Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Daniëlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
12 DESEMBER 2013
Kuruman
WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA
Nelson Mandela 1918 – 2013
‘Our deepest fear. . .’ OUR deepest fear is not that we are inadequate. Our deepest fear is that we are powerful beyond measure. It is our light, not our darkness, that most frighten us. Your playing small does not serve the world. There is nothing enlightened about shrinking so that other people won’t feel insecure around you.
We are all meant to shine as children do. It’s not just in some of us; it is in everyone. And as we let our own light shine, we unconsciously give other people permission to do the same. As we are liberated from our own fear, our presence automatically liberates others. – Nelson Mandela
WE join our fellow South Africans and the world in mourning the passing of our beloved Madiba. We also celebrate his extraordi nary life. Hamba kahle, Madiba. Photo: Nardus Engelbrecht
GRATIS
2
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
Lesers sê oor Madiba Ilse Watson DIE gemeenskap van Kuruman lewer kommentaar oor die afsterwe van oudpres. Nelson Mandela.
STEVEN KAOTSANE: He helped everyone. Madiba, sleep well.
PICK N PAY KURUMAN het ’n spesiale koek met spesiale wense ter nagedagtenis aan Ma diba gebak. Foto: Ilse Watson
ATTIE VAN DER SCHYFF: Dit is baie hartseer. Hy gaan gemis word. Hy het baie vir ons land beteken. Ek glo hy kyk van bo af en hou ons land dop. Foto’s: Ilse Watson
NELSON MMOTLA: We have lost a great man – a titan, a father of the nation. We must honour his principles of unity. RIP, Tata, you are truly going to be missed.
JOHANNA LOUW: Madiba het baie vir ons be teken. Was dit nie vir hom nie, het ons nie van dag gehad wat ons het nie. Dit is hartseer om Tata te laat gaan, maar ons moet hom nou laat rus.
JOSEPH MOLUSI: Ek was baie lief vir hom en ek is baie hartseer dat hy oorlede is. Daar is niemand soos hy nie. Hy het baie vir my bete ken.
ELIZE BOSHOFF: Hy was ’n ikon – ’n voor beeld van versoening en verdraagsaamheid teenoor almal.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
3
Kumba invests big money KUMBA IRON ORE, a business unit of Anglo American, has spent just over R1 billion to develop and expand its heavy mining equipment facilities at its Sishen operation in the Northern Cape. This came after a review, conducted in 2010, revealed that the maintenance facilities and outside storage capacity was insufficient for current equipment needs. The first new ultra-class Komatsu 960E trucks, which are now being used at the operation, needed much larger facilities in order to be correctly and safely maintained at the mine. This meant that these trucks needed to be serviced outside the workshop with mobile cranes until the new facilities were completed. In an effort to mitigate the situation, Kumba Iron Ore’s supply chain appointed TWP and BVI as the engineering consultants for the pre-feasibility and feasibility reports to investigate methods to fast-track the design, procurement and implementation of this project in October 2010. Hamish Riddet, project manager of TWP, explains that the implementation phase was so urgent that it had to be fast-tracked. “The project aimed to find an optimised solution catering for the additional service demands. We also needed to ensure the sustainability and improvement of safety and operational standards. To achieve this, we investigated the bulk infrastructure for the new tyre workshop and associated services because the development of new infrastructure is an essential part of future expansion,” Riddet says. The workshop is now big enough and has adequate crane capacity to accommodate the new 960E mega trucks. Thanks to the workshop, the haul truck fleet can be increased from a total 75 to 156 as well as the size and load carrying capacity of haul trucks.
STAKEHOLDERS were taken on a tour in and around the new workshop facility.Photos: Supplied The previous tyre fitting workshop had no floor and roof and was too small for haul trucks. The new tyre workshop with tyre removal bays, storage areas and other bulk facilities are essential for future and secondary fleet expansion. Traffic congestion in and around the existing diesel workshop which was a major safety risk has now been reduced thanks to the design of the facility. Travelling time to maintenance facilities has also been reduced to add another cost and safety benefit, while also providing safe access from mining
operations for equipment. Although a few days were lost due to strong winds during July, the project was a success and was completed ahead of schedule and under budget. A major milestone was the 1 million lost time injury (LTI) free hours and 500 LTI free days achieved by the team during the construction of the workshop. Andrew Loots, head of the steering committee and former general manager at Sishen Mine, concludes that the new facilities are aligned with the Life of Mine plan for the operation. The Life of Mine is the expected
‘We are confident that these new facilities will cater for the additional service de mands, which will add to the mine’s sustainability and productivity.’ – Andrew Loots
Kontak ons só vir nuus KALAHARI BULLETIN se laaste uitgawe vir 2013 verskyn op Donderdag 19 Desember. Vir enige nuus of sport, kontak die redakteur by ilse.watson@volksblad.com of bel haar by 079-831-5579. Onthou om ons webblad te besoek by www.kalaharibulletin.co.za en enige kommentaar wat jy wil lewer, kan op Facebook gedoen word: www.facebook.com/kbulletin.
THE new workshop facility now has adequate crane capacity to accommodate Sishen Mine’s new 960E mega trucks. number of years that an operation has to mine which extends until such time that the final block of ore is extracted. “The new contractor-built and maintained facilities will drive efficiencies at the operation as it provides additional maintenance capacity to the existing haul-truck and tyre handling workshops. This project has also helped to create several new jobs. “We are confident that these new facilities will cater for the additional service demands, which will add to the mine’s sustainability and productivity.”
4
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
Almal rou op eie manier
OUDPRES. NELSON MANDELA se vrou, Graça Machel, rou in afsondering. Sy wil nie nou in die openbare oog wees nie. Winnie Madikizela-Mandela, sy voormalige vrou, het wel ’n gedenkdiens in die Metodistekerk in Bryanston bygewoon. Sy was sigbaar ontsteld. Mandla Mandela, die oudste kleinseun, en nog lede van die Mandela-familie het Madikizela-Mandela na die kerk vergesel. Oudpres. Thabo Mbeki sê hy was besig om te skryf toe hy die nuus hoor en toe kon hy ook nie verder gaan nie. Die slegte nuus het hom ook tot stilstand gebring. Hy het verder gesê: “Mandela en sy generasie ANC-leiers het vir ideale gestaan, nie om ’n politieke party te bevorder nie, maar om ’n Suid-Afrika wat werk tot voordeel van alle Suid-Afrikaners te skep.” Sedert sy heengaan afgekondig is, het duisende mense sy huis in Houghton besoek. Daar is blomme gelos, kaartjies met mooi boodskappe en kerse is vir die ontslape oudpresident aangesteek. Verskeie musikale groepe het gekom en gegaan. Baie het gedans en gesing – dít is hul manier om sy won-
derlike lewe te vier. Dit blyk dat almal lief was vir dié man en hom beslis gaan mis. Op ander plekke, soos Facebook, lees ’n mens haatboodskappe. Hulle noem hom ’n terroris en ’n bomplanter. Dit is duidelik dat sy afsterwe nie vir hierdie mense enige betekenis het nie. Dit is ook nie vir hulle nuuswaardig nie. In ’n hof op Kuruman huil die skoonsuster van ’n ontslape boer wat wreed op sy plaas aangeval is en toe later aan sy veelvuldige beserings gesterf het. Hy is nie ’n belangrike man soos Madiba in die oë van die wêreld nie, maar hy is ’n belangrike man vir sy familie en vriende. Of daar nou ’n groot staatsman oorlede is, of net ’n boer van die Noord-Kaap, is nie die punt nie. Die punt is iemand het ’n pa, oupa, eggenoot, broer en vriend verloor. Almal is hartseer en almal rou op hul eie manier. Dit is elke mens se reg om te sê wat hy dink en voel, maar dit is sekerlik ook beter om die lewe wat heengegaan het te respekteer. En daardie persoon se familie en vriende die kans te gun om te treur.
Start running, never quit
ONDER hul huisie se effense afdakkie sit Ronel en Michael Springbok van Raaswater en verlustig hulle in die reën. Hul pa, Isak, se groentetuintjie sal nou weer mooi kan groei. Foto: Anena Burger
Huur- en lewenskoste te hoog JACQUES GROENEWALD, Kuruman: ONS wat huise op Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Wandrag en omliggende plekke huur. Ek vra die eienaars van die plekke se huise dié vraag: Wie kyk na jul eiendom? Wie huur jul huise? Wie betaal vir die vaste eiendom wat jy besit? En eendag lieg en sê: “Ek het vir die pragtige plek betaal”. Min eienaars betaal self daarvoor. Nee, my ou. Skrik wakker. Wanneer jy regtig bykom, lê daar drie vlieë in jou koue koffie. Natuurlik het die ou wat eendag op pensioen moet gaan en op straat sal sit of klaar sit, op sy oudag dit vir jou betaal. Hy kon niks weggesit het om ook sy eie plek op sy oudag te kon besit nie. Ja, dít is die mens wat jou huis gehuur het en al jou skuld betaal het. Julle het hom soos ’n bedelaar behandel. Net omdat huur op aanvraag is. Julle het ’n vat-dit-of-
los-dit-houding. Die mens wat op ’n myn werk, moet maar net betaal, want hy moet ’n dak oor sy kop hê. Julle eienaars buit ons uit. Julle word ryk en leef lekker op die kapitaal wat jou huis klaar betaal het en nog meer. Moenie binnekort verbaas wees as die huise op Kuruman en Kathu en in die omgewing begin leegloop weens heeltemal buitensporige huurpryse nie. Die myne rondom Kathu en Kuruman is nie anders as byvoorbeeld die Rustenburg- en ander Randse myne nie. Dié myne betaal soms minder as die ander myne. Die huise word ook nie van goud gebou nie en is nie anders as dié op byvoorbeeld Rustenburg wat eintlik ’n duur plek is wat huur betref nie. Op Rustenburg betaal jy vir die huis ongeveer R7 000 waar jy op
Kuruman ongeveer R12 800 betaal. Die lewenskoste op Kathu en Kuruman is ook buitensporig hoog. Dan is daar eienaars wat woon in die dubbelmotorhuis (wat in ’n woonstel omgeskep is) of in ’n woonstel op die erf waarop die huis wat hy verhuur, geleë is. Ek vra die vraag: Is daar mense wat huur wat wil saamstaan en sê: “Tot so ver – dit is genoeg.”? Ek weet vir ’n feit van die myne huur huise by eienaars vir meer as R20 000 per maand. Daar is plekke wat die myn huur wat leegstaan. Hulle betaal vir die leë huis in plaas daarvan dat ander mense dit kon huur. Maak die myne te veel geld of vind daar ook korrupsie plaas? Ek vra dat ernstig na die probleme gekyk moet word. As die huurder gedink het hy kan sonder dat hy ander skuld het, iets wegsit, maak hy ’n groot fout. Dié wat motor- en of meubelskuld het en die duur huise huur, sal ten gronde gaan.
Ds Chris van Staden EVERYWHERE we go we pick up the the spirit of Christmas. Looking back on 2013 I am convinced that there will be people who will say, “What a year”, but there will also be people who will say: “Wow, we went through a lot of turmoil, battles, heartache and fights”. There is a scripture that comes to mind when I look back on this year: Heb. 12 1-3: Do you see what this means – all these pioneers who blazed the way, all these veterans cheering us on? It means we’d better get on with it. Strip down, start running and never quit. No extra spiritual fat, no parasitic sins. Keep your eyes on Jesus, who both began and finished this race we’re in. Study how He did it. Because he never lost sight of where he was headed: that exhilarating finish in and with God. He could put up with anything that came along the way: The Cross, shame, whatever. And now he’s there, in the place of honour, right alongside God. When you find yourselves faltering in your faith, go over that story again, item by item, that long litany of hostility he plowed through. That will shoot adrenaline into your souls! These are the Words as in the Message Bible. No matter what we face, no matter the challenge,
somebody went through this before us. There is a big cloud of witnesses cheering us on. I think what we must realise is that sometimes we must give up the way we think and look at things. Instead of blaming others for the failure or inability to breakthrough let us examine our hearts and see if there is not something ensnaring us. As this scripture puts it, never quit. As I am writing this the news channels are flooded with the news of the death of Nelson Mandela. Let me just say this: Years from now historians will still write about Mandela’s spectacular role in bringing freedom, stability and democracy to South Africa. They will remind their students that he became an international icon; a man of great integrity with an enormous capacity to forgive, to heal and to bridge seemingly impossible divides. I want to remember him as a great statesman, a man of integrity. Goodbye, Madiba. May you have a wonderful festive season. May you experience grace and may happiness be a part of your life in this time and in the year ahead.
15/33
16/33
16/33
16/33
17/34
17/35
Kalm
Kalm
Kalm
ONO-5
Kalm
Kalm
20/36
20/36
19/36
WSW-5 WSW-10 WSW-10
Wiskunde laat Popeye spinasie eet Lizette Slabber EK was op Woensdag 11 Desember vanjaar 14 jaar getroud. Dit gee die wonderlike getalpatroon van 11, 12, 13, 14. As oudwiskunde-onderwyser is ek mal oor die onverwagte getalle wat sommerso lekker opduik oral waar ’n mens gaan. ’n Vriend van my se tweeling was op 6 Junie verlede jaar ses jaar oud. Nie net was hulle op die sesde van die sesde maand albei ses nie, maar hulle is saam 12 in 2012. Ek het baie in my onderwysjare vir kinders probeer wys hoe lekker en vol pret wiskunde kan wees as ’n mens net eers die stories en verhaaltjies agter die sombere, vooropgestel-
de wiskundeprentjie wat ’n mens het, kan sien. Een van my gunsteling-stories wat ek altyd vertel het, is Popeye moet nie spinasie eet om sterk te word nie, maar eerder tamaties, en dat Popeye sy spinasie-etende krag van wiskunde af kry. In die jare ná die Tweede Wêreldoorlog was wanvoeding onder kinders ’n groot probleem. ’n Taakspan is aangestel om kinders te kry om die kosse te eet wat die meeste yster bevat. Statistici het alle groente se ystervlakke
gemeet en met die spinasietoets ’n desimale komma op die verkeerde plek gesit. Die gevolg was spinasie het ver bo die ander kossoorte uitgetroon. Dus is besluit Popeye moet spinasie eet. Nadat verdere toetse gedoen is en ander mense beter somme gedoen het, is aangetoon tamaties bevat meer yster. Popeye was egter teen daardie tyd ’n nasionale held en hy moes maar voortgaan om sy krag van spinasie te kry. Indien ouers my ná die storie wil slag, omdat ek nou kinders se liefde vir spinasie ’n nekslag toegedien het, hoop ek interessante getalle en stories oor getalle sal tot ’n liefde vir wiskunde lei. Só, in die geveg tussen spinasie en wiskunde hoop ek wiskunde sal altyd wen.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
5
6
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
Madiba in dienste onthou Verslagspan DIE ANC is nie meer die organisasie van die “ware leiers” Nelson Mandela en Walter Sisulu nie. Dít het die Vrystaatse premier, Ace Magashule, Sondag in die diens van die Eagle-kerk in Rocklands, Bloemfontein, gesê. “Dié is nie meer die organisasie van Nelson Mandela en Walter Sisulu nie – hulle was ware leiers,” het Magashule aan gemeentelede gesê. Volgens Magashule dien die leiers van vandag hul eie belange en word “deur dinge versoek”. Hy het ’n beroep op leiers gedoen om die belange van Suid-Afrikaners op die hart te dra. “In die tyd van Mandela was dood, die tronk of ballingskap die enigste beloning wat jy gekry het om vir vrede te veg.” Magashule sê vandag se leiers het toegang tot hulpbronne wat nooit aan vorige leiers beskikbaar was nie. “Die winste van die revolusie moet beskerm word. Ons moet Mandela se nalatenskap uitdra,” het Magashule gesê. Volksblad, moederkoerant van Kalahari Bulletin, het op die nasionale dag vir gebed en besinning om Madiba te onthou verskeie kerkdienste in die Vrystaat en Noord-Kaap bygewoon. ’n Spesiale biddag vir Mandela is op Upington in die Anglikaanse kerk St. Matthew gehou. Die premier van die Noord-Kaap, Sylvia Lucas, het saam met Gift van Staden, voorsitter van die ANC en uitvoerende burgemeester van die ZF Mcgawu-distriksmunisipaliteit, en Limikatso Koloi, burgemeester van die //Khara Hais-munisipali-
’n VROU dans Sondag voor ’n portret van Nelson Mandela in die Anglikaanse kerk St. Matthew op Upington. Sy het telkens saggies aan die raam gevat. Foto: Anena Burger teit, ’n kers vir Madiba aangesteek. Op die agtergrond het die kerkgangers saggies Sweet Memories gesing. Dit was ’n roerende, dog vreugdevolle diens waarin die Noord-Kaapse premier by tye haar trane moes wegvee.
“Ek sal nooit vergeet nie. “Die Progress-tak van die ANC was een van die eerste takke in die Noord-Kaap wat ten tyde van Madiba se verkiesingsveldtog hom hier ontvang het. “Dit was maar die tweede keer dat ek
hom ontmoet het, maar wat my sal bybly, is dat hy toe hy my gegroet het, my onthou en op my naam genoem het. “Dit het my so spesiaal laat voel,” het die premier gister gesê. In die gewyde atmosfeer van die Anglikaanse St. Cyprian-katedraal in Kimberley het ’n kers gister tydens die mis vir Madiba langs ’n groot foto van hom gebrand. In ’n boodskap het Simon Aiken aan die kerklede in Kimberley gesê Madiba se dood is die heengaan van ’n reus van ’n man en ’n internasionale ikon vir vrede, vriendskap, insluiting en stabiliteit oor wie Suid-Afrikaners en die wyer globale gemeenskap nou sal rou. Aiken het verder gesê dat Mandela egter altyd “in ons kollektiewe gedagtes en harte sal bly in die eeue wat kom”. Ds. Jan Lubbe van die NG kerk Berg-enDal in Bloemfontein het in sy gebed aan die einde van Sondagoggend se diens gebid vir die Mandela-familie, die land en die week se verrigtinge wat voorlê. Bloemfontein se CRC-gemeente het Sondagoggend voordat die diens begin het, beeldmateriaal van Madiba se lewe op die groot skerm vertoon. Kerkgangers het die volkslied gesing. Op Bethlehem het eerw. Cecil Rhodes van die Metodistekerk gesê: “Ons kan God dank vir die impak wat Mandela in ons lewe gemaak het. “Hy (Mandela) het ’n nalatenskap van liefde, versoening en vergifnis nagelaat. “Hy het waardigheid en respek getoon.” ) Selloane Khalane, André Botha, Anena Burger, Reginald Witbooi, Kaydene Davids en Vicus Bürger
FORMER PRESIDENT MANDELA with Bill Clinton.
’n OOMBLIK van stilte vir Madiba.
Photos: Supplied
Foto: Anena Burger
Stilte vir SA se held Anena Burger
GROEPIES mense het Vrydag voor die //Khara Hais-munisipaliteit saamgetrek vir ’n gedenkdiens vir oudpresident Nelson Mandela wat Donderdagaand oorlede is. Gift van Staden, streekvoorsitter vir die ANC en uitvoerende burgemeester van die ZF Mcgawu-distriksmunisipaliteit, het die skare toegespreek. Liedere ter ere van Madiba het kort-kort opgeklink. Van Staden het in sy toespraak gesê Nelson Mandela was die enigste werklike held wat nog in die wêreld oor was. “Nelson Mandela was meer as net die voormalige president van Suid-Afrika. “Hy was ’n ikon onder die mense van die land en wêreld. “Vandag is ons nie swart of wit nie;
vandag is ons Suid-Afrikaners wat ’n pa verloor het,” het Van Staden gesê. “Hy was meer as ’n halfeeu ’n belangrike internasionale openbare mens – eers as ’n leidende menseregte-aktivis en ook as die wêreld se bekendste politieke gevangene. Nelson Mandela het vir sy ideaal geleef en hy het dit verwesenlik. Hy het meer bereik as wat van enige man verwag kan word,” het Van Staden gesê. “Vandag het hy huis toe gegaan en ons het een van die invloedrykste mense op die aarde verloor.” Volgens Nongo Dibete, bestuurder van die Upington- Internasionale Lughawe, is die lughawe op ’n gereedheidsgrondslag vir enige bystand en nooddienste of indien vlugte herlei moet word vir internasionale afgevaardigdes wat die begrafnis gaan bywoon.
NELSON MANDELA with South Africanborn actress Charlize Theron.
A SMILING Mandela casting his vote during South Africa’s first democratic election.
A champion for children NELSON MANDELA was awarded the World’s Children’s Prize in 2005, and elected the WCP Decade Child Rights Hero in 2009, for his lifelong struggle to free the children of South Africa from Apartheid and for his unwavering support for their rights. He demanded respect for children’s rights. He ran the Nelson Mandela Children’s Fund (NMCF), which helps children whose parents have died of Aids, street children and disadvantaged children. As president he donated half of his salary to disadvantaged children. He also donated part of his Nobel Peace Prize money to help street children. Mandela not only wanted all children to feel loved, he also wanted to give them a better future. That is why he also gave children the chance to develop their talents.
THE iconic photo of Mandela leaving prison with his then wife, Winnie MadikizelaMandela.
Images of Mandela frozen in time
FORMER president Nelson Mandela always had a soft spot for the children of South Africa. Photo: Supplied
ON 11 February 1990 a dignified elderly man walked hand in hand with the wife from whom he had been forced to live apart for 27 years, out of prison and into history. It is a date and an image the world will never forget: the day Nelson Mandela was freed. From that day on, Mandela’s immense courage and personal moral authority moved out of the shadows of his prison cell to stand as a beacon of hope – first to a bitterly divided nation and then to the
whole world. Other images have followed. A smiling Mandela casting his vote in his country’s first democratic election; a solemn Mandela at his inauguration as the first president of a democratic South Africa. There are also images of Mandela with world leaders, with celebrities, with his wife, Graça Machel, and his family, in the midst of the crowds of children who were drawn to him wherever he went.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
Honey project a pot of gold about three months before the actual harvesting time. “This project is growing steadily not only as a big producer of pure, raw honey, but also as an employer in the region. To demonstrate that it cares about its community, Heuningpot appointed four people from Deben, including two who are living with disabilities,
to do the bottling, labelling and sealing of the honey bottles. This is a skill that will last a lifetime for these people,” says Oduetse Kolberg, local economic development practitioner at the Sishen Mine. To place an order for organic honey or to have stray honeybees removed, please call Kaalman on 076493-7339.
HONEY is extracted from the beehives.
DE CE MB ER 20 13
KUMBA IRON ORE, a business unit of Anglo American, in partnership with the National Development Agency (NDA), launched the Heuningpot Beekeeping Primary Co-operative as an organic honeybee pilot project in 2009. This rural development initiative trained unemployed people from the small town of Deben to become self-employed beekeepers. On 27 November Heuningpot started to harvest the first organic honey since relocating to the new farm near Kathu in September last year. According to the Heuningpot supervisor, Lucas Kaalman, the project is on track and is really doing well. “We can harvest honey twice annually. The harvesting process starts when we extract the honey from the beehives and take it to the process site on the farm where we do the bottling, sealing and labelling,” he explains. Heuningpot currently sells honey to the local, regional and national market and orders are placed
Roofkote Pure Acrylic Roof Paint
Tradeweld Plasma Cut 40
• UV & weather resistant • Mould & fungus resistant • Available in assorted colours
MCOW4082 • Single phase 220V Includes • Cuts up to Cutting 12mm steel • Light & portable Accessories • Fan cooled
• 20L
99 599199
3134
99
Electric Line Trimmer 10-90000 • 900W ball bearing motor • 36cm Cutting diameter • Double 2mm cutting line • Roll-along edging wheel for accurate & easy edging
99
Orbital Sander
Petrol Lawnmower
0603340100/PSS200AC • Clean working due to micro-filter system • Easy & convenient clamping system • 92 x 182mm • 200W
30-45480 • Easy-start OHV-450 3300W (4.5Hp), 4-stroke petrol engine • 48cm Durable 1.6mm thick pressed steel deck • 46cm Cutting width • 50L grass collection box
Includes Carry Case
39999
1 Year Domestic use warranty
119999 259999
Power File Kit
PF-125K • 125mm Sanding depth • Adjustable belt speed & belt tracking • Ball & needle bearing construction • Tool free belt changing • 400W
Petrol Chainsaw
CS-3635 • 36cc • 2 Stroke • Petrol • 355mm Cutting diameter
16-020
• 5L - 16-005...
1019
99
VISIT US TODAY!
3 Seodin Avenue, Kuruman
539
Tel: 053 712 3114/6/8 Fax: 053 712 3117
Masonite Hollowcore Interior Door
Mist Fan
FS1619R • 40cm Stand mist fan • Silver/Black only • Remote control • Humidity function • Mist capacity: 200ml/h, height: 1.3m • Tank capacity: 1.5L • LCD display • 3 Speed
HBSTDLI0 • 813mm x 2032mm • Exposed edges
1
Year Guarantee
999
99
99
TRADING HOURS Monday - Friday: Saturday: Sunday: Public Holidays:
07:30 - 17:00 08:00 - 13:00 CLOSED 09:00 - 13:00
• Mica reserves the right to limit quantities of any advertised item offered for sale • All offers available from 10 December - 22 December 2013 • While stocks last • Cash ‘n Carry • Mica takes utmost care to ensure that all advertisements are correct • If a mistake occurs or incomplete information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details • Prices exclude accessories used for display purposes and include VAT • Customer Care line 086 11 22 114 • Visit us at www.mica.co.za
14999
7
8
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
9
Season’s greetings from Sishen Mine Johan van Schalkwyk THE year 2013 is quickly drawing to a close, and what a year it was. In August 2013 I was honoured to be appointed in the position of general manager of the Sishen Mine. In addition to this duty I had an opportunity of meeting employees, leaders and government officials. Kumba is a dynamic company and I am privileged for this opportunity to take Sishen, with the help of my management
JOHAN VAN SCHALKWYK
MERRY CHRISTMAS – Sishen MIne.
team and all the employees of the company, to the next level. The safety and wellness of our people is very important to us and I am grateful to report that Sishen has had no fatalities in 2013; 90% of our employees participated in our wellness programmes, which means almost everyone on the mine knows their HIV status and can get the necessary support. We remain involved in big community projects, ensuring a difference in the lives of our surrounding communities. Events such as the Kumba Classic and the Kimberley Diamond Cup in September, the launch of the nine Early Childhood Development Centres and the SHEQ Community Day are only some of the highlights of the year. Furthermore we invested in the community with the upgrade of the Hendrik van Eck Road project, scheduled to be completed by 13 December, as well as the upgrading of the Sesheng Recreational Facilities. All in all, we have made a huge investment in community development, emphasising our motto: Real Mining, Real People, Real Difference. A big thank you to all our stakeholders and community members for supporting Kumba and keeping the faith throughout 2013. We look forward to strengthened relationships in 2014. For those who will be traveling during the holiday period, please exercise caution when on the road and return home safely. May you have a joyous festive season with your family and friends, and may you be kept safe until we meet again in 2014.
10
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
Uitspraak verwag Charné Kemp
DIE vakansie is hier. Maak seker alles is haarfyn beplan.
Foto: Verskaf
Wees veilig dié vakansie
DIT is eindelik vakansie. Alles is goed beplan, maar jy is dalk bekommerd oor jou huis en die veiligheid daarvan. Hier is ’n paar wenke om te verseker jy kan rustig vakansie hou: ) Kontak jou finansiële adviseur om seker te maak jou lewensversekeringsbehoeftes is reg. ) Maak seker jy ken die voorwaardes van jou huisversekeringspolis.
) Laat jou voertuig versien. ) Gaan al die slotte in jou woning na. ) Maak seker daar is nie gras, stokkies en blare by jou elektriese bedrading nie. ) Sluit jou kosbare artikels in ’n kluis toe. ) Maak seker van betroubare sorg vir jou diere. ) Kanselleer jou koerantaflewering. ) Vra bure of vriende om jou pos uit jou posbus te verwyder.
) Maak al die vensters toe. ) Maak seker alle deure is toe en gesluit. ) Ontkoppel alle elektriese toestelle wat nie gebruik word nie. ) Sluit alle buitemeubels weg. ) Verwyder alle bederfbare produkte uit jou vrieskas. ) Laat weet die sekuriteitsmaatskappy en bure dat jy weggaan. ) Aktiveer die alarmstelsel.
ARGUMENTE is verlede Donderdag aangehoor in die geding waarin AfriForum probeer keer dat die Ga-Segonyana-munisipaliteit op Kuruman skadevergoeding aan ’n sakeman betaal nadat ’n eiendomsontwikkeling skeefgeloop het. Dit kom nadat ’n ooreenkoms (ná ’n hofbevel in Augustus) op 16 September 2013 tussen Ga-Segonyana se munisipale bestuurder, Edward Ntefang, en Wandile Bozwana van TEB Properties vir die uitbetaling bereik is. Daarvolgens sou Bozwana nie meer die uitstaande rente of regskoste eis nie. Die raad het die betaling in Augustus 2012 goedgekeur. Die bedrag van R4,25 miljoen sou vergoed vir ’n eiendomstransaksie tussen die munisipaliteit en Bozwana. Die eis was R7,3 miljoen. Die hooggeregshof het in 2007 beslis die regte prosedure vir die vervreemding van die grond is nie gevolg nie. Bouwerk op die terrein moes summier gestaak word toe die Ga-Segonyana-belastingbetalersforum ’n hofbevel gekry het om dit te stop. Adv. Gerrit Muller (SC, vir AfriForum) het gesê die munisipale bestuurder het die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur oortree deur nie oordeelkundig te werk te gaan nie. Daar is nie dokumente aan waarnemende regter Mpho Mamasebo voorgelê om die werklike bedrag van die beweerde skadevergoeding te verduidelik of te motiveer nie. Adv. Mike Louw (vir die munisipaliteit) het gevra die aansoek moet afgewys word. AfriForum kon nie bewyse lewer oor die dokumente wat verlede jaar aan die raad voorgelê is toe die betaling goedgekeur is nie. Daar is ook nie bewyse dat die uitvoerende raad nie die ooreenkoms goedgekeur het nie of dat die regter nie al die feite gehad het toe sy die ooreenkoms met ’n bevel in Augustus bekragtig het nie. Adv. Stefan Grobler (vir Bozwana) het gesê AfriForum kan nie tussenbeide tree in ’n ooreenkoms tussen twee ander partye nie. AfriForum het nie dadelik opgetree toe hy van die ooreenkoms gehoor het nie en daardeur tyd verspil. Regter Johann Olivier het uitspraak voorbehou.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
Oom Frans ken sy psalms Ds. Schalk Theart OOM FRANS, ant Maaitjie en hul seun Giel het bo-op die kop gebly. Hul huisie het ’n rietdak met klein venstertjies na die westekant gehad. In die huis was dit altyd koel. Ons het dié drie mense nooit hoor twis of hard met mekaar praat nie. Oom Frans het ’n kreupel hand gehad – dit was van ’n skietongeluk. Giel het as skoolkind op Sewefontein op ’n perdekar se disselboom gesit toe ’n paar groter seuns die kar ge-“tip” en Giel op sy kop te lande gekom het. Hy is huis toe tot sy dooddag toe. Die kombuis, voorhuis en slaapkamer was amper soos een vertrek. Giel het in die voorhuis geslaap. ’n Ander seun, Daantjie, is vroeg oorlede en daaroor het niemand gepraat nie. Met die naderende winter het die paar koekoekhoenders hul intrek in die kombuis voor die koolstoof geneem. Hulle het op twee goiingsakke met ’n bietjie strooi geslaap. Soggens het Maatjie sommer van die vloer af die eiers in die swart pan gebreek – varser kon jy nie kry nie. ’n Lekseltjie varkvet en die hitte van die koolstoof het die eiers gou geelbruin gekleur. Later het die artse gesê oom Frans mag nooit weer eiers eet nie. Maaitjie was vindingryk met naeltjiekoekies. Ek en Attie moes saam met oom Frans osbos, slangbos en suring onder beheer hou. Wanneer ons soggens daar aankom, het oom Frans ’n toekatot vol koel water gereed. Eers moes ons hom help om die voorraad naeltjiekoekies kleiner te kry. Sit jy die koekie in die koffie begin hy te rys asof hy nog nooit gerys het nie. Hy klim bo die blikbeker uit soos ’n duiwelbrood. As jy hom so afslurp, kom die half rou koeksoda so deur jou neus. As Maaitjie vir Giel koffie bring, help ons ons aan die onderpunte van die droë rib en blad aan die vleishak. Maaitjie sal net inkom en sê julle moenie julle soos katte gedra nie. ’n Mens eet eers vleis wanneer dit gaar is. Die huis het voor net twee trappies tot op die klipbank gehad. Daar het ons altyd kruisbeen gesit en na oom Frans se stories en rympies geluister. Waaraan ons ons kon verluister het, is wanneer hy vir ons die psalms begin opsê. Jy kan net die nommerplaat gee, dan weet hy die volle inhoud. Ná sy ongeluk het hy die Woord in sy kop begin kry. Hy kon feitlik enige psalm glad opsê. Dit was asof oom Frans selfs die ritme geken het waarin die lied geskrywe is. Pa en Ou-dominee het ná ’n huisbesoek opgemerk dit is seker van húlle waaroor die bergpredikasie praat: “Salig is dié wat arm van gees is, want aan hulle behoort die Koninkryk van die Hemel.” Giel is eerste oorlede, skielik, sommer ’n hartaanval. Oom Frans is op ’n hoë ouderdom oorlede en Maaitjie was laaste. Pa het later vir haar ’n rietdakhuisie langs hulle gebou. Niks het ’n vat aan Maatjie gekry nie. Sy was so taai soos ’n ratel. Die kop het haar later gelos. Sy kon met ’n vuis slaan. Dit voel of ’n donkie jou skop. Humor en twaksnuif was die laaste wat haar gelos het.
11
12
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
Mine’s SHEQ Day a blast SISHEN MINE’S annual Safety, Health, Environment and Quality (SHEQ) & Community Day was held on Saturday, 30 November, at the Kathu Rugby Stadium, and what a blast it was. The day was hosted by Kumba Iron Ore and employees and members from the local community took part in the celebrations. The purpose of the day was to enable the 21 stalls from local schools and churches to raise funds and Sishen Mine sponsored more than half a million rands’ worth of meal vouchers to be redeemed at the stalls during the day. Apart from the meal vouchers, private sales also contributed to the stalls’ profits, amounting to big earnings for the day. In addition to that, R25 000 in cash was HERE are the winners: ) Sishen’s got Talent – dance category: First place: Tsa Batlharo (traditional cultural dance group) Second place: Tie between Gopolang & Incredible Motion ) Sishen’s got Talent – singing category: First place: Quintus Thorpe Second place: Janice Hoon Third place: Sello & Tshepo ) Sishen Iron Ore Games: First place: The Kids Second place: The Hostel United Third place: Young Stars ) HCT & Safety lucky draw winners: Bakkie 1: Emmanuel Mothibantwa Bakkie 2: Mpumelelo Ngogodo Bicycle 1: Itumeleng Hume Bicycle 2: Begang Hantise.
also spent on prizes on the day. Highlights included the Sishen Iron Ore Games. Local talent showed off their dancing and singing. The SAPS dog show was very impressive with Shé, the Belgium shepherd that spelled the words ‘SHEQ Day’, stealing the hearts of the crowd. Johan van Schalkwyk, Sishen Mine’s general manager, announced the winners of the two bakkies and bicycles in the mine’s HIV Counselling and Testing competition. Sishen was the first operation in Kumba to achieve the target of 90% tested. In his welcome address, Hansie Esterhuizen, manager SHEQ, said: “The SHEQ & Community Day is about giving back and sharing the values that are lived inside Sishen Mine to the outside. Thank you for your support throughout 2013.”
THOUSANDS of peo ple attended the SHEQ & Community Day celebrations. Photos: Supplied
LEFT: Emmanuel Mothibantwa recei ving his bakkie from Johan van Schalkwyk (left), Sishen Mine’s general manager, and Hansie Esterhuizen (right), manager, SHEQ.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
Staan saam teen Dwelms nie die antwoord dwelmmisbruik Benneli Olivier Van der Walt
Benneli Olivier Van der Walt
DWELMMISBRUIK is ’n probleem oor die Noord-Kaap heen. Die polisie op Kathu verskaf die volgende inligting oor dwelmmisbruik aan lesers. Verskillende dwelms kan verskillende fisieke reaksies veroorsaak. Kafeïen, alkohol, dagga, heroïen, ecstacy, Mandrax en kokaïen word alles as dwelms geklassifiseer. Kafeïen en alkohol is wettige dwelms, terwyl dagga, heroïen, ecstacy, Mandrax en kokaïen onwettige dwelms is. Die uitwerking van die dwelm kan nie voorspel word nie. Dit is algemeen bekend baie gesoute dwelmgebruikers het al aan ’n oordosis dwelms gesterf. Dit maak nie saak hoe goed ’n mens voel terwyl jy dwelms gebruik nie, jou liggaam ly daardeur skade. Uppers (kokaïen, ecstacy, Speed, Crack) Uppers laat die gebruiker goed voel. Die korttermyn-uitwerking laat jou voel asof jy meer energie het, maar kan ook angstigheid en paranoia veroorsaak. Dit plaas geweldig druk op die hart.
Langtermyngebruik kan tot die verlies van aptyt, beskadiging van die lyf se senuweestelsel en slapeloosheid lei. Wanneer die dwelm se uitwerking oor is, kan die gebruiker depressief voel en selfs selfdoodneigings toon. Downers (alkohol, dagga, heroïen, Mandrax) Downers laat die gebruiker ontspanne voel. Die misbruik van die dwelms lei tot luiheid en maak dit moeilik om in die samelewing te funksioneer. Skoolkinders en studente wat die soort dwelms misbruik, vind dit moeilik om te konsentreer en opdragte klaar te maak. Verhoudings ly ook daaronder . . . Hallusinogene (LSD en Mescaline) Die soort dwelmmiddels veroorsaak hallusinasies wat ’n blywende uitwerking op die gebruiker se lewe kan hê. Dwelmhandelaars en -bedrywighede kan by die Kathu-polisiekantoor of by die misdaadbord in Shoprite aangemeld word. Bel ao. Allen Dalton of ao. Maryna de Klerk met enige inligting of om dwelmbedrywighede aan te meld.
WANNEER ’n mens die eerste keer ’n dwelm gebruik, sal die uitwerking waarskynlik genotvol wees. Maar hoe meer die dwelm gebruik word, hoe meer het die liggaam die dwelm nodig. En hoe meer dwelms ’n mens soek, hoe meer geld het ’n mens nodig om vir die dwelms te betaal. Geen dwelmhandelaar gee sy produk verniet weg nie. Dwelms is duur en die gevolge van dwelmmisbruik maak dit dikwels nie moontlik vir ’n gebruiker om die geld wat hy of sy nodig het vir die dwelms op ’n wettige manier te verdien nie. Baie dwelmverslaafdes pleeg misdade en ander hoërisikogedrag om geld te maak. Hulle word in hegtenis geneem en beland in die tronk. In die uiterste gevalle word dwelmverslaafdes prostitute en lei ’n tragiese lewe. Soms kan mense dwelms gebruik en vroeg genoeg daarmee ophou sonder om verslaaf te raak. Maar nie almal is een van dié mense nie. Dit
DIE misdaadbord by Kathu se Shoprite kan gebruik word om mis dade annoniem by die polisie aan te meld. Die publiek word gevra om spesifieke besonderhede oor die misdaad neer te skryf en die polisie sal dan die saak opvolg. Foto: Benneli Olivier Van der Walt
maak nie saak hoe sterk ’n mens se karakter is nie, die verslawing aan dwelms is sterker. Alle dwelmverslaafdes dink hulle kan enige tyd die dwelms ophou gebruik. Ongelukkig is elke verslaafde ’n bewys dat dit nie die geval is nie. Wanneer die lewe moeilik raak, mag ’n mens hom of haar na dwelms wend. Onmiddellike bevrediging, die ontsnapping van die werklikheid, ’n gevoel
van innerlike vrede of selfs die gevoel van mag is die beloftes wat dwelmhandelaars maak. Dwelmhandelaars vertel ongelukkig nooit die volle waarheid nie. Die feite van dwelmverslawing is dat: ) Die gebruiker kan nooit die uitwerking van die dwelm voorspel nie. ) Die gebruiker kan nooit seker wees waarmee die dwelm gemeng is nie. ) Wanneer die uitwerking van die dwelm oor is, wag die werklikheid en die probleme waarvan die gebruiker probeer ontsnap het steeds. ) Enige kombinasie van dwelms kan potensieel dodelik wees. ) Dwelms laat die gebruiker beheer verloor (byvoorbeeld oor die bestuur van ’n motor). Ongeag hoe aanloklik dwelms mag lyk, sal dit nie probleme laat verdwyn nie. As ’n mens se probleme te veel begin raak, soek eerder hulp. As ’n mens al vantevore dwelms gebruik het en bang is om verslaaf te raak is dit beter om dadelik vir hulp te vra. Hoe gouer die probleem aangepak word, hoe vinniger kan ’n oplossing gevind word.
13
14
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013 BOEDELKENNISGEWINGS
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE
ALGEMENE KENNISGEWINGS
VOLWASSENES
EIENDOMME
BETREKKINGS 3600
NE Motlhabane logo
DIERE VIR AANNEMING
WOONSTELLE TE HUUR
PRIVAAT 1201
2015
3 PRAGTIGE KLEIN KATJIES soek goeie huise : Neem asb. 'n gratis kleintjie en gee hom 'n goeie Kersfees! Skakel 083 679 9654.
ALGEMEEN 3250
3680
WARRIOR (VIAGRA) Nou nuut in Kuruman. R150 vir 6. 100% medies getoets en geld-terugwaarborg. Veilig vir hoë bloeddruk en hartprobleme. STIMULANT (VIAGRA) Steeds beskikbaar. R150 vir 6. 100% getoets en veilig. Veilig vir hoë bloeddruk en hoë suiker. Diskrete diens. Jimmy's Drankwinkel, h/v Livingston- en Shortstraat. Dennis 073 522 8346.
PERSOONLIKE DIENSTE DAGSORG & CRÈCHES
INTERCONNECT SYSTEMS: VACANCY FOR QUALIFIED ELECTRICIAN Minimum requirements: Matric, driver's licence, Read Seal and a wireman's licence. Positioned at Kathu, NC. Send CV to: mail: Tania@interconnect.co.za or fax 053 8613 232. Closing date: 15 January 2014.
1410
LANDBOU
LITTLE MIRACLES DAY CARE: Children 4 months - 5 years. Phone Eloise 076 688 2543 Melanie 073 342 7152 REGISTER NOW FOR NEXT YEAR!
LEWENDE HAWE EN PLUIMVEE 2210
TUIN & BESPROEIING
INTERCONNECT SYSTEMS: VACANCY AS ACCESS CONTROL SPECIALIST Minimum requirements: Matric, driver's licence and 3 years' experience. Positioned at Kathu NC. Send CV to: mail: Tania@interconnect.co.za or fax 053 861 3232. Closing date: 15 January 2014.
AANDAG ALLE BOERE: Ek koop bokke, skape, sowel as ou bakkies vir kontant. Skakel 072 604 5219.
1825
SAKE
L & J TUINDIENSTE Het u nie tyd vir u tuin nie of miskien nie die krag nie? GEEN PROBLEEM NIE. Skakel my, ek doen alles vir die beste pryse. Lucky 072 061 6772.
TE KOOP 2405
ALGEMENE & HUISDIENSTE
4205
BESIGHEID TE KOOP. Skakel 053 712 0115.
VOERTUIE
WOONSTEL: 3 slk, kombuis, sitkamer en badkamer. R5 000 p.m. Skakel Charles 073 230 5503 of 078 178 6332.
MOTORFIETSE TE KOOP
3055
3201
HONDA AFRICA TWIN, 2001, te koop. R35 000. Om te besigtig, skakel 083 679 9654.
BETREKKINGS
Kaap Agri het ten doel om welvaart vir al sy belanghebbers te skep. Kaap Agri is ’n gevestigde landboudienstegroep wat as publieke maatskappy sake doen met meer as honderd-en-vyftig bedieningspunte wat regoor die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo asook Namibië strek. Met die hoofkantoor te Malmesbury, verskaf Kaap Agri ’n verskeidenheid van produkte en dienste aan ’n diverse kliëntebasis wat landbouprodusente, besighede en die algemene publiek insluit. Die volgende twee poste bestaan by ons Expressmark wat binnekort in Daniëlskuil open
• Expressmark
Handelsklerk (x2)
Hierdie veelsydige poste is ideaal geskik vir onafhanklike presteerders met sterk interpersoonlike vaardighede, en wie beskik oor ten minste ’n Senior Sertifikaat. ’n Naskoolse kwalifikasie in besigheidstudies/kleinhandel sal u aansoek versterk. Met die klem op kontroles, flink kliëntediens, die handhawing van dissipline, veiligheid en netheid, sal verantwoordelikhede hoofsaaklik sentreer rondom: • voorraadbestellings (brandstof en Expressmark-voorraad) • die kontrolering van voorraad ontvang (pryse en regte voorraad ontvang) • kontrole oor en hantering van die daaglikse voorraad-tellyste • hantering van daaglikse bankdeposito’s • die laai van geld in die ATM-masjien (indien van toepassing) • afhandeling van daaglikse brandstrofrekonsiliasies • hantering van personeelaangeleenthede (admin sowel as rybaan- en Expressmark-personeel) • toesig oor alle verkope en kliëntediens in die algemeen • administrasie wat met die voorafgaande verband hou. Belangstellendes is welkom om Johan Mouton by 054 338 9100 te kontak of vir hom ’n faks by 086 248 6000 of ’n e-pos by johan.mouton@kaapagri.co.za te stuur. Sluitingsdatum: Vrydag, 20 Desember 2013 Kaap Agri sal slegs in gepaste gevalle onderhoude met aansoekers voer. Indien u dus vyf werksdae na die sluitingsdatum geen reaksie op u aansoek ontvang het nie, moet u aanvaar dat dit onsuksesvol was.
www.kaapagri.co.za
AGRIMARK
AGRILOG
FINANSIERINGSDIENSTE PAKMARK
PRODUKTE
VERSEKERING MEGANISASIE
116112 www.ayandambanga.co.za
In die boedel van wyle Nametsegang Edward Motlhabane, identiteitsnommer 540513 5714 083 met nagelate eggenote Kgalalelo Gloria Motlhabane, identiteitsnommer 620412 1152 088, in lewe van Huis No. 2092, Itereleng Seksie, Maruping, distrik Kuruman. Boedelnommer: 4333/2011 Kennis geskied hiermee dat die eerste en finale likwidasieen distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae lê by die Kantoor van die Meester van die Hooggeregshof te Mahikeng en 'n afskrif daarvan by die Landdroskantoor, Mothibistad, vir 'n tydperk van 21 (EEN EN TWINTIG) dae vanaf 13 Desember 2013. DUVENHAGE & VAN DER MERWE Posbus 63 Kuruman 8460
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
15
16
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
17
18
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
19
Vereer
DIE Hoërskool Daniëlskuil het sy uitblinkers vereer.
MARIUS VAN WYNGAARDT is die Hoërskool Daniëlskuil se junior sportman van die jaar.
DIE Hoërskool Daniëlskuil se junior sportvrou van die jaar is Tuane Welgemoed.
ZANDRI VERMEULEN is die Hoërskool Da niëlskuil se senior sportvrou van die jaar, veel sydigste sportvrou van die jaar en die victrix lu dorum.
ROMARIO VAN ROOYEN is as die Hoërskool Daniëlskuil se senior sportman van die jaar aangewys.
ANJA VILJOEN is die Hoërskool Daniëlskuil se sportvrou van die jaar (laerskool). HAYLEE DU PLOOY is die Hoër skool Daniëlskuil se veelsydigste sportvrou van die jaar (laerskool).
ANCUS DU TOIT is as die veelsydigste sport seun van die jaar (laerskool) van die Hoërskool Daniëlskuil aangewys.
TINEKE POOLMAN is die Hoërskool Da niëlskuil se laerskoolduxleerling.
KAELO BALEPILE is die Hoërskool Daniëlskuil se duxleer ling.
MORNÉ VOSTER is die Hoërskool Daniëlskuil se veelsydigste sportman van die jaar.
20
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 DESEMBER 2013
Charity golf day huge success KUMBA IRON ORE was the main sponsor of the second Mayoral Charity Golf Day that was hosted by the Kalahari Country Club on Friday, 22 November. This event is an initiative of the Gamagara Municipality and yet another example of the excellent collaboration that exists between the local government, Sishen Mine and the business community of the region. The event was well supported and approximately R60 000 was raised for the elderly in the Gamagara District. As was the case last year, the proceeds will be used to sponsor a Christmas function for the elderly in the area. At the prize-giving ceremony held in the Albatross Restaurant on Friday evening, Dineo Moyo, the honourable acting mayor, handed over the prizes to the day’s winners after an inspirational speech. “The elderly are very important stakeholders in the Gamagara Municipality, they are the pillars of the community and the ones that pray for the community’s well-being and safety,” she said. Mashilo Mokotong, manager of sustainable development at the Sishen Mine, and Dr Tshego Gopane, chairperson of the Black Management Forum, also delivered addresses. “Kumba Iron Ore is proud to be
THE winning team receiving their prize are from the left Colin Peterson, Dineo Moyo (acting mayor), Dr Tshego Gopane (chairperson of the Black Management Forum), Sarel Jongwa, Oupa Phiri and Mashilo Mokotong. Photo: Supplied associated with this event as we believe in making a difference in our communities. To be involved in such an event is a confirma-
tion of living the Anglo American values of care and respect,” Mashilo said. This event promises to grow from
strength to strength and the third Mayoral Golf Day is already scheduled in next year’s community diary.