June 2015
2
June 2015
’n publikasie van Bulletin
Uitgewer: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Redakteur: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarking: Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: Tamryn Branch tamryn@bulletin.us.com Tessa Thompson tessa@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.
Your agri advertising solution provider Jacques Smuts 071 268 2543
jacques@bulletin.us.com
The almond stays on top Almonds are still the world’s favorable nut type, consuming 1 077 000 tons or 30,3% of the global nut production last year. South Africa was the biggest exporter of macadamia nuts in this period, but it comprises only 1,2% of all nuts in the export market. The SA Macadamia Growers Association (Samac) attended the world congress of the international nut and dried fruit council (INC) in Turkey last month, where Mr Carl Henning, chairman of Samac, gave a significant contribution on macadamia production. Walnuts are second on the list of popular nuts with 18.4%, followed by pistachios (17,9%), cashew nuts (17,7%), hazel nuts (9,5%) and pecans (3%). At the bottom end are
pine nuts (1,1%) and Brazil nuts (0,7%). The forecast for macadamias in SA for 2015/16 is 46 950 tons (nut in shell), while the industry expands with a thousand ha annually. Samac’s membership showed an increase of twenty percent over the past six months. The export market to China came into the spotlight recently, with Samac appointing a specialized market research company in China to analise the distribution and consumer pattern in the continent, said Henning. There is, however, a “grey market” to China of smuggled consignments which was brought to an end with the arrest of thirty people in the smuggling chain. Importers and agents have now become wary in fear of
getting caught up in this illegal network. In SA the theft of macadamias has become a major issue. Henning said a minimum expert standard for export nut in shell macadamias was drafted by Samac to ensure that only the best quality leaves the country. A kernel standard will follow, because much of the stolen nuts are processed to kernel for sale in the local and export markets. The theft issue not only brings the reputability of the entire SA nut industry into question but also raises serious food safety concerns. Stolen nuts are often processed in very poor hygienic conditions with no basic food safety systems in place, such as a certified HACCP process. Several new measures of control are now introduced to wipe out thefts in unguarded orchards. — Louis Roux louis@bulletin.us.com
Die Russe eet graag SA vrugte Die uitvoer van SA vrugte na Rusland is volstoom aan die gang, nadat die eerste skeepsvrag met meer as vierduisend ton sitrus, appels en pere einde Mei in St Petersburg aangekom het. Sitrus word nie in Rusland verbou nie en die SA besendings word goed ontvang, omdat dit teen ‘n billiker prys as sitrus uit ander dele van Europa aangebied word. Die Russe het
wel appels, pere en druiwe, maar dit word eers in die laatsomer en herfs geoes. SA se lewering meng dus nie in met hul produksie nie. Mnr Justin Chadwick, uitvoerende hoof van die Sitruskwekersvereniging (CGA), sê vrugte-uitvoer na Rusland het in 1994 begin, maar het intussen so sterk gegroei dat twaalf persent van alle SA uitvoere daarheen gaan. Dit het verlede jaar 200 duisend ton beloop.
Bande is intussen ook versterk na pres Jacob Zuma se staatsbesoek aan pres Vladimir Putin in Augustus verlede jaar, waar groter handel in landbou- en voedselprodukte uit SA bepleit is. Intussen berig Fresh Fruit Portal dat Rusland 120 ton sitrus na Egipte teruggestuur het, nadat besmetting van die Mediterreense vrugtevlieg (medfly) daarin opgespoor is.
3
June 2015
AgriLimpopo het groot planne AgriLimpopo is aan die woel met ‘n plan om die provinsie se landbougemeenskap op te hef tot ‘n status waaruit almal ewe groot voordeel kan trek, sonder om afbreuk te maak aan bestaande ordes in die bedryf. Dit behels die betrokkenheid van alle landbougerigte organisasies en insetverskaffers om saam te snoer tot ‘n bedingingsmag wat vir elke boer vorentoe sal saak maak. Mnr Willem van Jaarsveld, uitvoerende hoof van AgriLimpopo, sê die plan het as ‘n vooruitskouing by ‘n vergadering begin, maar het reeds
soveel belangstelling gelok dat die raamwerk daarvan reeds gestalte gekry het. Een van die pilare in die raamwerk is die steun aan opkomende boere wat hul sout werd is. Skakeling met verskeie groepe en instansies het reeds ver gevorder en sal tydens vergaderings met boereverenigings op sakelyste duideliker word. AgriBulletin verneem betroubaar dat AgriSA glo met belangstelling na Limpopo se planne kyk en dit na verwagting ter sprake sal kom wanneer die liggaam op 30 Junie weer oor grondhervorming beraadslaag.
Die Groot Letabarivier lyk plek-plek soos ‘n moeras weens die opeenhoping van hiasinte. Dit is ‘n bron van kommer vir boere langs die oewer, want dit versprei ook na damme en aanlegte langs die rivier wat verstoppings tot gevolg het. Mnr Pieter Vorster, voorsitter van AgriLetaba, sê die departement van waterwese het ‘n helikoptervlieënier gekontrakteer om die hiasinte met glufosaat te bespuit,
maar weens verskeie spanningsdrade oor die rivier was die spuitwerk nie doeltreffend nie. Die middel moet teen ‘n hoogte van nagenoeg twee meter toegedien word. Vorster sê ‘n middel is beskikbaar, maar boere moet by waterwese aansoek doen om dit self toe te dien. Die enigste ander uitweg is vir oewerboere om die hiasinte fisies uit die water te verwyder.
Limpopo is steeds grootste sitrusstreek Limpopo is steeds by verre die grootste sitrusproduserende provinsie in die land, met byna 27 000 ha. Dit is ‘n groei van byna 3 000 ha meer as verlede jaar. Die jongste boordsensus is pas deur die Sitruskwekersvereniging (CGA) vrygestel, waarin getoon word dat Limpopo, die Oos- en WesKaap ‘n gemiddeld van twaalf persent meer sitrus aangeplant het. Daar was veral ‘n toename in sagte sitrus (21%) en suurlemoene (13%).
Mpumalanga se produksie het die skerpste gedaal (44%) tot net 5 255 ha teenoor die vorige syfer van 9 375 ha. KwaZulu het ook 34% minder sitrus en die NoordKaap 23% minder. Mnr John Edmonds van die CGA het egter verduidelik dat die daling in Mpumalanga in die regte perspektief gesien moet word. Hulle is nie baie bekommerd daaroor nie, omdat heelwat sitrusboere in die distrik nie uitvoer nie en dus nie by die CGA geregistreer is nie. In ander
gevalle soos by Groblersdal en Marble Hall is getalle by Limpopo ingesluit, waar dit voorheen by Mpumalanga se statistiek betrek is. Die CGA se syfers sluit ook nie produksie in wat vir verwerking (soos versapping) bestem is nie, maar werk hoofsaaklik op uitvoere. Die verslag dui ook aan dat valencias met vyf persent verminder het na 25 652 ha en pomelo’s met ses persent na 8 798 ha.
4
June 2015
Quantum versterk mark vir botterskorsies der bekende variëteite soos AtSakata het die afgelope paar jaar bekendheid verwerf vir hul las, die eerste keuse vir verwerkers; Veenas, wat ‘n kleiner vrug hoë gehalte botterskorsievariëteite. Met soorte wat baie hoë gee en hoofsaaklik geskik is vir uitvoere en voorafverpakking; opbrengste, sterk, groeikragtige asook Cosmos, wat die enigste plante en siekteweerstand teen Poeieragtige meeldou bied, het bostipe botterskorsie in SA is. Sakata het onlangs nóg ‘n Sakata nuwe standaarde gestel vir dié produk in Suid-Afrika. uitstekende variëteit, naamlik Sakata se botterskorsies word Quantum, bekendgestel. Deur die behoefte raak te sien vir in Brasilië gekweek, wat ‘n soortgelyke klimaat het as Suid-Afrika ‘n kleiner vrug gedurende die warmer maande, werk Quan- die variëteite is dus baie goed tum perfek vir kettingwinkels aangepas vir Suid-Afrikaanse toestande en presteer uitwat ‘n aanvraag het na medium grootte botterskorsies. Quanstekend regoor die land. tum staan nie terug vir Pluto Pluto het geen bekendstelwanneer dit kom by hoë opling in die SA mark nodig nie. Dit is reeds vir die afgelope Pluto, die markleier, is goed aangepas vir koeler brengste en eenvormige, hoë seisoen produksie waar klein tot mediumgrootte paar jaar die markleier in botgehalte vrugte nie. Dié byvoevrugte in aanvraag is. terskorsievariëteite, met hoë ging tot die reeks gee die proopbrengste, uitstekende gehalte en baie eenvormige dusent die keuse om Quantum te plant gedurende die vrugte. Bykomend tot Pluto, spog Sakata ook met an- warmer tye van die jaar om ‘n medium grootte vrug te
Wenkem S.A. Reg № 1988/003854/07
(EDMS) BPK. (PTY) LTD
kry, en dan Pluto te produseer in die koeler tye wanneer Quantum weer te klein kan wees. Quantum is ‘n volrank tipe, met baie aanpasbare en groeikragtige plante, wat dit minder vatbaar maak vir siektes. Quantum het ook intermediêre weerstand teen witroes (Poeieragtige meeldou). Die opbrengspotensiaal is uitstekend, en die vrugte is ook nie geneig om te bars nie. Die variëteit het ‘n uitstekende vrugsetvermoë, en kan oor ‘n lang tydperk vrugte dra omdat die plante lank gesond bly. Die vrugte het ‘n tipiese Walthamvorm, met ‘n medium grootte van 0.8 – 1.2 kg. Die vleis het ‘n diep-oranje kleur, met uitstaande smaak en hoë suikerinhoud. Volwasse vrugte het ‘n lang raklewe, wat dit ook geskik maak vir verwerking en uitvoere. Quantum is nóg ‘n wenner-variëteit wat Sakata se huidige botterskorsiereeks voltooi. Vir meer inligting oor AFWYSENDE KLOUSULE: Sakata se botterskorsie- Hierdie inligting is op ons reeks, skakel gerus vir Leon waarnemings en/of inligting Labuschagne by 083 585 vanaf ander bronne geba1181 of besoek Sakata se seer. Aangesien gewasprestasie van die interaksie tussen webwerf, www.sakata. die genetiese potensiaal co.za. van die saad, die fisiologiese E-mail cor.greyling@wenkem.co.za steve.smuts@wenkem.co.za
• Mikro-element blaarvoeding • Na-oesbederfmiddels • Plaagdoders • Swamdoders • Citrosol Wakse Cor Greyling | Cell: 082 856 5445 • Steve Smuts | Cell: 071 819 3269
agri©10161wk150227dm
Vir `n volledige reeks:
eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreeklikheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Africa (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.
June 2015
5
6
June 2015
Hierdie papajas floreer met liefde Liefde vir jou soort boerdery is die enigste resep tot geHulle lewer ‘n ovaalvormige vrug teenoor die bolvorNa drie tot vier jaar van drag word die papajabome sonde sukses. Hoe meer jy aan jou onderneming deel- mige papaja van die vroulike plant. Dit is makliker om skouerhoogte afgekap. Dit groei opnuut en vrugte kan neem, hoe groter die vreugde. te hanteer en geniet voorkeur in die verbruikersmark. In reeds binne ses maande verskyn. Dié bome kan tot nog Dis die voorskrif van mnr André Lategan, ‘n papajaboer die volksmond is dit bekend as die papino, maar dié is ‘n vier jaar vorentoe oeste lewer. van Trichardtsdal, wat sy produkte Aalwurmbesmetting is egter ‘n groot jaarliks sonder tierlantyntjies landvyand en kan boorde se lewensiklus wyd bemark. ernstig beïnvloed. Hy het egter ‘n biHy boer al 23 jaar op die plaas ologiese beheermiddel om dié plaag Peculiar, waar ‘n groot deel van die mee teen te werk. 144 ha onder simmetriese blokke In sy kantoor pluk Lategan ‘n lêer na papajas staan. Hy lewer aan al vore en wys die opbrengs wat elke die groot varsproduktemarkte in blok papajas die afgelope vyf jaar Suid-Afrika onder die handelsmerk voortgebring het. Die reëlmaat is verPeculiar en AALbdy (AA Lategan stommend. Boerdery). “Ons is gelukkig om in ‘n gebied te Sy papajas wissel van groot tot boer wat redelik vry van natuurrampe middelslag en klein, maar net is. In my 23 jaar op Peculiar het ek net die beste word vir die markte drie haelstorms beleef, maar hulle het Theuns Kotzee, skoonseun, is ook voorsitter voorgesit. Wat oorbly, gaan aan ons groot skade berokken. ‘n Papaja van die Trichardtsdal/Of- Skoonseun Sybrand van met die geringste haelmerk is nie bebakkieverkopers, vir versapping Estelle en André Lategan colaco boerevereniging. Jaarsveld. deur die sapverwerker Granor Passi markbaar nie.” in Letsitele en droging. Toe hy en Estelle destyds met die Dan is daar ook ‘n mark vir die papaja-projek begin het, was presisie oorryp en beskadigde papajas. die wagwoord. Elke meter se ontwikHulle beland in die kosbakke van keling is aangeteken, saam met eleinstansies wat ape en bobbejane mente soos reënval, koue toestande, elke dag moet kos gee. Selfs beeste markpryse en ‘n reeks ander ekonoword op afval-papajas gevoer en miese invloede. niks gaan verlore nie. Vandag staan dié papajaboer onder Lategan het vroeër in die omge‘n veel groter afdak. Sy seun, Louis, en wing van Taganashoek geboer, sy twee skoonseuns, Theuns Kotzee maar het later Trichardtsdal toe en Sybrand van Jaarsveld, het hulle geskuif. Een van die grootste knelby hom aangesluit. Hulle draf Peculiar punte was die beskikbaarheid van elke dag plat om te sorg dat die bedryf water. Vandag sorg dertig boorfloreer. gate op die plaas dat dit nat moet Aanpasbaarheid is nog ‘n sleutel tot wees waar dit nat hoort. Lategan se suksesresep. Elke werker “My vrou Estelle het destyds gesê op die plaas is toegerus met ‘n teons het van een droe plaas na ‘n lefoon waarmee hy opdragte kry om ander verskuif. Ons het laat boor en sekere take te verrig. Of dit Blok 1 of dit het ons miljoene rande gekos.” Blok 25 is, kry hy sy instruksies onSimmetrie was deel van sy bestuursmiddellik. Die rekenaar in die kantoor plan. Die boorde is opgedeel in weerspieël die hele plaas se ritme. blokke van 1,25 ha elk en die landLategan sê hy het ‘n gesonde verskap lyk soos ‘n almanak. Die bome standhouding met sy bure, wat swart So lyk ‘n “dragtige” tweeslagtige papajaboom. word tot agt jaar oud en elke blok entrepreneurs insluit. Die meerderwat verwyder word, kry ‘n vervanging van dieselfde om- geregistreerde handelsnaam van ‘n ander kweker elders heid van sy werkers bly in Sekororo, waar hy goeie vervang elders op die plaas. Hy laat die grond van ‘n uit- in die land. houdings met stamhoofde handhaaf. gekapte boord vir vyf jaar rus voor ‘n nuwe aanplanting. Lategan praat nie graag oor sy verbouingstegnieke “Ons bou daagliks brûe tussen mekaar, sodat almal In die vroeë jare van papajaverbouing was dit nie, maar sê ‘n groepie van tot ses plantjies word op elke daaruit kan voordeel trek. Dis nie ‘n buitengewone vernoodsaaklik dat manlike en vroulike plante byeen ge- standplaas geplant. Sodra hul geslag vasgestel is, word haal nie, maar ‘n volgehoue proses tot selfbeskikking.” plant moes word om ‘n oes te verseker. Deesdae staan net die hermafrodiete behou en die ander word verwySo met die loopslag sê hy vir oulaas: “Ek eet papajas die boorde vol tweeslagtige bome (hermafrodiete) wat der. Dié metode van seleksie het hom in staat gestel om in die oggend, smiddags en saans. En ek eet hulle somdie bestuiwingsprobleem uitskakel. boorde te skep wat nooit voorheen moontlik was nie. merso tussenin ook, want ek is lief vir my boerdery.”
Peculiar se papajas word droog verpak. Dit gaan nie deur ‘n badproses nie en geen waks word aangewend nie. Lategan sê die papaja het sy eie, natuurlike wakslaag en die vrugte kom skoon uit die boorde.
Die gewildste verpakkings is die 2 kg en 4,2 kg kartonne.
Nuwe palette word vir elke besending papajas gebruik. Verpakkingsmateriaal is duur en hap groot aan die winste van die maatskappy.
7
June 2015
More Morebakkie bakkiefor foryour yourbuck! buck!
R1199 R1199 More bakkie for your buck! R1199
The BMT Plus 1- tonner from only The BMT Plus 1- tonner from only perper month from Mahindra month from Mahindra
* *
The BMT Plus 1- tonner from only per month from Mahindra
*
Whatever small business you own, the BMT Call your dealer today to arrange a test Whatever small business you own, the BMT Call your dealer today to arrange a test Plus 1-tonner can make your life a whole lot drive and lighten your load with the Plus 1-tonner can make your life a whole lot drive and lighten your load with the easier. An incredible R 127 995* gets you Bolero Maxitruck Plus. easier. An incredible R 127 995* gets you Bolero Maxitruck Plus. a super fuel-efficient bakkie with a large load a super fuel-efficient bakkie with a large load box capacity and low operating costs. box capacity low operating costs. Mahindra Polokwane Whatever smalland business you own, the BMT Call your dealer today to arrange a test * T&Cs apply (With Mahindra Finance in association with ABSA. 106 Landros Mare Str Calculated on 20% deposit with 30% residual and * T&Cs apply (With Mahindra Finance in association with ABSA. Plus 1-tonner can make your life a whole lot drive and lighten your load with the interest rate 9.5% over 72 months. Calculated on 20% deposit with 30% residual and Polokwane (RRPeasier. R127995.00) interest rate over 72 months. R 127 995* gets you An9.5%incredible Bolero Maxitruck Plus. (RRP R127995.00) a super fuel-efficient bakkie with a large load Tel: 015 287 9660 box capacity and low operating costs. info.pcplk@mgmgroup.co.za * T&Cs apply (With Mahindra Finance in association with ABSA. Calculated on 20% deposit with 30% residual and interest rate 9.5% over 72 months. (RRP R127995.00)
0861 333 549 www.mahindra.co.za 0861 333 549 www.mahindra.co.za
www.mgmmotors.co.za FSP: 18300 sms your NAME and BMT to 083 279 5403 for more info
8
June 2015