Agribulletin160325

Page 1

Maart 2016

AgriLim looi Zuma-afsnyplan

bl6

Natuurrampe knou sitrusoes

bl9

The snakes of Limpopo

p8

Millions of seedlings for vegetable farmers are produced daily with the application of vermiculite, an odourless and water absorbent mineral mined in Phalaborwa. This photograph was taken at WD Nurseries outside Tzaneen. Read the full story on vermiculite on page 2.


2

Maart 2016

’n publikasie van Bulletin

Uitgewer: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Redakteur: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarking: Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: Tamryn Branch tamryn@bulletin.us.com Tessa Thompson tessa@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.

Your agri advertising solution provider Jacques Smuts 071 268 2543

jacques@bulletin.us.com

The virtues of vermiculite A magic word in the extensive field of agriculture is vermiculite, a miracle mineral suited for a vast variety of applications. Its role as a growing medium for plants, soil aeration, water retention and even as carrier for animal foods remain underestimated. Vermiculite is a hydrated magnesium aluminium silicate mineral which resembles mica and undergoes significant expansion when heated. It is found in various parts of the world of which Palabora Mining Company is the largest producer. Various industries have used the lightweight and incombustible mineral for more than eighty years in a wide number of markets, including construction, industrial, horticulture and agriculture. It is even used for the incubation of reptile eggs. A former employee of the Palabora Mining

Panels of vermiculite to be used as isolation material.

needs no further treatment before incorporation into composts. It can also be used as a carrier or extender for fertilizers, pesticides and herbicides, while in ground form it is ideal for encapsulating seeds. The particles are also used as a packing material for storing fruit, bulbs and tubers. Being lightweight and easy to handle, a ground form of vermiculite is used in animal foods by mixing it with fat concentrates, vitamin preparations The vermiculite are sold in and molasses. It is sterile and Bales of vermiculite ready to be bags of 100 litres. inorganic with an alkaline pH, redispatced to a customer. ducing the chances of fungal or Company (PMC), Mr Nico ble, comprehensive, highly mould growth. These characters have made it an Steenkamp, opened a new absorbent and non-reac- ideal medium for the incubation of reptile eggs. One of the most important characteristics business in Tzaneen and suptive. With exfoliation it can ply the exfoliated product to reach up to thirty times its of vermiculite is its resistance to fire. It can endure heat up to a thousand degrees Celagriculture and industries. original volume. His business is called Eco It is used in compost for- sius and vermiculite panels are used in floors, Vermiculite and is situated mulations, usually in com- walls and roofs as fire protectors. Furnaces, at 13 Impala Street in the Old bination with peat and chimneys and pizza-ovens are also equipped Industrial area. ideal for plant growth and with vermiculite to control heat distribution. For the braai enthusiast Eco Vermiculite proSteenkamp explained that the propagation of seedSteenkamp the mineral is separated from lings. Apart from aeration duces re-usable fire lighters. A small piece of the ore in Phalaborwa and and moisture retention it the material is soaked in paraffin and used to then screened into several particle sizes. Each promotes the steady release of added ferti- start the fire. After the braai the piece will resize serves in different markets and applica- lizers, while the vermiculite itself contributes main unscathed and can be stored back into tions. When subjected to heat, the vermiculite potassium, magnesium and a number of mi- the paraffin container for re-use. Steenkamp can be reached on 082 883 1830 exfoliates to form elongated concertina-like nor elements. particles which are lightweight, incombustiThe product is sterile when processed and for more information.

A vermiculite panel is exposed to an open flame, reaching a temperature of over 700 degrees Celcius, leaving virtually no damage to the panel.

Growing medium for plants • Loose fill insulation • Light weight concrete • Isolative roof and floor screeds Fire protection in chimneys and fire place installations • Packaging of dangerous chemicals • Carrier for animal feeds Medium for incubation of reptile eggs • Fire proof boards and partitioning • Fire proof plasters Highly absorbent, used for oil and chemical spills, and as cat litter ... and much more!

13 Impala Street, Old Industrial Area, Tzaneen • www.ecovermiculite.co.za • Nico Steenkamp 015 306 0162 | 082 883 1830 • ecovermiculite@lantic.net

bulletin©10817ev160331tb

Where people with a passion make a difference


3

Maart 2016

Langs die Oever Landboufees Die plaas Montrose in die Letsitele- Steve Hofmeyr as groot trekpleister. gebied lê gereed vir vanjaar se Langs Die stigterslede van Langs die Oever, die Oever Landboufees, waar boere en Erasmus en mnr Renier Reynecke, is vol sakemense in die landbou in die opelug lof vir die geesdrif waarmee uitstallers skouers gaan skuur. van voertuie, trekkers en landbou-imWeerkundiges is geraadpleeg en mooi- plemente tot vanjaar se fees toegetree weer word verwag wanneer die saamtrek het. Die goeie reën van die afgelope tyd op 8 en 9 April gehou word, sê die eienaar het man en muis opgekikker om die gevan Montrose, mnr Kallie Erasmus. bied se landbou uit ‘n knellende droogte Langs die Oever se eerste fees was in 2012 te laat opstaan. en gemik op geleenthede vir boere om eer“Ons bied die grootste landboufees stehands op een terrein met trekkers en in sy soort in die noordelike provinsie implemente van hul keuse in aanraking te aan sonder winsbejag. Dis ‘n diens aan kom. Dit was ‘n dawerende sukses en jaar- die boere, die sakesektor en die breë liks opgevolg, behalwe in 2015. gemeenskap. Dis ‘n regte plaasding,” sê Die fees in 2014 was nat weens Erasmus. deurdringende reën, wat aanpassings Benewens die landbou-uitstallings geverg en demonstrasies bemoeilik het. is daar ‘n groot biertuin en etlike kosDit was nietemin geslaagd, met ‘n by- kraampies om die mae te voed. Demonwoningsyfer van nagenoeg 2 000 mense. strasies van voertuie, trekkers en impleVanjaar word minstens 300 boere uit die mente word op die eerste dag gehou, distrik en ander dele van Limpopo terwyl die fees op die tweede dag op die eerste dag verwag, tervoortgesit word met onder wyl ‘n toeloop van besoekmeer ‘n perde-uithourit. ers op die tweede dag Die program word afge(dis ‘n Saterdag) in die sluit met ‘n helikoptervervooruitsig gestel toning van uitword. Dit sal ‘n staande gehalte pretdag vir die deur die wildvanLANGS DIE OEVER hele gesin wees, ger, mnr Bennie LANDBOU FEES 2016 met die sanger Osmers.

Langs die Oever Fees 2014 uit die lug gesien.

CGA onttrek uit Agri-bedryfskamer Die onttrekking van die Sitrus Kwekersvereniging (CGA) uit die bedryfskamer van AgriSA is klaarblyklik om tegniese redes gedoen, hoewel sitrusprodusente en georganiseerde landbou nog ietwat in die duister daaroor is. Mnr Pieter Vorster, die voorsitter van AgriLetaba, sê die CGA se besluit word gerespekteer, hoewel georganiseerde landbou verkies om alle bedrywe byeen te hou en gesamentlike besluite oor moontlike kwessies te maak. Dit is nie bekend hoe die CGA in die toekoms gaan maak met die hantering van algemene sake soos arbeid, grondhervorming, transformasie, brandstof,

infrastruktuur en verskeie ander aspekte wat in die verlede deur AgriSA se bedryfskamer behartig is nie. Met die CGA se onttrekking beteken dit ook dat ‘n groot hap uit die geldelike bydrae vir dienste van die bedryfskamer sal wegval. Mnr Willem van Jaarsveld, die uitvoerende hoof van AgriLimpopo, sê volgens sy kennis is die besluit deur die CGA se raad geneem, sonder om sy lede daaroor te raadpleeg of in te lig. Na sy mening sal ‘n gesprek tussen georganiseerde landbou en die CGA-raad help om die onsekerheid by sitrusprodusente oor die besluit uit die weg te ruim.

H I S H T I L - SUID-AFRIKA

Hishtil Suid-Afrika se primêre produksie is beide geënt en nie-geënte groente saailinge wat landswyd afgelewer word. Hishtil Suid-Afrika was gestig in 2007 in Mooketsi, Limpopo, en is deel van die Internasionale Hishtil Groep.

HOEKOM Hishtil ü ü ü ü ü ü ü

Beste moontlike begin Groter eenvormigheid Konstante kwaliteit Opgedateerde tegnologie Tegniese advies Professionele diens Landswye aflewering

Tel: +27 15 395 4034/43 | Faks: +27 15 395 4010 | Sel: +27 78 801 2746 epos: sales@hishtilsa.com | Posbus 41, Mooketsi, 0825, Limpopo, Suid-Afrika

www.hishtilsa.com


4

Maart 2016

Government gets a wake-up call Amerikaners nou raadop met HLB Sitrusprodusente in die Amerikaanse staat Florida is raadop met Huanglongbing (HLB), die vergroeningsiekte in sitrusboorde wat hul oeste sedert 1998 stelselmatig afgetakel het. Florida is een van Amerika se grootste sitrusstreke, maar hul produksie het sedert die uitbreek van vergroening met meer as 70% gedaal. ‘n Noodtoestand is dié maand in die staat afgekondig, wat boere sal toelaat om ‘n nuwe produk teen die siekte tydelik te gebruik. Die produk is nog in ‘n ontwikkelingstatus, maar het reeds

‘n positiewe uitwerking in die bestryding van Huanglongbing getoon. Vergroening van sitrus het sy ontstaan in die Ooste en die bakterie word deur die Asiatiese sitrusplantluis (Diaphorina sitri) oorgedra. Die tekens is die vergeling van blare en vrugte wat groen vlekke toon wanneer dit ryp word. Die vrugte is nie bemarkbaar nie. Suid-Afrika het tot dusver nie ‘n probleem daarmee nie, hoewel ‘n Afrikaplantluis ook ‘n draer is en matige besmettings in Mauritius veroorsaak het.

Government capacity on a leadership and operational level is a big concern for citrus growers in South Africa, as they are left behind on the international market of trade agreements. This was a major issue at a strategic planning session of the Citrus Growers’ Association (CGA) Board held recently.

The session focused on developments in the citrus industry over the next five years and the government’s influence on it. Mr Justin Chadwick, the CEO of the CGA, said the citrus industry is reliant on

government with regard to negotiations on access conditions concerning tariffs and phytosanitary issues. “South Africa has always led with the principle of technical justification in introducing new phytosanitary market access conditions (e.g. black spot). Some receiving countries are more focused on protecting uncompetitive domestic fresh produce sectors. To maintain our approach, leadership capacity must come to the fore.” Chadwick said while SA watches, its fruit producing competitors are active in signing free and preferential trade agreements with many countries. He mentioned Chile, Peru, Argentina, Australia and New Zealand, who have been active in Asia and enjoy a huge advantage in these markets. Although SA is busy with arrangements to free up trade within Africa, these will have little immediate influence on citrus exports, given the low volumes presently traded into Africa. Another issue troubling the CGA Board is influencing government policy in favour of the fruit industry. Government policies of late have been extremely agriculture unfriendly, resulting in a very uncertain environment and not much “appetite” for investing for the future. According to Chadwick the government’s objectives are very similar to that of the CGA. They just need to find the correct platforms to engage in ways that will bring both parties closer together.

Your agri advertising solution provider


5

Maart 2016

Piesangswam dreig steeds Navorsers spook steeds om ‘n teenvoeter te kry vir ‘n dodelike swam, wat dreig om die wêreld se piesanglande te vernietig. Die Tropical Race 4-swam (ook bekend as ‘n soort Panama-siekte) kom uit die Ooste, waar dit reeds groot verwoesting in piesangplantasies gesaai het. Dit het oorgespoel na Afrika, waar die jongste geval reeds meer as ‘n jaar gelede in Mosambiek aangeteken is. ‘n Kenner op die gebied, die plantpatoloog prof Altus Viljoen van die Universiteit van Stellenbosch, sê Panamasiekte bestaan uit verskillende swamrasse wat piesangs aanval en kom ook in Suid-Afrika voor. Die

gevaarlike TR 4-swam is die groot boosdoener en sover bekend nog nie hier teenwoordig nie. Dit versprei egter maklik deur middel van grond en modder. So kan die swam maklik in modder aan skoene of voertuigbande uit ‘n besmette gebied na ander streke oorgedra word. Die TR 4 het die wêreld aan die kommer, omdat dit baie aggressief is en ‘n wye reeks gashere het. Dit val ook ‘n groter verskeidenheid variëteite aan as die res van die Panama-swamme. Viljoen sê navorsing gaan voluit voort en meer inligting oor die vordering hiermee sal

eersdaags bekend gemaak word.

Landbou skep ystervuis teen misdaad Landelike veiligheid in Limpopo het nou ‘n ystervuis gevorm om misdaad op plase kort te vat, nadat AgriLimpopo en TLU SA Noord hul veiligheidsnetwerke in een struktuur saamgevoeg het Die twee groepe in georganiseerde landbou het elk ‘n goed ontwikkelde netwerk en het op 8 Maart in Polokwane besluit om saam te snoer in een Landelike Veiligheidstruktuur vir die provinsie. Volgens mnre Willem van Jaarsveld, die uitvoerende hoof van AgriLimpopo, en Drickus Botha van TLU SA Noord sal bestaande hulpmiddels en mannekrag voortaan meer gekoördineerd aangewend word. Dit sluit gesamentlike kommunikasiekanale en aandag in, aan gebiede waar veiligheid nog nie voldoende gevestig is nie.

Willem van Jaarsveld

Drickus Botha

Volle samewerking word met die SAPD voorsien, wat strek van polisiekantore tot by die senior provinsiale bevelstruktuur van die Polisie. Hierdie goeie betrekkings is reeds verlede jaar gevestig en sal versterk word. Inwoners wat nie deel is van georganiseerde landbou nie, word versoek om die nuwe inisiatief te steun, terwyl samewerking ook met alle GPF-groepe gesluit word. Private sekuriteitsfirmas wat die vergadering bygewoon het, het ook hul steun aan die nuwe struktuur toegesê. Dit is in lyn met ‘n uitspraak van die nasionale waarnemende kommissaris van Polisie in ‘n onlangse TV-onderhoud, waarin hy bevestig het dat groter aandag aan plaasaanvalle, in samewerking met die publiek, deel is van die polisie se strategie vorentoe.


6

Maart 2016

AgriLimpopo looi Zuma-afsnyplan As pres Jacob Zuma se plan om grondeise tot voor 1913 ingestel te kry sinvol uitgevoer word, sal alle landbougrond in Suid-Afrika aan die Koi- en San-gemeenskappe terug besorg moet word. Dit is die reaksie van ‘n omgekrapte AgriLimpopo op Zuma se oproepe aan die Huis van Tradisionele Leiers om die afsnydatum van grondeise terug te skuif. AgriLimpopo beskou dit as ‘n goedkoop politieke skuif in ‘n moeilike verkiesingsjaar wat op die langer termyn duur ekonomiese implikasies kan hê. Volgens Dr Theo de Jager van AgriLimpopo is die 1913-afsnydatum grondwetlik vasgelê en kan net deur ‘n wysiging in die grondwet teruggeskuif word. “Voor 1913 is groot gebiede grond deur een swart stam van ‘n ander deur oorloë en verowering ontneem. Om historiese aansprake op hierdie grond te ontrafel, sal ‘n groter nagmerrie wees as die eenvoudiger geskiedenis van blanke grondoornames na 1913 en waarmee die

regering sedert 1998 sukkel. “Die grondeiseproses word op ‘n rampspoedige wyse deur die grondeisekommissie bestuur, met drie afsnydatums vir afhandeling wat sedert 2014 gemis is. Dit neem gemiddeld ses jaar om ‘n ooreenkoms met ‘n grondeienaar af te handel, maar in Limpopo is gevalle wat na veertien jaar nog nie afgehandel is nie.” AgriLimpopo sê intussen lê meer as 90% van oorgedraagde plase in ‘n verwaarloosde toestand, soos die departement van landelike ontwikkeling en grondsake self erken. Dit sal meer kos om die plase weer produktief te kry as wat die regering daarvoor betaal het. Die African Farmers Association (AFASA) het drie jaar gelede reeds gekla dat meer as die helfte van grondbegunstigdes in Gauteng hul plase verlaat het om ‘n beter inkomste elders te gaan soek. Van SA se beste landbougrond lê in kommunale gebiede, maar opbrengste in daardie gebiede is van die

swakste in die land. Die produksie-afnames in gebiede met ‘n hoë las van grondeise soos die Letsitele-vallei, Trichardtsdal, Mashishimale en Levubu spreek van swak hulp aan landbou-ontwikkeling. De Jager het gesê Zimbabwe moes na twintig jaar van swak dienslewering ook die grondkaart speel om die massas se wraak by die stembus af te weer. Mnr Phephelaphi Dube, regsverteenwoordiger van die Sentrum vir Grondwetlike Regte, het gesê sedert 2014 is 379 000 nuwe grondeise ingedien. Dit sal 144 jaar neem om dit afgehandel te kry. Die staat benodig R180 miljard vir grondeise vir die volgende vyftien jaar. Nou is net R8,7 miljard opsygesit vir die volgende drie jaar. Volgens Dube sal ‘n wysiging in die grondwet vereis dat minstens twee-derdes van die nasionale vergadering en ses van die nege provinsies ten gunste daarvan moet stem, anders sal ‘n afsnydatum voor 1913 ongrondwetlik wees.

Mango’s reik weer na uitvoermark Mangoboere wat die haelskade in Hoedspruit vroeër vanjaar vrygespring het, het hulle vir die eerste keer in jare tot die uitvoermark gewend. Van hulle het tot vyftig persent van hul oeste uitgevoer. Die opbrengs van die afgelope seisoen was aansienlik laer weens die hael en droogte, maar goeie markpryse is behaal. Mango’s vir die droogmark het tot R5 000/ton gehaal. Verkope aan informele handelaars (die bakkiemark) was laag — juis weens die groot vraag na en goeie prys

vir gedroogte mango’s. Die droogte het ook gesorg dat minder peste en plae die mangobedryf geteister het. Intussen het die SA Mangoprodusentevereniging (SAMGA), mnr Theuns Botha (produsent en navorser) en die versprei-

der Villa daarin geslaag om die nuwe kuur teen bloeiselmisvorming, LIMA, vrygestel te kry vir onmiddellike gebruik. Dit is net aanwendbaar op vrugte vir plaaslike en binnelandse gebruik. Verdere proefnemings op die middel word vanjaar voortgesit, om dit op die internasionale mark te kan registreer. Dit is die eerste teenmiddel teen bloeiselmisvorming ter wêreld wat die siekte tot 100% kan uitwis en is die afgelope aantal jare deur Botha ontwikkel.


Maart 2016

7

Trophy Motors celebrates golden jubilee A golden jubilee is celebrated this year Manager) and their son Ryan Hyde are by one of the best known motor dealer- currently at the helm of the business. ships in the Mopani district, who mainBack in 1967 the workshop was tained a worthy reputation through its manned by only one technician, Phillip existence of fifty years in the trade. Pohl, who was with the company for a Trophy Motors was started in 1965 and few decades. Since then, the workshop became a Toyota Dealership in 1966 — and sales staff have gone on to win many founded by Stanley and Jenny Murray. It national awards for their commitment to was the fourth Toyservice excellence. ota Dealer in South Back in 2001 Jenny Africa and the first Come and have a look was asked what the north of Pretoria. and experience Trophy secret to success The price of the first was: “Good teamToyota’s Service car sold, a Toyota work and old fashCorona sold to Marprinciples,” Excellence first hand! ioned tin Slabber in July was her response. 1966, was R1 718 Upon being asked and their first telephone the same question she now bill was only R15,78! says: “While we have a very They are not new to rennew building with a wide ovating and keeping up range of features like faciliwith changes, with the first ties for disabled people and renovations done in 1984 energy saving structures, when they expanded the the old principles and spepremises and did so again cial care of customers will in 2000. Trophy has also recently up- always remain of utmost importance.” graded the entire dealership since 2011, Trophy’s proudest asset is their comin order to better cater for customers‘ mitted staff. Gary Adam, the service needs. manager, has been a part of the Trophy Trophy Toyota has always been a fami- Family for 21 years, while Sias Cherane ly-run, client orientated business, which (Sales Manager) has been around for is committed to service excellence. 24 years. Stanley & Jenny’s son, Clifford, joined They also have 18 other employees the business in 1990 followed by their who have been with the company for daughter Wendy. Jon Hyde, the current more than 10 years and 7 which have Dealer Principal, Wendy Hyde (Financial been there for more than 20!

The management team of Trophy Motors are (back row) Roger MacConnel (Automark), Gary Adam (Workshop), Renier Loots (Parts) and Sias Cherane (New vehicles). In front are Ryan Hyde (Accounts and HR), Wendy Hyde (Finance), Jon Hyde (Dealer principal), Maaki Rikhotso (F&I) and Angelique Eagar (Caltex manager).


8

Maart 2016

Get to know the snakes in Lim Identifying the dangerous, less dangerous and harmless snakes in Limpopo will contribute to a better understanding between these reptiles and humans, says Mr Raymond Rees, experienced snake handler of Tzaneen. In hot and dry weather as was experienced over the past months, snakes keep a low profile. They show more activity once it starts raining and are usually on the move at night. The accompanying posVery Dangerous

ter for the Polokwane area is also applicable for Tzaneen, although a new poster will be published by Limpopo Snake Removal specifically for the Tzaneen/Letsitele area in the near future. For more information on the removal of snakes, contact Rees on 073 166 3651. Mr Johan Marais, herpetologist at the African Snake Bite Institute in Gauteng, is the big fundi on snakes all over the continent. He can be reached on 082 494 2039.

Has caused human fatalities

Dangerous

Painful bite, but does not require antivenom

Harmless

Not dangerous to humans

The slugeater is a shy, non-venomous snake, seldom seen in public. this one was caught in Tzaneen recently by Mr Raymond Rees, and sent to a snake park for viewing because of it’s rarity.

Black Mamba

very dangerous

Mozambique Spitting Cobra

very dangerous

Snouted Cobra

very dangerous

Snouted Cobra

very dangerous

Boomslang male

very dangerous

Boomslang female

very dangerous

Puff Adder

very dangerous

Twig or Vine snake

very dangerous

Dangerous

Bibron’s Stiletto Snake

Dangerous

Southern African Python

Can inflict a nasty bite

Brown House snake

Harmless

Red-lipped or Herald snake

Harmless

Spotted Bush snake

Harmless

Brown Water snake

Harmless

Short-snouted Grass snake

Harmless

Striped Skaapsteker

Harmless

Common Slugeater

Harmless

Harmless

Black-headed Centipede-eater

Harmless

Night Adder

Cape Wolf snake


9

Maart 2016

Natuurrampe knou sitrusoes Vanjaar se sitrusopbrengs in Limpopo sal na verwagting tussen 20% en 30% laer wees as verlede jaar, weens die uitgerekte droogte en haelskade — met ‘n vermindering van nagenoeg vier miljoen kartonne pomelo’s vir die uitvoermark. Vir die hele Suid-Afrika (insluitend Zimbabwe en Swaziland) word ‘n gemiddelde verlaging van ses persent verwag, oftewel sewe miljoen kartonne minder. Volgens die jongste beramings van die Sitrus Bemarkingsforum (CMF) sal die totale opbrengs van alle sitrus vir uitvoer 111,2 miljoen kartonne beloop, teenoor verlede jaar se 118,3 miljoen. Suurlemoene en sagte sitrus gedy, met ‘n gesamentlike geskatte opbrengs van meer as twee

miljoen kartonne. Limpopo en Mpumalanga word die ergste geraak, waar valencia-lemoene en veral pomelo’s ondergemiddelde opbrengste sal lewer. Dit is boonop ‘n tradisionele “afjaar” vir pomelo’s, maar die droogte kan lei tot ‘n vermindering van tot 42% in streke soos Hoedspruit. Valencias in dié streek kan tot 36% minder wees, sê die CMF, hoewel goeie neerslae die afgelope maand dié skatting kan beïnvloed. Hoedspruit en Tzaneen het benewens die droogte ook groot haelskade gely, wat sommige produsente sonder oeste gelaat het.

‘n Woordvoereer van Capespan in Tzaneen, wat die grootste deel van die uitvoermark vir sitrus hanteer, raam die gemiddelde oesdaling op tussen 20% en 30%, hoewel daar produsente is wat tot 50% minder vrugte uit hul boorde verwag. Die reën was te laat vir pomelo’s wat oor drie weke plukryp sal wees, maar dit kan die later sitrusvariëteite soos valencias se grootte en gewig tot voordeel strek. Die goeie nuus vir Limpopo se sitrusboere is dat volgende jaar se oes grootliks deur die laat reën gered is. Voor die mildelike neerslae is gevrees dat daar nie genoeg water sou wees om sitrus in sy vrugsetstadium (Augustus/September) te voed nie, omdat die eerste somerreën eers in Oktober/November opdaag. Nou lyk dit of damme se watervlakke genoeg gestyg het om die droë winter te oorleef. Die CMF is egter optimisties dat SA ondanks die laer produksie steeds sy verpligtings vir die uitvoermark sal kan nakom. Kleiner vrugte word verwag, maar hulle is soeter en van goeie gehalte.

‘Ons boere is nie waterdiewe nie’ Om Limpopo se boere van waterdiefstal te beskuldig, is lagwekkend, sê mnr Dricus Botha, streekvoorsitter van TLU SA Noord. Dit word deur die departement van water en sanitasie (DWS) as rookskerm gebruik om die regering se eie onvermoë in die bestuur van watersake te verbloem. Die landbou-organisasie het onlangs ‘n dispuut teen die DWS verklaar, nadat gedreig is om boere te vervolg

oor uitstaande watergeld. Boere is bereid om te betaal mits die diens wat gelewer word, op ‘n behoorlike faktuur gespesifiseer is. Volgens Botha besef boere die kosbaarheid van water in ‘n tyd van droogte. Op kommersiële vlak word die doeltreffendste besproeiingstegnieke toegepas, om water te bespaar. Uitgediende waterpype word vervang en alle lekplekke word herstel.

Hy meen die grootste vermorsers en waterdiewe is plaaslike owerhede en myne. Suurwater uit myne het al talle vleilande verwoes. Rou riool beland daagliks in rivierstelsels, weens swak bestuur. Die DWS en plaaslike owerhede weet van duisende onwettige wateraansluitings in plattelandse gebiede, maar doen niks daaraan nie. “Tradisionele vloedbesproeiing deur dié mense is ondoeltreffend en waterdiefstal op sy beste.”


10

Maart 2016

Malumaprik Die sesde Malumadag is vroeër vandeesmaand by die Hoërskool Merensky aangebied en het byna 400 besoekers uit alle landbousektore gelok. Die organiseerders was Allesbeste Boerdery, met mnr Zander Ernst aan die spits. Maluma is ‘n eg Suid-Afrikaanse avo-variëteit en word reeds in verskeie oorsese avo-produserende lande verbou.

Mnre Rob Morris, Desmond Altona en Bradley Altona in gesprek tydens die Malumadag.

Mnre Marius van der Merwe, Don Westcott en Kobus Koekemoer was by die Malumadag.

Verskeie oorsese besoekers het Malumadag bygewoon. Hier is Dr André Ernst (tweede van links) in gesprek met mnre Yoav Pogolansky (Israel), Paul van den Berg en Uri Brahm (Israel).

Dr Dion Coertzen gesels met mnre Johan van den Heever en Hardus du Toit tydens die Malumadag.

Mnr Pieter Henning en sy vrou, Ingrid, was van die Maluma-gaste.

Dr Gerhard Nortje van Subtrop gesels met mnre Henk Kuperus en Danie Viljoen.


11

Maart 2016

Grysskilpampoene kry nuwe prinse Sakata het in die sestigerjare Crown Prince vrygestel, die eerste grysskilpampoen in die Suid-Afrikaanse mark. Die markplek het gou ‘n voorkeur vir grysskilpampoene ontwikkel en dit was ’n groot sukses. Sedertdien is Crown Prince vervang met twee verbeterde variëteite, naamlik Sampson en Nelson. Hierdie variëteite het dieselfde voorkoms as Crown Prince, maar is beter ten opsigte van groeikrag van die plante, asook gehalte en houvermoë van vrugte. Sampson kom uit dieselfde kweekprogram as Crown Prince en kan beskou word as ’n verbeterde Crown Prince. Uitvoerders en verwerkers verleen voorkeur aan hierdie variëteit, weens sy voorkoms en gehalte. Sampson beskik verder oor intermediêre siekteweerstand teen “Zucchini yellow mosaic virus”, “Watermelon mosaic virus” en “Papaya ringspot virus”. Dit beskik oor besonderse groeikragtigheid met hoër opbrengste en groter vrugte, wat vir tot ses

a

Sampson - dit gaan oor opbrengsgehalte ONDER: Nelson – die bospampoen.

maande geberg kan word. Dié eienskappe maak Sampson by uitstek geskik vir verbouing in die na-jaar (koeler seisoen) wanneer die grootste virusdruk voorkom en die sterk groeiwyse het groter vrugte tot gevolg. Gewigsklas: 5 tot 7 kg. Nelson — Dié bostipe grysskil-variëteit is deur Sakata met groot sukses vrygestel. Nelson kom uit dieselfde stal as Sampson, wat aan dié variëteit ‘n goeie

publication

Jacques Smuts: 071 268 2543

advertising

Your window on the “Pantry of South Africa” Tzaneen, Limpopo

vruggehalte gee. Die gehalte van die vrug word bepaal deur die aantal blare op die rank tussen die vrugte. Energie wat in die blare deur die proses van fotosintese opgebou word, word na die vrug oorgedra waar dit in die vorm van stysel geberg word. Gewoonlik het bostipes minder blare per vrug. Minder energie is dus beskikbaar en vir hierdie rede beskik die vrugte nie oor dieselfde gehalte nie. Nelson is egter die nuutste ontwikkeling in die bostipes waar die kweker daarin geslaag het om die blaaroppervlakte te vergroot — die gevolg is beter gehalte en bergingsvermoë. Boere verkies bostipes weens die hoër plantestand en gevolglike hoër opbrengste. Gewigsklas: 4 tot 6 kg.

AFWYSENDE KLOUSULE: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewasprestasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die fisiologiese eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreeklikheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Africa (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.


12

Maart 2016


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.