Agribulletin 141128

Page 1

November 2014

Milaan Thalwitzer hier saam met sy vrou, Antoinette. KommersiĂŤle Boer van die Jaar Commercial Farmer of the Year


2

November 2014

’n publikasie van Bulletin

Uitgewer: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Redakteur: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarking: Thinus van Deventer thinus@bulletin.us.com Jacques Smuts

Your agriadvertising solution provider

jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: David Morrison david@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.

Jacques Smuts 071 268 2543

jacques@bulletin.us.com

Thinus van Deventer 083 611 6292 thinus@bulletin.us.com

Terugblik op 2014 2014 het ons almal getref soos ‘n tsunami. Politieke winde het met tye sterker gewaai as ander tye en die golwe van onsekerheid het die landboubootjie benoude oomblikke laat beleef. ErnLeon Borcherds, President stige uitdagings op die gevan Agri Limpopo. biede van grondhervorming, grondrestitusie, arbeid en water het ons in 2014 besig gehou. Die sukkelende ekonomie en lae ekonomiese-groei in die land, maak die sakeomgewing vir alle boere moeilik. Sonder ekonomiese groei is ons vermoë om werk te skep en te help om armoede te verlig, uiters beperk. Die waarheid is dat in hierdie omstandighede word werkgeleenthede eerder verminder en nie uitgebrei nie. Alles is egter nie negatief nie. In Limpopo was ons

geseënd met goeie reëns in die aanloop tot 2014 asook in die laat somer. Weitoestande vir ons vee- en wildboere was gunstig. Ons was ook ernstig verwoestende brande, soos die in ander dele van die land, gespaar gewees. Ten spyte van enkele probleme met swartvlek, het ons sitrusbedryf baie goed gedoen in die afgelope seisoen. Ons wildboere beleef tans goeie tye met jag en wildveilings. Veeboere geniet redelike pryse vir hul produk en groenteboere het daarin geslaag om vele bedreigings die hoof te bied, en verskaf steeds hoë gehalte groente aan die land se verbruikers. Ons graanboere volg die goeie vorige seisoen op met aanplantings vir die nuwe seisoen, met die geloof dat reën op die regte tyd sal kom, om ’n suksesvolle seisoen te verseker. Dankie vir elke landboubesigheid wat gedurende 2014 met ons hande gevat het met ons aktiwiteite om ons boere te dien. Ons bid julle besigheid ook seën toe. Met dankbaarheid teenoor ons Hemelse Vader vir Sy voorsiening en troue sorg, wens ons al ons lede, medeboere en al die vriende van landbou ’n baie geseënde Kersfees en voorspoedige 2015 toe. Ons is vol geloof dat landbou die wysheid sal vind om alle toekomstige uitdagings ook suksesvol die hoof te bied.

Pryswenner Milaan woel ver en wyd ‘n Nasionale toekenning op landbougebied is geen geringe prestasie nie as in ag geneem word hoeveel kommersiële boere jaarliks groot suksesse behaal. As die omvangryke boerderybelange van mnr Milaan Thalwitzer in Limpopo en Mpumalanga van nader bekyk word, kry mens ‘n beter begrip vir die Landbouskrywers se toekenning aan hom as Kommersiële Boer van die Jaar. Sy beherende maatskappy, die Bosveld Groep, het soveel uiteenlopende belange in die landbou dat etlike bladsye nodig sal wees om dit in besonderhede te beskryf. Net die produksie van sitrus is meer as ‘n derde van die hele opbrengs in SA. Die 5,5 miljoen kartonne wat na vyftig oorsese bestemmings uitgevoer word, kom van 3 679 ha by Bosveld Sitrus Letsitele (795 245), Bosveld Sitrus Hoedspruit (496 684), Mabete Sitrus Letsitele (520 890), Karino Farms Malelane (424 899), Golden Frontiers Malelane (2 266 579), Richmond Kopano Hoedspruit (909 820) en Waterval Sitrus Burgersfort (98 788). Die oorspronklike boerdery het op 100 ha by Letsitele begin. Dié syfers is in 2013 aangeteken, maar vanjaar se opbrengs sal nie veel hiervan afwyk nie. Die ander vertakkings in die produksielyn sluit mango’s, lietsjies, piesangs, avo’s, suiker en groente in. By die suikerproduksie is Thalwitzer in vennootskap met die Rupert Familietrust. Die Bosveld Groep het ook sy eie bemarkingsmaatskappye, Komati Fruits en Zest Fruit, wat alle uitvoere hanteer. Thalwitzer en drie van sy vier skoonseuns het groot vertroue in die toekoms. Oor grondverdeling in die toekoms het hy nie veel bekommernisse nie. Die arbeidskwessie en minimumlone kan vir baie boere ‘n bedreiging inhou, maar dit behoort nie die Bosveld Groep te benadeel nie. “Die lonekwessie het betrekking op werkers op intreevlak, terwyl ons arbeidsmag reeds gevestig is en meer as die minimumloon verdien.”


3

November 2014

More shocks in land claims More land claim shocks have rocked the fragile agricultural economy of the Tzaneen area as yet another previously unknown claim surfaced this week. This follows on the exclusive report in the Bulletin on 24 October about new land claims in Agatha and Georges Valley by the Makwelas, where at least two of the most fertile and highly productive farms were implicated. Land owners in Georges Valley, Agatha and Letsitele Valley were notified that the Land Claims Commission in Polokwane was planning in loco inspections on the farms Mashuti, Tamara, Leobi, Forest Hill, Pigeon Hole, Berg-en-Dal and Diggers Rest. Many of the farms to be inspected had been transferred at great cost to the tax payer to various other land claimants such as the Mogoboya, Makgobas, Mogolobotho, Letsoalo, Mathunyeng and Batlabine communities. None of those farms still have the same production output, job opportunities or value they had before they were transferred. Having to do inspections on farms which were already transferred is seen as a realization by the highly criticized Land Claims Commission that its previous research, also based on in loco inspections, was indeed as flawed and corrupted as the community had said. Apart from government, all other stakeholders believe that a lack of capacity in the Department of Rural Development and Land Reform, corruption and nepotism are the biggest contributors to the failure of land reform in SA. The new claims are largely overlapping the Makwela land claim, where land owners were given postponement to January for in loco inspections.

Dr Theo de Jager, chairman of the Transformation Committee of AgriSA, who has been involved in land claims on behalf of land owners since 1999, said there should be only one inspection to cover all the competing claims, and that land owners do not want to be bothered with another process every week. He pointed out that both the Makwela and Modiba land claims were not included in the original list of

land claims given to AgriLetaba in 2002, and are thus part of the 16 000 claims which the commission has since “discovered.” “As the amended Restitution Act now makes frivolous claims, not meeting all the requirements of a valid claim (a criminal offense), organized agriculture takes great care to ensure the presence of amply qualified police officers at all in loco inspections,” De Jager said.


4

November 2014

Landbou herleef in Limpopo sodat elkeen regstreeks by georganiseerde distriksgrondkomitees betrokke moet raak, anders landbou betrokke kan word. kan besluite oor die toekoms van landbougrond die Van Vuuren was ‘n sleutelspreker by produsente benadeel. AgriLetaba se laaste vergadering van Die verrassing in die provinsie is dat die ledetal by die jaar, wat op 13 November in Tzaneen boereverenigings met minstens tien persent gegroei het. gehou is. Hy het daarop gewys dat nuwe “Ons praat ook nie meer van drywende boereverenigings boereverenigings op verskeie plekke in die nie, maar virtuele organisasies wat nuwe lewe kry. provinsie ontstaan het, wat sterk druk kan Drywende goed tref ‘n mens op rioolaanlegte aan.” plaas op kwessies wat vir jare agterweë gebly het. “Dit help nie ons sit met ‘n klomp groot rolspelers in een saal nie. Ons moet Mnr Fred Camphor,‘n gerespekteerde lid van die SA Jag- en Wildbewaringsvereniging elke produsent in elke (SAJWV), is die nuwe hoof- uitvoerende beampte van die organisasie. omgewing betrek, of hy Hy is ‘n jagter in murg en been en is reeds langer as twintig jaar lid van die vereniging. nou ‘n lid is of nie. So sal Hy het verskeie jare in die uitvoerende komitee gedien en was ook president. ons ‘n volledige prentjie Die SAJWV is in 1949 gestig om skadelike jagpraktyke uit te skakel, omdat dit ‘n kry van wat presies in bedreiging vir die oorlewing van talle wildsoorte ingehou het. Vandag is dit die die provinsie se landbou grootste jagvereniging in SA, met 38 213 lede. aangaan.” Die jagbedryf het verlede jaar nagenoeg R6,3 miljard tot die land se ekonomie Hy het daarop klem bygedra. gelê dat boere by

“Drywende goed tref ‘n mens op rioolaanlegte aan.” Die boere in Limpopo kan uitsien na ‘n nuwe Willem van Vuuren, is hoof- groeikultuur wat wegskram bestuurder van AgriLimpopo van die knellende grondhervormingseise en eerder op produksie gemik sal wees. AgriLimpopo het sy drafskoene in Polokwane aangetrek en reis die provinsie plat, om groter geesdrif in die landbougemeenskap vir die versterking van die bedryf aan te wakker. Mnr Willem van Vuuren, die hoofbestuurder van AgriLimpopo, het ‘n vars bries in die geledere van sakeleiers voortgebring om alle landbouers by sake van belang te betrek. Die kern van sy plan is om elke boeregemeenskap in sy eie “agterplaas” te besoek,

tri-mX Vat Valskodlingmm vas, natuurlik • Trichogramma eier parasiete, ‘n natuurlike vyand van VKM • ‘n Noodsaaklike deel van ‘n geintegreerde (IPM) benadering • Verminder oesverlies met tot 60% Nou ook verkrygbaar by: www.vitalbugs.co.za | 087 751 0279 | info@vitalbugs.co.za

Jagters kry nuwe leier

R


November 2014

5


6

November 2014

Zimbabwe agriculture is in a crisis The only hope for the agricultural crisis in Zimbabwe is for all agri groups to unite in one statutory body, which will be able to remedy the country’s land reform chaos. This message was sent across the globe through Mr C Taffs, outgoing president of Zimbabwe’s Commercial Farmers Union (CFU). He attributed the poor agricultural growth and national economy to the government’s unclear policy, lack of implementation and political interference. “Farmers are being intimidated, extorted, evicted, beaten and even murdered (especially over the last year), leaving no chance of growth in such conditions.” Taffs appealed to leaders and authorities to stabilize the land situation for the country and its citizens. Farmers must rely on corporate funding for the growing of tobacco and cotton. These funders are mainly offshore based, leaving very little residual wealth in the end, which is an unacceptable state of affairs. He welcomed the increase of tobacco production in the country, but expressed grave concern on deforestation in the tobacco growing areas. The natural forests are depleted for firewood used as a heat source for tobacco curing. Up to ten percent of these forests are decimated to satisfy shareholder returns in faraway countries. The cotton industry continues to shrink as they are trapped in the cycle of diminishing returns. In the past the industry was integrated where the bulk of cotton exports were in the form of finished linen products. Now they are offered spot prices at point of sale, leaving the cotton producer vulnerable to price shocks and manipulation. The industry see less hectares of cotton and lower volumes. Taffs said the entire agricultural policy in Zimbabwe needs to be re-looked, as it is on the wrong track and is rapidly being left behind by both the region and the world at large.

“We must move away from donor dependant agriculture. We cannot view it as a weekend past time. It must be developed in efficient cost effective farm units. Our maize yield is less than one ton per hectare. Neighbour countries harvest in excess of six tons per ha.” In all major global economies less than two percent of the population are involved in direct agricultural production. All these countries post massive export surpluses. In Africa, however, it is in the region of 70%, and yet Africa

continues to experience hunger and famine, with 25% of Sub-Saharan people undernourished and every third child stunted. Ninety percent of the continent’s food supply is produced by very small farm holders. Systems must be developed which will encourage commercial agriculture for profit, Taffs said. The new president of the CFU is Mr Peter Steyl, while Mr Abdul Nyathi leads the Zimbabwe Farmers Union.

Baie geluk oom Milaan! En geluk aan die span wat agter hom staan.

Ons is bly die landbouskrywers besef nou wat ons al lankreeds weet 

Julle verdien dit!

agri©vb141128dm

H I S H T I L - SOUTH AFRICA

Hishtil South Africa was established in 2007 in Mooketsi in Limpopo, as part of the International Hishtil Group.

WHY Hishtil ü ü ü ü ü ü ü

Best possible start Greater uniformity Consistent quality Updated technology Technical back up Professional service Country wide delivery

Tel: +27 15 395 4034/43 | Fax: +27 15 395 4010 | Cell: +27 78 801 2746 email: sales@hishtilsa.com | P O Box 41, Mooketsi, 0825, Limpopo, South Africa

www.hishtilsa.com

L/4844

Hishtil South Africa’s primary production is both grafted and un-grafted vegetable seedlings that are delivered country wide.


7

November 2014

So groei Suid-Afrika se kosproduksie toe onder die gras. Dié foto is op ‘n plaas naby die vliegveld buite Tzaneen geneem, waar ‘n swart bemagtigingsgroep so twee jaar gelede met staatsgesubsidieerde trekkers en implemente begin boer het. Die aanvanklike oes is met groot geskal aangekondig, maar daarna het die onkruid die nuwe baas geword.

Namens Agri Letaba en sy lede, baie geluk aan Milaan Thalwitzer van die Bosveld-groep met sy aanwysing as SA se Kommersiële Boer van die Jaar

Welgedaan!

Get your

Braai Day fires burning!

bulletin©9840gc140919tb

agri©9965al141128dm

Thank you to all our customers for their loyal support

GRAVELOTTE • 015 318 4256


8

November 2014

Die geselstrant in Afrikaans neig dikwels na akronieme vir lang name van organisasies en mense, om dit praktieser te maak vir uitspraak en begrip. Wanneer jy jou neef Hendrik-Jan Entstoff-Arkel Van Rheede-Van Oudtshoorn in Mosselbaai se kroeg ontmoet, noem jy hom sommer Jan en klaar. In die planteryk is dit nie so maklik nie, want elke groeiende spesie het ‘n noemnaam, ‘n verwysingsnaam en ‘n identiteit wat deur pynlik-netjiese akademici in kursiewe skrif aangedui word. Die gewone man was vir baie jare lank ‘n mens, maar nou moet hy hom tussen die dier- en plantkenners skielik as homo sapiens gedra! Suid-Afrika het tussen al die tegnologiese opdringing nietemin pragtige noemname vir sy duisende skatte,

daar ook ‘n paar helder oranje blare in die yl kroon voor. Nog ‘n opvallende naam is dié van die krokodilbasjakkalsbessie (Diospyros quiloensis) . Dis ‘n boom met vrugte soortgelyk aan dié van die akkerjakkalsbessie, maar die blare is groter. Die boom word in Suidelike Afrika in die Zambesiriviervallei en die Chimanimani-berge aangetref en groei dikwels in mopani-bosveld. Sy bas lyk soos dié van ‘n krokodil. In die lys van byna vyfhonderd boomname is die taalvreugde eindeloos, soos die bosgeelmelkhout, drietandkamferbos, fynbitterblaar, growweblaarkatsnorbossie en rooivrugwitstinkhout. Gaan lees gerus op die webwerf watter mooi name dra die groen lower van ons boomryke streke en geniet die taal se persplantbessiebosplooibaarheidmoontlikhede.

Growweblaarkatsnorbossie waarvan die boomwêreld net ‘n onderdeel is. Wanneer ‘n mens loer deur die lang lys van inheemse bome wat die suidpunt van Afrika versier, kry jy ‘n rykdom van naamgewing. Elkeen het benewens sy ingewikkelde botaniese beskrywing ‘n eg Afrikaanse noemnaam. Om enkeles te noem, kan gekyk word na die wildepopulier (Clutia pulchella). Dit dra die beskrywende naam vratjievrugbliksembos. Dit kom as klein bome aan woudrande en as struikgewasse in klowe voor. Die blare is blouerig aan die onderkant en gaafrandig. Soms kom

Mnre Christie Landman, Eddie Vorster, Marius Schultz en Kobus van Wyk was deel van die afsluiting by vanjaar se sitrusstudiegroep in Letsitele. Landman, een van die omgewing se suurlemoenprodusente, is heel tevrede met vanjaar se oes, maar sê dit lol soms om die oorsese geld tuis te kry.

Kontak gerus die plaaslike bestuurder vir meer inligting: Charles Tosen: Tel: 015 307 6836 Rietbokstraat 5 C, Tzaneen, 0850 , www.kaapagri.co.za

Mnre Fred Osmers, Dandré Oosthuizen en Daan Oosthuizen van Tzaneen Swaarvoertuie was die borge by die Constantia Sitrusstudiegroep se laaste vergadering van die jaar.


9

November 2014

Dripper lines save water Netafim drippers have been used in South Africa in the production of dripper lines for more than forty years. Initially the Netafim drippers were sold by wholesalers, but in 1991, Netafim Israel decided to invest in SA and as a result, Netafim SAwas formed 22 years ago in 1992. Initially, the concept of drip irrigation was new and it took a lot of education and commitment to establish the principles thereof. The current situation looks much different and more than hudred 100 million meters of dripper lines are sold every year. UniRam, DipNetPC, Tiran and Streamline are now all well known Netafim brands and these products are used on almost all crops produced in SA. The most popular crops include vegetables, citrus, sugar and wine grapes. As the global need for water and food becomes a bigger challenge, modern irrigation methods such as drip irrigation will pave the way for a more sustainable solution whilst producing more and better crops with minimum impact to the environment. Netafim SA has produced many success stories, but the most outstanding is a 10 000 hectare sugar project in Swaziland that has been successfully operating for the past fifteen years. The project, known as “Simunye”, belongs to the Royal Swazi Sugarcane Corporation. Netafim dripper lines are used sub surface so that the sugar cane can be burnt before cutting. This project is still the largest Netafim project in the world and is

very active due to the fact that sugar has to be replaced every eight to ten years. The biggest advantage of using drip irrigation on sugar is the effective use of water (more than ten tons of sugarcane per mega litre of water) and the high yields compared to other irrigation systems. The Netafim factory is the pride of all factory workers. The management system is ISO9001:2008 certified ensuring that producers can always rely on quality of the highest standard. Netafim was also honoured to have been named the 2013 Stockholm Industry Water Award (SIWA) Laureate. SIWA recognizes the business sector’s contribution to sustainable water management. One of the world’s most important water industry awards, SIWA annually honours one company that has demonstrated devoted water stewardship through impressive achievements in its water usage. “Globally, 70% of our finite freshwater is used for irrigation, and with rapidly expanding demand for agricultural products, there is a dire need to improve water productivity,” said the SIWA Committee in its citation. “Netafim’s remarkable achievements, helping farmers across the world to ‘grow more with less‘, are directly contributing to a more water- and food-secure world.” “We are honoured to receive the Award,” said Netafim CEO Igal Aisenberg. “As the global pioneer and leader in drip irrigation, we have always focused on saving water.

W E

STEEL

& Palisade Fencing

RANDOM STEEL LENGTH

Round steel pipes and casings on special

139 x 6.0mm x 6m round tube=R1170.00 152 x 6.0mm x 6m galv round tube=R1760.00 165 x 3.0mm x 6.0m round tube=R808.00 168 x 7.0mm x 6.0m galv round tube=R1900.00 177 x 6.0mm x 6.0m round tube=R1838.00 193 x 6.0mm x 6.0m round tube=R3150.00 219 x 3.0mm x 6.0m round tube=R1190.00 219 x 3.5mm x 7.3m galv round tube=R1970.00 Al die pryse sluit BTW in

WE ALSO DO: • • • • • • • • • •

Flat + Round Bar Square Tubing Sheeting Channels Angle Iron Bolts Nuts Borehole Casing Welding Accessories Corrugated and IBR roofing

We also stock b-grade steel

Baie dankie aan al ons kliënte vir u getroue ondersteuning in 2014. ‘n Mooi 2015 word almal toegewens.

Leon 079 524 3120 | 015 307 7705 5 Duiker Street, Old Industrial, Tzaneen, 0850

bulletin©9900wes141128dm

Advertorial


10

November 2014 Advertorial

Perfekte oplossings in Water Bestuur

en ‘n uitgebreide netwerk van professionele dienste...

DRUP I Nie-gekompenseerd I Gekompenseerd I Dunwand I Knooptipe Druppers en Bybehore EMITTERS I Gulf Mikrospuite en Bybehore I Rondo Mikrospuite en Bybehore I Farm impakspuite en Bybehore LANDSKAP BESPROEIING I K-Rain Pop-ups, Kleppe, Beheertoerusting en Bybehore KLEPPE Gulf Hidrouliese Beheer Kleppe & Bybehore I Lugkleppe FILTERS Amiad I Filtomat I Sand Filters KUNSMISPOMPE ITC I Amiad OUTOMATISASIE Gulf 600, Flushman en Radiobeheerde Toerusting SKEDULERINGSTOERUSTING Wetting Front Detector

Staalgroep brei uit na Tzaneen Steyn Steel, ‘n gevestigde besigheid in die staalbedryf in Limpopo, het ‘n nuwe vastrapplek in Tzaneen gekry. Die maatskappy van Louis Trichardt is reeds vier jaar in die bedryf en het ook takke in Musina en Thohoyandou. Die besturende direkteur, mnr Colin Forrest, sê hulle het die geleentheid benut om die perseel van die gelikwideerde Alert Steel in die ou nywerheidsgebied oor te neem, omdat dit reeds vir die doel van hul bedrywighede ingerig is. Hulle het ook die voorraad en personeel van die voorganger oorgeneem, om die minste ontwrigting in die sakeverloop van die bedryf te verseker. “Ons het met hierdie vierde tak in die

organisasie nou ‘n goeie voetspoor in Limpopo gevestig, met besighede wat so geleë is dat dit ‘n groot deel van die provinsie tot diens kan wees. Ons is kenners in die bedryf, met baie jare se ondervinding in die hantering van staal.” Hy sê Steyn Steel se pryse op hul produkte is hoogs mededingend en hulle beskik oor groot voorraad. Die oorname in Koedoestraat het met ‘n paar letsels gepaard gegaan, maar dit sal vinnig uitgestryk word tot voordeel van hul klante. Die bestuurder van die nuwe tak is mnr Corné Kloppers, ‘n Tzaneener van oorsprong en bekend aan mense in die staalbedryf.

By Agriplas voorsien ons u van die mees effektiewe oplossings vir besproeiingsbehoeftes van kunsmispompe, filters, kleppe, drupperlyne en mikrosproeiers tot gesofistikeerde outomatiese stelsels om die voortdurende vloei van water te verseker. Gevorderde besproeiingstegnologie en ‘n uitgebreide netwerk van professionele dienste voorsien die lewenslyn vir groei. Ons produkte word vervaardig van die mees duursame materiale en is ontwerp om betroubaarheid en lang lewensduur te verseker sonder dat maklike onderhoud ingeboet word. KAAPSTAD - Hoofkantoor Posbus 696, Brackenfell, 7561 Tel: +27 21 917 7177 Faks: +27 21 917 7200

GAUTENG Posbus 11052, Randhart, 1457 Tel: +27 11 908 2204 Faks: +27 11 908 5312

MPUMULANGA Suite 63,Postnet X 11326, Nelspruit, 1200 Tel: +27 13 755 3510 Faks: +27 13 755 3505

www.agriplas.co.za Steyn Steel se vierde tak is in Tzaneen se Ou Nywerheidsgebied gevestig. Regs is mnr Colin Forrest, die besturende direkteur.

Baie dankie aan al ons kliënte vir die getroue ondersteuning gedurende 2014

Voorspoed vir 2015.

Jacques & Eugenie du Toit 083 227 4660 • 015 307 7266

agri©9898bs141128dm


11

November 2014

LANDBOUPRODUKTE IS ONS BESIGHEID

JoJo Tanks is Suid-Afrika se voorste verskaffer van oplossings vir vloeistofberging in poliëtileentenks vir die gebruik van water, kunsmis, chemikalieë, sanitasie en brandstof van 260 tot 20 000 liter. Die landboureeks sluit in silotenks (200 liter tot 17 000 liter), vertikale tenks (260 liter tot 20 000 liter), tenkstaanders vir beide silo’s en vertikale tenks, horisontale tenks, septiese tenks en ’n verskeidenheid drinktrôe en voerbakke, hondehokke, dromme. Alle JoJo Tanks het ’n agtjaarwaarborg en die vertikale, horisontale en septiese tenks spog met gehaltesertifisering van die Agrémentraad van Suid-Afrika. Dié sertifisering verteenwoordig die amptelike onderskrywing van die tegniese meriete van JoJo Tanks se produkte.

013 262 3021

www.jojotanks.co.za

JoJoTanksSaveWater

@JoJo_Tanks


12

November 2014

AgriŠ9716SM141128od


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.