
3 minute read
Letaba dis ‘n fees van rugby op

■ Roelof de Jonge
Advertisement
Dit was ‘n fees van rugby uit die boonste rakke vir toeskouers wie Letaba Rugbyklub se James Tolmay Rugby Dag oor die naweek bygewoon het. Gelukkig het die swaar voorspelde reën vir Saterdag die 25ste Februarie nie uitgesak nie, en die mooi weer het ook tot die goeie opkoms bygedra.
Die hoofwedstryd is tussen die eerstespanne van Letaba en Kruinie Rugbyklub van Polokwane beslis. Letaba het die kragmeting tot groot vreugde van hul ondersteuners oortuigend met 27-12 gewen.

Vir beide spanne en hul afrigters was hierdie vriendskaplike wedstryd ‘n guldige geleentheid om haakplekkies uit te stryk voor die aanvang van Limpopo Blou Bulle se Boet Fick Amateur Rugby Ligakampioenskap. Veral vir die Kruinies-span wat vanjaar hul buiging in die eersteliga maak, nadat hul sedert die klub se buiging in 2017 in die tweedeliga meegeding het.
Die openingswedstryd was Letaba se Ou Manne-span wat teen die derdespan van Louis Trichardt te staan gekom het. Hierdie span mag dalk nie oor die fiksheid en stamina beskik nie, maar daar skiet geensins te kort aan hul passie vir rugby nie. Hulle het die Triggies derdes met 39-0 afgeransel.
Die voorwedstryd vir die Letaba en Kruinies stryd het die span van Nkowankowa Rugbyklub teen die tweedespan van Louis Trichardt uitgedraf. Die besoekers van Louis Trichardt het uiteindelik met 27-12 gewen, maar hulle het beslis nie die punte op ‘n skinkbord ontvang nie.
Nkowankowa se manne het die Triggies behoorlik laat sweet, en het slegs met 10-0 voorgeloop voor halftyd skril deur die skeidsregter aangekondig was. Nkowankowa het in die tweedehelfde verbete geveg om vir punte op die telbord te sorg, en het hul doellyn met genadelose duikslae verdedig.
Carel O’Neill, Klubkaptein van Letaba Rugbyklub se bestuurspan, was vol lof vir die toeskouers se teenwoordigheid.
“Dit was een groot voorreg om voor so baie ondersteuners van ons dorp, Tzaneen, te kon speel en bonop nog uitstekende rugby vir hulle te bied. ‘n Hoogte punt vir my was al die kinders wat hul eie rugby langs die veld gespeel het terwyl ons ook op die veld doenig was. Dit maak ons as spelers baie trots om te sien hoe kinders ons voorbeeld wil volg.”
Die puntemakers vir Letaba is die kaptein Carel O’Neill (‘n drie, een strafskop en ‘n doelskop), Tian Knoetze (strafskop) en Christo Lombard, Johan Scheepers en Zian van den Heever wie elk ‘n drie gedruk het.
Die Ou Manne se puntemakers was Gideon Labuschagne (een drie en twee doelskoppe), Dirkie Coetzee (‘n drie), Willem Snyman (twee drieë) met Johan van der Westhuizen, Bennie van Zyl en Bernard van der Schyff wie ook elk vir ‘n drie gesorg het.
Die driedrukkers vir Nkowankowa was eerste deur hul regtervleuel, Gabriel Nyalungu, gedruk waarna die stut, Nyiko Ntlemo, oor die doellyn gebars het en sodoende vir sy span se tweede drie gesorg.
Wisani
Pest
Events
The Pottery & Gin Workshop will be held at The Bohemian on 3 March 2023 from 18h00 & 4 March 2023 from 10h00 at R400.00 per person. For more information contact Demi-Lee on 073 062 6772
The Mental Wellness Conference will be held on 11 March 2023 at Mashutti Country Lodge from 10h00. Tickets available at Computicket For more information contact 061 720 1268.
The SPAR Tzaneen Tu y 4 in 1 Marathon will be held on 11 March 2023 at Lombard Avocado from 06h00.
Enter Online at www.entryninja
For more information contact Wicus van Vuuren on 083 391 0172.
The WIK Triathlon will be held on 12 March 2023 at Stanford Lake College from 08h00. Enter Online at www.entryninja.com
For more information contact 015 276 6103 or email info@slc.co.za
The Great Limpopo Warriors Duck Race will be held on 4 March 2023 from 12h00 on the banks of the Letaba River.
For more information contact Tracey on 083 968 0902 or email tracey@warriors.co.za
Domestic/O ce
Jobseeker Agriculture
My name is Ruel Ramaila. I am looking for a position in Agricultural science. I have a diploma in Agricultural Science. I have experience in Microsoft Word and Excell and experience in fruit, vegetables and Agronomic crops. Form management, nursery, packhouse or logistics administrator. Contact me on 078 436 9953
My name is Gloria Mankgela. I am looking for full or part time work. I can start immediately.
Contact me on 072 176 46
Driver/Security
My name is Rodney Maake.
I am looking for full time driving, security or assistant work. I have references and can start immediately. Contact 079 865 9740 or 083 926 1166
Security
9257
My name is Tinny Mokgalabone. I am looking for full time house keeping and cooking work. I can start immediately. I have references. Contact me on 072 467 5362
My name is Solomo Sitoe. I am looking for full or part time security work. I can start immediately. Contact 076 514 8205
The St Patrick’s Day Festival will be held on 25 March 2023 at Blueberry Heights from 09h00 till 18h00.
Tickets available at Quicket
For more information contact 079 845 0707 or email magoebasmarket@gmail.com