ESTABLISHED 2015
Personeel | Personnel
Kontak
Contact
■ Joe DreyerThe ongoing loadshedding schedules are driving the residents of Tzaneen and specifically small business owners up the walls. Businesses are closing their doors and some residents never have electricity at their homes when they leave in the mornings or arrive back home in the afternoons.
The reason for this is because of an ever-changing loadshedding schedule that appears to have no logical thought behind its planning. The person responsible for the planning of said schedule is a man named Bheki Chawe from the GTM’s Electrical Department.
In a meeting held in one of the municipal boardrooms a few months ago, Bheki was asked how he determined the schedule and the answer he gave was that it depended on the areas where the most power was being consumed at a given time.
Connect with us
If this were indeed the case, it would not make any sense that the residential be switched off during the day when the residents are not consuming power there but are at work in offices and warehouses and factories where a lot of electricity is being consumed.
The Freedom Front Plus PR Councillor, André Moss, setup a meeting with the Tzaneen Mayor, Gerson Molapisane, during which he managed to convince the mayor of the urgency of speaking to the community at a public gathering.
“Following several complaints from the community and challenges surrounding the water and electricity supply in Tzaneen town, I requested the Mayor’s office to urgently call a meeting with Tzaneen residents,” Moss stated. “The may-
■ Joe DreyerThe Greater Tzaneen Municipality has thus far suffered a loss of R77 750,84 through the theft of water meters within the residential areas of this town in just the last three months. In February a total of 20 water meters were reported to have been stolen at a cost of R21 031 (a single water meter costs R1 065,08).
March saw 32 water meters stolen and in April the number dropped slightly to 21 but still at a cost of R22 366 to the taxpayer.
or gladly accepted the request and the meeting will take place on the 17th of May at 17:00 at Tzaneen Primary School Hall. I would like to request all residents of Tzaneen to attend the meeting and come and talk to the Mayor about challenges and solutions for our town.”
Bulletin will be at the meeting and we urge all of our readers to join us on the evening and have a discussion with the people responsible for the loadshedding schedules and find possible solutions to this very dire situation.
Identified hotspots for the theft of these water meters are Flora Park, Medi Park, Arbor Park and Aqua Park and to date it does not seem as though the municipality has devised a workable solution to combat this criminal act.
The theft is set to take place most evenings during the loadshedding slots. The street patrol teams that were elected more than a month ago, have not yet taken to their nightly posts as they first require training which in turn is set to commence next month.
Tzaneen se munisipale swembadkompleks in Crownstraat (Wyk 15) is na agt jaar en R17 miljoen van die belastingbetaler se geld, steeds nie operasioneel nie. Bulletin het in 2015 vir die eerste keer oor hierdie swembad debakel “Poolgate” berig. Ons het hierdie week weer die nes gaan skud.
Die swembadkompleks word op die oomblik deur die swemklubs onderhou en opgeknap voor groot byeenkomste
Om die omvang van hierdie situasie ten volle te begryp, moet die agtergrond in die geheel van die Groter Tzaneense Munisipaliteit (GTM) se nutteloosheid en absolute onbeholpenheid eers weergegee word.
In 2015 was die plan om Tzaneen se spoggerige nuwe munisipale swembad op die 3de Oktober amptelik te open. Dit na die munisipaliteit die bestaande swembad ten koste van R17 miljoen totaal en al herbou het, asook nuwe aanbouings (waaronder ‘n nuwe pawiljoen wat sitplek vir 400 mense kon bied), en terreinverbeterings aangebring het.
Lewensredders
Die swembadkompleks kon wel nie op die 3de Oktober geopen word nie want daar was blykbaar nie lewensredders beskikbaar nie. Dit ten spyte daarvan dat die plaaslike swemklub aangebied het om hul senior swemmers se dienste aan die munisipaliteit beskikbaar te maak oor naweke.
Die GTM het toe in Januarie 2016 ‘n bedrag van R86 000 spandeer om twee swemafrigters vanuit KwaZulu-Natal op te vlieg Tzaneen toe, om drie van hul werkers te leer swem, en dan ook die basiese funksies van lewensredding te leer. Hierdie ses maande oefening het veroorsaak dat die belastingbetaler glad nie die swembad kon benut nie. Dit het ook beteken dat groot byeenkomste nie daar aangebied kon word nie.
Die situasie is vererger deur die woordvoerder van die GTM, Neville Ndlala wat in een mediaverklaring die bestaan van hierdie lewensredder-program beide ontken, en later gestaaf het. Die kandidate vir die program was arbeiders uit die munisipaliteit se verskeie departemente wat belowe is dat hulle met ‘n paar swembrille verskaf sou word en al wat hulle moes doen, is net opdaag.
Daar was oorspronklik vier kandidate, maar een van die manne het onttrek op die dag toe hy besef hy moes sy eie swembroek verskaf end at daar van hom verwag sou word om in die swembad te klim. Die drie kandidate wie toe uiteinde-
lik die program voltooi het, het intussen soos mis voor die son verdwyn.
Bulletin het ‘n video gemaak tydens die lewensredders se swemlesse wat op ons webtuiste, asook op ons Facebook-blad besigtig kan word deur op die skakel te kliek.
Die groot lek
In Augustus 2016 is daar ontdek dat die nuut-geboude swembad lek. Die lek was so groot dat die munisipaliteit die hele swembad moes uittap om die lekkasie stop te sit. Hierdie was so ‘suksesvol’ dat die swembad ses maande later steeds nie bruikbaar was nie.
VJ Singh
In Maart 2017 het die GTM ‘n man by name, Vikramjith “Vicky” Singh (60) as die hoof van die munisipale swembadkompleks aangestel. Bulletin het ondersoek ingestel en in Singh se verlede gedelf en bevestiging het dat hy die voormalige hoof van die Joan Harrison swembadkompleks in Oos-London was voor hy uit sy pos verwyder is oor hy na bewering duisende Rande se ingangsfooie by die swembadkompleks se hekke gesteel het.
Bulletin se ondersoeke het ook die feit ontdek dat Singh twee strandhuise ter waarde van R750 000 elk in 2011 aangekoop het. Singh is deur die Valke ondersoek en aangekla van finansiële wanbestuur. Teen die tyd wat Singh deur die GTM aangestel is om die Tzaneense swembad te bestuur, was sy saak nog voor die hof. Ndlala het destyds die aanstelling gestaaf en gesê dat die GTM nie bewus was van Singh se verlede nie. ‘n Paar maande later het Singh uit Tzaneen verdwyn.
R30 000 vir kassiere
In dieselfde jaar het die GTM twee poste vir kassiere adverteer. Die twee kandidate sou aangestel word om by die ingangshekke van die swembad te sit en die kaartjieverkope te hanteer. Die maandelikse salaris van hierdie kassiere sou R30 000 per maand wees. Dit het nooit gebeur nie en het as die nuwe verskoning oor waarom die swembad nie vir die publiek toeganklik was nie.
Die publiek moes hul kaartjies direk by die munisipaliteit gaan koop en ko nook nie op naweke so doen nie. Daar was ook nie lewensredders aan diens nie, so die publiek kon in elk geval nie gaan swem nie.
Vyf Jaar later
Tot op hede (2023) is daar steeds geen permanente lewensredders by die Tzaneense swembad aangestel nie. Singh se pos staan steeds vakant en die publiek kan steeds nie die swembad geniet nie. Ons het hierdie week vir Ndlala gevra wat aangaan daar en hy was van mening dat die swembad huidiglik toe is, as gevolg van die wintermaande wat oppad was.
“Die swembad is tans om twee redes gesluit,” het hy gesê. “Dis die wintervakansie, ons sluit gewoonlik vanaf April en heropen in September. Tweedens; ons het tans nie lewensredders nie. Meneer Singh het ‘n tyd gelede vertrek en nog ‘n lewenswag is gewerf en sy kontrak het ook verstryk. Daar is besprekings oor die uitkontraktering van die swembad aangesien dit vir GTM duur is om die fasiliteit te bestuur. Wanneer die roete van uitkontraktering amptelik aanvaar word, sal dit geadverteer word.”
Luidens André Moss van die Vryheidsfront Plus sal die skuif na privatiseering, indien dit wel volgens die regte kanale geskiet, en indien die regte organisasie die bestuur van die swembad oorneem, dalk ‘n beter opsie vir die plaaslike gemeenskap wees.
“Die swembad word wel reeds uitverhuur aan swemklubs vir sportgeleenthede. Wanneer belastingbetalers se geld aangewend word vir ‘n openbare gerief, moet hulle daarby kan baat vind,” het Moss gesê. “In hierdie geval faal die munisipaliteit die inwoners van Tzaneen. Die VF Plus sal die saak opneem met die munisipale bestuurder, Donald Mhangwana, en voorstel dat privaat instansies ’n geleentheid gegun word om die bestuur van die dorpswembad oor te neem. Sodoende kan ‘n inkomste vir die munisipaliteit gegenereer word en kan inwoners die swembad benut waarvoor hulle ten duurste betaal het.”
Die DA Tzaneen Koukus leier, René Pohl, het op haar beurt gesê die blote feit dat die munisipaliteit se enigste oplossing - na sewe jaar se onsuksesvolle pogings om een van hul eie instansies te bedryf - is om die instansie aan ‘n privaatmaatskappy of organisasie uit te kontrakteur, plaas hul onbevoegdheid wéér in die kollig. Pohl het saam met Bulletin sedert die begin van die swembadprojek geveg om te keer dat die swembad nie tot niet gaan nie.
“Weereens, erken en bevestig die GTM dat húlle totaal en al onbevoeg en wanfunksioneel is. Die plaaslike swemklub het destyds die munisipaliteit genader om seker te maak dat die projek suksesvol aan die publiek se behoeftes voldoen, veral omdat swem een van die gewildste sportsoorte in Tzaneen is. Die swemklub het al menige SA swemmers opgelewer,” het Pohl gesê. “Hulle sou opgeleide en betroubare lewensredders voorsien, skoolkompetisies reël, en selfs Nasionale swemkompetisies wat Tzaneen ‘n uitstekende ekonomiese inspuiting sou gee en ook op die Nasionale kaart plaas. Weereens wou hulle totale beheer uitoefen. Ons kan net duim vashou dat ‘n bevoegde kontrakteur aangestel word wat ‘n deskundige op die gebied is.”
Intussen bly die swembad gesluit vir die publiek. Die media word gestop om in te gaan en videos te skiet, en die sekuriteitswagte word elke dag betaal om musiek te luister en hoenderboudjies te eet.
‘n Aantal perderuiters van Laerskool Tzaneen het tydens een van Limpopo se rondtes van die Suid-Afrikaanse Western Mounted Games (SAWMG) by Uitzoek Stalle net buite Tzaneen, hul ruitervernuf in die arena gewys.
Hierdie provinsiale rondte was vanaf Saterdag die 29ste en Sondag die 30ste April beslis en was deur talle ope-ruiters sowel as skoleruiters bygewoon.
Dit was veral die Larries se Kyla de Beer wie met haar perd, Marmari Kon sul, haar baie goed van haar taak gekwyt het. De Beer het in die SAWMG se ope- sowel as in die skole-afdeling as algehele wenner uit die stryd getree.
In die ope-afdeling vir Vlak 0 ruiters het sy in verskeie items, naamlik die Barrel Race, Figure 8 Stake, Sleutelgat, Poles 1 en Speed Ball haar teenstanders laat les opsê wat aan haar die algehele eersteplek be sorg het.
Sy het in die SANESA Ope-afdeling vir Vlak 0 skoleruiters weer eens die kroon gespan met haar perdryvernuf en het weer ‘n rits eersteplekke in haar items behaal om met nog ‘n algehele klaskampioenskap beloon te word.
Tydens haar deelname aan die tweede dag se verrigtinge het de Beer haar segetog voortgesit waar sy die vorige dag opgehou het. Sy het die items vir die SAWMG se ope-afdeling, naamlik Bi-rangle, Hurry Scurry, Sleutelgat, Quadrangle en Speed Barrels, oorwinnings behaal om as die algehele wenner vir die afdeling uit die stryd te tree.
Sy was in dieselfde bogenoemde items, die keer in die ope-afdeling vir skoleruiters, weer ontstuitbaar om met die algehele eersteplek weg te stap.
Limay Schutte het in die eerste dag se kompetisie met haar perd, Mia Muis, aan SANESA se Ope-afdeling vir Vlak 0 ruiters deelgeneem. Sy het derdeplekke vir die B-rangle en Hurry Scurry items behaal en sy het in die Sleutelgat, Quadrangle en Speed Barrels items telkens vierde behaal. Dit was egter genoeg om aan haar die derde algehele plek te verseker.
Smouskous | Classifieds
It is not about nudity
Fine art photography has long been shrouded in misconceptions that undermine its true significance and artistic merit. These misconceptions often arise from a lack of understanding and a tendency to overlook the depth and complexity inherent in this form of artistic expression. It is time to challenge these misconceptions and shed light on the profound impact that fine art photography can have on our perception of the world.
Firstly, fine art photography is often mistakenly seen as a simple act of capturing pretty pictures. However, it is important to recognize that fine art photographers are not mere documentarians of reality; they are visual storytellers. Their photographs are carefully composed, using elements such as light, colour, and composition to convey emotions, evoke contemplation, and provoke meaningful discussions. Fine art photographers bring their unique perspective to their work, inviting viewers to experience the world through their lens.
Another common misconception is that fine art photography lacks technical skill. On the contrary, fine art photographers undergo rigorous training and possess a deep understanding of the technical aspects of their craft. They master the use of various cameras, lenses, and editing techniques to translate their artistic vision into tangible images. Moreover, while subjectivity does play a role in interpreting art, fine art photography often explores universal themes, making it relatable to a wide range of viewers. In conclusion, it is crucial to dispel the misconceptions surrounding fine art photography. Recognizing the depth, technical skill, inclusivity, and social relevance of this art form is essential to appreciating its true value. Fine art photography is not just about pretty pictures; it is a profound means of expression that invites us to see the world through the eyes of talented artists. www.reallyjoereally.co.za
■ Roelof de Jonge
Die Hoërskool Ben Vorster se akademiese Top 10 presteerders vanaf Gr.8 tot Gr.12 vir die eerste kwartaal is vandeesweek, Maandag die 8ste Mei, bekend gemaak.
Die matrikulante wie hul 2023 skooljaar met hierdie prestasie begin het is Vutivi Murhombo, Ntshuxeko Mkhari, Nsuku Mageza, Iloné Venter, Trevor Cassidy, Nthabiseng Ragolane, Ruben Vosloo, Minet de Kock, Azél Vorster en Wihan Jacobsz.
Die Akademiese Top 10 uitblinkers tussen die Gr.11 leerders is Wanga Ramatshila, Jolene Potgieter, Jané Toerien, Mukutsuri Mabunda, Chané Esmeraldo, Alida van der Walt, Sumari Vorster, Vernon Clements, Lara Pieterse en Megan-Lee Mans.
Die Gr.10 leerders wie met Akademiese Top 10 prestasies spog is Mikateko Mabale, Elné Haynes, Nsovo Ngoveni, Chanelle de Swardt, Katie van Zyl, Nsuku Shingange, Jani Minnaar, Lebogang Mahomane Corné Swanepoel en Nsuku Makhubele.
Vir Gr.9 leerders was Ramona van Heerden, Destiny Cassidy, Clarabelle Dippenaar, Anri Bezuidenhout, Shanon Mthembi, Josua van Eeden, Rikus de Kock, Motswapo Rakubu, Marnu Duvenhage en Miné du Plessis die Top 10 slimmes wie presteer het.
Die Gr.8 groentjies van die Vossies het gou hul laaste primêre skool-vere afgeskud en gewys die hoërskool se akademie skrik hulle nie af nie. Die Top 10 Akademiese presteerders is Vuenti Maluleka, Juliana du Plessis, Zené de Jager, Kerryn Risiba, Itumeleng Sebola, Rixile Khosa, Lené Camphor, Hunadi Malungane, Phathu Mudau en Dimpho Modiba.
■ Roelof de Jonge
Lowveld Academy was graced with a visit from the Lepelle 4 Circuit Director, Matema Moagi, to congratulate and present certificates to eight of this learning institute’s matriculants who made it to the Top 100 grade 12 students in Mopani’s west educational district.
The certificate was awarded by the Mopani West Educational District and District Director Phillipine Modika, celebrates the 100 top academic students for the first term of 2023.
Out of a total of 8252 matriculants in the Mopani West District, Lowveld Academy students proudly claimed eight positions, ranging from 96th to the highest position of sixth and fifth.
The top places was held by students Kamogelo Molefe and Kabelo Madalane who also hold the second and first positions respectively in the Lepelle 4 Circuit.
The event was accompanied by Lowveld Academy students showcasing their vibrant school spirit with song and dance with the students expressing their gratitude to Moagi and her team for their continuous support of their educational endeavours.
In fifth position was Kabelo Madalane with a pass rate of 89.57%
■ Roelof de Jonge
Die O/15A en O/17A netbalspanne van Merensky Landbou Akademie het op die 4de Mei na Hoedspruit gereis waar hulle aan ligawedstryde teen Southern Cross Schools, Hoedspruit High School en Lowveld Academy deelgeneem het.
Beide die Plasies se netbalspanne het in al hul wedstryde oorwinnings verseker deur hul teenstanders oortuigend te klop.
Die O/15-span het Southern Cross met 45-0 geklop en volg dit op met nog ‘n sege teen Lowveld Academy met ‘n wentelling van
29-2. In hul laaste wedstryd teen Hoedspruit High School se span het hul met ‘n oorwinning van 31-2 min teenstand ervaar en dit het behoorlik doele gereën.
Die Plasies se O/17-span het teen Southern Cross School altesaam 36 doele aangeteken teenoor die enkele doel van hul teenstanders. In die wedstryd teen Lowveld Academy het hulle nog ‘n gemaklike oorwinning behaal en die eindtelling was 40-5.
Die span van Hoedspruit Academy het egter hewiger teenstand gebied, maar dit was uiteindelik Meresnky wat met 24-18 die wedstryd in hul guns verseël het.
followed by Kamogelo Molefe (89.57%) in sixth place and Kgaugelo Malapane (93rd position, 79.86%)
The other learners amongst the top 100 were Kevin Ndlovu (18th place, 87.14%), Rishika Padmaram (26th place, 85.86%), Carlo Dos Santos (32nd position, 85.14%), Renee McFarlane (62nd place, 81.71%) and Nicole Adam (96th place, 79.71%).
Kleuterskool Hoof
Primêre pligte en verantwoordelikhede:
● Oorhoofse toesighouding en bestuur van die kleuterskool en personeel.
● Voorbereiding, fasilitering en nakom van die voorgeskrewe kurrikulum en lesinhoud.
Minimum vereistes:
● ‘n Toepaslike kwalifikasie as kleuterskool onderwyseres gerugsteun deur 5 - 10 jaar praktiese ondervinding in ‘n kleuterskoolomgewing;
● SACE registrasie sal as aanbeveling dien
ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan.
Stuur asb u CV per e-pos aan talent@zz2.co.za.
Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan.
Rig navrae aan Johané van der Merwe by 015 395 8249.
● Die handhawing van dissipline en orde om ’n positiewe klimaat vir die personeel en kleuters te help skep
● Voorsien in die basiese behoeftes van die babas & kinders
● Gereelde skakeling met die ouers en bestuurskomittee.
● Skep en instandhouding van ‘n veilige, higiëniese en gedissiplineerde omgewing.
● Daaglikse bestuur van die fasiliteite,, administratiewe take soos aankope en voorraadbeheer.
Daar bestaan ‘n opwindendende geleentheid vir ‘n passievolle en energieke onderwyser om deel te vorm van ons kleuterskool in Mooketsi (Limpopo-provinsie). Die primêre taak van die persoon sal die opvoeding en versorging van kleuters (ouderdomme van 3 maande - 6 jaar) wees, asook om dissipline en algemene orde te handhaaf binne die raamwerk van die ZZ2-waardestelsel. Sluitingsdatum:
● Die uitleef en toepassing van die ZZ2-waardestelsel
● Goeie kennis dra van die ontwikkelings stadiums van ‘n voorskoolse kind;
● Die persoon moet oor eie vervoer beskik;
● Noodhulpopleiding en/of sertifisering sal as aanbeveling dien;
● Die beskikbare pos is ’n voldagpos (07:00 tot 17:00), Ure kan wel van tyd tot tyd verskil
● Selfstandige en onafhanklike optrede, maar moet ook in spanverband kan werk;
● Die gekose kandidaat moet oor goeie kommunikasie- en leierskapvaardighede beskik.
■ Roelof de Jonge
The Tzaneen Rally will this year once again feature on the calender of the South African National Rally Championship (NRC), scheduled from the 25th until the 26th of August.
This is thanks to the ongoing support from local motorsport enthusiast and a former works rally driver, Theuns Viljoen, as well as from local businesses like NTT Motors Tzaneen and other local businesses who vigorously stepped in to sponsor the event last year.
Bulletin spoke to Viljoen, who is one of the route directors of the Tzaneen Rally, who confirmed that the rally will be on the 2023 NRC fixture list. The Tzaneen Rally’s headquarters will once again set up camp at the Tzaneen Show Terrain.
“It is exciting to share the news with the community of Tzaneen. We really had a great event last year and we are hard at work to not only plan this year’s rally, but also starting well ahead of time to promote this spectacle of an event.”
Viljoen said amongst the upcoming action is another night stage through the streets of Tzaneen which will be held on the first day of the rally. The popular Testing Grounds stage and the Show Terrain stage to round of the rally will bring the event closer to the spectators.
“The Friday evening’s stage in town was immensely popular and hordes of people lined the streets to see the action. We might alter the times of some of the town stages which will
help to attract even more spectators.”
The spectacular, though challenging Tzaneen Dam and Canal stages are earmarked for some alterations through the increasing of the distances.
“To promote the rally before the time, the Tzaneen Rally commission plans to showcase the event at the Letaba Show which will take place from the 9th until the 11th of August this year.”
“We are planning to have Theuns Joubert’s Salom Racing Toyota Yaris along with various other rally cars on display which will certainly draw the attention and support of the local community and businesses alike,” said Viljoen.
“We aim to have the spectator guides ready by then and not in the week when the rally is set to take place, so that we can hand them out to the visitors of the Letaba Show which will further help to promote the Tzaneen Rally.”
The return of the NRC to Tzaneen and Limpopo province was sparked with the return of a round of the regional championship to Tzaneen in 2021. The cherry on top of the preverbal cake was when Letsitele’s top tier national rally championship campaigner, Theuns Joubert from the Salom Labour Rally Team, entered the event and blasted his way to victory.
His entry and victory in the regional event further helped set the tone for a possible return to the National Rally Championship. Joubert enjoyed a brilliant 2021 NRC season and won the National Rally Championship for drivers. This also contributed to the return of the NRC to Tzaneen in 2022.