Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Daniëlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
19 JUNIE 2014
Upington
WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA
GRATIS
Skitter ysig in wintersonnetjie INWONERS van Upington het die afgelope twee weke van die koue gebibber. Donovon Eva het dié foto op Woensdag 11 Junie om 09:30 in die tuin van die Naba Lodge geneem. Die arme laventelstruik het swaar aan sy ysjas gedra. Foto: Donovon Eva
2
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
Hou die blink kant bo op Loslitdag
Museum kry nou ’n kurator DIE departement van sport, kuns en kultuur het pas aangekondig dat hy kurators by vier museums in die Noord-Kaap gaan aanstel en ander amptenare sal stuur vir administratiewe take en die skoonmaak en herstel van die museums. Noord-Kaapse museums beleef al geruime tyd probleme ten opsigte van kurators en geld en veral die KalahariOranje-museum in Upington het agteruitgegaan. Nadat die Kalahari-Oranjemuseum se laaste kurator bedank het, was daar baie probleme om dié pos behoorlik te vul. ’n Amptenaar is in die pos aangestel, maar die werk is nie na behore gedoen nie en die museum is vir die publiek oopgemaak sonder dat daar behoorlik na die museum omgesien is. Die departement is egter nou van plan om al die vakante kuratorposte te vul en aandag te gee aan die behoud van die erfenisskatte, is aangekondig. ’n Nuwe kurator is reeds by die Calvinia-museum aangestel en die proses om ’n geskikte kurator vir die Kalahari-Oranje-museum te kry is reeds begin. Die nuwe kurator sal veral aandag moet gee aan die insluiting van die KhomaniSan-erfenis in die museum, sowel as aspekte soos die streek se wyngeskiedenis, die oorgrensverhoudinge met Namibië en die Upington 26-geskiedenis.
LT.KOL. LEONIE GOEIEMAN spreek die leerlinge van die Gekombineerde Skool Riet fontein tydens Kinderbeskermingsweek toe. Foto: Verskaf
Kinders hoor oor regte Meris Kocks GEDURENDE Kinderbeskermingsweek het lt.kol. Leonie Goeieman die gr. 6- en gr. 7-leerlinge van die Gekombineerde Skool Rietfontein besoek. In dié week val die fokus jaarliks op die kinders wat die kwesbaarste mense in gemeenskappe is. Goeieman het die boodskap van die week op ’n baie informele en interaktiewe manier aan die kinders oorgedra.
Sy het met hulle oor die betekenis en doel van Kinderbeskermingsweek gepraat en vir hulle die kind se regte en verantwoordelikhede verduidelik. Goeieman het ook gepraat oor die verskillende soorte mishandeling en oor waar kinders kindermishandeling kan aanmeld. Sy het veral klem gelê op die waarde van onderrig en die belangrikheid van ’n positiewe lewenswyse en ingesteldheid.
DIE Loslitdag-veldtog vir 2014 is aan die gang en Mathys Roets het sy ondersteuning vir die projek getoon deur reeds sy Loslitplakker te kry. Loslitdag is Suid-Afrika se grootste geldinsamelings- en bewusmakingsprojek vir persone met gestremdhede. Dit is ’n dag waarop almal in die land die verskoning het om gemaklik, formeel of sommer net verspot werk toe aan te trek – solank hulle die amptelike Loslitdag-plakker dra. Roets is in 2009 in ’n motorfietsongeluk verlam. Ongeag hierdie terugslag, kyk hy vorentoe en leef hy steeds voluit. Volgens Celeste Vinassa, die Loslitdag-projekbestuurder, gaan alle Loslitdagskenkings aan organisasies wat dienste aan persone met gestremdhede lewer. “Ons is baie dankbaar vir die ondersteuning van bekendes soos Mathys wat ons help om die projek te bemark.” Loslitdag het oor die jare heen ’n gunstelingdag op die Suid-Afrikaanse kalender geword. Sommige maatskappye gebruik Loslitdag as ’n geleentheid vir hul korporatiewe spanbou-dae, terwyl hulle ’n bydrae maak tot een van die land se kwesbare
sektore – persone met gestremdhede. Die Loslitdag-tema vir vanjaar is Bring out the Bling, oftewel Blink kant bo! – en dit is die ideale kans om iets blinks werk toe te dra. Vrydag 5 September is die groot dag vir blink aantrek. Vanjaar is Loslitdag se 20ste verjaardag en daarom kan mense ook sommer partytjieuitrustings aantrek. Die projek behoort aan en word bestuur deur die Nasionale Raad vir Persone met Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika en word jaarliks deur die raad se Loslitdag-span georganiseer. Die volgende nasionale instansies, met takke oor die land heen, vind by die geld baat wat ingesamel word: die Nasionale Raad vir Persone met Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika; die Suid-Afrikaanse Federasie vir Geestesgesondheid;die Federasie vir Dowes van Suid-Afrika; die Nasionale Raad vir Blindes; Outisme Suid-Afrika; Down-sindroom Suid-Afrika; die Nasionale Raad vir Persone met Serebrale Gestremdheid; die Suid-Afrikaanse Dowe-vereniging; die Nasionale Instituut vir Dowes; die QuadPara-vereniging van Suid-Afrika; Alzheimer’s Suid-Afrika en die South African Disability Alliance.
Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, DaniĂŤlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
19 JUNIE 2014
Kuruman
WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA
GRATIS
We salute you, Colonel
COL. SAMPIE KOOPMAN (left) has been the station commander of the Kuruman Police for the past four years. He has been transferred to Upington where he will be the new station commander. Lt. Col. Kobus van Wyk (right) is currently the acting station commander. On Thursday, 12 June, several members of the police and members of the community held a special farewell ceremony for him. Read more about this formidable man on p 3. Photo: Ilse Watson
4
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
Polisiehoë wat omgee KURUMAN se verlies is Upington se wins. Kol. Sampie Koopman, stasiebevelvoerder van die Kuruman-polisiekantoor, is op pad terug na sy wortels. Hierdie besonderse man is terugverplaas na Upington, waar hy grootgeword het, om daar die leisels as stasiebevelvoerder oor te neem. In die vier jaar dat hy hierdie pos in Kuruman beklee het, het hy ’n groot verskil gemaak. Koopman was nie altyd gewild onder polisielede in Kuruman nie, omdat hy in dissipline glo en streng is wat dit betref. Veiligheidskenners sal getuig dat wetstoepassing sonder dissipline gedoem is. Die polisie in ons land en streek veg reeds ’n baie moeilike stryd met misdaad wat plek-plek buite beheer is. Juis daarom is dissipline so belangrik. Koopman is ’n mens wat plat op die aarde is. Nooit sal hy die telefoon as “kolonel” beantwoord nie. Dit is altyd net “Koopman”, ’n duidelike aanduiding dat dit vir dié man nie gaan oor rang of belangrikheid nie, maar oor die gehalte van die mens. ’n Ander sterk punt van
Koopman is dat hy besef hoe noodsaaklik goeie kommunikasie in die stryd teen misdaad is. Hy het goeie verhoudinge met die Bulletin in Kuruman gehandhaaf en die koerant onder meer saamgeneem op daggaklopjagte, wat die koerant in staat gestel het om eerstehands oor die gebeure verslag te kon doen. Die media is ’n uiters belangrike vennoot in die misdaadstryd, en deur joernaliste insig te gee in die uitdagings waarmee die polisie te doen het kan beriggewing oor misdaad net verbeter word. Dit strek Koopman tot eer dat hy besorg is oor die beeld van die polisie en dat dit hom pla as die publiek onder die indruk verkeer dat die polisie se dienslewering swak is. Hy streef dan ook daarna om polisielede te motiveer om seker te maak dat hulle goeie diens lewer. Die Bulletin wil vandag hulde bring aan polisielede soos Koopman vir wie dit ’n saak van erns is om die gemeenskap te dien en seker te maak dat die stryd teen misdaad gewen word. Hy word alles van die beste in sy nuwe pos toegewens.
Ons lewe word deur branders glad gemaak IN Kalifornië is ’n strand wat as Pebble Beach bekend staan. Die branders slaan met soveel krag teen die strand dat die klippies gedurig teen mekaar en teen die rotse skuur en dit maak hulle glad, blink en mooi. ’n Medeleraar van die Birchleighgemeente, Hennie van Wyk, het dié storie gestuur. Toeriste kom van ver om na Pebble Beach se mooi, gladde klippies te kyk en dit as aandenkings saam te neem huis toe. Teleurstelling en teëspoed kan ook in ons lewe, in ons karakter en gedrag, ’n soortgelyke invloed hê. Die komponis Händel het eens wanhopig in Londen se strate rondgedwaal. Hy was bankrot en het verwerp deur almal gevoel. Een oggend keer hy terug na sy ysige kamer. Op die tafel lê ’n dik koevert, ’n libretto, ’n vokale musiekstuk wat Charles Jennens uit Bybelverse saamgestel het. Verwese, honger en koud blaai Händel lusteloos deur die lang werk. Die woorde voor hom laat hom regop sit. Dit is die Ou-Testamentiese voorspelling van die geboorte van Christus: Raadsman, sterke God, Vredevors. Opgewonde lees hy verder hoe Hy deur die mense verag en verwerp sou word. Die woorde dat
sy Verlosser leef en die Koning van konings is, word in sy siel ingebrand. Händel gryp ’n potlood en gaan sit voor die klavier. Twee weke lank werk hy feitlik ononderbroke en gee gestalte aan Die Messias. Ná twee weke nooi hy ’n vriend en met trane in sy oë vertel hy hoe die skepping van die Hallelujakoor hom laat voel het asof hy self in die hemel is en hy God voor hom sien. Die eerste uitvoering van Die Messias was in Dublin en die gehoor se reaksie was oorweldigend. So ook in Londen ’n paar weke later. Die Engelse koning het self die uitvoering bygewoon en meegevoer deur die Hallelujakoor het hy opgestaan en die gehoor het sy voorbeeld gevolg. Tot vandag toe oor die wêreld heen staan die gehore op as die Hallelujakoor gespeel en gesing word. Later was George Frederick Händel weer arm, blind en siek, maar sy omstandighede sou nooit weer sy gees knak nie. – Bron: ds. Manie Colyn, www. kragvirelkedag.co.za
Vriendskap soos in The Lion King. . . JACOLINE VAN ROOYEN het dié skattige foto vir Kalahari Bulletin se fotokompetisie ingeskryf. Vlakkie die vlakvark en Timone lê rustig en slaap in die middagsonnetjie op hul plaas Savannah tussen Kuruman en Daniëlskuil. Foto: Jacoline van Rooyen
Goeie pa’s waardeer als Benneli Olivier Van der Walt VADERSDAG. – ’n Dag waarop kinders van alle ouderdomme ’n geleentheid kry om vir hul pa dankie te sê vir die baie maniere waarop hulle ’n mens se lewe verryk. My pa is nog altyd en sal altyd ’n inspirasie vir my bly. Hy het verlede jaar ná 45 jaar in die Kruger- Nasionale Park afgetree. Tydens sy tyd in die park het hy verskeie kere toeriste en kollegas gehelp sonder om daaroor te kla. Weens sy werk kon ek saam met my gesin in ’n unieke en pragtige omgewing grootword met ondervindings wat min mense ooit sal beleef. Een van sy vele sêgoed, “vriendelikheid kos niks”, sal my altyd bybly en kom my goed te staan in my werk en alledaagse lewe. Met soveel onsekerheid, weet ek dat ek altyd op my pa kan staatmaak. Die meeste van sy grys hare is my skuld, maar hy is die mens wat nog altyd, deur dik
0/18
1/18
1/18
en dun, by my gestaan het. Hy het my toegelaat om my eie foute te maak en is daar om die stukke op te tel as dinge nie uitwerk nie. En natuurlik is hy die beste oupa vir wie ’n kleinseun kan vra. Gewoonlik begin Vadersdag met ontbyt in die bed (wat Ma help maak) en dan die geskenk. Ons is ’n kunstige huisgesin, en Seun het Vadersdag as die perfekte geleentheid gesien om sy talent in die vorm van prentjiegeskenke vir die pa’s te gebruik. Nou is die Vadersdag-bederf al ’n jare lange tradisie in ons familie. Ek en die gesin het juis mooi beplan om vanjaar tydens Vadersdag by my familie in Pretoria te gaan kuier. So kan ek sommer die spreekwoordelike “twee vlieë met een klap”-tegniek gebruik om die twee pa’s in my lewe te
-1/19
0/19
1/19
bederf. Of om ten minste bystand-personeel vir my driejarige seun te wees wanneer hy vir Pappa en Oupa ontbyt maak. Ná ’n relatiewe vreesaanjaende kombuisondervinding het my seun plegtig die skinkborde (met ’n klein bietjie hulp) vroegoggend by die pa’s gaan aflewer. En natuurlik die tradisionele handgemaakte geskenk. Pappa kry ’n “das” gemaak van ’n koevert en Oupa kry ’n prentjie van ’n halfherkenbare perd. Tesame met die oorhandiging van die geskenke, kry albei natuurlik ’n vet soen. En saam met die vet soen, ’n lekker dosis kleuterskoolgriep. Dit is opsluit ook die seisoen vir “griep-geskenkies” wat die kinders vir hul ouers van die skool af bring. Maar dit is hoekom goeie pa’s van alle generasies ’n seën vir hul gesinne is. Hoewel hulle die volgende dag met loopneuse en waterige oë opgestaan het, het hulle net komplimente oor die vorige dag se “groot bederf” gehad.
1/20
3/22
4/22
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
5
6
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
Kiek ’n dier en wen Lizette Slabber
RUDY VAN TONDER het dié pragtige foto vir die dierefotokompetisie ingeskryf. Foto: Rudy van Tonder
DIE Kalahari Bulletin se fotokompetisie-tema vir Junie is Diere, so stuur nou jou foto’s van plaas- en wilde diere aan die koerant. Die sluitingsdatum vir die dierefotokompetisie is Donderdag 26 Junie. Die wenfoto gaan ’n lekker prys wen en die foto wat die meeste likes op Facebook kry, gaan ’n geskenkpak van die Orange River Cellars wen. Elke maand wen die beste foto en die foto met die meeste likes op Facebook pryse, maar die eindelike wenner, wat uit die 12 maandwenners gekies word, word behoorlik bederf. Die wenfoto van die jaar wen ’n naweek vir vier mense in een van die NC Famous Lodges. Die prys sluit ontbyt daagliks, asook ’n Sondagmiddagete in. Die foto wat die meeste likes op Facebook gekry het, wen ’n naweek vir twee mense met ontbyt daagliks by een van die NC Famous Lodges. Foto’s moet groter as 500 KB en 300 DPI wees en moet in jpeg-formaat aan die e-pos geheg wees. Stuur inskrywings na lizette.slabber@volksblad.com Verskaf ’n kontaknommer in die e-pos, asook inligting oor waar en deur wie die foto geneem is en waar die fotograaf woon. Slegs amateurfotograwe mag hulle voortaan inskryf. Geen korrespondent van die Volksbladgroep mag hulle voortaan inskryf nie. Daar is geen beperking op die getal inskrywings per persoon nie en foto’s van oor die land heen mag ingeskryf word, maar slegs inwoners van die Noord-Kaap mag hulle inskryf. Hou die Kalahari Bulletin dop vir die pryse wat maandeliks gewen kan word. ) Elke maand sal die inskrywings op www.kalaharibulletin.co.za en op die koerant se Facebook-blad geplaas word – so gaan na www.facebook.com/kbulletin om na die foto’s te kyk.
HELENE VAN DEN BERG wys hoe sielvol ’n perd se oë kan wees.
Foto: Helene van den Berg
Jy kan nog foto kompetisie inskrywings op www.kalaharibulletin.co.za te kyk. Daar is nog foto’s op die Kalahari Bulletin Facebook-blad. Gesels saam op facebook.
ROY WALSH het dié stoute apies ingeskryf.
Foto: Roy Walsh
QUINTEN BROID het dié oulike oomblik vasgevang.
Foto: Quinten Broid
HEINRICH JOUBERT het dié besonderse foto van ’n olifant ingestuur. Foto: Heinrich Joubert
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
7
PROMOSIE
Naba hou markdag OP 21 Junie bied die Naba Lodge weer ’n markdag in samewerking met Kindermusik aan. Daar sal ’n verskeidenheid stalletjies wees wat in almal se smaak sal val. ’n Springkasteel, handwerk, krale, juwele, kinderklere, natuurlike produkte en heerlike soetgoed om die koue weg te streel sal te koop wees. Die bekende Upingtonse sangeres Carien Oosthuizen sal met haar sang ’n heerlike atmosfeer skep. Vir diegene wat ’n lafenis tussen al die inkopies nodig het, sal daar ’n teetuin wees met ’n spyskaart wat jou mond sal laat water. En terwyl die vroue inkopies doen, sal daar ook ’n lekker kuierplek wees waar al die manne kan gaan ontspan. Spesiale trekkings met fantastiese pryse sal die dag afrond. Die markdag begin om 10:00 en hou tot laat aan. Dit is die eerste van vele markdae wat aangebied gaan word. Hou asseblief die Naba Lodge se Facebookblad vir die dag se program, asook meer nuusbrokkies, dop.
Lodge is ’n toevlugsoord NABA LODGE, ’n bekende gastehuis en konferensiesentrum in Upington, bied aan gesinne, toeriste, sakelui en groepe ’n ware toevlugsoord waar hulle op die uitsonderlike Kalahari-wyse verwelkom word. Waar die pragtige Naba Lodge vandag staan, was eers ’n AGSkerk en -herberg. Die geboue is in 2004 in ’n gastehuis omskep en in 2012 deur Eduan en Elbie Basson oorgeneem. Die gastehuis kry sy naam van die unieke naba-plant wat net hier in die Kalahari-woestyn voorkom. Die naba (Kalaharituber pfeilii) is ’n fungus wat onder die Kalahari-sand ’n aartappelagtige plant vorm wat baie soos ’n sampioen proe. Die San noem dié besonderse geurige fungus die “eiers van die weerligvoël” en dit kom slegs in die Kalahari voor. In April en Mei breek die nabas deur die sand en kan dit gevind word deur vir fyn krake in die sand te soek. Die uniekheid van die naba word gevier deurdat Naba Lodge so natuurlik moontlik met die Kalahari-natuurskoon saamsmelt. Die gebou en dekor weerspieël die omgewing waarbinne die gastehuis geleë is. Die moeë reisiger kan al die moderne geriewe wat hy verlang hier vind, terwyl die groen tuine en eg Suid-Afrikaanse plante ook
PRAGTIGE tafelruikers wat gemaak is vir ’n bruid wat slegs natuurlike en inheemse blomme op haar troue wou hê.
EEN van Naba Lodge se kamers.
Foto’s: Donovon Eva
lafenis vir die siel bied. Naba Lodge het ’n verskeidenheid soorte kamers wat aan reisigers se behoeftes voldoen. Die lodge bied alles wat toeriste, sakebesoekers en groepe kan verwag. Die 21 kamers kan meer as 50 mense huisves en daar is selfs plek vir troeteldiere indien dit vooraf gereël word. Naba Lodge bedien ’n hartlike, warm ontbyt, aandete op aanvraag en ’n heerlike geselligheid- en konferensiespyskaart word voorberei volgens die gas se
29
90
White Star Super Maize 5kg
behoeftes. Gaste met spesiale dieetversoeke kan ook gehuisves word. Die drie lokale kan vir troues, verjaarNABA LODGE is na die heerlike, unieke naba ge dagpartytjies, noem. spesiale gesellighede en konferensies bespreek word. mense kan huisves, afhangende Die lokale kan verskillende van die sitplekindeling. groottes groepe hanteer. Daar is ’n Hier word met egte Kalaharikleiner lokaal vir tot 20 mense, ’n gasvryheid in almal se verblyf-, groter lokaal vir tot 45 mense en geselligheid- en konferensiebehoef’n saal wat tussen 150 en 300 tes voorsien.
17
10
Cheddar 90 Clover or Gouda
per pack
R
Cheese 200g
per pack
Danone Yojelly 6 x 100ml or Nutriday Smooth Yoghurt 6 x 100g t "TTPSUFE
7
R
5for
2for R
R
25
3
60
20
each
Knorr Regular Packet Soup t "TTPSUFE
Mushrooms 250g
5
2190
90 each
Kellogg’s Corn Flakes Porridge 750g
Baked Beans 410g
4990
6490
Beef Chuck and Brisket Pack
Beef Goulash
per kg
R
18
Orange Pocket 6kg
R
15 per pack
Golden Delicious Apples 1.5kg
Low Pr ice G uarantee
ke sure you prices every week to ma We check 1000’s of ST PRICES on your favourite products. always get the LOWE cheaper elsewhere, remember, item terms and conditions If you’ve found any PRICE! *See www.game.co.za for we will BEAT THAT
Blossom Lite Medium Fat Spread 500g
per kg
6990
6990
Oxtail
Bulk Lamb Braai Chops
per kg
per kg
Prices valid 18 - 22 JUNE 2014 View this catalogue online at game.co.za
Prices apply to Game Kathu and Upington stores only.
All prices quoted in RSA rands and include VAT where applicable. Prices exclude accessories used for advertising purposes. All Major Credit Cards accepted. Foodco endeavours to meet the demand on all promotional lines, but stocks are limited. No Traders Please. We reserve the right to limit quantities.
8
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
Velties vier fees DIE Hoërskool Duineveld is vanjaar 50 jaar oud en ’n groot Veltiefees word vir die naweek van 28 tot 31 Augustus beplan. Alle oud-onderwysers en oud-Velties word genooi om die besonderse mylpaal saam te vier. Feesprogram ) Dag 1 – Donderdag 28 Augustus: Fees by die skool met leerlinge en onderwysers. ) Dag 2 – Vrydag 29 Augustus: Opedag vir oud-Velties en oudpersoneel. Registreer voorlopig per e-pos by Elna Smit by elnas@webmail.co.za. Feesgangers moet hul volle naam, van, nooiensvan, skool en jaartal deurgee. Gee ook deur aan Elna of jy ’n oud-Veltie of ’n oudpersoneellid is. Registrasie is om 11:00 by die Noordsaal. Om 11:30 is die verwelkoming deur Rian van der Vyver (skoolhoof). Om 11:35 is daar die besigtiging van Veltieland en om 13:30 sluit die besigtigingslokale. Die Afsluitingseremonie is om 13:45. ) Dag 3 – Saterdag 30 Augustus: Die oggend is oop vir enigiets wat oud-Velties self beplan. Skakel met die skool om van die skool se geriewe soos die ondersteunersklub of rugbyvelde gebruik te maak. Om 18:00 (vir 18:30) is daar ’n glansdinee in die Suidsaal. Dit kos R250 per persoon en die kaartjies kan betaal en afgehaal word by Annette Kruger by 054-338-8222 (koshuis@webmail.co.za). ) Dag 4 – Sondag 31 Augustus: Om 09:30 is daar ’n erediens in die Noordsaal. Die diens word deur ds. Theuns Smit gelei. Die prediker is kol. Christo Maree (’n oud-Veltie). Hierna is die afsluiting van die fees met tee en koffie op die sementblad voor die seunskoshuis se eetsaal. Verdere inligting Die beskikbaarstelling van ’n feesdas en ere-baadjie word beplan. Die bewoording onder die spesiale logo sal wees: skoolhoof, personeel, oud-Veltie of ondersteuner. Die skool kan ook ’n eerbewys gee aan ’n persoon met die bewoording soos “ere-lid” op die balkie. Die skool beplan om die glansdinee deur middel van Skype uit te saai vir belangstellendes wat nie die geleentheid kan bywoon nie. Die skool is op soek na skool- en sportklere van voor 1960 en van gedurende die 70’s en die 80’s. Indien enigeen oor spesiale inligting, foto’s en nuusberigte beskik, kontak Rian van der Vyfer by rvandervyver@duineveld.co.za. Daar is reeds spesiale feesbaadjie-spelde teen R20 te koop by Annette Kruger by die Noordekant se kantoor. Feeswyne met ’n feesetiket sal gedurende die naweek beskikbaar wees.
Op sivviedag skool toe in Men in Black se swartpakstyl OP die Hoërskool Duineveld se sivviedag het die matriekseuns soos karakters uit die fliek Men in Black aangetrek. Van links is Tiaan Fourie, CJ Conradie, JayD van Zyl, Georg Visagie, Barend Geldenhuys, Riekert Harber, Kenneth Macaskill, Franco Harmse, Wilco Strydom, Pierré Nel, Wian Basson en Ian Marais. Foto: Megan Loots
VAN links is Rika Muller, Coenrath Claassens en Joline Human.
Foto: Megan Loots
Leerlinge blink uit MARTIN LOTZ (heel links) demonstreer van die eienskappe van die laborato rium aan onderwysers van die Hoërskool Duineveld. Van links is Jaco Kotze (ingenieurstekene en ontwerp), André Esterhuyse (ingenieurstekene en ontwerp en siviele ingenieurswese), Nico Smit (meganiese ingenieurswese) en Hanro Viviers (inligtingstegnologie). Foto: Verskaf
Leerkragte kry les MARTIN LOTZ van die VaalUniversiteit van Tegnologie se Upington-kampus het ’n werksessie vir die onderwysers van die Hoërskool Duineveld aangebied oor die gebruik van I2P (Idea 2 Product) laboratoriums. Dié laboratoriums kan die leerlinge van die skool in die toekoms bevoordeel. Dié kampus is in die proses
om I2P-laboratoriums te ontwikkel. Die selfhelplaboratoriums kan leerlinge, onderwysers en die gemeenskap help om hul idees in prototipes te omskep. Die laboratoriums het ’n tweeledige fokus. Eerstens word die oorspronklike idee verfyn en verbeter en tweedens word op die fisieke prototipe gefokus.
VERSKEIE leerlinge aan die Hoërskool Duineveld het aan die Calvinia-kunswedstryd deelgeneem en het goed gevaar. Joline Human het aan ses nommers deelgeneem en is vereer met ’n spesiale eerbewys vir uitstaande prestasie. Dit is die eerste keer dat ’n leerling van Duineveld dié eerbewys ontvang. Joline behaal hoogste lof (90% en hoër)- eerbewyse vir Afrikaanse monoloog, Engelse monoloog, voordrag en Engelse gedig. Sy behaal lof (80% en hoër)eerbewyse vir prosa in Afrikaans en prosa in Engels. Coenrath Claassens het hoogste lof- eerbewyse vir twee sangsolo’s ontvang en Rika
Muller het die hoogste lofeerbewys vir voordrag ontvang. Reza Kuhn, Elri Klindt en Catya van Wyk het lofeerbewyse vir voordrag ontvang. Mariëte Strauss het ’n lofeerbewys vir haar monoloog ontvang en Coenrath en Charlene Vorster het lofeerbewyse vir solosang ontvang. Floris Thirion het ’n lofeerbewys vir sy saxofoonspel ontvang en Bianka Steenkamp het ’n lofeerbewys vir Engelse gedig ontvang. Yolan van Kradenburg het ’n eervolle vermelding (70% tot 80%)- vir haar blokfluitsolo ontvang en Rika Muller het eervolle vermelding- eerbewyse vir haar Engelse Prosa en Engelse gedigontvang.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
DIE lede van die Uppie Camerata geniet warm koffie in Calvinia voordat hulle die laaste ent na Kaapstad aflê.
9
Foto’s: Verskaf
Koor bring goud terug van toer DIE Uppie Camerata, die Hoërskool Upington se koor wat uit 42 meisies bestaan, het tydens die ATKV-Applouskompetisie ’n silwer-eerbewys van die beoordelaars ontvang. Ná dié kompetisie is die groep na Kaapstad vir ’n bedrywige kultuurtoer. Die toer is begin deur Showboat, ’n
musiekblyspel, in die Artscape-teater te gaan kyk. Daarna het die groep ’n meesterklas in stemtegnieke by André Serfontein bygewoon. Die Kalahari-meisies het vol kneusplekke van hul besoek aan die Grandwest Casino se ysskaatsbaan teruggekeer.
Op ’n yskoue, mistroostige Kaapse oggend het hulle die Hugo Lambrechts-musieksentrum besoek. Op die laaste aand het die koor by die Hoërskool Parow aan die TygerbergInternasionale Eisteddfod deelgeneem. Hier het hulle ’n goue eerbewys losgesing om die toer op ’n hoogtepunt af te sluit.
DIE meisies wag in die Artscapeteater vir hul meesterles by André Serfontein.
Find your way to the top with the Shoprite Group of Companies in these Management Positions!
✓ ✓
JANNIE LUBBE, hoof van die Laerskool Sen traal in Kakamas, oorhandig ’n oorkonde aan Anita Mans. Foto: Verskaf
Branch Managers
Vereer vir bydrae ANITA MANS, ’n onderwyser aan die Laerskool Sentraal in Kakamas, het ’n oorkonde ontvang vir haar diens aan dié skool. Jannie Lubbe, skoolhoof, het dié oorkonde aan haar oorhandig om dankie te sê vir die voortreflike diens en besonderse bydrae wat sy gelewer het tot die bevordering van die kulturele ontwikkeling van dié skool se leerlinge. Volgens Lubbe stel sy haar vak, Afrikaans, op ’n hoogs kreatiewe manier aan die leerlinge bekend en bied sy al vir jare toneelspel by die skool aan. Op onbaatsugtige wyse gebruik sy haar talente om die talente van die leerlinge te slyp. Sy was van 2005 tot 2013 die regisseur van die skool se toneelgroep en hulle het in dié tyd verskeie pryse gewen.
The Shoprite Group currently offers these leadership positions throughout the Free State, Northern Cape and North West provinces, to suitably qualified and experienced individuals, eager to grow with Africa’s leading supermarket retailer – because at Shoprite, opportunities end in long-term careers!
✓
With a Grade 12 or equivalent, at least 2 years’ experience in retail management as a branch manager (essential) and the ability to manage people and processes, as well as fluency in English, you will take full responsibility for all aspects of the branch. Knowledge of Afrikaans, Sesotho or Setswana will be advantageous.
Assistant Managers
(Sales & Admin) Successful candidates must be willing to work night shifts, on weekends and public holidays, as well as be willing to relocate. In return for your contribution, the company offers market-related remuneration packages, a stable work environment and the opportunity for continuous career development. To apply, send your CV, a covering letter and a certified copy of your ID, as well the name of the publication in which you saw this advert, in strictest confidence, via email to ccromhout@shoprite.co.za or fax 051 410 7704/5 or 057 391 4558. Please ensure that the specific position you are applying for is clearly indicated. Closing date: 4 July 2014 If you have not received a response within four weeks of the closing date, please accept that your application was unsuccessful. We promote and apply the principles of Employment Equity and reserve the right not to make an appointment.
You will need a Grade 12 or equivalent and at least 2 years’ experience as an assistant manager in a retail or services environment. You will have excellent problem solving skills with strong customer focus and staff orientation. A keen interest in retail management and fluency in English will be essential. Knowledge of Afrikaans, Sesotho or Setswana will be advantageous.
Trainee Managers
This “earn while you learn“ opportunity will open the door for you to grow in a leadership role and enhance your passion for all things retail. You will need a Senior Certificate or Retail Management Diploma. A relevant tertiary qualification in Business Management will be an added advantage.
118554
www.ayandambanga.co.za
10
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
DIE slagplaas op Rietfontein wat al vir jare toe staan.
Foto: Meris Kocks
Vrae oor slagplaas MERIS KOCKS, Rietfontein: DIE slagplaas op Rietfontein het nie die stelselmatige agteruitgang van die Miergebied gespaar gebly nie. Die afgelope paar jare word geen diere meer by die slagplaas geslag nie. Nou word gewonder waar en wat word geslag terwyl geen wakende oog gehou word oor diere wat geslag word nie. Volgens ingeligtes is die Rietfontein-slagplaas volgens die Wet op Vleishigiëne, wet 40 van 2000, gesluit. Weens die wantoestande om die slagplaas het die owerheid geen ander keuse gehad as om die slagplase te sluit nie. Die Mier-munisipaliteit verroer ook nie ’n vinger om die slagplaas op te knap nie. Die probleem word vererger deurdat die Mier-gebied nie
omgewingspraktisyns het nie. Daar moet gewonder word of al die vleis wat op die borde beland, gesond is en of dit die ware Jakob is. Die departement van landbou sal dit ernstig moet oorweeg om by hierdie situasie betrokke te raak. Die kommer bestaan ook oor die algemene netheid by slaghuise en huiswinkels waar vleisprodukte gehanteer en verkoop word. Omgewingspraktisyns sal dringend na die gebied gestuur moet word om inspeksies uit te voer om vas te stel of die plekke wat vleisprodukte verkoop aan die minimum higiëniese standaarde voldoen.
DIE gr. 9meisies van die Hoërskool Groblershoop het ’n dag saam met Theresa Scheepers (regs voor), die munisipa le bestuurder van die !Kheismunisipaliteit, deurgebring. Voor is Sharodene Pofadder. Van links is, agter: Camilla Boer, Dalecia Olyn, Willodene Heyns, Megan de Koker, Sharozene Plaaitjies, Desvonia Mathupi, CamerueDene Louw, Ame Visagie en Chemeen Mienies. Foto: Verskaf
Dag net vir meisies Wollie Burger MET die oog daarop om dienslewering in die plaaslike regering bekend te stel is Cell C se veldtog Take a girl-child to work op 29 Mei gehou. Tien gr. 9-meisies van die Hoërskool Groblershoop het hulle op dié dag by die !Kheis-munisipaliteit aangemeld. Hulle is deur Teresa Scheepers,
die munisipale bestuurder, verwelkom. Sy het ’n openhartige gesprek met die meisies gehad. Scheepers het gesê dat hulle hul energie terwyl hulle jonk en gesond is, moet gebruik om te studeer en hulself op te bou. Daarna het Scheepers kospakkies aan die meisies oorhandig. Elke meisie is na ’n ander afdeling geneem waar hulle aan
die werk van personeel by die munisipaliteit blootgestel is. Die booskap was dat alle personeel en amptenare daarop ingestel is om te verseker dat dienslewering aan die plaaslike gemeenskap plaasvind. Meisies is ook na die kliniek, Sassa, die polisiekantoor, die biblioteek en die welsynskantoor geneem.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
FAMILIEKENNISGEWINGS
EIENDOMME
BEGRAFNISDIENSTE
WOONSTELLE TE HUUR
AANDAG
3250
1025
Spacious 2-BEDROOM flat to let. Electric gate, with private garden. Parking area under roof for 1 vehicle. Rent R5 500 p.m. Phone Annetjie 053 712 3179 o.h or 071 554 8626.
ALLE ADVERTEERDERS Die gebruik van die letter
"A", leestekens soos "!"
A bachelor flat, semi-furnished. Parking area, under roof for vehicle. Rent R3 000 per month. Please contact Annetjie at the office at 053 712 3179, or on her cell number 071 554 8626.
of "*" of die gebruik van syfers met die doel om die advertensie na die bopunt van die klassifikasie-lys te skuif, is streng verbode.
TE HUUR
SMALLS NOTICE 3205
TE KOOP
KANTORE TE HUUR: PROKMED SENTRUM, KURUMAN. Midde dorp. Parkering. Skakel Ansa 079 548 5000 of Phillip 083 287 7377.
ALLERLEI 1655
TE KOOP 3201
DRAAIBANK (1 METER): Center To Center, splinternuut, te koop, met 'n 3- en 4-jaw chuck plus baie ekstras, R35 000. Skakel Johan 072 543 3346.
ALGEMENE & HUISDIENSTE SKOONMAAKDIENSTE 1805
ELEKTRIES 1810
ELEKTRIESE HEININGS: Beveilig u eiendom. Vir professionele, geakkrediteerde installasies. Skakel Francois 072 156 4035. ELEKTRIESE WERK EN INSTANDHOUDING. Skakel ons gerus, ook vir nuwe installasies, Kuruman. Strydom Elektries: 083 310 0272. HEKMOTORS EN GARAGEDEURE: Motorhestel en installasies. Skakel Okker 082 829 0292.
HUISVERBETERINGS BINNE
HUISE TE KOOP 3275
Baie ruim en netjiese huis te huur/te koop in Kuruman, naby watertoring. 4 slaapkamers, 3 badkamers, 3 motorhuise, ruim kombuis met aparte opwas, sitkamer, eetkamers, woonkamer, kantoor, huishulpkwartiere, swembad. Goeie sekuriteit. Skakel Neels 082 786 1581.
HUISE TE HUUR 3270
1835
3-BEDR, 2 BATHROOM-house to let in Mothibistad. Phone 082 784 0458. 3-SLAAPKAMER-HUIS beskikbaar vanaf 1 Julie, met koopkrag, R8 000 p.m. Plus dep. Skakel 078 477 7392.
BOEDELKENNISGEWINGS BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE
4201
KN Galeboe
VOERTUIE
SLEEPWAENS 3040
V-TEC TRAILERS, KURUMAN: Verkoop van nuwe sleepwaens en onderdele. Herstel ook sleepwaens. Skakel Louwrens 083 310 0272.
In die boedel van wyle Kebitsamang Nellie Galeboe, identiteitsnommer 340903 0284 087, in lewe van Huis no. 78E, Dithakong, distrik Kuruman. Boedelnommer: 1326/2013 Skuldeisers en skuldenaars in bogemelde boedel word versoek om hul vorderings in te lewer en hul skulde te betaal by die kantore van ondergenoemde binne 30 (DERTIG) dae vanaf 20 Junie 2014. DUVENHAGE & VAN DER MERWE Posbus 63 Kuruman 8460
SOEK, KOOP, VERKOOP
VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
11
12
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
13
The future is diverse. The future is yours. Diversity of gender, skill, thought, experience, ethnicity, style and language are all important elements of our people strategy and are key drivers for our success.
BHP Billiton Manganese is a distinctive business with a leading presence in the global manganese market. Our operations span 2 continents and offer an excellent platform for those seeking to fast track their career. Join our dynamic business and contribute to our growth. Hotazel Manganese Mines (HMM), is based in the Kalahari. We mine one of the largest manganese resources in the world, yet we offer a unique lifestyle choice with a family-friendly, secure environment and value our employees as our greatest asset. Hotazel, Northern Cape Wessels Mine
Mechanical Engineer Ref: 768378
Here’s the perfect change to utilise your skills, knowledge and extensive working experience in the production, projects and maintenance environment. More specifically, your duties will include providing technical expertise and consultative support in respective discipline of Mechanical Engineering for projects, maintenance and operational areas by implementation of standardised systems, processes and governance (among many other exciting duties). This exceptional opportunity requires a visionary with a degree in Mechanical Engineering or equivalent and 5-10 years’ experience in a mining/engineering or similar environment, with a strong focus on operations and engineering work, as well as a valid South African driver’s licence. A postgraduate degree/ diploma in Management and/or Engineering, a Government Certificate of Competency and ECSA Registration as a professional Engineer would be advantageous. An action orientation, accountability and sound judgement are essential.
Engineering Specialist: Control & Instrumentation Ref: 768368
We need you to provide technical guidance, designs, standards, specifications and strategies for all SCADA and instrumentation assets. This means you’ll be involved with HSEQ, quality assurance, financial control and equipment strategy functions, as well as reliability engineering, SCADA and instrumentation and projects. If you have a diploma in Electrical/Instrumentation Engineering, at least 10 years’ experience in the instrumentation and SCADA control field and a valid Code 08/EB driver’s licence, you are invited to apply. You must pass the preemployment medical examination. Some 5 years in the mining environment, a relevant trade certificate and electrical experience and knowledge will be advantageous, as will a BSc degree, and Pr Instrumentation and Control Engineering.
Engineering Specialist: Electrical
The future is diverse. The future is yours.
Ref: 768367
Diversity of gender, skill, thought, experience, ethnicity, style and language are all important elements of our people strategy and are key drivers for our success.
BHP Billiton Manganese is a distinctive business with a leading presence in the global manganese market. Our operations span 2 continents and offer an excellent platform for those seeking to fast track their career. Join our dynamic business and contribute to our growth. Hotazel Manganese Mines (HMM), is based in the Kalahari. We mine one of the largest manganese resources in the world. We offer a unique lifestyle choice with a family-friendly, secure environment and value our employees as our greatest asset. Hotazel, Northern Cape Wessels Mine
Operators • Locomotive Driver • Weigh Bridge • Loader • Hauler • Belt Attendants • Beltsman Ref: 768386 Ensuring compliance with the BHP Billiton commitment to Zero Harm, you will play a key role in your discipline at Wessels Mine to contribute to the production of quality manganese ore at the lowest possible cost to accumulate to the wealth of HMM and its stakeholders. Compliance with all applicable protocols and procedures is essential. To apply, you will need a Grade 12 plus a valid relevant Operating Licence/ certificate applicable to mobile equipment and 1-3 years’ experience in the position applied for in an underground mining environment. In addition, you will need a valid Code 08/EB driver’s licence and you must pass the pre-employment medical examination. Action-orientated team players who can build and maintain relationships well (and therefore have good verbal communication skills), and are focused on quality, will be best suited. Please forward your CV (max 3 pages) to HotazelRecruitment@bhpbilliton.com or hand in at the HR Office at Wessels Mine.
In this role, you will provide technical guidance, designs, standards, specifications and strategies for all electrical and instrumentation assets. Focuses include HSEQ, quality, financial control and equipment strategy, as well as reliability engineering, electrical engineering and projects. Apply today with your diploma Electrical Engineering, minimum 10 years’ experience in the electrical field and valid Code 08/EB driver’s licence. You must pass the pre-employment medical examination. At least 5 years’ experience in the mining environment, a relevant trade certificate and C&I experience and knowledge are advantageous, so too a BSc degree and Pr Electrical Engineer.
Underground Miner
Ref: 768379
In the Production Department, you will lead teams to ensure safe underground mining operations to achieve daily targets. You will play a key role in taking charge of the underground blasting operations and will ensure the delivery of a quality product. You will be accountable and take legal responsibility for all health, safety and environmental matters. To apply, you will need a minimum Grade 12, an Underground Blasting Certificate for Metalliferous Mines and 3 years’ miner experience in a hard rock mining environment (trackless mining). Experience in MS Office and SAP will be an advantage. You must have a valid Code 08/EB driver’s licence and must pass the rep-employment medical examination. The ability to manage and supervise a diverse workforce, good communication skills, stress tolerance and team orientation, as well as safety focus, are essential for success.
Millwright Ref: 788447
You will be involved in the execution of all electrical and mechanical maintenance-related work on the fixed plants underground, and will be expected to assist with lockout and isolation activities, as well attend to breakdowns. Focuses include maintenance planning, plant inspections and stock control, monitoring of tools and equipment, as well as installations and lifting. Winder-specific duties are also included. You will need a valid Trade Certificate, 3-5 years’ work experience (preferably in an underground mining environment) and a valid Code 08/EB driver’s licence. You must pass the pre-employment medical examination. Computer literacy (Microsoft Office and SAP) will be advantageous. Technical knowledge, planning and organising skills and a detail orientation are important.
Applications close 27 June 2014.
Please forward your CV (max 3 pages) to ManganeseRecruitment@bhpbilliton.com Applications close 27 June 2014.
BHP Billiton has an overriding commitment to safety and environmental responsibility.
BHP Billiton has an overriding commitment to safety and environmental responsibility.
www.humanjobs.co.za
Human Communications 110094
www.humanjobs.co.za
Human Communications 110095
14
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
Price Cuts
6S
DAY Y ONL
Selected products on this page have been styled for photography
Bulk T-Bone and Club Steak Mixed Pack
64
R
Per kg
R
49 Uncooked Beef Potjiekos Bone in Per kg
8
R
19
R
PnP Crisp Lettuce Head Each
30
R FRESH
Simonsberg Feta Assorted 200g Each
35
R
SAVE 9.95
PnP Fresh Whole Chicken in Tray Per kg
47
R
BUY 2 FOR
PnP Washed Potatoes 7kg
SAVE R13
Rama Spread for Bread 40% Fat Spread 1kg Tub
19
90
19
70
SAVE R4
Crosse & Blackwell Tangy Mayonnaise 750g, Lite Mayonnaise 790g or Salad Cream 790g Each
Jungle Oats Regular 1kg or Red Berry Flavour 750g Each
33 27
90
90
19
SAVE R6
90
SAVE R5
Tastic Parboiled Rice 2kg
22
70
+
FREE
Buy Any Bokomo ProNutro Assorted 750g Each and Get a Cereal Bar Assorted 35g FREE
SAVE 3.90 Huletts White Sugar 2.5kg
SAVE R7
PnP Pure Sunflower Oil 2 Litre
Make the healthy choice • To activate HealthyFood, visit discovery.co.za • Look for ‘VIT’ on the shelf label to identify HealthyFood items
25 20
Get up to Earn
8 39
90
cash back on over 10000 HealthyFood items Vitality points on every HealthyFood purchase
Terms and conditions apply. Discovery Vitality (Pty) Ltd is an authorised financial services provider. Registration number 1999/007736/07.
Sunlight Laundry Bar Assorted 400/500g Each
90 Omo Multi Active
SAVE R14
%
Washing Powder 2kg Flexi Bag or Touch of Comfort 1.8kg Flexi Bag Each
10
90
7UP, Mirinda or Mountain Dew Soft Drink Assorted 2 Litre Each
Save more
time by shopping online. Your groceries picked, packed and safely delivered at a time and place that suits you.
www.pnp.co.za/shop
PRICES VALID 17 - 22 JUNE 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores. Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landline only. Cellphone rates apply. www.picknpay.co.za
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE. 1185683_390 X 198
Thank you for voting us the coolest supermarket.
PLUS Earn & spend points
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
15
Sentraal bied sportdag aan
DIE Laerskool Sentraal op Kakamas se jaarlik se sportdag was weer ’n reusesukses. Ses skole se rugby en netbalspanne het vir ’n dag vol pragtige sport gesorg. Hier konsentreer Amber Harnoster van LSK se o.13Bspan hard om die bal vir die regte spanmaat te gooi.
SUMARI VAN DER MERWE van LSK se o.10Aspan korrel sekuur om die bal in die doel te kry.
ERICO GAGIANO (links) en Le Roux de Vos (regs) maak seker GT Gel denhuys word nie deur hul opponente gepla nie.
LATHAN VAN KRADENBERG van LSK se o.11Aspan is meedoënloos en onstuitbaar op pad pale toe.
ILZE SCHREUDER van die Laerskool Sentraal (LSK) se o.13Aspan in aksie op die netbalbaan.
Foto’s: Verskaf
DWAYNE THOMAS van LSK se o.7span hardloop pale toe terwyl sy maats die nodige ondersteuning bied. Van links is Pieter Dykman, Dillan de Wee, Dwayne Thomas en Ewald Maass.
DIE leerlinge wat na ’n volgende vlak gegradeer het, is van links, voor: Hendro Strauss (pregeel 2), Pierre Scheepers (geel 2), Kairi Spangenberg (geel 2), Dégardt Oberholster (oranje 2) en Ewald van Rensburg (geel 2); middel: Christopher Beardmore (geel 1), Elze Becker (rooi 2), Daniël van Eeden (geel 2), Victor Fair (groen 1), Niel Becker (junior swart), Juan Scheepers (geel 2) en Jaydon Engelbrecht (oranje 1); agter: sensei Christo Kammies, Franco Odendaal (geel 2), Zoé Fair (oranje 1), Hano Janse van Nieuwenhuizen (rooi 1), Werner van den Heever (pers 1), Pascal Januarie (junior swart), Talitha Janse van Nieuwenhuizen (junior swart), Dawie Hayes (groen 1), Dirkie de Vos (junior bruin 3), Catlyn Beardmore (geel 1) en Ernestine Februarie (afrigter). Foto: Verskaf
Karatestudente vorder in rang LEERLINGE van die Laerskool Sentraal in Kakamas wat karatestudente aan die Kanku Dai Zen-JKS-
karateklub is, het na ’n volgende vlak gegradeer. Volgens sensei Christo Kammies het die keuring
van die bevordering volgens streng standaarde plaasgevind en is ’n hoë standaard te alle tye gehandhaaf.
Het jy vorige uitgawes misgeloop? Gaan dan na www.kalaharibulletin.co.za en gaan blaai deur die digitale weergawes. Kuier en gesels ook saam met ander lesers op die koerant se Facebookblad.
16
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
25 Uppies in provinsiale spanne ALTESAAM 25 rugbyspelers van die Hoërskool Upington is in provinsiale o.16- en o.18-rugbyspanne opgeneem. Van dié 25 is 11 in die o.18-Cravenweekspan opgeneem en vyf in die o.18-Akadamieweekspan. J-Ell Slabbert, ’n onderwyser van Upington, is gekies om as afrigter deel van die Cravenweekspan te wees.
DIE spelers wat vir die Grant Khomoo.16span gekies is, is van links, voor: Ashwill Botha, Jaco Koegelenberg en Corné Potgieter; agter: Byron Coetzee en Ettiene Noeth.
DIE rugbyspelers wat vir die o.18Cravenweekspan gekies is, is van links, voor: JoeLythen Willemse, JEll Slabbert (afrigter) en André Share; middel: Dillon Magerman, Gert Nel, Franco Snyders en Marcel van der Westhuizen agter; Sergio Boer, Reinhard Hayes, Cobus Wiese, Wynand Terblanche en Dian Dry. Foto’s: Verskaf
DIE rugbyspelers wat in die o.16 Valkeweekspan opgeneem is, is van links Dirkie Steenkamp, Theuns van Zyl, Jaco Jordaan en Johannes Terblanche.
DIE rugbyspelers wat vir die o.18Akademieweek gekies is, is van links, voor: Victor Saul en Gustav Loots; agter: Anwill du Plessis, Willem Koegelenberg en Dirk Hanekom.
Wat is jou mening?
Gesels saam op Facebook deur te gaan na Kalahari Bulletin.