anger and emotion while publicly there is little or no emotion evoked by our road accident rate. This is despite the fact that every road user in South Africa can play a part in reducing the road accident rate. Perhaps this is because it is easier to point fingers and apportion blame rather than to accept responsibility.

Het jy vorige uitgawes misgeloop? Gaan dan na www.kalaharibulletin.co.za en gaan blaai deur die digitale weergawes. Kuier en gesels ook saam met ander lesers op die koerant se Facebookblad.

Bring lafenis in droogte

OM in die Kalahari te kan oorleef is ’n windpomp ’n moet vir alle boere. Tydens verlede jaar se droogte is die boere gedwing om hul damme vol te hou om sodoende water aan hul vee of wild te kon verskaf. Foto: Ilse Watson

Lees spreek boekdele Lizette Slabber OM te lees is vir my soos om asem te haal. Ek kan my nie ’n lewe sonder boeke indink nie. Daar is altyd halfklaar geleesde boeke oral in die huis. Een langs die bad, een langs die toilet, een langs my bed en selfs een langs die stoof. Die ander plekke is seker verstaanbaar, maar die een langs die stoof moet ek dalk verduidelik. Dit is vir wanneer ek moet roer. Niks is so sieldodend vervelig soos om ’n witsous te maak of vla te kook nie. Daarom doen ek dit lees-lees. My leesliefde kan ek nie verduidelik nie – dit is net daar. En glo my, as ek ’n paar dae nie lees nie

verander ek in ’n algehele heks en monster wat almal rondom my se koppe afbyt. Baie mense het al vir my gevra hoekom ek so baie lees. Ek het jare nie geweet hoe om dié vraag te antwoord nie, want dit is soos om vir iemand te vra hoekom hy eet, asem haal of klere dra. Sinneloos. Totdat my dogtertjie, wat net so lief vir lees is, vir my vra hoekom óns so lief vir lees is. Ek het gedink en gedink en eindelik die antwoord in ’n boek gevind. In Mr Penumbra’s Bookshop sê die verteller ’n mens lees, want

jy is altyd op soek na die ideale boek vir jou. Daardie boek wat jou altyd sal bybly, wat jy oor en oor sal lees en nooit sal vergeet nie. Die beste boek wat jy ooit in jou hande sal hou. Ek het al ’n paar sulkes gevind, maar ek weet die boek wat spesiaal net vir my geskryf is, wag nog op my. Maar mag ek hom asseblief nooit in die hande kry nie. Bruce Fordyce het eendag gesê hy wil nooit die perfekte wedloop hardloop nie, want wat doen hy daarná. Wat gaan ek doen wanneer ek die perfekte boek klaar gelees het? Mag ek altyd bly soek na dié boek en hom nooit vind nie.

Hou blad skoon DIE Kalahari Bulletin is aktief op sosiale media. Om lesers gerus te stel oor die koerant se benadering tot die sosiale media volg hier die beleid rakende die plasing van lesersbydraes op sosiale media: Die Kalahari Bulletin probeer om alle nuus op al sy platforms so akkuraat moontlik aan te bied sonder om aanstoot te gee, lasterlik te wees of privaatheid te skend. Omdat sosiale netwerke onmiddellik is, kan enige mens enige inligting op die Kalahari Bulletin se sosiale netwerke pos. Die redakteurs probeer om sover moontlik alle voorsorgmaatreëls tref om sulke inligting so gou moontlik te verwyder. Lesers word versoek om so gou moontlik enige aanstootlike bydraes aan te meld sodat dit dadelik verwyder kan word. Lesers wat meen inligting op die platforms voldoen nie aan die standaarde van die etiese perskode wat Media24 onderskryf nie, kan ook met die persombudsman kommunikeer.


KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

5


6

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

Vyf beste voëlfoto’s gekies Lizette Slabber HIER is die vyf finaliste in die voëlfotokompetisie. Die fotograaf van die wenfoto wen ’n geskenkbewys van Waka-

berry in die Kalahari Mall en die foto met die meeste likes op Facebook wen ’n geskenkpak van Orange River Cellars. Stem vir jou gunstelingfoto op www.facebook/kbulletin en gaan

RUDY VAN TONDER het dié swartkeelgeelvink afgeneem. Foto: Rudy van Tonder

kyk watter foto’s die kortlys gehaal het by www.kalaharibulletin.co.za. Stuur ook nou jou mooiste swartwit-fotos na lizette.slabber@volksblad.com om jou vir die volgende ronde in te skryf.

LUKAS BECKER van Kakamas het dié pragtige foto geneem.

Foto: Lukas Becker

LYNETTE SMYTHE het dié oulike hoendertjie gekiek.

JACOLINE VAN ROOYEN het dié tiptol in die Drakensberg afgeneem. Foto: Jacoline van Rooyen

Book winner announced IN celebration of Madiba’s birthday recently the Kalahari Bulletin launched a competition where one lucky reader could win this book. The winner is Adria Nel from Kathu.

Foto: Lynette Smythe

ABRIE VAN NIEKERK het dié suikerbekkie gekiek.

Foto: Abrie van Niekerk

Verkoop produkte hier OM ’n pragtige, handgemaakte geskenk aan ’n geliefde of vriend vir Kersfees te gee is altyd spesiaal. Só ’n spesiale mark word vir Desember beplan. Die Kersmark sal van 3 tot 6 Desember in Kuruman gehou word. Entrepreneurs van die Noord-Kaap wat handgemaakte produkte van gehalte lewer en

wat graag met hul produkte aan die Kersmark wil deelneem, kan Marda Oosthuysen by 082826-1419 bel of ’n e-pos aan haar stuur by bnmarda@xsinet.co.za. Dié Kersmark is beslis nie ’n geleentheid wat mense moet misloop nie. Dit gaan ’n genotvolle gekuier wees en terselfdertyd kan mense al die handgemaakte ware bewonder en dalk koop.


KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

Forum’s focus on schools THE Gamagara Development Forum (GDF) has prioritised education as its top priority focus area. In this regard, the GDF invested in the gr. 12 learners of Gamagara by hosting winter school programmes during the school holidays at Gamagara High School and Langberg High School in the Gamagara Local Municipality (GLM). This programme is in corporation with John Taolo Gaetsewe Developmental Trust (JTG-DT) and the Department of Education. The GDF’s goals and objectives are to focus efforts and resources to serve the most vulnerable beneficiaries in the designated areas of operation to initiate a change to outcomes-based interventions, focusing on catalysing an inclusive economy for all beneficiaries, to maximise the collaborative efforts with government, agencies of state and like-minded non-governmental and community-based organisations, and take a greater leadership role in advocacy and implementing initiatives hence this initiative was implemented. This initiative was done with the objective of assisting the gr. 12 learners to improve their matric results, assist them to qualify for the GDF bursary scheme and to increase the bursary intake for 2015. This was done in coherence with the recent campus tour and a career guidance at the University of the Free State (UFS) in Bloemfontein that GDF organised for both the gr. 12 learners of Gamagara High School and Langberg High School. This was done to mostly urge them to study harder and to ensure that their matric results qualify them to go to a university and also qualifies them to get a bursary at GDF. Lepulane Maboshego, the CEO of the GDF, said that this was an ongoing initiative, as the GDF would continue to try and combat the lack of skills and knowledge within the Gamagara area. It will continue to ensure that high school learners obtain great results, mostly the gr. 12s in the GLM. He said that GDF wanted to encourage the learners to study hard and he said that GDF also wanted to encourage the community of Gamagara and not just the learners to be a reading community. Tebogo Bodumele, project manager: Education and Skills Development, added by making reference to a programme that “Mine is Education” was currently running on Kurara FM in partnership with GDF, JTG-DT, SIOC-cdt and the Department of Education, which is a prescribed literature review programme for gr. 12 learners on Dr John Kani’s book, Nothing but the truth. The programme is broadcast every Saturday from 15:00 until 16:00 on Kurara FM. He concluded by encouraging the learners to come and collect the bursary applications from the GDF offices, the GDF website www.gdf-trust.co.za and at the GLM at the youth centre.

6S

DAY Y ONL

s t u C e c i Pr

IEMAS

Opens 6 August 2014

Selected products on this page have been styled for photography

Our Butchery

BUTCHER’S

BEST

Meat prices cut to the bone

BUYS

Topside or Silverside Roast

59

R

R

Per kg

64 33 R

PnP NO NAME™ Fresh Chicken 4 Thighs and 4 Drumsticks Per kg

Tenderised Steak Per kg

25 9

R

Ribbon 15 Blue Classic White

PnP Potjie Mix 1kg

25

R

FRESH

Sliced Bread 700g

10

Chelsea 90 9 0 PnP Buns 6s

PnP Strawberries 400g

15

R

23

80

PnP Cottage Cheese Assorted 250g Each

SAVE R5

33

R

29

SAVE R4

5

Selati White Sugar 2.5kg

80

Eskort Cheese Grillers 500g

30

R

95

Danone Yogi Sip Low Fat Drinking Yoghurt Assorted 250g Each

PnP All Grain Extra Large Eggs 18s

FREE

+ 29

SAVE 12.90

PnP NO NAME™ Frozen Chicken Thighs 1.5kg

90

45

R

SAVE 11.90

17

Spier Cabernet Sauvignon, Merlot, Pinotage or Shiraz 750ml Each

90

78

R

Buy Nestlé Milo Cereal or Duo Cereal 480/500g Each and Get a Clover Seal Fresh Full Cream or Low Fat Milk 500ml FREE

SAVE R4

Spekko Parboiled Rice 2kg

12

j Dishwashing Ajax Liq Liquid Assorted 75 750ml Each

90

SAVE 17.90 Krone Borealis Brut MCC 750ml

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

42

119

R

90

SAVE R23

Get 10% EXTRA airtime, every time,, when you top up your new MTN Pick n Pay Boxer SIM at Pick n Pay and Boxer only.

Ariel Auto Washing Powder 2kg, Liquid Detergent 1.5 Litre or Power Capsules 14s Each

Huggies Dry Comfort Disposable Nappies Bulk Pack Size 2 - 66s, Size 3 - 58s, Size 4 - 50s or Size 5 - 44s Per Pack Make the healthy choice • To activate HealthyFood, visit discovery.co.za • Look for ‘VIT’ on the shelf label to identify HealthyFood items

25 20

Get up to Earn

*SIM card 50c Mobile Money is operated by TYME, a distribution channel of the South African Bank of Athens Limited, an authorised financial services and registered credit provider (FSP5865, NCRCP6).

%

cash back on over 10000 HealthyFood items Vitality points on every HealthyFood purchase

Terms and conditions apply. Discovery Vitality (Pty) Ltd is an authorised financial services provider. Registration number 1999/007736/07.

PRICES VALID 5-10 AUGUST 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS

In Gauteng, Mpumalanga, and Limpopo. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores. Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof, Northmead, Rosettenville, Elspark and Hoedspruit. Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof, Northmead, Rosettenville, Elspark and Hoedspruit. smart shopper points will still apply in Express stores. Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop. Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landline only. Cellphone rates apply. www.picknpay.co.za

Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE. 1188290_390 X 198

7


8

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

ADVERTORIAL

Company can do any construction project Benneli Olivier van der Walt THE ECM company, in partnership with Maritz Siviel, is Kathu’s new leading turnkey business. ECM specialises in the engineering, construction and management of projects. ECM stands for excellence in engineering, construction and management. This company prides itself on its diverse intellectual pool that covers a complete package with regards to project planning, construction and financial advice. The ECM company stakeholders are Mosimaneotsile Jim Besnaar, Abrie Maritz and Andries Krüger. Their business vision states that they strive to lead in engineering, management and construction. The company is a service provider that offers a one-stop service to mines, government and the private sector. Their company values include: ) pride and passion; ) health and safety; ) quality products and services; ) creativity; ) making a positive difference in the community; ) having fun; ) harmony and trust; ) short reaction time; ) personal relations; ) teamwork; and ) learning and development together with enhanced job satisfaction. The team consists of Krüger who specialises in the planning, design and tender documentation of: ) water; ) roads; ) sanitation; and ) electrical projects. Krüger’s engineering background started in 1994 at DWA. He gained experience in

structures, storm water systems, pump stations, water treatment works, road irrigation systems and project management. He has been actively involved in the mining sector since 2009. He successfully completed diplomas in Mechanical and Civil Engineering, NQF 7, advanced project management, has a BTech degree in Civil Engineering and is professionally registered as a technologist. Maritz specialises in construction. He builds and provides: ) water and storm water structures; ) roads; ) structures; ) sanitation; ) plant hire; ) production of G material; ) concrete batching plant; ) supply of long-distance transport; ) mining; ) bulk services; ) electrical projects; and ) training of contractors. Maritz has been working in the mining sector since 1981 where he worked as a electro-technician, and in the last 18 years he has worked in civil construction. He started his own company, Maritz Siviel Plant Hire, a successful civil construction and plant-hire company in the private and mining sector. Maritz Siviel Plant Hire is one of the largest local construction and plant-hire companies in the Northern Cape. The company has an extensive range of plant-hire equipment, trucks and a broad field of expertise and experience with highly trained and skilled personnel. Besnaar specialises in: ) financial accounting; ) project management; ) budget management; ) management systems development;

MARITZ SIVIEL, in partnership with ECM, has various construction vehicles and equipment for all their clients’ needs. Photos: Benneli Olivier Van der Walt

ANDRIES KRÜGER of ECM has an extensive engineering background and values complete customer satisfaction very highly.

THE premises of ECM and Maritz Siviel are located at 10 Kalk Street, Kathu.

) business processes and policy reviews; ) corporate governance; ) community participation facilitation; and ) financial training and workshops. Besnaar studied BCom and has a postgraduate diploma in Accounting from the University of Cape Town. He joined PriceWaterhouseCoopers in 2002 and successfully

completed his (CA)SA articles in 2004. He is a member of the South African Institute of Chartered Accountants (Saica). He also serves on several prestigious councils. The employees of ECM and Maritz Siviel are local people with deep roots in Kathu and its surrounding areas, and aim to provide exemplary services to their clients.


KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

9

Kathu-skool vereer sy slimstes Benneli Olivier Van der Walt DIE Hoërskool Kathu het verlede week sy prestige-geselligheid vir die akademiese toptien presteerders gehou. Die akademiese toppresteerders van gr. 8 tot gr. 12 is die aand vir hul harde werk beloon. Dawie Roodt, die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom, was die aand se gasspreker. Hy het ’n boodskap van verantwoordelikheid en selfstandige sukses aan die leerlinge

oorgedra. Meiring Botha, die skoolhoof, het die leerlinge, hul ouers en die onderwysers vir hul toewyding oor die jaar heen bedank. Die drie toppresteerders het elk ’n Ystereerbewys ontvang. ) Die toptien gr. 8-leerlinge is Mariné Vos, Aldo Jensch, Erik Rademeyer, Danelle Venter, Ankia van der Walt, Sonél Beukes, Hein van Wyk, Herman van Niekerk, Natasha Swart, Arina Wolstenholme en Christo Breedt.

) Die toptien gr. 9-leerlinge is Annine Pretorius, Kyla Gricius, Jana van Heerden, Martin van Jaarsveld, Micha Olivier, Nico van der Berg, Charné Dippenaar, Marlene de Klerk, Brandon Lee Hendriksz en Courtney Manuel. ) Die toptien gr. 10-leerlinge is Melanie Badenhorst, Daniël Bronkhorst, Wiandri Voster, Marcel Benecke, Thuto Jood, Madeli van der Walt, Marco van Niekerk, Ryno Basson, Kehumile Tshimanegape en Bianca Ghevers.

) Die toptien gr. 11-leerlinge is Jason Steenkamp, Mardus Botha, Reghardt Hager, Aswell Wagenaar, Stephanus van der Walt, Henrike Mouton, Michelle Joone, Keletso Makaota, Charmaine de Vos en Trevor Malgas. ) Die toptien gr. 12-leerlinge is Anita Steyn, Jandri Ueckermann, Johanna van der Merwe, Leonita Kühn, Jacob Louw, Sybil Bam, Dedrei Hoffman, Lee-Ann van Zyl, Angelique Swanepoel, Monique du Plessis en Marga Boshoff.

DIE topdrie gr. 12-leerlinge is van links Anita Steyn (eerste), Jandri Ueckermann (tweede) en Johanna van der Merwe (derde). Foto’s: Benneli Olivier Van der Walt

DIE topdrie gr. 10-leerlinge is van links Melanie Badenhorst (eerste), Daniël Bronkhorst (tweede) en Wiandri Voster (derde).

DIE topdrie gr. 8-presteerders is van links Mariné Vos (eerste), Erik Rademeyer (tweede) en Danelle Venter (derde).

DIE topdrie gr. 9-leerlinge is van links Annine Pretorius (eerste), Kyla Gricius (tweede) en Jana van Heerden (derde).

DIE topdrie gr. 11-presteerders is van links Jason Steenkamp (eerste), Mardus Botha (tweede) en Reghardt Hager (derde).


10

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

Dopperfees ’n sukses

Produksies van gehalte beoog

Benneli Olivier Van der Walt

Ilse Watson

DIT was weer feestyd in Kathu! Die Gereformeerde kerk het sy Dopperfees in die lekker winterson gehou. Dit was ’n gesellige fees met gehalteprodukte en topvermaak. Ruan Maritz, ’n plaaslike sanger van Kathu, het die musiekvermaak verskaf. Die kinders kon hul gesigte laat verf, foto’s saam met hul ouers laat neem en selfs aan ’n sandkunsklas deelneem. Daar was ook ’n heerlike verskeidenheid kosse te koop.

DIE Opskopfees is ’n projek wat aangebied word om Afrikaanse musiekproduksies van gehalte in die hart van die Kalahari aan te bied. “Die feesorganiseerders wil die gemeenskap, skole, plaaslike entrepreneurs en gesinne by die fees betrek en beoog om dit jaarliks aan te bied,” sê Henri Scott, een van die Opskopfees se organiseerders. Volgens Scott beloof dit om ’n fynproewerfees te wees. Die visie is om nasionale, provinsiale en plaaslike kunstenaars na die Kalahari te bring om sodoende vertonings van hoogstaande gehalte aan te bied. Feesgangers kan na ’n verskeidenheid uitstallers, optredes van plaaslike kunstenaars en ’n skouspelagtige vertoning van nasionale kuns- tenaars op die program uitsien. Die Opskopfees sal jaarliks in September aangebied word en het ten doel om: ) plaaslike mense met talent te vind en geleenthede daar te stel waarop opkomende kunstenaars saam met gevestigde kunstenaars kan optree; ) kinders en jong mense by die fees te betrek deur programme voor en tydens die feesaktiwiteite aan te bied; ) die belangstelling van die gemeenskap in die kunste te bevorder; ) waarde toe te voeg tot die geldelike ondersteuning van borge deur ’n fees van gehalte

JADEY AINSLIE en haar beste maatjie, Fourie Kotzee, het hul gesigte die dag laat inkleur. Foto’s: Benneli Olivier Van der Walt

RUAN MARITZ, ’n sanger van Kathu, het die dag se musiekvermaak verskaf.

REGS: Elizma Erasmus het ’n fraai viskaartjie vir haar ma tydens Sonet Botes se sandkunsklas gemaak.

aan te bied; en ) ’n geleentheid vir bemarking te bied om mans en vroue van oor die land heen te bereik. “In samewerking met ons mediaborg word ’n bemarkingsveldtog saamgestel wat die fees oor die Noord-Kaap heen sal bemark. Daarmee saam maak die Opskopfees gebruik van sosiale en plaaslike media. “Daar word ook van ’n webtuiste gebruik gemaak wat die fees bemark. “ ’n Groot aantal besoekers word op die webtuiste van die Opskopfees verwag,” vervolg Scott. Uitstallers word gratis op die webtuiste gelys met skakels na hul eie webtuistes of sosiale bladsye. Dit maak dit ’n ideale plek vir sakeondernemings om blootstelling op die internet te kry. Dié fees vind op 13 en 14 September in Kathu plaas. Teen 15 Augustus sal die kunstenaars wat gaan optree, aangekondig word. Die feesprogram sal ook dan bekend gemaak word. Vir meer inligting stuur ’n e-pos aan info@opskop.co.za of bel 083-627-6992, 082-327-0418 of 082-572-0420.


FAMILIEKENNISGEWINGS

VLEISBEDRYF

TE HUUR

3776

3205

BEGRAFNISDIENSTE 1025

TE KOOP ADMINISTRATIEF

TE KOOP ALLERLEI

3605

3201

ADMIN CLERKS NEEDED for copy/paste datawork. SMS full name/address to 081 886 0316 or email to: d.jobbuzz05@gmail.com

1655

HOENDERMIS TE KOOP. Aflewering beskikbaar. 079 563 9103. WIL U ENIGE plaasmasjinerie herstel of verkoop of nuwe trekkers koop? Skakel Elias 079 288 3505 of Lourens 076 896 4165.

ALGEMEEN 3680

ALGEMENE & HUISDIENSTE HUISE TE KOOP SKOONMAAKDIENSTE

3275 1805

KURUMAN: 4-slaapkamerhuis met groot braaiplek. Dubbelerf met 2 eenslaapkamerwoonstelle en boorgat. Afdak vir 6 motors. R1 800 000 of te huur: R20 000 p.m. Skakel 083 378 8177.

LUTEA PARFUUM Is jy 'n selfgemotiveerde bemarker en parfuum jou passie? Nou is jou geleentheid om deel te word van 'n multimiljoendollarbedryf! Skakel Madri of SMS jou e-pos-adres na 083 655 0445. OP SOEK NA ARTIKEL 13gekwalifiseerde outo elektrisiën met +- 5 jaar ondervinding in 'trackless' en 'earthmoving'. Faks CV na 014 596 6477 of 086 685 7577.

GESOEK 3601

SOEK DRINGEND WERK. 35jarige dame. Goeie ondervinding, ook in bestuursposisies. Hardwerkend, eerlik. Admin, ontvangs, verkope, kleinhandel, ens. 076 829 3502.

BOEDELKENNISGEWINGS BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE

4201

ELEKTRIES 1810

ELEKTRIESE HEININGS, hekmotors en garagedeurmotors. Professionele installasies en diens. Skakel First Defence 072 156 4035 of 082 829 0292.

HERSTELWERK 1818

ALLERLEI 1845

WE SUPPLY and sell gas geysers at very low prices. Household and camping freezers. Gas, paraffin, 12 volt and 220 volt. Phone 071 533 7700 for prices.

VOLWASSENES

Ann Links In die boedel van wyle Ann Links, identiteitsnommer 520316 0007 089, van Angelierstraat 1, Postdene, Postmasburg 8420. Boedelnommer: 1625/2004 Krediteure en debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul vorderings in te lewer en hul skulde te betaal by die ondergetekende binne 'n tydperk van dertig (30) dae van datum hiervan. LUCAS RUITERS CONSULTANTS Kantoor no. 3, Libra House Georgestraat 14 - 18 Kimberley

PRIVAAT 2015

WARRIOR VIAGRA en STOK-STIMULANT. Beskikbaar by Jimmy's Drankwinkel h/v Livingston- en Shortstraat. 073 522 8346. Sterker, langer ereksie. Hou tot 5 keer langer uit. Medies getoets en veilig vir hoë bloeddruk. WARRIOR: R150 VIR 6. STOK-STIMULANT: R150 VIR 6. Skakel Jandre 073 894 5273.

EIENDOMME

PLASE TE HUUR 3247

B.H.C. Meiring In die boedel van wyle Bryan Henry Cornelius Meiring, identiteitsnommer 710619 5160 088 van Abrahamsstraat 11, Morning Glory, Upington 8800. Boedelnommer: 916/2008 Krediteure en debiteure in bogemelde boedel word hiermee versoek om hul vorderings in te lewer en hul skulde te betaal by die ondergetekende binne 'n tydperk van dertig (30) dae van datum hiervan. LUCAS RUITERS CONSULTANTS Kantoor no. 3, Libra House Georgestraat 14-18 Kimberley

GROOT EENMANWOONSTEL te huur: R3 800 p.m. Sluit water en ligte in. Skakel 084 800 7779.

WOONSTELLE TE HUUR 3250

GEREGTELIKE VEILING 4501

2-SLAAPKAMER-WOONSTE:L Beskikbaar 1 September. R4 800 p.m. Geskik vir slegs 2 persone. Skakel 079 376 7500. KURUMAN: 1-slk-woonstel, badkamer, oopplankombuis. Groot genoeg vir enkellopende persoon. Loopafstand van dorp. Eie ingang en onderdakparkering. R3 800 p.m. Water en ligte ingesluit. Skakel 072 505 2658 of 082 529 2526. KURUMAN: Ruim 3-slaapkamerwoonstel te huur in rustige omgewing. R6 500 p.m. plus deposito, water ingesluit. Koopkrag. Eiendom ook te koop. Skakel 076 520 8670. KURUMAN: 2-slaapkamer-woonstel te huur vanaf 1 Oktober. R5 000 p.m. Koopkrag, water ingesluit. Skakel 073 811 0654.

Absa Bank/A. & LL Spies NOTICE OF SALE IN EXECUTION In the High Court of South Africa (Northern Cape High Court, Kimberley) Case No: 893/13 In the matter between: ABSA BANK LIMITED Registration No: 1986/004794/06 Plaintiff and ARNOLD SPIES ID: 640824 5037 089 Married out of community of property 1st Defendant and LINDA LIZETTE SPIES ID: 651224 0036 085 Married out of community of property

Married out of community of property 1st Defendant and LINDA LIZETTE SPIES ID: 651224 0036 085 Married out of community of property 2nd Defendant PURSUANT to a judgement and attachment in the above Honourable Court, dated 16 July 2013, the undermentioned property will be sold by public auction on Friday, 29 August 2014 at 10:00 at the property, being 8 De Bruin Street, Postmasburg, subject to the conditions of sale which will be read prior to the sale by the Sheriff for the district of Postmasburg. The said conditions of sale may be inspected at the office of the Sheriff of the High Court, Postmasburg, the property being: Erf 1432 (Portion of erf 1423), Postmasburg, situated in the Tsantsabane Municipality, District of Postmasburg, Province of the Northern Cape, measuring 1071 square Metres, held by Deed of Transfer No T1885/2001, better known as 8 De Bruin Street, Postmasburg. IMPROVEMENTS: Dwelling/house comprises: Lounge, dining-room, kitchen, 2 bathrooms, seperate toilet, 3 bedrooms. outbuilding, double garage, 1 carport. No further details are available and no details are guaranteed. CONDITIONS OF SALE: 1. Payment of 10% of the purchase price in cash or by way of bank-guaranteed cheque on day of sale and the balance payable on registration of transfer to the name of the purchaser, which balance is to be guaranteed by means of an acceptable bank guarantee to be received by the sheriff/plaintiff's attorney within FIFTEEN (15) DAYS from the date of the sale in execution. 2. Auctioneer's commission on the gross purchase price is payable on the date of the sale, together with all arrear and outstanding rates and taxes, etc. if any. The purchaser shall in addition to the sheriff's commission, which is 6% on the proceeds of the sale up to a price of R30 000 and thereafter 3,5% up to a maximum fee of R9 655 plus VAT thereon, pay a deposit of 10% of the purchase price in cash or by bankguaranteed cheque of EFT into the sheriff's trust account immediately upon closing of the bid and the balance against transfer, which shall be secured by a bank guarantee in a form acceptable to plaintiff's conveyancers, which guarantee shall be delivered by the purchaser to the sheriff within 21 (TWENTY ONE) days from the date of the sale and shall provide for the payment of the full balance and any such interest payable as provided for hereunder. The conditions of this auction are available 24 hours prior to the auction at the office of the Sheriff, 17 Stals Street, Postmasburg. The sheriff of Postmasburg will conduct the sale. Registration as a purchaser is a prerequisite, subject to conditions, inter alia: a. Directive of the Consumer Protection Act No 68 of 2008 (URLhttp://www.info.gov/za/view/DownloadFileAction?id=99961) b. FICA legislation in respect of proof of identity and address particulars c. Payment of a registration fee of monies in cash d. Registration conditions of the Consumer Protection Act, No 68 of 2008 The aforesaid sale shall be subject to the conditions of sale which may be inspected at the office of the Sheriff, 17 Stals Street, Postmasburg, during normal office hours from Monday to Friday. Tel. 053 313 0012 or at the office of the attorneys acting for the Execution Creditor/Plaintiff, VAN DE WALL & PARTNERS, VAN DE WALL BUILDING, 9 SOUTHEY STREET, KIMBERLEY. Tel: 053 830 2900. VAN DE WALL & PARTNERS B. HONNIBALL/LG/B10797 Van de Wall Building Southey Street Kimberley Tel. 053 830 2900 J.J. CLAASSENS SHERIFF FOR POSTMASBURG.

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

Anglo American Zimele Community Fund / Maero Coaches BK NOTICE OF SALE IN EXECUTION In the Magistrate's Court for the district/region of Kuruman held at Kuruman. Case No: 1147/2013 In the matter between: ANGLO AMERICAN ZIMELE COMMUNITY FUND (PTY) LTD Execution Creditor and MAERO COACHES BK Execution Debtor KINDLY TAKE NOTE THAT in terms of judgement granted on 27 January 2014 in the Magistrate's Court and a Warrant of Execution issued thereafter, a sale in execution of the undermentioned goods will be held on 22 AUGUST 2014 at 09:00 consisting of: GOODS Bus to the highest bidder. MEISE NKAISENG INC Ref: 46762/A OPPERMAN/mf OJ BESTER Execution Creditor's Attorneys C/o KBVS ATTORNEYS 51 Beare Street, Kuruman 8460. PO Box 565, Kuruman 8460. Tel. 053 712 0570 Fax 053 712 0677 E-mail: yolande@kbvs.co.za Ref: MEI14/0007/YJ Address of Execution Debtor: Maero Coaches BK, reg. no. 200821314023, of 45 Skool Street, Kuruman.

First Rand Bank / TD & ME Mangate NOTICE OF SALE IN EXECUTION IMMOVABLE PROPERTY In the High Court of South Africa (Northern Cape High Court, Kimberley) Case No: 1379/2008 In the matter between: FIRST RAND BANK LIMITED (formerly known as FIRST NATIONAL BANK OF SOUTHERN AFRICA LIMITED) Plaintiff and THABELO DICKSON MANGATE 1st Defendant and MPONTSHANG EUNICE MANGATE 2nd Defendant A sale in execution of the undermentioned property is to be held without reserve at the SHERIFF'S OFFICE, 46 SKOOL STREET, KURUMAN on THURSDAY, 21 AUGUST 2014 at 10:00. Full conditions of sale can be inspected at THE SHERIFF'S OFFICE, KURUMAN, 46 SKOOL STREET, KURUMAN and will also be read out by the Sheriff prior to the sale in execution. The Execution Creditor, Sheriff and/or Plaintiff's Attorneys do not give any warranties with regard to the description and/or improvements. PROPERTY: Erf 3901 (Portion of Erf 3897) Kuruman, situated in the GaSegonyana Municipality, province of the Northern Cape. Measuring: 323 square metres. Known as 29B Bosman Street, Kuruman. IMPROVEMENTS: Lounge, dining-room, kitchen, 2 bedrooms, bathroom, shower, toilet, carport. HACK STUPEL & ROSS Ref: GP 9269 C/o VAN DE WALL & PARTNERS Attorneys for Plaintiff VAN DE WALL BUILDING Southey Street, Kimberley REF: HONIBALL/LB/B007580 Tel. 053 830 2900

11


12

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

Kuruman Castor & Ladder / Precision Engineering

KENNISGEWING VAN GEREGTELIKE VERKOPING In die Landdroshof vir die distrik van Kuruman, gehou te Kuruman. Saaknommer: 1056/2013

Kuruman, gehou te Kuruman. Saaknommer: 1056/2013 In die saak tussen: KURUMAN CASTOR & LADDER Eksekusieskuldeiser en

en JAMES SKEAD h/a PRECISION ENGINEERING Eksekusieskuldenaar Ingevolge 'n vonnis gelewer op 10 April 2014 in die Kuruman Landdroshof en 'n lasbrief van eksekusie daarna uitgereik is, word die goedere hieronder beskryf in eksekusie verkoop te die perseel van die Eksekusie skuldenaar te Voortrekkerstraat 2, Kuruma op 28 Augustus 2014 om 10:00 aan die hoogste bieër: GOEDERE: 3,5-m-staaldraaibank John Deere-trekker Laaigraaf Gedateer te Kuruman op 28 Julie 2014. N. VAN NOORDWYK VAN NOORDWYK PROKUREURS Duikerweg 5, Kuruman 8460. Posbus 1952, Kuruman 8460. Tel. 053 712 2917 Faks 086 655 9662 E-pos: admin@nnvnoordwyk.co.za Verw: K009 Zelco Motors / OBOB Maroro KENNISGEWING VAN GEREGTELIKE VERKOPING In die Landdroshof vir die distrik van Gordonia, gehou te Upington Saaknr. 234/13 In die saak tussen: ZELCO MOTORS (PTY) LTD Eksekusieskuldeiser en OBOB MARORO Identiteitsnommer onbekend Eksekusieskuldenaar Neem kennis dat die ondergemelde goedere ter uitvoerlegging van 'n lasbrief vir eksekusie teen roerende goed uitgereik teen bogemelde Eksekusieskuldenaar, voetstoots en vir kontant, BTW eksklusief, aan die hoogste bieder verkoop sal word op Vrydag 22 Augustus 2014 om 09:30. MERCEDES-BENZ (REGISTRASIENOMMER CCV211NW) Registrasie as koper is 'n vereiste onderworpe aan die bepaalde voorwaardes: Voorskrifte van die VERBRUIKERSBESKERMINGSWET 68 VAN 2008. FICA-wetgewing m.b.t identiteit en adresbesonderhede. Betaling van registrasiegelde. Registrasievoorwaardes. Plek van veiling: Balju, Skoolstraat 46, Kuruman. JJ Moorcroft Balju: KURUMAN Posbus 44 Kuruman 8460 BECKER BERGH & MORE ING Prokureur vir Eksekusieskuldeiser Schröderstraat 7 UPINGTON Tel. 054 337 9100 Verw: JH Kotze/ZEL2/0046/hvdv


KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

13


14

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014


KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

HEINZ WINCKLER

HEINZ WINCKLER en sy vrou, Alette-Johanni, gaan op 9 Augustus in Kathu kom konsert hou. Die konsert word deur die Kathu-netbalklub aangebied. Heinz sal seker altyd as die wenner van Suid-Afrika se eerste Idols-kompetisie in 2002 bekend staan, maar hierdie sanger met die sterk stem, charisma en verhoogpersoonlikheid het ook al ’n paar ander vere in sy hoed. Hy het die vierde plek in die wêreld-Idols-kompetisie verwerf, ’n lied op ’n Disney-klankbaan, drie Sama-benoemings, is die wenner van drie People Magazine Crystal Awards en hy het al ses ateljee-albums bekend gestel. Hy het ook een enkelsnit-CD en ’n live DVD waaruit hy dubbel-platinum-, en goudstatus

Heinz en sy vrou kom kuier in verkope behaal het. Daarby het hy die hoofrol in die Amerikaanse, Kanadese en Japanse toerproduksie van die musiekblyspel RENT gespeel. Hy het ook al rolle in Binnelanders en Getroud met Rugby vertolk. Hy het ook as kontinuïteitsaanbieder vir kykNET opgetree en die voorreg gehad om die rol van Jesus in die Jesus-musiekblyspel te vertolk. Vir die afgelope vyf jaar het Alette-Johanni Winckler al talle vroue gehelp om die voorkoms te kry wat hulle nog altyd begeer het deur haar beroep as voorkomskonsultant en stilis.

Dit gee ook vir haar gereeld die platform om as motiveringspreker vroue van oral nuwe hoop en selfvertroue te gee. Sy gebruik haar graad in joernalistiek om vir bekende tydskrifte te skryf en te blog. Sy het ook onlangs ’n LullaBaai-reeks op haar kerfstok bygevoeg wat bestaan uit ’n Lulla-Bybel, -DVD en -CD, beskikbaar in Afrikaans en Engels. Nog ’n projek van haar wat tans aan die gang is, is aitSA!, ’n Suid-Afrikaanse stylprogram saam met twee ander voorkomskonsultante wat op YouTube beskikbaar is. Haar boek getitled Môre is Maandag is in Februarie uitgereik. Vir meer inligting oor die konsert, kontak Betsie Badenhorst by 073-324-9698.

15

Knal ruk tonne erts uit aardkors los Charné Kemp DIE Kolomela-ysterertsmyn het Maandag ’n rekord opgestel toe sowat twee miljoen ton ertsdraende materiaal in een ontploffing uit die aardkors losgeskiet is. Gert Schoeman, woordvoerder vir Kumba Iron Ore, sê die ontploffing in die Kapstevel-gebied het onder streng toesig plaasgevind en deeglike veiligheidsmaatreëls is toegepas. “Sowat 940 ton plofstof is binne 3,5 sekondes gebruik om die erts los te skiet. Dit het ’n gebied van 4,6 ha beslaan.” Die voorbereiding vir die ontploffing het sowat twee maande geduur. Die uitmerk van plekke waar gate geboor moes word, het op 12 Junie begin en het sewe uur geneem.

Daarna is 2 542 gate teen ’n diepte van 17,45 meter geboor. Die lading van die vloeibare plofstof wat in die gate gepomp word, het op 20 Junie begin. “Die gemiddelde ontploffing skiet sowat 400 000 ton materiaal los. Die myn se grootste ontploffing tot nou het sowat 1,6 miljoen ton materiaal losgeskiet.” Aart van den Brink, Kolomelamynbestuurder, sê die ontploffing sal help om hul teikens te bereik. “Dit gaan ook bydra tot goeie produksievermoë soos in die mynplan uiteengesit.” Die Kolomela-myn voorsien ystererts vir die uitvoermark. Die myn het ’n jaarlikse produksiekapasiteit van tien miljoen ton erts. Die produksie vir die eerste helfte van die jaar het met 4% tot 5,5 miljoen ton gestyg.

’n MASSIEWE knal. Die Kolomela-ysterertsmyn het gister ’n rekord behaal toe sowat twee miljoen ton erts in een ontploffing uit die aardkors bevry is. Foto: Verskaf


16

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014

Spanne het só gevaar DIE Hoërskool Kathu het besonder goed in die interhoërkompetisie teen die Hoërskool Kalahari gevaar. Verskeie spanne het op die geleentheid hul stem dik gemaak. ) Die rugbyspanne se uitslae is soos volg: o.14: Kathu – 55 Kalahari – 0. o.15: Kathu – 7 Kalahari – 27. o.16: Kathu – 29 Kalahari – 3. o.18: Kathu – 10 Kalahari – 7. o.19: Kathu – 18 Kalahari – 17. ) Die netbalspanne se uitslae is soos volg: Die Kathu-span het gelykop met 15 punte elk met Kalahari gespeel. o.15: Kathu – 10 Kalahari – 14. o.16, tweede span: Kathu – 16 Kalahari –

DIE eerste o.19-rugbyspan het goed gevaar.

20. o.19C: Kathu – 10 Kalahari – 13. o.19B: Kathu – 21 Kalahari – 14. A-span: Kathu – 20 Kalahari – 18. ) Die hokkiespanne se uitslae is soos volg: Eerste seunspan: Kathu – 1 Kalahari – 0. Eerste meisiespan: Kathu – 3 Kalahari – 0. Tweede spanne: gelykop met 0 punte elk. Beginnerspanne: Kathu – 2 Kalahari – 0. ) Gholfuitslae: Kathu het met drie spelle uit vier teen Kalahari gewen. ) Tennis-uitslae: Kathu het met 88 potte teenoor 23 gewen.

DIE Kathu-tennisspan het met 88 potte teenoor 23 teen Kalahari gewen. Van links is, voor: Kyla Gricius, Na-leth van Niekerk en Marliaan Liebenberg; agter: Henry Wolstenholme, Altus van Blerk, Carlyle Beukes en Waldo Wessels. Foto: Benneli Olivier Van der Walt

KATHU se eerste netbalspan het sy wedstryd gewen. Van links is, voor: Khumo Molale, Marga Boshoff en Lee-ann van Zyl; agter: Carika van Zyl, Na-leth van Niekerk, Juliana Nel (afrigter), Bianca Brits en Mariné Vos. Foto: Verskaf

Foto: Verskaf

CHRISTOF SWANEPOEL en sy suster Angelique wat albei lede van die Kathu-gholfspan wat teen die Kalahari-span gewen het. Foto: Benneli Olivier Van der Walt

Enige van die Kalahari Bulletin se vorige uitgawes misgeloop? Lees artikels oor sport, nuus, leefstyl en dagboekinskrywings op die webblad www.kalaharibulletin.co.za. Die Kalahari Bulletin is ook op Facebook – besoek www.facebook.com/kbulletin. Stuur gerus jou klub- of skoolsportnuus na benneli.vdwalt@volksblad.com.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.