September 2015
Politsi’s bee population gets help from parrots
2
2
September 2015
’n publikasie van Bulletin
Uitgewer: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Redakteur: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarking: Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: Tamryn Branch tamryn@bulletin.us.com Tessa Thompson tessa@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.
Your agri advertising solution provider Jacques Smuts 071 268 2543
jacques@bulletin.us.com
Parrot project benefits Politsi’s bee population A promising bee project combined with saving the endangered Cape parrot from extinction was introduced on Amorentia Estate, a nut and avocado farm at Politsi near Tzaneen. Work on the project started three years ago and has grown into a social economic development that will benefit the Cape parrot, bees, the farmers and a local farm school. It enjoys international support and sponsorships from various institutions in America and Europe as well as local supporting groups. Amorentia Estate already has fifty bee hives in its orchards and the aim is to have two hundred in the very near future. Mr Wynand Espach, general manager of the estate belonging to Mr Howard Blight, said it is known that the population of the Cape parrot has declined drastically over the years with less than a thousand birds remaining. This was mainly due to habitat destruction. They prefer to nest in dead Yellowwood trees and there are only few of these trees left in the birds’ natural habitats of the Eastern Cape, KwazuluNatal and Limpopo. Amorentia Estate have been monitoring the birds for a number of years since they were first spotted on pecan nut trees on the farm. Previous attempts to install artificial nest boxes on the farm were hampered by two major factors; bees invaded the nest boxes within days and the boxes were not installed high enough in suitable trees. During a 2013 expedition, the international Explore Trees professional tree climbing team arrived at Amorentia to measure Matumi trees that are listed on the South African Champion Tree list. Two members, Messrs David Wiles and Drew Bristow, saw the potential synergy in assisting Amorentia with an artificial nest box project. Together with Espach and Blight they started researching possible solutions to bee invasions. They eventually came across research that has been done by Ms Caroline Efstathion,
a student at the University of Florida in the US. She is working on her Masters degree on parrots and bees, while her fiancé, Mr Rob Horsburgh, is a bee expert. In May this year everything came together when researchers from the University of Florida, professional tree climbers from the US, England, Denmark and New Zealand as well as a film crew arrived to implement the project. Espach said twenty sites were identified on and around the farm. Each site has one parrot nest box installed as high as possible in the canopy of the tree and is accompanied by two bee trap boxes in the same tree or nearby, but at two lower levels. The team introduced a so-called “push-pull” method. In short the parrot boxes are treated with a chemical that repel the bees and the bee boxes are treated with a pheromone that attracts bees. The pheromone is highly effective and was developed by Efstathion. The bees then stay away from the parrot boxes, leaving it available for the parrots to breed in. Some of the locals as well as Amorentia employees were trained by the researchers in bee keeping, as this is one of their specialities. Once the bees moved into the trap boxes, they are removed into hives in the orchards for pollination. In the meantime, a class room of the Thlalefa Combined School on the estate was converted into a small factory, where the honey from the many hives on the farm will be bottled and the wax will be used to make candles. This will be marketed locally under a special brand name in aid of funding the school. The long term aim is to build a hostel for the school children. Many of them are orphans and are living with family members on surrounding farms. Espach said farmers in the area are encouraged to become part of the project, as the growth of bee colonies is rather important for agriculture.
Meanwhile, some good news was announced by conservationists of the Cape parrot. Within three years its population has grown from less than 1 000 to about 1 500 birds.
The bee catch boxes are installed on the lower part of the tree and the parrot box is high up in the tree.
See more pictures on page 7
3
September 2015
Limpopo se Jongboer van 2015 Mnr Christoff Smit (32) van Groblersdal is Limpopo se Jongboer van die Jaar. Die gesogte titel is dié maand by ‘n spoggeleentheid in Polokwane se Bolivia Lodge aan hom toegeken. Hy boer saam met sy ouers en broer op die plaas HN Pieterse Boerdery en spesialiseer in sitrus, druiwe en kontantgewasse.
Sy wenresep lê in ‘n balans van organismes in die grond, gebalanseerde bemesting en waterbestuur wat tot beter oeste elke laai lei. Hy glo ook daarin dat opleiding enigeen vinniger kan bemagtig as deur grondhervorming. Volgens hom is ‘n ingeligte jongboer van groot waarde vir SA landbou weens sy vermoë om aan te pas by nuwe
tegnologie en omstandighede. Hy het nege jaar gelede heel onder begin en is vandag produksiebestuurder oor alle afdelings van die plaas. Smit kom op 22 Oktober te staan teen die wenners van die ander provinsies, wanneer die SA Jongboer van die Jaar in die Birchwood Hotel in Johannesburg aangewys sal word. Deel van die wenprys is ‘n splinternuwe bakkie.
Beerseun se Kobus in eindstryd
Beerseun Boerdery van Ofcolaco was weer onder die topinskrywings in vanjaar se Jongboer-kompetisie, met mnr Kobus de Beer (35) as een van drie finaliste. Hy boer saam met sy pa Willie en broer Willem en is reeds die afgelope vyftien jaar in boerdery. Hy is betrokke by die ontwikkeling van beginnerboere, wat strek van grondvoorbereiding tot en met bemarking van produkte. Hy het ook insig in die uitdagings wat Mnre Kobus de Beer, Paul Vorster, sameroeper van die AgriLimpopo Jongboer-kompetisie, Christoff Smit, Pieter Nel en gestel word deur die samewerking tussen boere van Derek Kemp van Toyota SA. Foto: LiN Nuus verskillende rasse. De Beer het klein begin, maar die familie het die boerdery opgebou tot een van die groter rolspelers in Limpopo-landbou. Volgens hom glo Beerseun Boerdery dat die groei in die gemeenskap ‘n bydraende faktor is tot hul suksesverhaal.
Nel glo in gelukkige arbeid vorsing eers aangepak word, voor enige nuwe besluite geneem kan word. Sy eerste sitrusaanplantings is in 2006 op De Wagendrift (‘n saaiplaas) gedoen en in 2010 is ‘n volwaardige sitruspakhuis op die plaas opgerig. Nel se sleutel tot sukses is: “Gelukkige arbeiders bied positiewe resultate.”
Your agri advertising solution provider Jacques Smuts 071 268 2543 jacques@bulletin.us.com
Wenkem S.A. Reg № 1988/003854/07
(EDMS) BPK. (PTY) LTD
E-mail cor.greyling@wenkem.co.za steve.smuts@wenkem.co.za
Vir `n volledige reeks: • Mikro-element blaarvoeding • Na-oesbederfmiddels • Plaagdoders • Swamdoders • Citrosol Wakse Cor Greyling | Cell: 082 856 5445 • Steve Smuts | Cell: 071 819 3269
agri©10161wk150227dm
Mnr Pieter Nel (33) van De Wagendrift Boerdery was vanjaar een van drie finaliste in Limpopo se Jongboer-kompetisie. Hy boer saam met sy pa en twee broers tussen Middelburg en Groblersdal. Nel is positief oor die toekoms van landbou in SA. Hy is ontvanklik vir nuwe idees en verandering, maar glo dat behoorlike na-
4
September 2015
Voer hiasinte vir beeste en grond, hoor boere Al raad teen die hiasinteplaag in die Le- gespuit word, sak dit na die bodem en tabarivier is om dit fisies uit die water te vorm ‘n bron wat suur- en stikstof voortverwyder en dit in te span vir kompos bring. Dit bevorder verdere groei. of veevoer, sê mnr Dewald Kamffer, ‘n As dit fisies uit die rivier verwyder omgewingskonsultant word, kan dit as kompos van Modjadjiskloof. gebruik word. Deur dit Hy was ‘n genooide met beesmis, saagsels spreker by AgriLetaba se en ‘n tikkie ander byvergadering vroeër die voegsels te meng, word maand in Tzaneen, maar dit uitstekende kompos. sy raad was nie goeie Dit kan ook as veevoer aangewend word, met nuus vir die boere van die toevoeging van Letsitele nie. Hulle wil die hiasinte met staatshulp sekere bestanddele. vinniger verwyder hê. Dit is egter ‘n kosteKamffer het verduidelik eisende taak wat handedat hiasinte op suurstof arbeid benodig. Deur dit en stikstof in die water in te span vir kompos en floreer. Wanneer dit in die veevoer, kan dié koste water met gifstof doodverhaal word. Dit is egter Kamffer
‘n tydsame proses en die hiasinte sal nie oornag verdwyn nie. Mnr Pieter Vorster, die voorsitter van AgriLetaba, het gesê die pes het al so toegeneem dat die boere ‘n vinniger oplossing daarvoor soek. Hy het bygevoeg dat die afdeling vir die bestryding van onkruide (Alien Weed Committee) by die departement van waterwese en sanitasie betrek moet word om daarmee te help. Dié komitee was vroeër betrokke by die bestryding van hiasinte, maar dit is net kol-kol gedoen en was nie doeltreffend nie. AgriLetaba het nietemin kennis geneem van Kamffer se voorstelle en sal op die lange duur daarna kyk. Vorster het gesê goeie reën en ‘n sterk vloed lyk na al kitsoplossing vir die plaag.
Waterhiasinte vorm ‘n tapyt op die oppervlak van die Letabarivier in Letsitele.
Jong buurboere maak indruk Die groep jong boere van Suidelike Afrika wat Tzaneen onlangs as gaste van SACAU besoek het, kan beskou word as die groeikrag van landbou in verskeie buurlande. Die besoek is gereël deur Dr Theo de Jager, die president van SACAU, en mnr Willem van Jaarsveld, die uitvoerende hoof van AgriLimpopo. Hulle het bestaan uit verteenwoordigers van verskillende Die president van SACAU, Dr Theo de Jager, vergesel twee van landbousektors met ‘n bewese erdie besoekersgroep op ‘n avoplaas van Allesbeste buite Tzavaring in landbouproduksie. neen. Hulle is mnre Gift Mafuleka van Siyalima Farms in BronkIn die proses is verskeie plase in die horstspruit en Ace Kavari van Komboro Brahman in Namibië. Tzaneen-distrik besoek, waar onder meer gekyk is na toonaangewende landboupraktyke in die verbouing van avo’s, piesangs, sitrus en ander kontantgewasse. Die besoek is afgesluit met ‘n kongres in Letsitele. Van Jaarsveld het na die besoek gesê die groep het deurgaans indringende vrae gevra en duidelik laat blyk dat hulle meer van landLINKS: Mnr Zander Ernst, ondervoorsitter van AgriLetaba, spreek die toergroep oor die verbouing van avokado’s toe.
bou weet as wat aanvanklik verwag is. “Soveel as wat hulle by ons kom leer het, so kan‘n afvaardiging jong boere uit ons streek weer by hulle in Mosambiek, Zimbabwe, Zambië, Malawi en Namibië gaan kers opsteek,” sê Van Jaarsveld.
Die landbouleiers wat die groep buurboere vergesel het, is mnre Kobus de Beer, Benito Eliasi, Zander Ernst, Dr Theo de Jagter, mnre Livhu Ngwekhulu en Willem van Jaarsveld.
Mulching Tree Felling Bush Clearing Tilling Ploughing Trenching Ridging Mechanical pruning & Window cutting Tel: 015 304 3009/ 1031/ 1032/ 1033 Fax: 086 246 35830 email: qualityagri@qph.co.za
5
September 2015
Perilous tomato pest on our doorstep
The most devastating pest attacking tomatoes and potatoes settled in the northern parts of Africa and is slowly moving towards the south. Unconfirmed cases of the globally feared leaf miner Tuta absoluta were reported in Mozambique recently, where commercial and subsistence farmers fear big losses if effective control is not brought in immediately. The fact that education is low and the support network is scarce makes it so much more difficult to coordinate any meaningful management strategy. Subsistence farmers in Mozambique, Malawi, Zimbabwe,
Zambia, Botswana and South Africa are at grave risk. Middle East and Africa, causing increased tomato prices, Leading research work on the pest is done con- bans on the trade of tomatoes and its seedlings, an intinuously by DuPont in Centurion. Mr Andries crease in synthetic insecticide applications and a rise in Fourie, researcher, said the faintest footprints by the cost of crop protection. migratory labour workers in neighbouring counMost affected countries apply a large number of chemtries can spread the pest to South Africa. Limpopo ical pesticides to control the T. absoluta population, but will be the first target, where thousands of workers some of these became obsolete because of resistance are employed by commercial tomato and potato by the insect. Pheromones are also applied to bring the farmers. Infestation to these farms can lead to cata- population down. strophic damage to the economy of the province. Biological control measures are now applied in some Fourie said a confirmed case in the north of Zim- regions of North Africa and Europe, where biological babwe was also reported. DuPont was requested agents such as mired bugs are used with limited success. by the Department of Agriculture to register existing pesticides of the company for use against T. absoluta. Two products, Steward 150EC and Corageen 200SC, are available. According to Fourie two training sessions on the pest were already held at ZZ2 in Mooketsi to brief technical staff on the matter. The pest was also thoroughly discussed at a symposium held in GrahamsGeneties gemodifiseerde (GM) gesondheidsgevaar vir mense, town earlier this year. aartappels is nie kommersieel diere, die omgewing en die landThe leaf miner was first known in in Suid-Afrika toelaatbaar nie, bousektor. South American countries, espenadat die Appelraad ‘n aansoek Die LNR se aansoek is reeds in cially Peru, where it is still in abundance. van die Landbounavorsings- 2009 deur die GM-reguleerders It spread to Spain in 2006 and from raad (LNR) in dié verband af- afgekeur, maar die LNR het appel there it was discovered in North Africa, gekeur het. aangeteken, wat nou misluk het. the Middle East and the Gulf States. Dit was vir die lewering van Die Afrika-sentrum vir BiodiverIn Africa the spread gradually moved die SpuntaG2 variëteit aan SA siteit (ACB) het die beslissing verfrom Egypt down to the Sudan, Ethiomarkte. Die variëteit is gekweek welkom en gesê SpuntaG2-aarpia and Senegal as well as Zambia and om ‘n teengif vir aartappelmot tappels is deur USAID nagevors, Tanzania. te produseer, maar word deur in samewerking met die univerIt is recorded that T. absoluta caused GM-reguleerders beskou as ‘n siteit van Michigan en die LNR. up to 100% loss of crops in Europe, the
SA soek nie GM-aartappels
6
September 2015
Dawie wil skou voortbou
Grobbelaar
Tzaneen se nuwe skouvoorsitter, mnr Dawie Grobbelaar, gaan al sy kennis en ervaring van expo’s inspan om die Letaba Skou as ‘n egte gemeenskapsbyeenkoms uit te bou. Groter plaaslike deelname en betrokkenheid is hoog op sy wenslys om die vlae van negatiwiteit mee hok te slaan. “Dit is vir my ‘n enorme uitdaging. Met hier en daar ‘n bietjie skaafwerk bly die Skou in dieselfde formaat. My voorganger, me Corrie Labuschagne, het in haar termyn van drie jaar uitstekende werk gedoen om veral die
landbou as hooftema terug te bring. Op dié vlak kan die publiek sterk toevoegings verwag.” Grobbelaar, wat ook voorsitter van die Aan de Oever Boeredag is, besoek jaarliks groot skoue en ander soortgelyke geleenthede, waar hy van hul suksesverhale kennis neem. Dis eenvoudige logika, sê hy, wat ook hier met minimum koste toegepas kan word.
Mnr Jan van Bergen (regs), die uitvoerende hoof van Uzoba Engineering, verduidelik ‘n nuwe veiligheidstelsel wat aan AgriLetaba se boere voorgestel is. Me Rona McGaffin, mnre Anton Venter, Nile McGaffin, Pieter Henning en Jaco Swanepoel, ‘n ingenieur van Uzoba, luister aandagtig.
Labuschagne
Heelwat krag gaan ingespan word om die skou behoorlik te bemark, met die klem op spesiale uitstallings op ‘n spesifieke skoudag as voorbeeld. Hy stel ook in die vooruitsig dat die Letaba Skou en die Aan de Oever Boeredag later kan saamsmelt in een groot skou waarop die mense van Tzaneen en omgewing hoogs in hul skik gaan wees.
Argentine citrus collapse Citrus producers from the Argentine coast fear a total collapse of the industry in their region due to a sharp drop in profitability and the government’s indifference in helping a sector that is the livelihood of 2 000 families and about 40 000 workers. Mr John Edmonds of the CGA writes in his global citrus report that farmers in that region were selling their fruit at 0,50 pesos per kilogram, while the production cost is 1,50 pesos.
They were also being harmed by extremely high export tariffs, the suffocating tax burden, the devaluation in key markets such as Russia and difficulties to access profitable markets such as Brazil and the United States. They were the largest exporters of tangerines in the Southern Hemisphere until 2008. Since then their export of tangerines has dropped by 70% and oranges by 90%.
7
September 2015 Continued from page 2
The pheromone is installed in the bee catch box.
The parrot box
The parrot box is sprayed with a repellent to keep bees away.
The two experts from Florida are Mr Rob Horsburgh and Ms Caroline Elstathion, who will return to Amorentia in April next year.
Trained tree climbers from abroad install parrot breeding boxes on Amorentia.
Grondeise kan eeue duur, sê TLU SA Die huidige grondeise proses gaan nie in een mens se leeftyd afgehandel word nie. Trouens, in die huidige tempo gaan slegs die 20 737 eise wat in die eerste kwartaal van vanjaar ingedien is, meer as 55 jaar neem om af te handel. Dit sluit nie die eise in wat nog uitstaande is van die vorige ronde nie, ook nie die wat na die eerste kwartaal ingedien is nie, en uiteraard ook nie dié wat nog tot 2019 ingedien moet word nie. “Die Departement verwag dat sowat 379 000 eise ingedien sal word. Daardie eise sal dan in ongeveer 1 000 jaar afgehandel word! Dit skep bowendien valse verwagtings by eisers dat hulle nog in hul leeftyd ‘n vergoeding gaan ontvang.” Dit is mnr Louis Meintjes, TLU SA se president, se reaksie op syfers wat in die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming ter tafel gelê is. “TLU SA was reg in sy waarskuwing dat die regering met die nuwe eiseproses ‘n kan wurms gaan oopkrap wat hy nie kan hanteer nie,” sê Meintjes. “Daar word doelwitte gestel wat onrealisties is, en wat heel duidelik nie behoorlik deurdink is nie. Die departement landelike ontwikkeling en grondhervorming ly, soos so baie ander departemente, aan ‘n gebrek aan kapasiteit en kundigheid, en word nog net gedryf deur ‘n politieke
agenda en ideologie wat sienderoë misluk.” ‘n grondeis nie, en eerder met TLU SA kontak maak. Ons Volgens Meintjes wil die ANC-regering skynbaar nie boer steeds, nie te danke aan die regering nie, maar ten leer uit die duur lesse wat al elders in die wêreld ge- spyte van die regering.” leer is nie. Die resultaat is dat boere onseker is oor hul toekoms, dat jong toetreders huiwer om in landbou betrokke te raak, en die verbruiker begin al hoe meer bekommerd raak dat as hy nog kos op die tafel gaan hê, dit onbekostigbaar duur kan word. “Intussen gaan dit beroerd met die land se ekonomie en ons huiwer op die rand van ‘n resessie. ‘n Verantwoordelike regering sou nou al sy aandag aan die herstel van die ekonomie gee, en hierdie onwerkbare grondeiseproses onmiddellik opskort. Helaas het ons die ANC-regering nie as verantwoordelik leer ken nie, dus kan ons verwag dat toestande net nog slegter gaan word,” sê Meintjes. Hy het boere egter aangemoedig om hulle nie deur regeringsbeleid van stryk te laat bring nie, en positief voort te gaan om die verbruiker met kos op die tafel te voorsien. “Boere moet hulle nie te vinnig ontstel in geval van
Grondhervorming op nuwe pad Grondhervorming in Suid-Afrika staan voor nuwe uitdagings na die aanstelling van ‘n waardeerder-generaal en die skrapping van die vrywillige verkoperbeginsel, sê mnr Leon Borcherds, die president van AgriLimpopo. Borcherds en Dr Theo de Jager, die sameroeper van AgriLimpopo se transformasiekomitee, het in ‘n gesamentlike verslag gesê dit beteken dat die staat by onteiening nie markwaarde hoef te betaal nie, maar ‘n reeks afslagte kan benut om minder as markwaarde vir grond te betaal. “Gegewe die radikale onderbegroting vir grondhervorming teen die agtergrond van die omvangryke verwagtings wat deur die regering geskep is, kan verwag word dat die waardeerder-generaal (wat regstreeks aan die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorm-
ing rapporteer) onder druk sal wees om so min as moontlik vergoeding aan grondeienaars te betaal.” Hulle sê wat die implikasies daarvan op verbande op die eiendom en die toekoms van landboufinansiering sal wees, het handelsbanke reeds laat aandui dat hulle bekommerd is. Tot dusver lyk die Karaan-plan, wat deur prof Mohammad Karaan van die Universiteit van Stellenbosch vir die land se nasionale ontwikkelingsplan voorgestel is, na die grashalm waarna grondhervormers soek. Dit behels dat niemand gevaar loop om iets te verloor nie, en skep die geleentheid om met goedkoop kapitaal uit te brei as jy kans sien vir vennootskappe met beginnerboere. Dit beskerm markwaarde en ook landbou-finansiering, het Borcherds en De Jager gesê.
Specialize in...
FERTILIZERS.
Water Soluble Fertilizers Specialise in…. Liquid Blends
• Water Soluble Fertilizers • Liquid Blends Foliar Fertilizers • Foliar Fertilizers • Soil Enhancement Produc Soil enhancement products • Formulated Mixes • Coir / Growing Medium Formulated Mixes • Fertilizer Recommendations
Coir/Growing Medium Fertilizer Recommendations
Representative: Werner Smith 072 668 4378 Technical Advisor: Alan Faul 082 881 0301
8
September 2015
9
September 2015
Bestuur plaasaanvalle afwaarts, sê AgriSA Die publiek, regering en boerderygemeenskappe moet van elke plaasaanval kennis neem, sodat die vlak van bewustheid hieroor tot beter beleid, optrede en sorgsaamheid kan lei, waardeur die voorkoms van sulke gevalle drasties afwaarts bestuur kan word. So sê mnr Kobus Breytenbach, die voorsitter van AgriSA se landelike beveiligingskomitee, na aanleiding van voorvalle die afgelope tyd. AgriSA ondersteun vernuwende denke oor die toepassing van die landelike beveiligingstrategie soos on-
langs in Tzaneen deur die SAPD bekend gestel is, veral nadat die Menseregtekommissie onlangs daarop gewys het dat ‘n holistiese en doelgerigte poging nodig is om die voorkoms van plaasaanvalle onder beheer te kry. ‘n Versoek is reeds tot die minister van polisie gerig om die kwessie met hom te bespreek, asook hoe die bevindings van die Menseregtekommissie se verslag oor plaasgeweld deur die polisie toegepas sal word. Die doeltreffende implementering van die landelike beveiligingstrategie sal ook die nodige aandag geniet.
“Ons meegevoel gaan ook uit na die gesinne en naasbestaandes wat deur hierdie voorvalle getraumatiseer is en sal hieromtrent ondersteunend optree as hulle die behoefte daarvoor het”, het Breytenbach gesê. Deur die Agri Securitas Trustfonds word boerderygemeenskappe in die praktyk finansieel ondersteun, om hulle eie paraatheid te verbeter en beheer te neem oor hulle veiligheid. Terugvoer in die verband het daarop gewys dat die ondersteuning tot ‘n positiewe bydrae na dié gemeenskappe se veiligheid gelei het.
Spykerman pak sy goed
Wenkem wen met Microbial Verbruikers van groente en vrugte raak wêreldwyd al meer bewus van voedselgesondheid en die beskikbaarheid van produkte wat gekweek word met laer chemiese residue. Dit is egter in die meeste gevalle so dat peste en plae die landbouprodusent verplig om chemiese teenmiddels te gebruik, in gevalle waar dit nie biologies beheer kan word nie. Mnr Cor Greyling van Wenkem SA in Tzaneen/Letsitele en verskaffer van onder meer chemiese produkte aan die landbousektor, sê die maatskappy is bewus van die verbruiker se keuse om produkte met die laagste residue (van chemikalië) aan te skaf. Wenkem is reeds 27 jaar in die bedryf en alle aanbevelings word aan kliënte gemaak met inagneming van toelaatbare residue. Hy besef ook dat chemiese en biologiese beheer saam die toestand nader aan ‘n goue middeweg laat beweeg. “Weens plaag-, siekte- en onkruiddruk is dit baie moeilik om winsgewend te boer deur slegs biologiese en organiese produkte te gebruik. Die uitsluitlike gebruik van chemiese middels is ook nie noodwendig die antwoord op ons uitgebreide plaag- en siektebeheer nie. Nou het ons die produkte van Microbial Solutions by ons reeks gevoeg, wat produsente sal help om voordelige natuurlike mikrobes in hul grond op te bou.”
Die toevoeging van Microbial Solutions tot hul produkreeks skakel goed in by hul organiese Vibacsan-reeks vir die sanitering van onder meer groente, pakhuise, kratte en werkershande. Mnr Francois Odendaal, wat Microbial in Limpopo verteenwoordig, sê hul produkte verlaag langtermynkostes en vorm deel van volhoubare boerderypraktyke. Microbial Solutions vervaardig Rhizobakterieë wat plantgroei bevorder en ook ‘n wye spektrum siektes onderdruk. Dit word beskryf as bio-stimulante en bio-plaagdoders. Siekte-onderdrukking gebeur deurdat die mikrobes patogene aanval deur kompetisie, antagonisme, anti-biotika, siderofore en die Sars-effek. Dit vervang in baie gevalle stamverwe en inspuitings wat nadelig vir boorde kan wees. Groei en bio-bemesting vind plaas deur hormoonproduksie van ouksiene, gibberliene, sitokiniene en ook die nitrifisering en solubilisering van stikstof en fosfate. Dit veroorsaak beter opname van bemesting en chelering van minerale. Die produkte is volgens Odendaal gehard en hoef nie teen spesiale temperature gebêre te word nie. Dit kan ewe goed op besproeiings- of droëland gebruik word, in alle plaaspraktyke. Microbial is ‘n eg SA maatskappy en reeds twintig jaar in die bedryf.
van sy inspeksiewerk in Grabouw, die Heksriviervallei en in Namibië gedoen, voor hy Tzaneen toe verplaas is. Hier het hy aanvanklik ‘n groot gebied gedek, wat Levubu en Hoedspruit ingesluit het. Die Tzaneen-kantoor se streek is nou verklein en strek van die Letsitelevallei tot Mooketsi, met ses tot agt inspekteurs
onder sy vlerk. Hy en sy vrou bly in Modjadjiskloof en hy het drie dogters. Vir die bedryf is hy nie heeltemal verlore nie en verwag dat hy vorentoe nader geroep sal word wanneer kundigheid in druk tye verwag word.
Viskonsentrate Beskikbaar Ocean-Fert: Viskonsentraat Sea-Potas: Viskonsentraat + Kalsium Sea-Boost: Viskonsentraat + Kelp
Sea-Phos: Viskonsentraat + Fosfaat
Okita pH Plus: Vloeibare Kalsium Okita Gypflo: Vloeibare Gips Ander bemesting beskikbaar op aanvraag
Adriaan Badenhorst 082 850 2166 Kantoor 083 715 6160 admin@ulibobemesting.co.za
Agribulletin©10395ef150731tb
Mnre Francois Odendaal van Microbial en Cor Greyling van Wenkem.
Die hoofinspekteur wat toesien dat die Laeveld se vrugte goed genoeg is om die uitvoermark te bereik, mnr André Spykerman van PPECB, tree dié maand uit na ‘n diensskof van 34 jaar. “Ek tree beslis nie af nie, net uit, want daar is nog soveel ander dinge wat ek graag wil doen.” Spykerman het in 1981 as sewentienjarige by die departement van landbou as junior klerk in produksiestandaarde op die varsproduktemark in Pretoria begin werk. In 1991 het hy by die beheerraad vir die uitvoer van bederfbare produkte (PPECB) aangesluit en ‘n groot deel
10
September 2015
Warren se sukses bring miljoene Sable Park aan die buitewyke van Gravelotte het verlede week nuwe deure oopgeswaai vir beleggers in die wildbedryf, toe ‘n swartwitpensbul van mnr Piet Warren die geldskaal op R27 miljoen getrek het. ‘n Veiling van 41 swartwitpense uit die Warren-stoet het ‘n opbrengs van R137 miljoen opgelewer. ‘n Skare van meer as 1 500 mense het die veiling in bloedige hitte bygewoon. Die groot markiestent was volgepak en verskeie mense moes die veiling van buite dophou. By die ingang is sowat 130 kopers geregistreer. Die bul wat die hoogste prys behaal het, is Mopanie, ‘n Zambiese swartwitpens met ‘n horinglengte van byna 48 duim. Die koper was BJ Vorster (Edms) Bpk, Letsitele. Warren was oorbluf oor die sukses van die
veiling. Hy het na die tyd gesê: “Ek het arm grootgeword en het respek vir geld. Maar glo my, hierdie is verskriklik baie geld.” Hy het ‘n goeie omset van net meer as R80 miljoen verwag, maar beslis nie R137 miljoen nie. Alle voedsel en drank op die veiling was gratis en mildelik onder die besoekers uitgedeel. ‘n Veilingbesoeker het skalks opgemerk: “Die dag se koste word klaar met die verkoop van die eer-ste bok gedek.” Warren spits hom die afgelope twintig jaar toe op die teel van swartwitpense om hul horinglengtes te verbeter tot die standaard wat eeue gelede bestaan het. Met noukeurige seleksie en die hulp van kenners in genetika het hy reeds daarin geslaag om etlike swartwitpense te teel met horinglengtes van groter as veertig duim.
Mopanie
Mnr Piet Warren spreek die gehoor toe Minstens vyf helikopters het spesiale gaste en kopers na die veiling gebring. Een van hulle kort voor die veiling begin. was mnr Arnold Pistorius.
“Daar’s ‘n bod”, roep een van die afslaer se assistente. Hulle het behoorlik bontgestaan om al die miljoene rand byeen te roep.
Mnre Jokkie Richards, Chris van Coller, Martin du Plessis en Ben van Coller gesels wildsake voor die veiling.
Mnr Willie Roux (85), afgetrede afslaer van Vleissentraal, was ‘n halfeeu lank in beheer van wildveilings in die Laeveld. Hy het verlede week gesit en luister hoe die een rekordprys na die ander by die Warren-veiling opgestel word. Hier is hy saam met die afslaer van die dag, mnr Niel Swart. Dr Bossie Boshoff, veearts van Gravelotte, is hier saam met sy vriendin, me Nina Kirsch, en mnre Eugene Swart (Polymer) en Schalk Pienaar van Gobabis in Namibië. JohnHendry Cawood, Erhard Vorster en sy pa, mnr Ben Vorster van Letsitele was deel van die groot skare.
Die skilderye van die kunstenaar Ilse de Villiers was ‘n groot trekpleister onder veilinggangers.
Mnre Jaco van Zyl en Dylan Prinsloo van Orange Tree Furniture in Tzaneen het van hul produkte op die veiling uitgestal.
Die metaalkunstenaar Jean Meintjes het van sy skeppings by die veiling uitgestal.
11
September 2015
Botterskorsiereeks is markwenner Soos met die meeste bedrywe het die ontwikkeling in die tegnolgie van die afgelope aantal jare totale nuwe wêrelde in die groentebedryf geopen. Met die kweek van hul nuwe botterskorsiereeks het Sakata se kwekers groot deurbrake gemaak in die verbetering in opbrengs, siekteweerstand, gehalte (wat voorkoms en eenvormigheid insluit), smaak en verhoogde gesondheidseienskappe. Die verbeterings pas nie net in die huisvrou se kraal nie, maar voldoen ook aan die boer se vereistes. Hierdie reeks stel nuwe standaarde vir botterskorsies regoor die wêreld. Dié nuwe basterreeks het die afgelope aantal jare getoon dat hul groeikragtigheid hoë weerstand teen poeieragtige meeldou die plante minder vatbaar maak vir blaarsiektes, in toestande wat normaalweg lei tot siekte-ontwikkeling. Die groeikragtigheid stel ook die plante in staat om ‘n groot aantal vrugte tot volwassenheid te dra en kan oor ‘n lang tydperk produseer. Opbrengste van tot soveel as 60 tot 80 ton per hektaar is moontlik. Die variëteite is doelgerig ontwikkel om die vraag van verskillende markte en boerderymetodes te pas. Atlas is vir jare reeds die nommer een-keuse van verwerkers, weens die vruggrootte, interne gehalte en kleur. Die bekende Pluto en die nuwe susterlyn Quantum, wat ietwat kleiner is as Pluto, is tans die eerste keuse vir die uitvoer en die varsmarkte. Veenas is geskik vir die uitvoerder en voorafverpakking vir veral die kettingwinkelgroepe wat ‘n kleiner vrug verkies. Dan is daar Cosmos, die enigste bostipe botterskorsie in die mark wat ideaal is vir kantrye in spuitpaaie, wat meganiese onkruidbeheer moontlik maak in die verbouing van botterskorsies. ‘n Groot voordeel van Sakata se basters is die gehalte van die saad. Ontkiemingspersentasie is uitstekend en dit maak dit vir die boer moontlik om saadaankope noukeurig te beplan. ‘n Belangike voordeel is dat elke lot wat ingevoer word, getoets word teen twee vernietigende saadoordraagbare siektes soos “Gummy stem blight” en bakteriese vrugvlek.
Poeieragtige meeldou. ‘n Plantestand van tot 15 000 plante per ha kan met gemak gehandhaaf word. Cosmos het ‘n goeie opbrengs van eenvormige Cosmos* beskik oor groeikragtige plante met ‘n uitstekende opbrengspotensiaal vir ‘n bostipe botterskorsie. vrugte van ongeveer agt vrugte per sak. • Vir meer inligting oor Sakata se botterskorsies of die res van die produkreeks, skakel gerus vir Leon Labuschagne by 083 585 1181 of besoek ons webwerf www.sakata.co.za. AFWYSENDE KLOUSULE: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewaspre-
stasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die fisiologiese eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreeklikheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Africa (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.
Visit amarok.co.za and find us on facebook.com/AmarokSA Visit amarok.co.za and and find us onus facebook.com/AmarokSA Visit amarok.co.za find on facebook.com/AmarokSA
Thinkof asaaabull bull Think Think ofofitititas as bull withaaabowtie. bowtie. with with bowtie.
Die voordele Atlas (2 tot 3 kg) het hom reeds in die markplek en verwerkingsbedryf gevestig, juis vir dié redes. Die plant is besonders groeikragtig en lewer uitstekende opbrengste, en die interne gehalte maak dit moontlik om vrugte vir maande op te berg. Weens die sterk wortelstelstels moet daar teen oorbemesting gewaak word. Pluto (0,9 tot 1,5 kg) is vir alle praktiese doeleindes ‘n kleiner weergawe van Atlas, met medium grootte vrugte met dieselfde uitstaande vruggehalte en eenvormigheid as Atlas. Die opbrengspotensiaal van Pluto is hoog en opbrengste van meer as 60 t/ha is al in kommersiële aanplantings verkry. Ideale plantestand is 12 000 plante/ha — gewild vir uitvoer en verwerking weens die eenvormige vrugte met ’n hoë interne gehalte. Pluto is ‘n markwenner wat ‘n nuwe hoofstuk in die produksie van botterskorsies skryf. Quantum (800 gr tot 1,2 kg) kan as ‘n kleiner Pluto beskou word, en het dieselfde eienskappe wat opbrengs en gehalte betref. Quantum val meer in die Walthamklas vir daardie markte wat ‘n ietwat kleiner vrug verkies. Die aanpasbaarheid en gehalte van Quantum maak dit geskik vir somerproduksie waar ‘n medium grootte vrug verlang word. Veenas (0,6 tot 1,2 kg) is ‘n kleiner weergawe van Quantum en is spesifiek ontwikkel vir die uitvoermark en vir verpakking vir die kettingwinkelgroepe. Cosmos (0,8 tot 1,2 kg) is die eerste bostipe botterskorsie in die mark. Hierdie eienskap maak verbouing soveel makliker deurdat tot in ‘n laat stadium meganies geskoffel kan word. Cosmos het weerstand teen
The new Amarok 4x2 Automatic, The new Amarok4x2 4x2Automatic, Automatic, The new Amarok <Hometown Motors> now available now available at Lannie Motors. <Hometown Motors> . . now available atat The new Amarok 4x2 Automatic,
Power and luxury meet in the new 4x2 Amarok. Volkswagen’s GermanPower and luxury meet the new 4x2 Amarok. Volkswagen’s GermanPower and luxury meet inin the new 4x2 Amarok. Volkswagen’s German-
<Hometown Motors> .been now available atengine engineered 132kW BiTDI engine and 420Nm been paired with engineered 132kW BiTDI engine and 420Nm oftorque torque has paired with engineered 132kW BiTDI and 420Nm of of torque hashas been paired with
its class-leading 8-speed automatic gearbox, making it toughest, Power and luxury meetautomatic in the new 4x2 making Amarok. Volkswagen’s Germanclass-leading 8-speed automatic gearbox, making it one one of the the toughest, its its class-leading 8-speed gearbox, it one of of the toughest,
smartest double cabs yet. With standard features such as off-road ABS, smartest double cabs yet. With standard features such off-road ABS, Hill engineered 132kW BiTDI engine and 420Nm of such torque has been paired with smartest double cabs yet. With standard features asas off-road ABS, HillHill Start/Descent Assist, a generous payload and rear park distance control,
Start/Descent Assist, a automatic generous payload rear park distance control, Start/Descent Assist, a generous payload andand rear park control, its class-leading 8-speed gearbox, making itdistance one of the toughest, finished off with a luxurious interior and Volkswagen AutoMotion Service
finished off with a luxurious interior andVolkswagen Volkswagen AutoMotion Service finished off with a luxurious interior and AutoMotion Service smartest double cabs yet. With standard features such as off-road ABS, Hill
Plan, the new Amarok Automatic isisundoubtedly aa cut above rest. Plan, new Amarok Automatic 4x2 4x2 undoubtedly cutdistance above the rest. Plan, thethe new Amarok is undoubtedly thethe rest. Start/Descent Assist, Automatic a generous4x2payload and reara cut parkabove control, Contact <Hometown Motors> to book test drive Contact Lannie Motors to book a test adrive today.today.
Contact <Hometown Motors> tointerior book a test today. finished off with a luxurious anddrive Volkswagen AutoMotion Service
Plan, the new Amarok Automatic 4x2 is undoubtedly a cut above the rest. Amarok. Not just tough, smart. Contact <Hometown Motors> to book a test drive today. Amarok. Not just tough, smart.
Amarok. Not just tough, smart.
HometownVolkswagen Volkswagen Hometown 123 Main Road, Hometown. 000 123 4567 123 Main Road, Hometown. TelTel 000 123 4567 www.hometownvw.co.za www.hometownvw.co.za
Hometown Volkswagen
O&M CAPE TOWN 77383/E O&M CAPE TOWN 77383/E
12
September 2015