Mei 2014
Foto: Carina Boshoff
2
Mei 2014
is ’n publikasie van Bulletin
Uitgewer: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Redakteur: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarking: Thinus van Deventer thinus@bulletin.us.com Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: David Morrison david@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.
Your agri advertising solution providers Jacques Smuts 071 268 2543
jacques@bulletin.us.com
Thinus van Deventer 083 611 6292 thinus@bulletin.us.com
Suurlemoene op, pomelo’s af Suid-Afrikaanse suurlemoene het vanjaar tot dusver ‘n uitstekende uitvoermark beleef. Benewens ‘n goeie opbrengs uit die boorde, was die oorsese pryse buitengewoon hoog. Besendings wat die vroeë afsetpunte gehaal het, het tot meer as $30 per karton gehaal (sowat R330), terwyl die gemiddelde prys sowat $20 per karton was. Pomelo’s gaan in die uitvoermark ‘n moeilike jaar hê, weens ‘n wêreldwye ooraanbod. SA produsente het reeds hul lewering van nagenoeg sestien miljoen kartonne met ‘n
miljoen kartonne afwaarts aangepas en die verwagting is dat dit verder verlaag kan word. Rusland het reeds te kenne gegee dat hy nie meer inskiklik is om pomelo’s teen ‘n vasgestelde prys te koop nie en sal op bestelling aanskaf, soos wat benodig word. Vir valencias lê daar ook ‘n goeie jaar voor. Die oes lyk belowend en die vrugte is van goeie gehalte. Die gevaar van swartvlek het nog nie na vore gekom nie. Dit bestaan wel in Limpopo, maar begin eers later in die seisoen ‘n werklike bedreiging word.
committee to come and assist in finding a pheromone for the control of the two-spotted stinkbug. The title of his presentation is: • Determination of appropriate storage protocols “Field and landscape distribution of insects in for macadamia kernel and development of agriculture. Prospects for their management through the use of semiochemicals”. Morisson guidelines for setting sell-by dates • Development of a strategy to reduce the will also take part in the stinkbug workshop on 5 June, the day after the symposium. incidence of onion ring in macadamias According to dr Gerhard Nortjé, technical • Semi-commercial evaluation of phosphonate applications through the irrigation system to manager and research coordinator at Subtrop, this will be a research symposium, thus the reduce Phytophtora root rot and stem cankers focus will be on technical research. The research • Calibrating irrigation norms for optimal projects are selected annually with the idea irrigation in macadamias of addressing the needs of growers on the • Development of synthetic pheromones for the production of macadamias, but also to be in control of the two-spotted stinkbug line with current and future market needs of • New approaches to demonstrating and the Southern African Macadamia Industry. It is quantifying biological control of stinkbugs by therefore essential to look beyond SA borders and bats in macadamia orchards collaborate with other macadamia producing • A web-based stinkbug monitoring system countries to find solutions to problems, which SAMAC will have an international researcher currently hamper the industry. The annual presenting at the symposium. Dr Rob Morisson research symposium provides a platform to do from the USDA-ARS was invited by the stinkbug this for the future benefit of the industry.
Stinkbugs feature at SAMAC The control of stinkbugs will be high on the agenda in this year’s research symposium for the Southern African Macadamia Growers’ Association (SAMAC), which is to be held again at Fairview River Lodge in Tzaneen on 4 June. The event always draws considerable local and international interest. This Symposium serves as a forum for the sharing of research carried out in orchard practices, pest and disease management and maintenance of nut quality after harvest. Researchers, growers, and processors will get great value in the information shared, but will also establish valuable networks. The following SAMAC funded research projects will be presented at the Symposium: • Selection and evaluation of new cultivars in macadamias • The Macadamia Stinkbug Control Programintegrated management of stinkbugs
Intussen het die Europese Unie (EU) aangedui dat streng maatreëls vanaf Week 29 (vroeg in Julie) vir die toelating van SA sitrus in Europa ingestel sal word. Dit sluit sekere toetse in wat sekere uitvoerders dalk kan afskrik en hulle sal noop om Oosterse markte te besoek. Die Sitruskwekersvereniging (CGA) het deur sy spesiale gesant, mnr Deon Joubert, sekere voorstelle aan die EU gemaak, om uitvoerstruikelblokke uit die weg te ruim. Produsente kan dit egter te wagte wees dat die strenger maatreëls goedgekeur en toegepas sal word.
3
Mei 2014
Runderpes is weer in aantog Die virus wat die Runderpes van 1896 veroorsak het, is weer in aantog na Suid-Afrika, nadat dit meer as ‘n eeu gelede na ‘n verwoestende tydperk uitgewis is. Oviene runderpes is ‘n hoogs aansteeklike siekte onder beeste, skape en bokke en word veroorsaak deur virusse van ‘n spesie van die Morbilli-genus. As dit eers posvat, kan die siekte groot en gevestigde kuddes vernietig. Kenners van dieregesondheid waarsku dat die siekte weer in Afrika kop uitgesteek het. Dit het in Tanzanië begin en het reeds na Angola oorgespoel, terwyl moontlike gevalle ook in Mosambiek ondersoek word. Die siekte is ook bekend as PPR (Peste des petits rumina) en het vir eeue lank in Asië gewoed, voor dit met die val van die Romeinse Ryk na Europa versprei het. In 1889 het dit saam met die Italiaanse leër in OosAfrika beland en daarna suidwaarts versprei, waar dit duisende beeste en wildsoorte soos buffels en elande uitgewis het. In 1895 het die PPR tot in die destydse Rhodesië (Zimbabwe) en Betsjoeanaland (Botswana) gevorder. Ondanks dapper pogings deur ‘n veearts van Pretoria,
dr Arnold Theiler, om die dreigende gevaar met ‘n immuunserum van herstelde diere op die grens van Suid-Afrika te stuit, het die siekte regoor die land getrek en beeskuddes op groot skaal uitgewis. Dit was ‘n ramp wat beesboere en hul gesinne in armoede gedompel het. Die direkteur van dieregesondheid by die departement van landbou, bosbou en visserye, dr Mpho Maja, het onlangs in ‘n onderhoud met die Forum vir Dieregesondheid die versekering gegee dat alle voorsorg getref word, om die pes uit die land te hou. Sy het gesê geen beeste of wild word uit besmette gebiede na Suid-Afrika ingevoer nie, terwyl transaksies vir die invoer van swartwitpense uit Zambië noukeurig nagegaan sal word. Die Zambiese swartwitpens is ‘n gesogte spesie onder wildboere in Limpopo wat met dié diere teel. Biosekuriteit is die noodsaaklike sleutel om die siekte mee hok te slaan, sê dr Maja. Dit is ongelukkig so dat baie veeboere nie eens naastenby aan maatreëls van biosekuriteit voldoen nie. “Hou die toestande skoon. Wanneer vee gekoop word, hou hulle eenkant as jy nie seker is oor hul gesondheid-
toestand nie. En moenie jou buurman se vee steel nie.” Entstof teen die siekte is in Europa en sommige Afrikalande beskikbaar. Suid-Afrika het regstreekse toegang tot die entstof. Die beleid is egter dat entstof nie aangehou of gebruik word as die siekte nie hier voorkom nie. Dr Maja se direktoraat het vroeër vanjaar lof ontvang vir hul harde werk om SA weer vry van bek-en-klouseer verklaar te kry, nadat die siekte drie jaar gelede in die noorde van KwaZulu-Natal ontdek is. Streng maatreëls is intussen getref om die status te behou. Alle diere moet gemerk wees, wat terselfdertyd ook ‘n goeie teenvoeter vir veediefstal is. Die wêreldorganisasie vir dieregesondheid (OIE) sal in Desember vanjaar weer inspeksie kom doen om te sien of die nodige voorkomingstappe teen bek-en-klou in Suid-Afrika reg toegepas word. Maja het dit benadruk dat dieregesondheid nie net die regering se verantwoordelikheid is nie. Dit staan duidelik in afdeling 11 van die Wet op Dieregesondheid opgeteken dat die eienaars van diere vir hul bewaring en gesondheid aanspreeklik is.
OJD cannot be cured
Greater biosecurity should be practiced by farmers with cattle, sheep and goats to control Ovine Johne’s Disease (OJD), says the department of agriculture, forestry and fisheries (DAFF). According to Animal Health Director Dr Mpho Maja there is a lot that animal owners can do to practice better control over the disease. At first they should stop believing that vaccination prevents and cures OJD. It is merely intended to limit the impact of the disease once it has been introduced to the flock. The disease is of long duration and may cause diarrhoea and loss of mass in older animals. The
diarrhoea cannot be treated. Young animals are more susceptible and become infected after taking in food and water contaminated with the faeces of infected animals. The disease usually spreads slowly in an infected herd. Most animals do not show symptoms and it may be years before it is eventually diagnosed. It can vary from less than six months to more than ten years. It is difficult to control because a long period may
pass. There are no clinical signs in the early stage and it is difficult to make a diagnosis in a live animal. Affected animals cannot be treated successfully. The best way to control OJD is the elimination of infected animals by slaughtering. Only buy animals from farms and stud flocks which have been tested negative. Keep the flock as young as possible and see to it that boundary fences are in good condition. The meat industry is in the process of introducing vendor declarations, which are to be signed by the seller declaring that the flock is free of the disease. This will also help against stock theft, Maja said.
4
Mei 2014
Bemestingklem lê op organies Onversteurde grond in Suid-Afrika het selde ‘n koolstofinhoud van hoër as twee tot drie persent. Sonder organiese aanvullings kan dit binne vyf jaar na minder as een persent daal, wanneer die grond bewerk word. Om dié rede tree organies-verrykte bemestingstowwe
Slaan bossies langer
al meer na vore om mikrobiologiese werking in grond te stimuleer en te onderskraag. Een van die oudste kunsmismaatskappye in die land, Atlas, het ‘n geskiedenis van byna vyftig jaar in die vervaardiging van organies-verrykte bemestingstowwe en roem daarop dat deeglike navorsingswerk op ‘n groot
verskeidenheid gewasse oor die jare heen gedoen is. Die maatskappy koop hoëgehalte, droë hoendermis van geselekteerde bronne, Dit word skoongemaak van ongewenste patogene en word dan verryk met anorganiese misstowwe. ‘n Hele reeks produkte is beskikbaar aan klante wat ‘n unieke kunsmis soek, om in sy behoeftes te voldoen. Atlas se tegniese verteenwoordiger in Mpumalanga en Limpopo, mnr Henk Kuperus, het aan mangoprodusente buite Tzaneen gesê ‘n produk kan op versoek van ‘n klant gemaak word, maar om seker te maak dat dit die optimale agronomiese werking sal hê, word ‘n plafon geplaas op die individuele anorganiese bronne waarmee die organiese gedeelte verryk word. Hy sê daar bestaan groot meriete vir aanwending van verrykte organiese misstowwe in Suid-Afrika weens die klimaat, die kwynende koolstofvlakke en dalende mikrobiologiese lewe in die grond. Atlas help dat die landbougrond in die land opgepas word. Die voortbestaan van landbou sal afhang van die ewewig tussen in- en uitsette sodat boere nog lank winsgewend sal kan voortbestaan. Die plaaslike agent vir Atlas is mnr Skip Scheepers. Hy is bereikbaar by 083 554 1560.
Die leeftyd van bossieslaners (slashers) kan met die geringste verstelling voordelig verleng word, maar in minstens tagtig persent van die gevalle word dit nie gedoen nie. Mnr Cor Olivier, meganikus by NTK in Tzaneen, het onlangs by ‘n studiegroepvergadering ‘n paar elementêre verstellings verduidelik wat erge slytasie kan voorkom. Deur die bossieslaner op ‘n gelyke oppervlak aan die trekker te koppel en dit dan met die hoogte van ‘n vuurhoutjiedosie van die grond te lig, sal help dat die sleepwande aan die onderkant onbeskadig bly. Dit is ‘n eenvoudige verstelling wat koste bespaar. Gebruikers wat probleme hiermee het, kan Olivier by 015 307 4405 skakel.
5
Mei 2014
Franse snoeiskêr kuier in Tzaneen ‘n Wêreldleier op die gebied van snoeitoerusting het vroeër die maand die jongste tegnieke met snoeiskêre aan ‘n mango-studiegroep buite Tzaneen kom demonstreer. Die Pellenc-groep is ‘n Franse maatskappy wat sy produkte wêreldwyd versprei. Die snoeiskêre wat gedemonstreer is, werk met ‘n battery wat op die snoeier se rug gedra word.Die battery is sterk genoeg om ‘n volle dag te werk en word oornag teen geringe koste herlaai. Onder die toerusting was ook ‘n snoeisaag bekend as die Selion wat aan die punt van ‘n liggewig staaf gekoppel is en ook met batterye werk. Pellenc is veral bekend vir sy masjiene wat druiwe Mnr Jaco de Wet, me Wilna Stones, mnre Pieter Buys en Cor Olivier was deel van die mango-studiegroep se meganies oes, maar konsentreer in Limpopo op snoeitegnieke. inligtingsvergadering.
Me Dannel Baard span haar lyfie in as snoeier van mangobome op die plaas Nyalami Estates buite Tzaneen, waar die Franse maatskappygroep Pellenc hul snoeitoerusting gedemonstreer het. Pellenc is bekend vir hul masjinerie in die wynbedryf, maar het ook ‘n moderne reeks snoeitoerusting wat met langlewe-batterye werk.
Mnre Henk Kuperus (Atlas kunsmis), Chris van Eck en Jean de la Rey het die mango-studiegroep se byeenkoms op die plaas van mnr Pieter Buys bygewoon.
Mnre Cor Olivier (NTK), Pieter Buys (gasheer) en Ronald Pingo was deel van die mango-studiegroep op die plaas Nyalami Estates buite Tzaneen.
6
Mei 2014
Dieselprys beïnvloed trekkermark
Frikkie van Vuuren
Die prys van diesel is besig om ‘n omwenteling in die vervaardiging van trekkers te veroorsaak, met spesiale verwysing na die SA landboumark. So sê mnr Frikkie van Vuuren, die bestuurder van NTK in Tzaneen. Hy sê die mees ekonomiese enjin is die Deutz en kort op sy hakke is die Neff-trekkerenjin, wat in New Holland-trekkers gebruik word. New Holland is die grootste trekker- en komponentevervaardiger in die wêreld. Nou is ander fabrikate vinnig besig om ook na die Neff oor te skakel om ‘meer ekonomiese brandstofverbruik in hul produkte in te bou. Selfs gevestigde handelsname soos John Deere en Landini het besluit om sekere van hul
gewilde reeks met dié enjin toe te rus. Die bestuurder van NTK in Tzaneen, mnr Frikkie van Vuuren, sê ses groot kommersiële boere in Limpopo het onlangs ingewillig om hul verskillende trekkerfabrikate se brandstofverbruik op die proef te stel. Weens die omvang van hul besigheid, beskik hulle oor verskeie fabrikate. In al die gevalle is bevind dat die Neff-enjin al die ander uitgestof het, behalwe die Deutz. In die Hoedspruit-omgewing het een van die boere bevind dat sy dieselbesparing met die gebruik van New Holland-trekkers tot R6 000 per maand was. Daarby is New Hollandtrekkers min of meer R30 000 goedkoper as sy
naaste teenstanders. NTK het net meer as ‘n jaar gelede saamgesmelt met VKB. Saam het hulle die agentskappe vir New Holland en Case. VKB het ses Case-takke in die Vrystaat, terwyl NTK hom op die New Holland toespits. “Dit is presies dieselfde trekkers, net die kleur verskil. Case is net ‘n baie kleiner afdeling van die hoofvervaardiger.” Van Vuuren sê die verkope van trekkers in die Tzaneen-omgewing is deesdae stil. Hul verkoopsyfer sedert Maart vanjaar staan op sewentien, terwyl dertig trekkers in die vorige boekjaar verkoop is. Die verkoop van plaasimplemente bly egter konstant.
Beste wildteler van 2013 aangewys
Hemde vlieg by Nampo
Mnr Hannes Maree van Tzaneen is deur Wildlife Ranching SA aangewys as 2013 se beste wildteler in die land. Die toekenning is by Gallagher Estate in Midrand tydens die Huntex uitstalling van jagtoerusting aan hom oorhandig. Maree is sedert 2002 in die wildbedryf en lê hom veral toe op die teling van swartwitpense, buffels, rooi en goue gemsbokke op sy twee wildplase naby Gravelotte en Vryburg. Die swartwitpens is deesdae ‘n gesogte boksoort by wildtelers, nadat dit ‘n klompie jare gelede so gekwyn het dat daar vir die uitwissing van die spesie gevrees is. Maree is deesdae saam met mnr Piet Warren van Gravelotte die voorste telers van swartwitpense en het reeds groot welslae behaal met die lengte van die bokke se horings. Hul diere haal ook rekordpryse op wildveilings. Van die teelmateriaal word van Zambië ingevoer, maar deesdae word dit fyn deur die department van landbou se dieregesondheid-afdeling dopgehou, om SA se beken-klouseer-status te bewaar.
Die bestuurder van NTK in Tzaneen, mnr Frikkie van Vuuren, gee die volgende stukkie verstommende nuus oor vanjaar se Nampo. Op die eerste dag het John Deere R1,6 miljoen se hemde verkoop. New Holland was tweede met R900 000 se hemde. Betroubaar word verneem dat John Deere R6 miljoen se hemde vir die fees voorsien het, maar selfs dit was te min vir die aanvraag.
W E STEEL & Palisade Fencing
RANDOM STEEL LENGTH
bulletin8678wes130726dm
• FLAT & ROUND BAR • SQUARE TUBING • SHEETING • CHANNELS • WELDING ACCESSORIES
• ANGLE IRON • BOLTS • NUTS • BORE HOLE CASINGS • CORRUGATED & IBR ROOFING
Ons het ook b-graad staal
Tel: 015 307 7705 5 Duiker Street, Old Industrial, Tzaneen, 0850
Mei 2014
7
8
Mei 2014
South Africa’s own goes big The Maluma avocado pear, the first South African grown avocado pear, is poised to take the South African market by storm. The Production Director of the family owned Allesbeste farm outside Tzaneen, Mr Zander Randolf Ernst (27) says, “at the end of The Maluma logo on the last year we decided that the promotional shirts. backing and quality was there in terms of the local market.” Together with brother Edrean (34) and father André, they head up a nine-strong management team and have a labour force of 100 to 150 people, depending on the season. Ernst went to Merensky High in Tzaneen and then studied BCom Marketing at the University of Pretoria and on to Honours in Marketing. The Maluma avocado pear was discovered in the ‘90s. An avocado pear farmer, Mr Kosie Eloff from Morebeng (formerly Soekmekaar), went to Levubu for a farmer’s day and noticed a heavy bearing avocado pear tree on Mr Dries Joubert’s farm. Joubert was exporting this avocado pear (then called Dries Hass) under the Hass cultivar. Eloff approached Dr André Ernst for some of these trees and the cultivar research and development began in 1998. Allesbeste’s first Maluma orchards were planted in 1999. There were semi-commercial trials, exporting the fruit and supplying the local market but under the Hass name. The fruit was registered as a South African cultivar in 2004 and announced to the world at the international avocado pear congress in Chile in 2006. Since then it has been registered in Morocco, New Zealand, Australia, Peru, the USA and Spain. Allesbeste has expanded its planting since 2007 and now has thirty hectares under Maluma
with a seven hectare growth per annum. Tomato giant ZZ2 started Maluma orchards in the 2000’s and is now the biggest producer with forty hectares. There are a lot of smaller producers mainly in the Tzaneen and Levubu areas with a small percentage in Nelspruit and Kiepersol near White River in Mpumalanga. Woolworths now sells Maluma under its own name, and Food Lovers Market under the Maluma brand. The Maluma is different from all others. It has a rough, pebblylike skin and is shinier than others on the outside. It turns a deep purple black when ripe and has a distinct nutty and buttery flavour. It is a larger fruit than Hass and more like the Fuerte. It has a smaller seed so the flesh to pip ratio is better than on any of the other cultivars. It ripens a lot faster than other cultivars. Consumers can buy the fruit hard and it will ripen within two to four days. It will then keep in the fridge for a week.
Maluma is not in a club like other cultivars. Ernst says, “Allesbeste wants all farmers to produce this fruit. Nationally Woolworths sold 34 tons last year. The increase in demand over the last two months has been phenomenal. The Cape Town market, traditionally a green skin market, is growing the demand for Maluma.” Ernst said that during the 60’s citrus farms in Magoebaskloof struggled because of the greening disease. Farmers then switched to avocado pears and bananas. The first avocado pear orchards started in the mid 60’s and the cultivars came from the West Indies, Guatemala and Mexico. The main cultivars produced for the last three decades are Fuerte and Hass. More cultivars have entered the market such as Pinkerton and Lamb Hass. Maluma is the first avocado pear cultivar internationally that’s marketed under its cultivar brand. The brand fits in with the ZZ2 philosophy of supply better quality fruit to the SA consumer at a better price and therefore increases consumption. Ernst says that for Allesbeste it’s important to get a quality product to the end consumer at a cheaper price without costing the farmer. Maluma is decentralised and in the end this brand name will belong to the farmer and not a single entity. The aim is not to create a profitable brand but rather to be organised as a non-profit organisation that helps the farmer in branding and promotion. The income generated from Maluma will flow back to the farmer, after marketing costs have been deducted. The focus is to produce Maluma from mid-February to end of August with a possibility of pushing it further. The Ernst family played a huge role in forming what is known today as Tzaneen. Great grandfather Adalbert Mr Zander Ernst is seen here in the Allesbeste reception Ernst moved to Sri Lanka (formerly Ceylon) from Germany. area. The portraits are of his great grandfather, Mr Adalbert Henry Ernst on the left, and his grandfather, Mr Alex Henry Grandfather Chico Ernst was six when the family landed in Durban in 1927. Adalbert, a doctor, had been in the Ernst, known as Chico, on the right. medical corps of the British army in Ceylon during WW1. The Ernst family moved to Tzaneen as Adalbert had heard that the climate was good up north. Chico wrote a book titled Furrow Farmers, based on the Krabbefontein farm that was the start of Tzaneen. It consisted of an agricultural research station. Farming was trial and error in those days with tobacco being the most successful. Pioneers such as the Altenroxel and Plange family started the eucalyptus plantations. Allesbeste (originally called Allerbeste) was one of the Krabbefontein farms and Ernst’s father started the Allesbeste nursery in the 80s. — Sue Ettmayr sue@bulletin.us.com
Boxes and boxes of unripe Maluma avocado pears
9
Mei 2014
Houtreus op pad na Tzaneen
‘n Tamaai houtkerwer is na Tzaneen onderweg om korte mette te maak van uitgediende plantasies, boorde en die ontbosting van onbewerkte grond. Die masjien staan bekend as die Bandit Beast 2680 Forestry Mower. Dit sluk ‘n hele sitrusboom op ‘n slag in en kou die hout tot blokkies van fyn tot 400 mm. Dit word staangemaak op die plek wat ontbos moet word en die fyn houtblokkies word op die plek gestort. Mnr Harry Wernich (084 690 0033) van Tzaneen is die verhuringsagent van die kerwer. Met al sy bybehore is die masjien sowat R10 miljoen werd. Dit is die eiendom van mnr Tihan Smit van Kaapstad.
Pre-owned cars Amarok, 2012
R349 950
Amarok, 2012
2.0, 2x4, 90 kW, Trendline 21 456 km 2.0 TSI, 118 kW, a/c Colt, 2006
R135 950
2.8 TD, 4x4,DC
173 460 km 1.4 Utility
Opel Corsa 2009
R179 950
Amarok, 2011
R229 950
Mazda BT-50, 2008 R139 950
68 200 km 2.0TDI, DC, 90 kW,2x4 167 299km 2.5 TD
R79 950
Colt, 2003
R79 950
116 891 km 2.8 TD, Clubcab, 2x4 235 420 km
Hi-Lux, 2012
2.5S, D4D
Nissan NP300, 2009 R149 950
187 100 km 2.5 SE, TD, 2x4
R189 950
121 640 km
Visit our showroom for many more deals!
46 563km
All prices shown are recommended retail prices, which are not binding on the Dealers or Volkswagen Group South Africa. The recommended retail price excludes Dealer delivery and related charges. * The 2 year/ unlimited mileage MasterCars Warranty is optional and does not form part of the vehicle price. Please contact your Volkswagen Dealer or visit www.vw.co.za for full details as well as terms and conditions relating to the MasterCars Brand Promise.
Lannie Motors 46 Agatha Street, Tzaneen. Tel: 015 307 5016
10
Mei 2014
Pampoen- en skorsieverbouing Pampoene en skorsies vorm ‘n steeds toenemende belangrike deel van die verbruiker se groentemandjie en die vraag neem steeds toe, soos die Suid-Afrikaanse verbruiker se eetgewoontes verander.
plant lei tot beter aanpasbaarheid by omgewingsfaktore wat lei tot hoër opbrengste, eenvormige drag, vroeër produksie en beter verdraagsaamheid teen siektes.
Geskikte grysskil-variëteite wat oor die nodige kwaliteit beskik
Die keuse van die regte variëteit Sakata het in die sestigerjare Crown Prince vrygestel, die eerste grysskilpampoen in die Suid-Afrikaanse mark. Die markplek het gou ‘n voorkeur vir grysskilpampoene ontwikkel en dit was ’n groot sukses. Hierdie voorkeur kom van die verbruiker en die uitvoerders wat hou van die verbeterde smaak, tekstuur en houvermoë. Ongelukkig is daar vandag grysskilvariëteite wat nie dieselfde genetiese eienskappe as Sakata se grysskilpampoene Sampson het nie. Die eerste aanduidings is reeds daar dat die vraag na grysskilpampoene aan die afneem is. Produse- pampoenprodukte en uitvoerders wat hierdie eienskap nte van grysskilpampoene moet dus besin of hulle wil benut. Die gehalte van die vrug word verder bepaal deur die voortgaan om hierdie mark te vernietig, deur swak geaantal blare op die rank tussen die vrugte. Energie wat in netiese materiaal te gebruik. die blare deur die proses van fotosintese opgebou word, Genetiese eienskappe wat die gehalte word na die vrug getranslokeer waar dit in die vorm van van grysskilpampoene bepaal stysel opgeberg word. Daar bestaan ‘n direkte verband Die Skil — Pamoene bly ‘n lewende entiteit selfs na- tussen die gehalte van die vrug en die hoeveelheid enerdat dit gepluk is. Die vrug bly lewendig en die proses gie wat in die vorm van stysel in die vrug opgeberg word. van transpirasie deur die skil gaan steeds voort nadat Bostipes het minder blare per vrug, minder energie is die vrugte gepluk is. As die skil ’n swak waslagie het, beskikbaar en vir dié rede het die vrugte nie dieselfde verloor die vrug sy vog in ‘n relatiewe kort tydperk deur gehalte nie. Telers is bewus daarvan dat produsente die die stoma en word die raklewe en gehalte van die vrug bostipe verkies, weens die verbouingsvoordele wat dit hierdeur benadeel. Dit is veral variëteite wat ‘n groot ho- inhou. Nelson is die nuutste ontwikkeling in die bostipes eveelheid donkergrys vlekkies het. Die vlekkies is ‘n aan- waar die kweker daarin geslaag het om die blaaropperduiding van groot konsentrasies van stoma. Dit is hier vlakte te vergroot en sodoende beter gehalte in die waar Crown Prince, Sampson en Nelson se belangrikste hand te werk. voordeel opgesluit lê. Hierdie variëteite is geneties só Die sukses van Crown Prince, Sampson en Nelson lê saamgestel dat die skil ‘n sterk waslaag het, vandaar die verder opgesluit in die behoud van die gehalte en raklewe. Dit is veral produ- voordeel van bastergroeisente wat opberg vir beter markpryse, verwerkers van krag. Die sterk groeiende
Sampson — hierdie grysskil variëteit is die nuutste ontwikkeling in die ontwikkeling van grysskil variëteite. Sampson kom uit dieselfde kweekprogram as Crown Prince en kan inderdaad beskou word as ’n verbeterde Crown Prince. Trouens, uitvoerders het reeds die groenlig gekry vanaf buitelandse kopers wat voorkeur aan die variëteit verleen weens sy voorkoms en gehalte. Samson beskik verder oor intermediêre weerstandbiedendheid teen “Zucchini yellow mosaic virus”, “Watermelon mosaic virus” en “Papaya ringspot virus”. ‘n Verdere belangrike eienskap is die besonderse groeikragtigheid wat hoër opbrengste en groter vrugte, wat vir maande opgeberg kan word, tot gevolg het. Hierdie eienskappe maak Sampson by uitstek geskik vir verbouing in die na-jaar (koeler seisoen) wanneer die grootste virusdruk voorkom en die sterk groeiwyse het groter vrugte tot gevolg. Dit is juis hierdie eienskappe wat Sampson tans die leier baster grysskilpampoen in NieuSeeland en in Australië maak. Gewigsklas: 5 tot 7 kg Nelson — hierdie bos grysskil variëteit is verlede seisoen deur Sakata met groot sukses vrygestel. Nelson kom uit dieselfde stal as Crown Prince en Sampson, wat aan hierdie variëteit ‘n uitstekende vruggehalte gee — tot nou toe is dit juis ‘n inherente probleem van die bostipes. Soos hierbo verduidelik beskik Nelson oor ’n vergrote blaaroppervlakte wat aan dit die gehalte en opbergvermoë verleen. Boere verkies bostipes weens die hoër plantestand en gevolglike hoër opbrengste. ’n Moet in enige pampoenprogram. Gewigsklas: 5 tot 6 kg.
Nelson
Kontak gerus Leon Labuschagne by 083 585 1181. Hy kan meer inligting verskaf oor hierdie variëteite, en beskik oor ‘n magdom tegniese kennis om produsente in staat te stel om die beste opbrengs en gehalte uit die oes te verkry.
AFWYSENDE KLOUSULE: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewasprestasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die fisiologiese eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreeklikheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Africa (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.
11
Mei 2014
Stem-end rind breakdown A less known enemy of the citrus farmer has come to the fore as consumers are complaining about brown spots which appear on fruit after a few days on the shelves. It is called stem-end rind breakdown (SERB). The symptoms involve the collapse of rind tissue around the stem ends of citrus fruit. The affected area is irregular in shape and becomes dark and sunken. SERB is a worldwide problem and has its origin in drying conditions between harvest and the application of wax. These drying conditions arise from factors such as delays in packing, holding the fruit under low humidity and high temperatures, and excessive air movement around the fruit. While not causing SERB, colour-add dye will stain injured areas, making them more visible. Excessive brushing during packing increases water loss and enhances SERB development.
Preharvest conditions have a critical impact on SERB, but specific factors have been difficult to identify. In some cases, SERB has been reported to be more severe when fruit are harvested from waterstressed trees compared to non-stressed trees. Nutritional imbalances involving nitrogen and potassium may predispose fruit to SERB. The chief inspector at PPECB in Tzaneen, Mr AndrĂŠ Spykerman, said it is not detected at the packing stage, but can develop progressively within four to five days. It is recommended to minimize the time between harvest and waxing, especially during hot, dry or windy weather. Harvested fruit should be shaded in the orchard and at the packhouse to avoid SERB damage. Spykerman said that black spot can develop in a similar way. The slightest little spot can develop progressively en route to the export market.
Duster combines comfort with off-road fun The new Renault Duster is a popular addition to the SUV market in South Africa. It marries the comforts of a sedan and the rugged strength of a very capable off-roader. The interior features an adjustable driver’s seat and a height-adjustable steering wheel that allows one to find the most comfortable driving position. The Duster offers four airbags for safety and also features a touchscreen MediaNav entertainment system as standard with built-in navigation.
It is available with two fuel and two engine options. The first is the petrol 1,6 liter 16v engine with outputs of 75 kW and 145 Nm of torque. The second is the diesel 1,5 dCi engine with outputs of 80 kW and 240 Nm. Both engines are very fuel efficient with the petrol model using 7,5 liter/100 km and the diesel 4x4 just 5,3 liter/100 km. Available in 4x2 and 4x4 models the Renault Duster is the perfect partner for the explorer at heart.
12
Mei 2014
tri-mX
R
Vat Valskodlingmm vas, natuurlik • Trichogramma eier parasiete, ‘n natuurlike vyand van VKM • ‘n Noodsaaklike deel van ‘n geintegreerde (IPM) benadering • Verminder oesverlies met tot 60% Nou ook verkrygbaar by:
www.vitalbugs.co.za | 087 751 0279 | info@vitalbugs.co.za
BESTE
G ANSIERIN IENS EN FIN D , IT E IT L A PRYSE, KW
GROOTSTE VERSPREID ER VAN PAKMAT
ERIAAL IN SU
ID-AFRIKA
EEN-STOP-DIENS
VIR DIE BOER
SE BEHOEFTE
S
Chicken LITTER Huge volumes available Can be used for cattle feed and compost
Contact: 082 826 6668
bulletin©9312cl140328tb
13
Mei 2014
EU oorweeg streng stappe teen swartvlek Sitrusboere in Limpopo kan na week 29 (oor sewe weke) strenger maatreëls van die Europese Unie (EU) oor swartvlek (CBS) verwag, wat ‘n drastiese uitwerking op die uitvoer van valencias na Europa kan hê. Benewens die bestaande risikobestuurstelsel oorweeg die EU om die registrasie van alle sitrusboorde na week 29 te kanselleer, as dit nie aan die registrasievereistes voldoen nie.
Boorde kan ook nie geregistreer word na week 29 as dit nie ‘n skoon rekord vir die afgelope seisoen (2013) kan toon nie. Dit beteken die boord moet nie op die swartlys van die vorige seisoen aangeteken wees nie. Alle boorde moet vir swartvlek getoets word. Die ethephontoets maak dit moontlik om a-simptomaties besmette vrugte voor oestyd in die boord op te spoor. Die toetse moet deur ‘n beampte
Ethepon technique to detect black spot The EU CBS regulations specify that no CBS infected fruit may enter the EU. The ethephon technique can be used to detect latently CBS infected citrus fruit in a sample taken from the orchard prior to commencement of harvesting. This document provides a procedure for conducting such sampling and testing. Sampling should be undertaken in the period 8 to 4 weeks prior to commencement of harvesting of fruit from each orchard for which the test is required. The result of the test should be valid for fruit from the tested orchard for a period of 6 weeks after commencement of harvesting from that orchard. Sampling procedure • To improve the sensitivity of the sampling strategy, the sample should be collected from sensitive indicator trees within each orchard. • Sensitive indicator trees are trees in a poor condition and trees at row ends (where there is a concentration of risk of deficient spray application). • The sample size should be 100 fruit per orchard.
• If an orchard were to exceed 5ha in size, the sample size should be increased by 20 fruit per ha greater than 5 ha (for example a 6ha orchard would require a sample of 120 fruit). • One half of the sample (50 fruit) should be collected from row end trees, evenly spread across both ends of the orchard at a rate of 1 fruit per selected tree, unless there are too few rows in which case the number of fruit per tree can be proportionately increased to provide the 50 fruit sample. • The remaining 50 sample fruit should be collected from trees in poor condition, with no more than 5 fruit collected from any one such poor condition tree. If there are less than 10 trees in poor condition, the shortfall in the 50 fruit sample should be made up by collecting fruit from trees evenly spaced in a diagonal transect across the orchard.
gedoen word in ooreenstemming met die goedgekeurde toetsprotokol. Bykomend tot dié proses moet alle boorde binne twee weke voor oestyd amptelik geïnspekteer word. As swartvlek daarin gekry word, sal die boord gederegistreer word. So ‘n boord sal ook nie kwalifiseer vir herregistrasie in die volgende seisoen as daar nie bewys kan word dat gepaste stappe gedoen is om die boord vry van swartvlek te maak nie.
• From each sample tree, collect the fruit from the lower outside portion of the tree canopy on the sunny (North-westerly) side of the tree. Treatment and incubation • Prepare an ethephon suspension at a rate of 8 ml/litre water in a suitable container. • Dip the 100 fruit into the mixture containing ethephon for 5 minutes; ensure that all • fruit are submerged; remove and let the fruit air-dry overnight. • Store fruit at approximately 25°C (no lower than 20°C) under dry conditions for 14 • days. • The light conditions are not important. • After 7 days, fruit should change in colour (ripen). • Remove decayed fruit as they occur. • Inspect each fruit after 14 days for typical CBS lesions. • Latent CBS lesions will appear as reddish lesions. • One or more CBS lesions constitute a positive CBS result for the orchard. In the event of uncertainty if the lesion is caused by CBS, have the fruit analysed by an accredited CBS identification lab by means of molecular identification techniques.
LANDBOUPRODUKTE IS ONS BESIGHEID
JoJo Tanks is Suid-Afrika se voorste verskaffer van oplossings vir vloeistofberging in poliëtileentenks vir die gebruik van water, kunsmis, chemikalieë, sanitasie en brandstof van tot 20 000 liter. Die landboureeks sluit in silotenks (200 liter tot 17 000 liter), vertikale tenks (750 liter tot 20 000 liter), tenkstaanders vir beide silo’s en vertikale tenks, horisontale tenks, septiese tenks en ’n verskeidenheid drinktrôe en voerbakke, hondehokke, dromme en blikke. Alle JoJo Tanks het ’n agtjaarwaarborg en die vertikale, horisontale en septiese tenks spog met gehaltesertifisering van die Agrémentraad van Suid-Afrika. Dié sertifisering verteenwoordig die amptelike onderskrywing van die tegniese meriete van JoJo Tanks se produkte.
013 262 3021
www.jojotanks.co.za
JoJoTanksSaveWater
@JoJo_Tanks
14
Mei 2014
Bank on cuttingedge research for a thriving farming operation.
White hybrid package for good risk management and optimal yields. Conventional, stalk borer resistant, glyphosate tolerant and stacked gene hybrids.
G LO B A L T E C H N O LO G Y
LO C A L P E R F O R MA N C E
Together we farm for the future™
www.pannar.com
infoserve@pannar.co.za
®
Registered trademarks of PANNAR LTD, © 2014 PANNAR LTD
2014/MAIZE/E/02
15
Mei 2014
Die bangmaak Umbanga banga Een van die onbruikbaarste onkruidplante wat Limpopo se mooi natuur ontsier, is die Solanum mauritianum, beter in die volksmond bekend as die luisboom of groot bitterappel. Dit het verskeie ander name. In KwaZulu/Natal staan dit onder die Zoeloes bekend as Umbanga banga. Op die lys van ongewenste plante is die luisboom ‘n kategorie 1-spesie in Limpopo, Gauteng, Kzn, Mpumalanga, die OosKaap en die WesKaap. Dit het sy oorsprong in Suid-Amerika (Brasilië, Uruguay en NoordArgentinië), maar het reeds wêreldwyd versprei. Die luisboom is ‘n bedreiging vir enige inheemse plantegroei. Dit verdring plante langs rivierbeddings en selfs in droeër gebiede, terwyl dit veral jong boompies in plantasies aantas waar dit die misvorming van stamme veroorsaak. In KwaZulu/Natal is dit die gunsteling-gasheerplant vir vrugtevlieg. Dis ook bekend dat die luisboom (of luisplant) geen voedingswaarde vir diere het nie en deur grasvretende diere vermy word. Die onryp sade van die plant is giftig vir mens en dier, terwyl die harige stamme en blare vel-allergieë en selfs asma veroorsaak. Die Solanum-familie het talle subspesies, maar die mauritianum het ‘n leeftyd van tot dertig jaar en kan ‘n hoogte van tien meter bereik. In Australië en Nieu-Seeland staan dit bekend as die “tobacco bush weed”, waar dit wydverspreid voorkom. Ander lande in Afrika wat erg onder dié onkruid gebuk gaan, is Kenia, Uganda en Tanzanië. In Uganda is dit veral verwaarloosde boomplantasies wat onder die onkruid toegegroei is — in so ‘n mate dat dit te duur geword het om die plantasies in ere te herstel. Die enigste lewende wese wat voordeel uit die plant trek, is die Afrika-duif, of Kameroenduif, wat sonder gevaar op die sade voed. In Suid-Afrika word die luisboom biologies bestry met ‘n gogga wat die sap van die plant uitsuig. Dit is bekend as Gargaphia decoris en is vir die eerste keer in 1999 daarop losgelaat. Die luisboom is aangeteken in die databasis
van die organisasie Global Invasive Species. Dit is ‘n verbode plant in Suid-Afrika en die kweek daarvan of handel daarin is met ‘n boete strafbaar. Lesers kan gerus in hul tuine en omgewing rondkyk en sien hoe die plant in Limpopo se klimaat floreer. Dit dra ‘n pers blommetjie met ‘n
geel kern. Sodra die sade vorm, raak hulle geelkleurig en versprei vinnig oor ‘n groot gebied. Wanneer die plante klein en jonk is, kan dit met die hand uitgetrek word. Namate dit groei, vorm die plant egter ‘n sterk penwortel wat fisies met ‘n graaf of pik uitgegrawe moet word.
16
Mei 2014