AgriBulletin_120331

Page 1

Maart 2012

Aardige R900 vir ‘n haan

bl 8


2

Maart 2012

Step #1: Use land reform as excuse

is ’n publikasie van

Mines are not licenced A reply to a DA parliamentary question has revealed that 53 mines in South Africa are operating without a valid water licence. The Department of Water will argue that this figure is an improvement on the June 2011 figure, which was 69 (and the June 2010 figure, which was 125). They will say that it underscores the success of ‘Project Letsema’, which aims to expedite water licences for mines that have applied for these authorisations. But the question needs to be asked: How are mines even allowed to begin operating if they do not have permission from the start to use water and then discharge it back into water courses? The Minister has revealed that fifty of these 53 mines have applied for water use licences and they are now in the process of being assessed. Of these twelve mines have been asked to provide further information on their water usage. It is not clear when this will happen. It is difficult to see how the Minister would have the guts to deny a mine a water licence after the mine has already begun operating, Mr Gareth Morgan, the DA’s shadow minister of water and environmental affairs, said.

Bulletin Redakteur: Jean Aucamp jean@bulletin.us.com Bemarker: Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com

po)

nvention and Ex

nal Farming Co

NAFCO (Natio

ST DAY NAMPO HARVE thaville Bo : ay 15 - 18 M IEGROEP le, SITRUS STUD aand: Letsite g van elke m ns Eerste Di da l Constantia-saa BEESVEILING maand: RubRUBBERVALE erdag van elke nd Do te rs ee Die bervale s. aan gs, skoue, en van vergaderin Stuur datums blikasie. ons vir gratis pu s.com an@bulletin.u je by dakteur Skryf aan die re


3

Maart 2012

Sakata se nuwe geslag grysskilpampoene — Crown Prince, Nelson & Sampson is iets besonders Sakata het in die sestigerjare Crown Prince vrygestel, die eerste grysskilpampoen in die Suid-Afrikaanse mark. Die markplek het gou ‘n voorkeur vir grysskilpampoene ontwikkel en dit was ’n groot sukses. Verbruikers en die uitvoerders hou van die verbeterde smaak, tekstuur en houvermoë wat kenmerkend van Sakata se variëteite is. Die afgelope drie jaar het Sakata sy nuwe geslag grysskilpampoene, wat uit die Crown Prince-genetika ontwikkel is, vrygestel. Nelson is ’n unieke bostipe met gehalte en houvermoë en Sampson is die ranktipe met ongelooflike opbrengste en gehalte. Albei is ’n moet vir elke pampoenprodusent wat trots is op sy produk, sê Sakata. Trouens, Sakata het soveel vertroue in hul produk dat plakkers saam met die saad verskaf word, wat markagente en verbruikers in staat stel om die produk te identifiseer. Genetiese eienskappe wat die gehalte van grysskilpampoene bepaal: Die Skil: Pamoene bly ‘n lewende entiteit nadat dit gepluk is en die proses van transpirasie deur die skil gaan steeds voort nadat die vrugte gepluk is. Indien die skil ’n swak waslagie het verloor die vrug sy vog in ‘n relatiewe kort tydperk, deur die stoma en word die raklewe en gehalte van die vrug hierdeur benadeel. Crown Prince, Sampson en Nelson is geneties so saamgestel dat die skil ‘n sterk waslaag het en hierdie variëteite kan in die regte omstandighede tot ses maande geberg word. Dit is veral produsente wat opberg vir beter markpryse, verwerkers van pampoenprodukte en uit-voerders wat hierdie eienskap benut. Die gehalte van die vrug word ook bepaal deur die aantal blare op die rank tussen die vrugte.

Energie wat in die blare deur die proses van fotosintese opgebou word, word na die vrug ge-translokeer, waar dit in die vorm van stysel geberg word. Bostipes het minder blare per vrug, minder energie is dus beskikbaar, en om dié rede het die vrugte nie dieselfde gehalte nie. Nelson is die nuutste ontwikkeling in bostipes waar die teler daarin geslaag het om die blaaroppervlakte te vergroot — en die gevolg is beter gehalte en bergingvermoë. Sampson kom uit dieselfde teelprogram as Crown Prince en kan inderdaad beskou word as ’n verbeterde Crown Prince. Uitvoerders en verwerkers verleen voorkeur aan hierdie variëteit, weens sy voorkoms en gehalte. Sampson beskik verder oor intermediêre weerstand teen “Zucchini yellow mosaic virus”, “Watermelon mosaic virus” en “Papaya ringspot virus”. Dit het besondere groeikragtigheid wat hoër opbrengste en groter vrugte, wat vir maande geberg kan word, tot gevolg het. Hierdie eienskappe maak Sampson by uitstek geskik vir verbouing in die na-jaar (koeler seisoen) wanneer die grootste virusdruk voorkom, en die sterk groeiwyse het groter vrugte tot gevolg. Gewigsklas: 5 tot 7 kg Nelson: Hierdie bostipe grysskilvariëteit is deur Sakata met groot sukses vrygestel. Nelson kom uit dieselfde stal as Crown Prince en Sampson, wat aan die variëteit ‘n uitstekende vruggehalte gee — tot nou toe is dit juis ‘n inherente probleem van die bostipes. Soos hierbo verduidelik beskik Nelson oor ’n vergrote blaaroppervlakte wat aan dit die gehalte en opbergingsvermoë verleen. Boere verkies bostipes weens die hoër plantestand en gevolglike hoër op-

provento crop protection

HTH Scientific Granulars HTH Scientific Chips Chlorineerders

Toets chemikalieë

brengste. ’n Moet in enige pampoenprogram. Gewigsklas: 5 tot 6 kg

Afwysende klousule: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/ of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewasprestasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die fisiologiese eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreeklikheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Africa (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.

Agri staan op teen mynbou

AgriSA het posisie in die Grondwethof ingeneem teenoor die goedkeuring van mynlisensies in die land, sonder om kosproduksie en voedselsekerheid in aanmerking te neem. Dit is ‘n geding tussen die ministers van minerale hulpbronne en dié van water- en omgewingsake oor wie ‘n bepalende sê moet hê met die toestaan en uitreiking van mynlisensies. Die president van AgriSA, mnr Johannes Moller, sê voedselgebruikers is die klante van die landboube-dryf en hulpbronne vir die langtermyn verskaffing van voedsel moet beskerm word. Volgens hom is die finansiële opbrengs in die mynbou beperk, terwyl voedselverskaffing ‘n baie langer proses is om volgehou te word.

Verskaffer van kwaliteit pakhuis-chemikalieë

Sporekill Foam Fighter

Natuurlike Wakse Endura Fresh Natural (14%) Endura Fresh Natural (18%) Endura Fresh Natural (22%) Endura Fresh Natural Supreme (14%) Endura Fresh Natural Supreme (18%) Endura Fresh Natural Supreme (22%)

Citri-Cure 210SC Thiabendazole 500 SC Imazacure 500EC Imazacure 750 SG

Guazatine bevattende Wakse Endura Fresh Citriwax (14%) Endura Fresh Citriwax (18%)

Fungazil 500EC Philabuster

Conrad Lubbe 082 927 4070 agri6791ep120217dm

Magnate Sulphate 750SG Kenopel 200SC Protector 400SC Magnate 500EC

Poly ethileen Wakse Endura Fresh QDP (14%) Endura Fresh QDP (18%

(t) 015 307 7042 (f) 015 307 7052 Rietbokstraat 8, Ou Industriële area, Tzaneen provento@telkomsa.net


4

Maart 2012

Land compensation still has a long way to go The department of Rural Development and Land Reform is restructuring the organisation of its departments in order to speed up the land retribution process. This was confirmed by Rural Development and Land Reform deputy minister

Lechesa Tsenoli when he handed over R6,2 million to the Relela community at Madumeleng village in Modjadji. When asked what the department’s main challenge was when handling land claims, Tsenoli said the issues of land claim were very complex, and that this was more so because different people claimed the same land. “The other factor that also slows us down is the organisation of the department itself, but we’re currently turning it around. By June we will have a register of all departments, provincial governments and their municipalities and we will know what their ownership of land entails. “This is a very important factor in determining the speed at which we’re going to settle the problem,” he said. He added that the other challenge was the unavailability of funds. “Even if we were to complete the research, and the validation of the claims, we would not have enough money to pay out what needs to be paid in the same year — so it’s

going to take a number of years to complete,” he concluded. Meanwhile 59 households of Relela community were each given R106 599,58 from the land claims commission. The claim was lodged by one Patamedi Hendrick Mohlaloganyi in December 1988, on behalf of the Relela community after they had been forcibly removed from their land in 1975 to make way for Modjadji College and part of the Kgapane Hospital. Speaking at the event, the chairperson of the Relela community, Mr Isaac Letswalo, said he was very happy that finally they were compensated. “We’ve been waiting for long for this to happen, and we would like to thank the government that they have finally settled our claim,” he said.

Seen in the photo above are Greater Letaba Municipality Speaker Rosina Ramalatso, Relela community chairperson Isaac Letswalo, and deputy minister for Rural Development and Land Reform Lechesa Tsenoli during the handing over ceremony.

— Report and photo: Orlando Chauke

Plaasmisdaad steeds prioriteit

Landelike veiligheid en plaasmisdade bly steeds hoog op AgriSA se agenda en is indringend bespreek tydens AgriSA se onlangse Landelike Veiligheidskomiteevergadering. Verskeie afdelings van die Polisie, die Vervolg-ingsgesag en die Weermag het die vergadering bygewoon en goeie bydraes gelewer. Die bespre-kings het gewys op ‘n dringendheid wat by die landbougemeenskap en veral die polisie bestaan, om in ‘n gesindheid van samewerking die landelike misdaadprobleem te probeer oplos. Plaasaanvalle en tendense wat die afgelope tyd waargeneem is, is bespreek met die oog daarop om die inligting onder lede te versprei en seker te maak dat boere let op alle moontlike bedreigings wat ‘n uitwerking op hul veiligheid het. Agri SA is tans nie bewus van plaasbesettings nie maar het nogtans voorkomend opgetree deur ‘n inligtingstuk saam te stel, vir verdere verspreiding na grondvlakstrukture. Die inligtingstuk bevat handige inligting en riglyne om met onwettige grondbesettings te handel.


5

Maart 2012

Kiwifruit, berries and cheese, all in Magoebaskloof! Come and take a kiwifruit tour tomorrow and Sunday from 10:00 to 16:00 at Callegra Farm, situated 8 km form Haenertsburg on the Magoebaskloof R71 route. Take the Ebenezer Dam turn-off and follow the signs to G8. The entrance will be clearly marked and you will be met

On Kuhestan Organic Farm you can join in the fun of picking and eating delicious, healthy raspberries! The farm is 12,5 km from Haenertsburg in Magoebaskloof. Turn onto the Houtbosdorp J-road for 2 km, the farm is on the right hand side (J22). R25 per person and an additional R35 for a container of fresh raspberries/ blueberries (optional). Kuhestan Products are also on offer produced on the farm and available for sale to guests and visitors. For more information please phone Shahrzad on 082 903 7593 or info@kuhestan.co.za

by one of the farm folk who will guide you for through the kiwi vines and the avocado trees. All sorts of interesting facts about both these fruits await you on this tour, which ends in Helen’s beautiful garden with refreshments next to the charming water wheel at the Koi ponds. R25 per person (under 12 free). For more information phone Helen on 083 263 3978 or Claudio on 083 375 4465.

Wegraakbosch Organic Farm and Diary, home of organic cheese, is on the Cheerio Gardens gravel road, approximately 8,5 km from the Magoebaskloof road. Take a tour on organic cheese making. For more information phone Sylvia on 071 687 5218 or Nipper on 082 853 8754.

Barloworld - Jacques


6

Maart 2012

LANGS DIE OEVER BOEREDAG 2012

‘n Spesiale bedanking aan

Willem van der Vyver van Letaba Plaastoerusting, handelaar van die Eqstra Landbougroep, vir die Harvards lugvertoning gelewer deur die Eqstra Flying Lions.


7

Maart 2012

LANGS DIE OEVER BOEREDAG 2012

Van krag tot krag! Uitstallers, boere en borge, baie dankie vir jul ondersteuning. Exhibitors, farmers and sponsors, thank you for your support.

Vir meer inligting oor die volgende Langs Die Oever boeredag, kontak: Kallie Erasmus | 083 631 7236 Langs die Oever-boeredag is gehou op die plaas Montrose, CPJ Erasmus Boerdery, Letsitele, Limpopo


8

Maart 2012

Boeredag gaan verder uitgebou word — Dat vanjaar se Langs die Oever Boeredag naby Die Eiland groter en beter was as verlede jaar s’n beteken nie dat daar nie verder gebou gaan word nie, sê mnr Dawie Grobbelaar, die voorsitter van die reëlingskomitee. “Ons het nog heelwat planne om meer uitstallers te lok, ‘n groter verskeidenheid demonstrasies aan te bied, meer belangstellendes te lok, beter geriewe te skep en dit is nie uitgesluit dat dit ‘n tweedag-byeenkoms word nie. “Ons is baie in ons skik met vanjaar se bywoning en ons dink daar is nog heelwat meer wat aangebied kan word, maar ons sal nie van ons kriteria afwyk nie en

maar die karakter daarvan gaan behoue bly die karakter van die byeenkoms mag na ons mening nie verander nie,” sê Grobbelaar. Die feit dat die byeenkoms op ‘n openbare vakansiedag gehou is, het waarskynlik daartoe bygedra dat tussen 1 200 en 1 500 mense opgedaag het. Altesame 55 uitstallers het hul produkte kom wys en die feit dat daar geen vlooimarkelement is wat die aandag kan aflei nie, het uitstallers tevrede gelaat dat hulle goeie belangstelling geniet het. Uitstallers het moeite gedoen en trekkers is van so ver as die Rand gebring, om te vertoon; modelle wat nie deur die plaaslike handelaars in voorraad gehou word nie. Verskeie uitstallers van Polokwane het hul produkte gebring, soos Mercedes-Benz en John Deere. Daar was selfs uitstallers van BO: Mnre Gerhard Vorster en Nicolas Gubitz, sover as Mbombela (Nelspruit). twee van Letsitele se jonger geslag boere, en Die bulveiling, wat vanjaar ‘n nuutjie (onder) dr Theo de Jager, vise-pesident van AgriSA, en mnre Paul du Toit eienaar van Lan- was, het gemengde reaksie uitgelok, nie Motors en Nic Human, bekende avokado- maar die meerderheid mense dink en bloemkomboer van Georges Valley, het die klaarblyklik dat dit ‘n goeie ding is en dag geniet. dit sal na verwagting volgende jaar nog groter aangebied word. Grobbelaar sê hy wil nie die bestuur se planne vooruit loop nie en hulle moet nog eers ‘n behoorlike nabetragting hou. “Maar die meeste van my mede-bestuurslede

het reeds aangedui dat ons volgende jaar twee of selfs drie keer meer uitstallers daar wil hê — nie met allerlei foefies nie, maar met produkte wat boere se belangstelling kan geniet.

sal ook steeds sorg dat wat aangebied word, betrekking het op ons sub-tropiese boerdery-omgewing en ons teiken sal primêr kommersiële boere bly,” sê hy. Die byeenkoms sal volgens Grobbelaar ook nie-winsgewend bly en enige “wins” wat gemaak word, sal, soos verlede jaar, geskenk word “in belang van boerdery in ons omgewing”. Hy glo die bestuur gaan na vanjaar se sukses aandag skenk aan sekere geriewe op die perseel. “Ons is baie dankbaar dat mnr Kallie Erasmus so grootmoedig sy plaas beskikbaar stel. Dit kos hom geld, want sy werkers doen groot werk om die terreien voor te berei en weer op te ruim. “Die elektrisiteit wat gebruik word, word van sy lyn afgetap en hy staan in vir die koste; en Daar was groot opwinding in die tent op die terrein, ons weet elektrisiteit is deestoe ‘n stoetbul van R10 Boerdery deur die tent gelei is dae ‘n duur kommoditeit.” en mense die prag daarvan van naderby kon aanskou. Grobbelaar sê die bestuur Die bulveiling was vanjaar ‘n nuutjie, wat waarskynlik sal ook aansienlik vroeër besal bly. gin om aan volgende jaar se “Die dag sal egter steeds aangebied byeenkoms te werk en nie die beplanword om handelaars in landboutoe- ning, veral die bemarking in ‘n kort tydrusting die geleentheid te bied om hul perk probeer indruk nie. Ons het nou al produkte aan boere bekend te stel. Ons baie lesse geleer en sal dit toepas. Hy is ook dankbaar dat daar sover geen voorvalle was wat die beeld van die dag kon skaad nie. “Ons sal steeds bedag wees daarop om te sorg dat mense se gedrag nie ‘n verleentheid vir die organiseerders en veral vir ons gaste word nie,” sê hy.

Dié haan het die rekords laat spat

Gooi ‘n klomp boere saam en daar is “sports”. ‘n Hoenderhaan is by die Boeredag opgeveil. Dit is vir R2 500 verkoop, maar die kopper het dit teruggegee; toe haal dit R2 000 en uiteindelik het The Plummer se manne dit vir R900 gekoop. Alles vir ‘n goeie doel! Wie se haan dit oorspronklik was, is nie bekend nie.


Maart 2012

9


10

Maart 2012

Zuma sonder Limpopo uit as proefkonyn In sy staatsrede vroeër verlede maand het president Zuma weer baie klem op werkskepping en op die belangrikheid van vennootskappe tussen die regering en die privaatsektor. Hy het ‘n infrastruktuurplan aangekondig, wat bestuur sal word deur die Presidensiële Infrastruktuurkoördineringkommissie en wat aanvanklik gefokus word op infrastruktuur-ontwikkeling en integrering in Limpopo. “Ten opsigte van grondhervorming het Zuma gesê: In 2013 sal dit 100 jaar wees sedert die afkondiging van die Natives Land Act van 1913, wat 87% van die grondbesit van die Afrika-mense weggevat het. Die Grondwet vereis dat die Staat grondbesit moet teruggee aan diegene wat deur die 1913-wet van grond ontneem is. “Sover het ons slegs 8% van die teiken van 30%-grondherverdeling teen 2014 wat ons vir onsself Dié verslag uit die Parlement is saamgestel deur me Annelize Crosby, Agri SA se Parlementêre verteenwoordiger en raadgewer oor regsen grondsake.

gestel het, bereik. Die proses is stadig en moeilik en daar is eenparigheid dat die gewillige-koper-gewillige-verkoper-opsie nie die beste oplossing bied nie. Dit is waarom ’n nuwe beleidsraamwerk, die Groenskrif vir Grondhervorming, bekendgestel is. Intussen het die departement van handel en nywerheid ‘n voorlegging oor die ontwikkeling van en steun aan koöperasies in Suid-Afrika aan die Portefeuljekomitee vir Ekonomiese Ontwikkeling gedoen. Die adjunk-minister van die departement het tydens die voorlegging gesê die regering sien koöperasies as ‘n voertuig om werk te skep en armoede te verlig. Die departement het in 2001 die verantwoordelikheid vir koöperasies by die departement van landbou oorgeneem. Handel en Nywerheid wil nou koöperasies in alle sektore van die ekonomie en nie net landbou nie bevorder. Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming: Die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming het ook voor die Staande Komitee op Openbare Rekeninge (Skoor) verskyn, om verslag te doen oor die bevindinge van die Ouditeur-generaal oor hul finansies. Die departement het ‘n gekwalifiseerde ouditverslag gekry, waarin onder meer gevra is oor die bestuur van kapitale bates, vrugtelose uitgawes en nie-nakoming van verpligtings. Die departement het steeds nie ‘n behoorlike bate-register van onroerende bates nie. Die komitee het hul kommer uitgespreek oor die onsekerheid wat heers oor die finalisering van die restitusie-proses en die moontlike koste-implikasies daarvan. Eise van R1,172 miljard is teen die departement ingestel. Die O-G het ook bevind dat die departement vrugtelose en verkwiste uitgawes ten bedrae van R73,406 miljoen aangegaan het, hoofsaaklik in die betaling van rente op laat betalings in grondtrans-

aksies. Eweneens was die komitee ook krities oor die departement se nie-nakoming van die Wet op Openbare Bestuur van Finansies. Die direkteur-generaal het die komitee ingelig dat die president ‘n proklammasie wat voorsiening maak vir die ondersoek van grondhervormingmisdade/ korrupsie geteken het. Departement Landbou, Bosbou en Visserye: Verslag oor besteding en werkverrigting: Die departement landbou, bosbou en visserye het verslag gedoen aan die portefeuljekomitee oor hul besteding en werkverrigting in die derde kwartaal van 2011. Die fokus-areas vir dié tydperk was die vermindering in die koste van basiese voedselsoorte, werkskepping en die ondersteuning van kleinboere, asook om die inkomste en werkomstandighede van plaaswerkers, bosbouwerkers en vissers te verbeter. Die direkteur-generaal, Mnr Langa Zita, sê dat R11,4 miljoen in Mafisa-lenings uitbetaal is en dat 2 983 werksgeleenthede geskep is deur middel van die CASP-program. Daar is ook 23 nuwe koöperasies gestig, en 10 199 sogenaamde kleinboere is geïdentifiseer vir ondersteuning. Daar is ‘n groot aantal huishoudelike- en gemeenskapstuine gevestig. Mnr Zita het erken dat die volhoubaarheid van projekte en die beheer van siektes ‘n uitdaging vir die departement bly. Nasionale Beplanningskommissie: Lae koolstofstrategie: Die Nasionale Beplanningskommissie het hul laekoolstof-strategie aan die portefeuljekomitee vir water en die omgewing voorgehou. Dit vorm deel van die kommissie se visie vir 2030. Die oorgang na ‘n laekoolstof-ekonomie is ‘n komplekse proses, want Suid-Afrika het hoë CO2 emissies. Verder is die land se ekonomiese ontwikkeling tot ‘n groot mate afhanklik van die ontginning van fossielbrandstowwe. Ten einde te beweeg na ‘n laekoolstofekonomie sal voorsiening gemaak moet word vir ‘n uitge-breide program van hernubare energie en sal ‘n koolstofbegrotingsbenadering gevolg moet word.

LIMRPO se kongres uitgestel Limpopo Rooivleisprodusente Organisasie (LIMRPO) se op 10 April word uitgestel, aangesien die datum direk na Paasnaweek is en dit veroorsaak probleme met die beskikbaarheid van sprekers. Die nuwe datum is: 24 Julie. Registrasie sal om 08:30 wees en die kongres begin om 09:00. Dit word in die Hoeka Toeka Gastehuis in Mokopane gehou. Sprekers wat sover bevestig het is dr Faffa Malan, dr Franci Jordaan, mnr Dieter Jordaan, dr Willem Wiese en iemand van ABSA AgriBesigheid. Die volledige program sal mettertyd deurgegee word.


11

Maart 2012

The largest farm tractor in the world — and a few other mighty big ones Big Bud 747 is the name of a custom made tractor that was built in the USA in 1977. It holds the record for the world’s largest farm tractor. It was built by Ron Harmon and the Northern Manufacturing Company at a cost of about R2,8 million. It was built for the Rossi Brothers, cotton farmers in California, where it was used for eleven years for deep ripping. It was eventually sold to the Williams Brothers of Montana, to pull a 24 meter cultivator, with which it cultivated one acre/minute at

speeds up to 13 km/h. The Big Bud 747 is nowadays displayed at the Heartland Acres Agribition Center in Independence, Iowa. The technical data of Big Bud 747 are as follows: Engine: Horsepower:

(diesel fuel); weight 45,5 ton (full fuel tank). Cab features: Air conditioner; heater; windshield wipers; swivel bucket seat plus buddy seat; AM/FM radio; 8-track stereo system.

900 @ 1 900 rpm; 16 cylinder 16V92 Detroit Diesel twocycle engine; displacement: 24,14 litres; 2 turbochargers, 2 superchargers; torque: 3 200 Nm @ 1 400 rpm. Transmission: 6 forward and 1 reverse. Dimensions: 8,2 m long, 6,1 m wide, and 4,3 m tall; wheelbase: 4,9 m; tyres: 2,4 m in diameter (38 x 35 16 ply duals); fuel capacity: 4,546 litres

John Deere se 9620 bul John Deere se 9620 is nog een van die wêreld se landboutrekker-monsters wat by sy bekendstelling opslae gemaak het. Die sessilinder-dieselenjin lewer 372 kW en 235,6 kW op die kragaftakker. Die

asafstand van die bul is 350 cm en dit weeg met ‘n vol dieseltenk (1 022 liter) ‘n ronde 50 ton. Jy benodig ‘n volle dosyn 800/70R38-bande om die bul se wiele mooi te laat loop.

World’s most powerful tractor The world’s most powerful production tractor currently available is said to be still the Challenger (below). The top-rated model delivers 474 kW

of heavy-duty grunt, weighs in at over 27 tonnes, comes with a fuel tank approaching 1 500 liters and can be supplied with a choice of tyres ranging from single to duals, even triples to suit any farm situation. The heavy-duty frame and articulation joint on the tractors have been purposely designed, built and tested to handle even the most rigorous conditions. The 145 mm diameter bar axles, for example, are the largest axles in the industry. The top of the four model range, the MT975B boasts a massive 430 kW power output that increases to 474 kW via an eight percent power growth rate (bulge) from its Caterpillar C18 ACERT Tier 3 engine. Other models in the range include the MT945B (320 kW), MT955B (343 kW) and the model MT965B at 381 kW. The new higher kW models share a number of components with the proven MT800 series track tractors.


12

Maart 2012


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.