Duiwelskloof 2017

Page 1

Laerskool Duiwelskloof Primary School

100 Jaar

Dis ‘n FEES om ‘n KLOFIE te wees Waar Elkeen Iemand is

Journalist: Joe Dreyer Marketing: Estelle von Pannier, Jacques Smuts & Ansie Smuts Design and Layout: Tessa Thompson & Tamryn Lancefield

A Far North Bulletin Publication


2

July 2017

Boodskap van die Skoolhoof HP Greyling Laerskool Duiwelskloof se wortels lê diep in die Laeveld se geskiedenis gewortel. As ’n mens moet terugkyk na 1917 waar die skool op die huidige terrein tot stand gekom het onder leiding van die eerste hoof meneer Van Dyk, is daar talle mense wat bygedra het daartoe dat ’n besondere skool gevestig is met talle hoogtepunte. Ten spyte van natuurrampe soos reëns, storms, ongekende hitte, malaria en ander eksterne faktore staan die skool nog steeds gevestig met uitstekende resultate. Met hierdie boodskap wil ons hulde bring aan hoofde, onderwysers, ouers en veral leerlinge wat in die loop van die jare Klofies was. Ons eer elkeen wat kon dien as bousteen in die vorming van die skool. Duiwelskloof Primary rendered a service in education that throughout the years did not have to stand back for any other school. Academics, culture, discipline and sport of outstanding quality made many a school bow the knee in the past. Gedurende die afgelope 100 jaar het daar deur hierdie skool honderde seuns en dogters gegaan wie se intellek hier ontwikkel en wie se karakter en persoonlikheid hier gevorm is en wat later hul plek in die samelewing ingeneem het. So het uit hierdie skool gevloei ’n stroom van mensemateriaal waardeur ons lewe op velerlei terreine verryk is. The learners in the classes today will begin their adult life in a different world as we know it today, a world with different demands. There will still be the need for young people who are healthy in body and mind with specialized knowledge and skills. But even more so, young people with character, adapt-

ability, ingenuity, guts, creativity and good people skills. Gedurende die afgelope jare het nie alleen die vennootskap tussen ouers en skool ’n hoogtepunt bereik nie, maar was die betrokkenheid van ons ouers op buitemuurse – en ander vlakke opsigtelik waarneembaar. Ek wil daarom werklik glo dat by die aanskoue van die ryke en sinvolle aktiwiteite, nie alleen ons leerlinge en personeel ’n gevoel van genoegdoening sal ervaar nie, maar dat talle van ons ouers in die gedagte sal kan meeleef met die polsslag van die Klofiekultuur. A word of gratitude to parents who served on the School Governing Body over the years. Your voluntary service as management members forms an inseparable part of the school. Your time, ideas and continuous contributions to the school’s growth and development can never go unseen. Ons eer en dank ons Skepper vir Sy genade en Liefde waarsonder ons glad nie sou kon voortbestaan nie. Sy beskermende hand kan daagliks waargeneem word in ons doen en late. Met Sy krag sal ons leuse “Kennis is mag” nog steeds gedy en uitgebou word tot Sy eer.

IMP INN HOTEL Travel with friends

Stay with us

Congratulations on 100 years! From all of us at Imp Inn Hotel LENCE AW CEL AR EX

D

TC

O M M U NIT Y

SP APER

EN

EN

W

No

South Africa

IN DEP

1

DS

FC J

Botha str • 015 309 9661 • Modjadjiskloof

NE

To advertise in the Bulletin please call: Jacques 071 268 2543 Estelle 079 496 6670


h ost

es Re

en uiz

er est xL Ale

ts O Be

mi

S ya An

t

gie

hl Po

i sa aV nd

na Ilo

a Am

Sin

e ett

van

Eyk

els

aak

e ep Leb

erm ia V

ss We ys Th

Li r

ho Mp

niq

Mo

d Ba ue

ell

rst

ho

en

ma Hu

n

urg nsb Re van tte ne So

Jan

si An

e

ga

ers iet eP

n ave

lH

g ylin

ga en nv Ha

Gre

ne

Ro

HP

rtin Ma

M th Fai

oil

o

om

akg

je

ller Mu

ort aN nd

en ure

la Yo

Ma

ie M

e

e ath

is ara

ys hu

po ole

en

aM nd

Est

li Yo

eld

aM nd

eG ch Ro

a Am

th au el D

en d Sta

it Sm

van

an Qu

na Ria

k Fri

ba

a ash

hlo ma Ra

lM

nië Da

llie Wi

ta ate

pe pa Bo

aM Sar

ria Ma

a om ats am

a lew

e n wa kg he

Mo

R ce ren Law

Mp

ric Pat

ce Gra

Welgedaan Klofies!

Kobus Minnaar Vervoer • Industrial Straat 14, Loretto Park, Tzaneen • Tel: 015 307 1341

bulletin©0361kmt170707tb

3 July 2017

Meet our fantastic staff 2017

Landswye vervoer van verkoelde produkte

Geluk met 100 jaar!


4

July 2017

Wat gebeur by die Klofies

Ons 'Diep gegroeide wortels'

5 Augustus - Mini Hokkie 9 Augustus - Vrouedag 12 Augustus - Landloop te L/s Duiwelskloof 20-21 Augustus - Graad 7 toer 1 September - Colourrun 19 September - Konsert 20 September - Konsert 21 September - Konsert: Gala aand 24 September - Erfenisdag 25 September - Skoolvakansiedag 18 Oktober - Graad R Opedag 21 Oktober - Klofie Braai 22 Oktober - Gedenkdiens 24 Oktober - Graad 1 Opedag 25 Oktober - Graad R Gradeplegtigheid 1 November - Senior Prysuitdeling 7 November - Junior Prysuitdeling

bulletin©0364vrb170707tl

13 November - Graad 7 Kerkdiens(Afsluiting)

Riana van Staden, Amanda Visagie, Sonet J. van Rensburg en Yolanda Nortjé

Amanda Rossouw

Gr.3 Onderwyser Leerling 1969 -1975 Dit was ‘n groot lekkerte om vanaf Gr. 1 tot en met St. 2 by dieselfde juffrou te wees, ons geliefde Landi Coetzee. So onthou ek ook hoe opgewonde ons was om Juffrou se “pleks pan” te kon kry. In St. 5 het ons jaar groep as afskeidsgeskenk aan die skool ‘n warm skinkbord geskenk. Dit is vir my lekker om te sê dat ons dit tans steeds in ons personeelkamer gebruik. Soos die skinkbord, is ek nou al 40 jaar ‘n trotse Klofie.

Sonet van Zyl

Gr.1 onderwyser Leerling 1970 -1976 Wat ek goed onthou is die Mooketsi bus, dit was ‘n baie lang grondpad- roete. Reëndae was altyd groot opwinding vir die groter kinders, maar ons kleintjies was maar bietjie skrikkerig. Die groot kinders sou dan heeltyd oppad in ‘n koor gesing het; “sit vas, sit vas,” Dit het nie lank geneem voordat die bus dan letterlik in die modder vasgeval het nie. Ons moes dan gewoonlik deur die modderpoele stap totdat bakkies of ‘n ander bus ons kom oplaai het. Natuurlik tot groot vermaak van die ouer kinders het ons dan gewoonlik eers teen 9:30 se kant en vol modder by die skool aangekom.

Riana Badenhorst

Afrikaanse onderwyser Leerling 1967 -1973 Net soos al die ander plaasboere se kinders wat ver van die skool af gewoon het, het ek in die koshuis gewoon vanaf Gr.1 – St. 5. In 1990 keer ek terug na Laerskool Duiwelskloof as onderwyseres. Weereens woon ons daardie jaar in die koshuis. My kinders, Pierre, Elaine en Celeste voltooi ook hul Laerskoolloopbane hier. My eggenoot Pierre was verbonde aan die skool sedert 1990 – 2005. Ek kan met trots sê dat ek ‘n ware Klofie is, want ek het my hele lewe sover gewy aan Laerskool Duiwelskloof en beplan om hier aan te bly tot die dag van aftrede.

Yolanda Haar

Finansiële Beampte Leerling 1980 -1986 5 Generasie van my familie was deel van die skool, die 1ste generasie was Meester Haar, die eerste onderwyser in Duiwelskloof. Onthou tye: Mnr. Visagie en sy houtplank…(jinne, dit kon brand), die Mooketsi bus (noodplan oefen, vassit, Tannie Bus), die skoollied (ons trots), Die Wilde Weste operette, Mnr. Coetzer (beste onnie ooit), massa gimnastiek, King, trein na Tzaneen, Zimbabwe kinders, atletiek (die 2 Nita’s), vlag hys in die vierkant, die skoolspook in die aand, (die netbalbaan was mos eers ‘n begrafplaas…), die fonteintjie (beste water ooit).

Baie geluk Klofies met jul 100 jaar bestaansjaar! Van Rensburg Boerdery / Vervoer • Mooketsi • Tel: 083 299 7381 • Faks: 086 561 5777


5

July 2017

So, waar begin die storie? Die heel eerste skooltjie in die omgewing van die huidige Duiwelskloof is geopen op die plaas Lewerdas Rust, op 24 Junie 1903. Die eerste skoolhoof daar was mnr. Roodhuizen. Omdat die leerlingtal baie verminder, word hierdie skooltjie aan die einde van 1909 verskuif na die plaas Schraalhans. In hierdie dae was malaria nog ‘n gevreesde siekte en het die omgewing baie reën gekry. Hierdie skooltjie sluit toe uindelik op 1 April 1917. Dit was nie lank daarna nie op 11 April, 1917 - toe Duivelskloof Laerskool vir die eerste keer amptelik ingehuldig is. Op 9 April van daardie jaar is die hoof, Meneer G van Dyk, voorgestel aan die inwoners van Duiwelskloof en omgewing. Dit was tydens ’n Zuid

Afrikaanse Politieke vergadering wat gehou is in die Morrison Hotel. Tydens die aangeleentheid is dit ook duidelik gestel dat die skool geen verbintenis het met ’n politieke party nie. Twee dae later, op die 11 April, word die skool amptelik om 10:00 geopen met ‘n seënbede deur ouderling Hattingh. Gedurende die geleentheid was slegs 20 ouers en 30 leerlinge teenwoordig, maar die volgende dag het 19 seuns en 14 meisies hulself by die leerlingtotaal gevoeg. Een jaar later, in Julie van 1918, het die leerlingtal aansienlik tot ‘n getal van 69 vermeerder. Waterpokkies breek toe skielik uit onder die leerlinge en onderwysers gedurende Augustus en September. Die aantal ingeskrewe leerlinge daal toe dramaties terug na 39. Met die aanbreek van die September vakansie is die hoof, meneer Van Dyk, af met siekteverlof nadat hy ’n aantal weke reeds siek was. Die skool heropen in Oktober met net een onderwyser en slegs 26 leerlinge. Verskeie redes word daarvoor aangevoer. Onder die redes is twee wat veral van belang is, naamlik Van Dyk wat om gesondheidsredes die onderwys verlaat, en uitermate hoë reënval wat teweegbring dat die ouers hul kinders by die huis hou om te help met ploeg.

• In Junie 1922 is die skool vir ‘n week gesluit omdat die twee onderwysers (Die hoof en me. Marais) albei erge griep onder lede het – geen onderwyser teenwoordig om klasse te hanteer nie.

• ’n Bedrag van £ 5 (pond) word deur die Skoolkommissie aan die skool afgestaan om die losieshuis binne en buite uit te wit en om twee werkers te betaal om die skoolterrein skoon en netjies te kry. • Die skool, wat tot St 8 (Graad 10) onderrig gegee het, ontvang op 19 Oktober 1923, voorrade vir kadette, naamlik 23 gewere, 100 skywe en 1300 patrone. • Op 22 Augustus 1927 besoek die Direkteur van Onderwys, mnr, Scott, die skool om die moontlikheid te ondersoek om die Mooketsi-leerlinge per vragmotor na Duiwelskloof te vervoer. • Die sterk wedersydse samewerking tussen Laerskool Duiwelskloof en ZZ2 bestaan alreeds van so vroeg as 1924 toe daar 600 tamatieplantjies aangeplant en 30 papajabome op die skoolterrein aangeplant is. • In 1959 word die eerste Inter-skoolsport in die geskiedenis van die skool plaaslik gehou. Tydens die byeenkoms wen Muis Viljoen krieketbalgooi met ‘’n afstand van 181’6” en Josua van Rooyen hoogspring seuns 0/12 met ‘’n hoogte van 4’6”.


6

July 2017

Drie generasie Klofies

‘n totaal van nege!

In 1951 gee Willa van Niekerk (neé. Mostert) haar eerste tree in skoolklere, soos sy oor die drumpel van Laerskool Duiwelskloof stap. Sy’t nie vêr skool toe gestap nie, die netbalbane van vandag, was waar Willa se ouers se huis gestaan het. Dit was destyds nog erwe, en het eers later deel van die skoolgronde geword. Op Willa se eerste skooldag, het sy nooit gedink, dat nog twee generasies na haar sou volg nie. Haar eerste dogter Ursula Schoeman (neé. van Niekerk) het haar ma opgevolg en haar graad een jaar in 1974 begin. Haar twee susters, Erica Henning (neé. van Niekerk) in 1976 en toe Willa Kamffer (neé. van Niekerk) in 1983. Hulle boetie Pieter van Niekerk, die enigste seun van die Klofie generasie het in

1985 skool toe gegaan in sy khaki klere. Ursula se vier dogters het hierna gevolg. Chantél het eers in graad vier (2003) haar dae as ‘n Klofie begin. Simoné (2003), Kyla (2007) en Ruëtte (2008). Laerskool Duiwelskloof het diep spore getrap in al nege se lewens. Jare het verby gegaan tussen die eerste en laaste tree, die skool het verander en gegroei, maar die skool se hart het dieselfde gebly. Kom ons hoop oor ‘n paar jaar sal dit vier generasies word!

Klofies' hidden rising star One of South African soccer’s fastest rising stars, Phillemon “Philly” Mabidilala, kicked off his school career at the humble Laerskool Duiwelskloof Primary in 1997. Today, Philly plays for the Tuks Football Club and is fast making inroads towards his dream of representing his country in the Bafana Bafana squad.

Geluk Laerskool Duiwelskloof met jul eeufees viering!

Originally from Kgapana, Philly describes himself as a township boy who was born and raised in Limpopo by his parents, Rhodah and Daniel Mabidilala. He is, however, not the only child in the family, he has a younger brother and sister named Junior and Glory and an older sister named Lebogang. Philly was born in a family of sports minded people, everyone in the family, from the youngest sibling all the way to the father, took part in sports, which is what gave him the edge to become who he is today. In 2007 he became the Limpopo champion in 70m hurdles but his time wasn’t fast enough to put him through for nationals. The following year (2008) he made it to the nationals in Cape Town but with high jump this time. A year later, 2009, was the year he became the Limpopo champion in 150m hurdles and a silver medallist in the high jump, going through to nationals in both items. By 2010 he was still the Limpopo

Celebrating 100 years of love and laughter...

champion in hurdles, 200m hurdles this time but his time was slower than the qualifying time. In 2012, he was a Limpopo champion again in both the 300m hurdles and 100m hurdles, qualifying for nationals in both items. National newspaper, Daily Sun made an effort to go over to his house and interview him. He later participated in the SA games at the University of Pretoria where he won his first SA gold medal. After reaching the highlight of his athletics career in 2014 when he was crowned the South African 400m hurdle champion, Philly sustained a serious thigh injury which abruptly ended his promising career. It was not the end of the road for the young runner however. He accepted a football scholarship at Tuks University where he currently finds himself. He has also visited other noteworthy clubs including Kaizer Chiefs, Orlando Pirates, Bidvest Wits, Highlands Park and Sundowns.

MODJADJISKLOOF Tel: 015 309 9621

Well done on your achievement! NEW STORE BUILDING MATERIAL SPECIAL

VALID FROM: 28 June2017 - 15 August 2017

IDM CEMENT

LAFARGE CEMENT

SEPHAKU CEMENT

SEPHAKU CEMENT

66.00

76.00

74.00

70.00

32.5N

42.5N

42.5N

32.5N

MODJADJISKLOOF • 100 Botha Street • Tel: 015 309 8520 • Fax: 015 309 8520


7

July 2017

CARES ABOUT KIDS E H T T E E M

CONGRATULATIONS TO DUIWELSKLOOF PRIMARY SCHOOL

ON YOUR CENTENARY

H OW TO CO LLECT TH E STI CKERS Food Lover’s Market is happy to welcome the Goodness Gang! This range of high quality plush toys has motivated parents all over the world to encourage their children in a fun way to eat healthy food. Now this range is available in South Africa & Namibia, exclusive to Food Lover’s Market. Collect stickers every time you shop at any of the participating stores to qualify for a FREE* Goodness Gang toy.

How to start collecting your FREE* Goodness Gang toys?

• Every time you spend R50 at a participating Food Lover’s Market, you’ll receive one sticker from the cashier. You can also collect stickers at the Market Café or Seattle Coffee Company, attached to a Food Lover’s Market store.

• Stickers will be issued until 12 November 2017. Completed collector cards with enough stickers can then be redeemed for a further 2 weeks until 26 November 2017.

R50 spend R50

R100 get 1 sticker

spend R100

get 2 stickers

Simply affix your stickers to this collector card.

or

70

Free!

70 stickers

free toy

3 0 Pay R59.99 30 stickers

70% discount

Buy a toy for just R59.99

TZANEEN Shop No. 1, Lifestyle Centre, C/O R71 & Voortrekker Street, 0850, Tel: (015) 307 1288

HAMILTONS ADVERTISING 200617 • NO HAWKERS • NO TRADERS • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • E&OE • WHILE STOCKS LAST • ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN, AS THESE ARE SERVING SUGGESTIONS ONLY.


8

July 2017

Laerskool Duiwelskloof se 20-jaar hoof SC VISAGIE 1984-2003 Dit is vir my ‘n groot voorreg om hierdie skrywe te rig aan ‘n skool waar ek bykans twintig jaar die voorreg gehad het om as Skoolhoof te dien. Om die mylpaal van ‘n eeufees viering te bereik, is werklik ‘n prestasie en deel ek graag in die vreugde van die skool, wat tot hede nog steeds my baie na aan die hart lê. In die bykans twintig jaar was dit vir my ‘n eer om deel te kon word van ‘n plattelandse gemeenskap wat my en my gesin met ope arms ontvang het. Om ‘n personeel korps te kon oorneem van my voorganger, was ‘n persoonlike ondervinding wat ek nie maklik sal vergeet nie. ‘n Gesoute deurwinterde Tannie Grace Schoeman, wat my verwelkom het met die woorde “Meneer jy is nou ‘n nuwe besem by die skool, ek hoop nie jy het nuwe “tricks” nie”! Me Schoeman, I soon learned was worth being called a teacher. She started teaching the same year I was born and had the Gr1; Gr2 and St 1(Gr3) in one class. And did those learners perform! Saam met ‘n baie bekwame Mnr Marius Smit, was dit maklik om die leisels oor te neem en voort te bou op die vaste fondamente wat reeds gelê was. Met bykans 350 AM en 45 EM leerders en ‘n personeel van 15 kon mens met gemak die parallelmedium skool behartig. Prestasies het gevolg op akademiese sowel as sport- en kultuur gebied. Leerders is met die nodige kennis, respek en eerbied aangestuur na die naburige twee Hoërskole waar hulle ook presteer het. Although it may sound as if everything was plain sailing, we had to cater for 20-30 learners from Zimbabwe, which at that stage, was involved in the “bush war” and the children were sent here for education. Most of these children only saw their parent during school holi-

E ROL

DIE HOOF S

Dyk

van days, and thanks to the community Mnr. G. 7 1 9 1 ard were catered for during weekends or E. Barn . r n M stayed in the hostel, were a dedicate 1918 entzel r. J.P. W staff corps entertained them. Imagine n M 3 192 lessis leaving your 6-year-old child at the JA Du P . r n M 1946 hostel and leaving for home many kilorrish r. VR Ba n M metres away. (Many tears were shed) 7 194 Plessis As things developed in Zimbabwe, the r. HL du n M 7 llet 195 flow of children to the hostel ended and DJJ Me . r n M 1965 had the Governing Body decided to close agie r. SC Vis n M the hostel at the end of 1992. Only nine 4 den 198 van Sta J P learners remained and the financial burF . r n M man 2004 den was not viable. CC Sny . r n M kort tydjies wat deel geDie “storm” jare na 1994 sal my by bly as 2006 ling HP Grey . r vorm het van die vormn die jare waar mens alleen kon kop hou met M 2009 ing van jong mense op jou oë gerig op God. Die Beheerliggaam se pad na volwassenheid besluit om die volgende jaar die skool oop het teleurgestel nie. te stel vir alle rasse groepe, het ‘n baie groot Ons dink met leedwese terug aan die uitdaging aan my en die personeel gebied. drie onderwysers en een leerder wat in hierdie tyd Sommige ouers was kwaad, ander het die besluit verwelkom en ons moes die oorgang bestuur. oorlede is. Groot genade as mens dik hoeveel duisende Numerous parents attended the meetings held and kilometers afgelê is nie. Baie dankie aan die ses groepe Beheerliggaamslede we could start of with about 30 children from our community and Kga-Kgapane. Thank you to all that made saam met wie ek kon werk ter wille van ons kinders. Elke mamma en pappa wat ons bygestaan het tydens it work! In die tydperk wat ek hier werksaam was het perso- funksies by die skool. Sonder ouers wat die skool dra, is neel gewissel, ek dink bykans 100 lede, onderwysers, ‘n skool nie lewensvatbaar nie. My beste wense aan die skool as geheel op pad na die departementshoofde, administratiewe personeel, matrones en kokke. Aan elkeen van julle, baie dankie vir volgende honderd jaar. Happy Birthday KLOFIES I wish you everything of the jul ondersteuning en die harde werk wat verrig is in die klaskamer, sportveld en kultuur gebied. Nie een van jul- best. Faan Visagie le wat deel was van die span, hetsy vir jare en ander vir

MOOKETSI

bulletin©0285ga170707tl

BAIE GELUK MET DIE MYLPAAL! Voorspoed vir ‘n wenskool.

Dienste • Meganiese opknap • Insleep diens • Paneelkloppers KWALITEIT DIENS, KWALITEIT GEHALTE, ONS WAARBORG! 015 395 2112 / 2335 • Email: dirkgroble@mweb.co.za • Dirk: 082 490 0439 | Marius: 082 493 0449


9

July 2017

VEELS GELUK KLOFIES MET

jaar

Laerskool Tzaneen is trots saam met julle, mag die volgende 100 jaar net so geseĂŤnd wees.


10

July 2017

Badenhorst Familie

4 Geslagte woon Laerskool Duiwelskloof by

1927 1953 Francois Badenhorst

Marie Badenhorst (Smith)

1985

1985 -1990

Francois Badenhorst het 2 dogters en 1 seun wat Laerskool Duiwelskloof 1990 bygewoon het.

2008 -2017

Lambert Badenhorst het 3 kinder wat spore geloop het deur Laerskool Duiwelskloof. Lane Badenhorst: 2008 Du Toit Badenhorst: 2015-huidig Nuelle Badenhorst: 2016-huidig

Marelize Badenhorst: 1985 Mariette Badenhorst: 1987 Lambert Badenhorst: 1990

Lambert Badenhorst

2008

Me. Marieta Badenhorst Oud-Onderwyseres en Departementshoof 1985-2016 Ek het my hele loopbaan vanaf 1985-2016 by L/S Duiwelskloof die Gr.4 leerders onderrig. Dit was my passie om met 9-10 jarige leerders te werk. L/S Duiwelskloof het my die geleentheid gebied om bevorder te word as Departementshoof. Sodoende het ek deel gevorm van die bestuurspan onder leiding van die skoolhoofde: Mnr F. Visagie, Mnr N. Snyman en Mnr H. Greyling. Om hekkies en netbal af te rig was iets waarvan ek geen kennis gedra het nie, maar dit het my tweede passie geword. My derde passie, waarvan ek aanvanklik niks geweet het nie, het ontwikkel deur die skoolkoor af te rig. Sodoende het ek kultuurhoof geword, wat my geleentheid gegee het om unieke konserte en opvoerings te kon organiseer. Wat ‘n voorreg om betrokke te kon wees by Laerskool Duiwelskloof!! Klofies Bo!!


11

July 2017

Klofies sport Die skool waar elke kind ‘n geleentheid kry om deel te neem en hul volle potensiaal bereik. Met ‘n skool vol ryk geskiedenis bied Klofies verskeie sportsoorte aan. Klofies bied ‘n skatkis vol sportsoorte aan soos Atletiek, Rugby, Krieket, Netbal, Hokkie, Sokker, Rolbal, Landloop, Mini- netbal, Bulletjie rugby en Mini- hokkie. Ons erken ook alle buitemuurse sportsoorte. Die Klofie leerders bewys elke jaar oor en oor dat hul nooit sal terug staan vir enige kompetisie nie. As klein skool is ons trots om te kan sê dat ons jaarliks provinsiale spelers in verskeie sportsoorte oplewer. Ons bied jaar-

liks sport byeenkomste aan soos die FNB Atletiek, Tamatiefees, In die Kloof Fees en ‘n Sokker byeenkoms. Ons gee ook die leerders die geleentheid om jaarliks aan verskeie sport toere by te woon. The school where each child gets the opportunity to take part and reach their full potential. With a school full of rich history we have a variety of sports at the school. Klofies has a treasure chest full of sports, such as Athletics, Rugby, Cricket, Netball, Hockey, Soccer, Bowls, Cross – country, Mini – Netball, Bulletjie Rugby and Mini – Hockey. Klofie learners proves each year that they will never back down for any competition. As a small school we are very proud to say that we have provincial players in various sports each year. Each year we host sport meetings such as the FNB Athletics, Tamato Festival, In die Kloof Festival, and Soccer meetings. We also give the learners the opportunity to participate in various sport tours each year.


12

July 2017

Die Noord Pohl(s) Nog ‘n welombekende “pioniers familie”, die Pohl’s, het bande wat ‘n eeu gelede met Duiwelskloof, en dus ook Laerskool Duiwelskloof Primary, geknoop is. Bekend as een van die eerste groep families wat hulself hier in die “Verre Noorde” kom vestig het, spog die Pohl-familie met ‘n string generasies wat deur die poorte van dié Laerskool, die volwasse-wêreld betreë het. Die legende het in 1768 met die aankoms van Carl Frederich Pohl uit Pomerania, begin. Hy was oppad terug Europa toe vanuit die Ooste waar hy met kruie handel gedryf het. Met sy aankoms in die Kaap het hy malaria opgedoen en tydens sy herstel, verlief geraak op ‘n pragtige jong dame by name, Herster Marx, wat hom verpleeg het. Hulle is getroud en het as deel van die Trek later Noordwaarts

saam met ander families gekeer. Van die bekende plaaslikes was oom Kaspaas Pohl, wat die plaas Montina Boerdery bedryf het, sy ma, Tannie Mossie, Oom Carl, Oom Tickey en Oom Mauritz. Van die meer bekende “jonger” Pohls, is die pragtige Lizani wat onlangs aan die Afrikaanse sanger, Arno Jordaan getroud is, Oom Kaspaas se seun, Boetlap Pohl en die Merensky Eerstespan hokkiespeler en talentvolle sangeres, Kesia Pohl. Daar is te veel stories en legends rondom die eerste Pohl kinders om akkuraat saamtevat in een publikasie. Een ding is verseker, dié familie het hul merk op Laerskool Duiwelskloof gelos. ‘n Onderwyser aan die Hoërskool Ben Vorster, Jacques Pohl, het sy onderwysloopbaan by hierdie skool in April van 1997 begin. Dit is ook dieselfde Laerskool wat hy self as leerling, van Graad 1

Kesia Pohl

Sonja

015 307 1149 54 Agatha Straat Tzaneen

tot Standerd 5 bygewoon het. “Wat ‘n wonderlike voorreg om skool te gee by die skool waar ek my hele Laerskool-loopbaan voltooi het,” skryf Jacques. “Na 10 jaar by Duiwelskloof word ek ‘n pos aangebied by Hoërskool Ben Vorster en woon ek en my familie sedertien in Tzaneen.”

Tannie Mossie en familie

Remona

Jacques Pohl

Oupa Mauritz

Baie beluk met die prestasie Klofies. Geluk met julle 100ste verjaarsdag!


13

July 2017

Top Billing's Pierre a Klofie forever

Having been fortunate enough to attend Duiwelskloof primary from 1993 – 1999 whilst both my parents were teachers, also at Duiwelskloof Primary, is something I still remember to this day. Later on my two younger sisters also joined the school. Imagine an entire family that got ready in the mornings, leaving together in the same car to all attend the same school. This was my reality and how fortunate I was to have spent my childhood with my immediate family by my side. Duiwelskloof Primary was not only where I went to school but also my home where I felt hap-

py, comfortable and safe. It is literally the place where I grew up along with my sisters Elaine and Celesté. The love and support we received and gave to one another, along with good spirit and true fellowship from students is what shaped our childhood. What I gained from this was to be my own self and to love what I loved. Having always been musically and visually inclined ever since I can remember, that was all I craved doing and pursued exactly that. Often something grabs our attention and stirs something inimitably profound within us. What we hear or see can be

so moving and uplifting that we draw inspiration from that and feel compelled to share it with others. The desire to play a musical instrument or to craft an artwork must come from within you. Either you don’t want to or you have no choice because your heart compels you to. Fall in love with the Future! I did just that. I am now an established TV producer in Cape Town, and able to put my passion into the work I do and showcase that for all to see. The reward of feeling content and fulfilled makes it all worth the effort. Stay humble and keep good faith. -Pierré van Staden TV Producer - Top Billing

Pierre van Staden (snr). Pierre van Top Billing se pa. Hy is oud onderwyser (1990 - 2005) en skoolhoof (2004 - 2005).


14

July 2017

Dit is meer as net skool

Die 100-jaar joernaal r gelede het Mamma gee Hoof pakslae. 93 jaa homself afgespeel hierdie interessante gebeurtenis ling word woordeliks op ons geliefde skool. Die aanha re gedrag het ek netso weergegee: ‘Weens laakba vé ernstig vermaan klein Piet Grové, asook Anton Gro baie moeilikheid. en gewaarsku. Die twee seuns gee n leuenagtige taal, Hulle is skuldig deur my gevind aa r rook. Ek het Piet rook, vuil taal en kleiner seuns lee sy dye gegee omdat Grové twee houe met die lat op het en leuens vertel hy gerook het en vuil taal gebruik moeder my kom het. Na skool het me. Grové, die platriem aangerand. opsoek by my huis en my met ‘n r. Ek het geen Ongeveer 10 slae moes ek verduu my onmoontlik om die weerstand gebied nie. Dit is vir ek belet word om twee seuns in die skool te hou as r nodig is deur die opvoedingstug uit te oefen waa enige oomblik te lyf voldonge feit dat die moeder my ruik) Hierdie brief is mag gaan.’ (fiktiewe name is geb erwys en onderteken gerig aan die Direkteur van Ond deur meneer JP Wentzel.

Annel (Greyling) Strydom gee ‘n blik terug in die verlede met haar herhinneringe van haar tyd in Klofieland. Sjoe, wat ‘n groot rol het Klofieland in my lewe gespeel. Ek dink terug aan wonderlike jare, kaalvoet op die duwweltjie bedekte rugbyveld, laggend by stoep-handrelings afgegly in my vaal ligblou skoolrok, oor reënboogkleur-geverfde bande gespring langs Juffrou Kasselman se Gr1 klas, en eenkeer ‘n jaar tou gestaan by die groot litchi boom by die busstop om my rantsoen van 5 litchi’s vir die jaar te kry. Ook net oor ek ‘n “te groot pliggie” was om vir myself skelm van die boom af ekstras te pluk! Ek onthou hoe Juffrou O’Connel altyd enige liedjie op die klavier kon speel, Juffrou Badenhorst enige iemand kon leer wiskunde doen en hoe Meneer Visagie altyd elke kind in daardie skool by naam kon groet en geweet het hoe dit met jou gaan. Daar was spesiale vriendskappe ook gevorm, en ek is nou nog in kontak met my twee beste skool vriendinne, Anria Stroh

Moller en Adri Loots Tylor. Die foto was juis saam Anria geneem by die skoolsaal toe ons matrosies was in ‘n konsert! My grootste droom was om eendag ‘n balletskool te hê - toe eindig ek op met die skool, sonder die ballet! Ek het my eie SETA geakkrediteerde opleidingsentrum en lei mense op as fasiliteerders, assessors en moderators. Ek is gelukkig getroud, bly al van 2009 af in Nelspruit en het twee kinders. Verder is ook ‘n “blogger”, motiverende spreker, voorstaander vir regte van persone met gestremdhede (my dogtertjie is in ‘n rolstoel, sy het Spina Bifida) en bied ook ‘n drie-jaar Doxa Deo bedienings kursus by ons kerk aan. By Laerskool Duiwelskloof het ek geleer dat ‘n mens goed genoeg is, maak nie saak wat jy doen of waarin jy belang-stel nie. Of dit nou gaan oor sport, akademie, kultuur of sommer net om jouself te wees, wat jy was – was altyd meer as genoeg. Wat ‘n voorreg om te kan sê dat ek ‘n Klofie was (is)!!

Inskrywing van In spekteur van Onde rwys vir 27 Jan 1934 lui soos volg: ‘Met die besoek va n die skool is waargeneem dat die twee gemakhu isies (toilette) se sink gesteel is , dit moet onmidde llik vervang word want die kinders sit in die son.’

In 1949 besoek die skooltandarts die skool. 210 leerlinge word ondersoek, aantal met vrot tande 131, aantal getrek 224 aantal behandel 94. Dit is moontlik te wyte aan die voedsel wat daagliks aan die leerlinge gegee word en nie hul tande dan borsel nie. (Vrugte, brood, konfyt en kakao)

Congratulations on your 100th Anniversary Kofies.

t!

What a fantastic achievemen

Chris Rae: 0794998546 • 4 Botha Ave, Duiwelskloof • P.O Box 1295 0835


15

July 2017

Die Van Zyl's spore deur die kloof 1948

Van Zyl

1948 - 1956

1948 - 2017

Lena: 1948 - 1949 Hennie: 1948 - 1953 Anje: 1952 - 1956

Die Van Zyl familie stap ‘n lang paadjie met Laerskool Duiwelskloof

1953 Marietjie van Zyl (Noffke)

1961

1953 - 1967

Helena van Noffke (Nel): 1953 tot 1959 Juthea Noffke (Vogel): 1955 tot 1961 Johann Noffke: 1960 tot 1966 Phillip Noffke: 1961-1967

Danie van Zyl 1961 - 1969

Danie en Martie van Zyl se 3 kinders het skoolgegaan by Laerskool Duiwelskloof

Flippie van Zyl: 1961 tot 1967 Gerhard van Zyl: 1962 tot 1968 Lizette van Zyl: 1963 tot 1969

1964 Phile van Zyl: Hoofseun 1970 Tommie van Zyl: Hoofseun 1972 Irma van Zyl Amri van Zyl

Hennie van Zyl

Bertie van Zyl 1964 - 1976

Loame van Zyl Heinrich van Zyl Evert van Zyl

Hennie van Zyl het 3 kleinkinders wat hier skoolgegaan het.

Anje van Zyl (Basson)

Joanne Basson Enya Basson Kobus Basson

Anje van Zyl het 3 kleinkinders wat hier skoolgegaan het.

Phile van Zyl Phile en Lona van Zyl se vier kinders het ook hier skool gegaan.

1969 Flippie van Zyl Flippie en Jeanette van Zyl se vier kinders het hier skool gegaan. Jeanette Haar (Van Zyl) was van 1947 tot 1953 ‘n leerling aan Laerskool Duiwelskloof.

Marietjie en Rein Noffke se 4 kinders was leerlinge aan die skool.

Christiaan van Zyl Malan van Zyl Thelme van Zyl (Janse van Rensburg) Phillip Jan van Zyl

Burtie van Zyl Mariet van Zyl (Schwalb) Gisela van Zyl Irma van Zyl

Tommie van Zyl

2008

Die vier kinders van Tommie en Elkie van Zyl was ook leerlinge aan Laerskool Duiwelskloof.

1969 - 1984

Amanda van Zyl (Vosloo): 1969 tot 1975 Sonet van Zyl (J van Rensburg): 1970 tot 1976 Deon van Zyl: 1975 tot 1982 Bertie(BJ) van Zyl: 1977 tot 1984

Bertie van Zyl Bertie en Marcia van Zyl se 2 dogters was in 2008 tot 2016 leerlinge in Laerskool Duiwelskloof Jani van Zyl Kayla van Zyl


16

July 2017


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.