EduBullet_120622

Page 1

SCHOOLS | SKOLE Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

22 June 2012

Khutso Matl ou and Makom a Maponya

pg. 2

an te v g. 3 s i o Mo ies p moo

Liga- en Limpop onaaswe nners

pg. 8

e Trapp Trippe g. 4 p e m o Dr

B


2

22 June 2012

Bulletin

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

This page is kindly sponsored by LANIQUE HAARSALON

Decisions, decisions … I have more than ten different universities’ application forms in front of me. I can’t believe that I am here, fellow matrics — we are here. The final year of high school, the year of important decisions and all eyes are on us. At the age of eight the most important decision we had to make was what colour crayon we were going to use to join the dots. Now those dots have turned into what we want to do for the rest of our lives. We’re still young, but we all know more or less where we fit into society. Everyone is good at something: it may be sport, dancing or any other activity. I have this perpetual love for words and if it were up to me I would find a cause, travel the world and write about it. Is it really that simple though? Can we really choose our career based on what we enjoy? No, it’s not always possible, with our depressed economy and pressure from society. I’ll probably end up being a doctor like my parents have always wanted. We’re only eighteen and we don’t know it all, but we know what makes us happy. There are a lot of miserable people out there that shape themselves, according to careers that were probably chosen for them. South Africa has a very high unemployment rate and we can’t all be engineers, CA’S and doctors. The world needs activists, people who can challenge society and define their career around who they are. So many successful people were never top of their class. They were told that they weren’t good enough to be that one in a million... This really inspires me to believe in myself and reach for the moon. If all else fails, I’ll marry rich and hopefully find myself living among the stars. Makoma Maponya Ben Voster High School

SCHOOLS | SKOLE ’n publikasie van

Bulletin News coordinator: Retha Nel retha@bulletin.us.com Layout: Tamryn Branch tamryn@bulletin.us.com Marketer: Nicky Altenroxel nicky@bulletin.us.com Tel: 015 307 7248 www.bulletin.us.com

The list 1. Wash a car 2. Host a movie marathon night 3. Fishing 4. Read a book 5. Listen to iPod 6. Have an outdoor basketball freethrow contest

7. Apply fake nails with crazy designs 8. Turn up the music and dance 9. Cook dinner one night 10. Plant a veggie garden 11. Make popcorn the old-fashioned way 12. Dress up in random clothes (grandmother’s dress and go for a walk, get friends to join in) 13. Apply a fake tan 14. Plant some strawberries 15. Learn how to do some car maintenance, change a tyre etc.

16. Volunteer at an animal shelter 17. Do some stand up comedy in front of family 18. Take photographs 19. Re-arrange or re-paint your bedroom 20. Build a dog-house 21. Start your own blog

22. Attend a driver training course (if you have your learners!) 23. Start writing a business plan for your dream business some day 24. Go through the pantry and enter all the competitions on the back of packs 25. Make your own sausages from scratch 26. Explore the local landmarks 27. Create your own signature fashion style - head to second-hand clothing stores and pick out a piece. Or else go through your wardrobe and pick out something old to reinvent

28. Make a documentary film about anything and

everything so you can record what you get up to in your holidays. You can even post your clips on MySpace or YouTube 29. Get active — create an activity cube 30. Invite some friends over an create a GROUP MySpace page 31. Channel your inner artist — Get your friends around to create group art work to decorate a room, take up guitar lessons or have jam sessions and write your own songs 32. Go on a picnic 33. Get a part-time job and make some money 34. Learn a new language and flaunt it before your friends 35. Set up an obstacle course in your back yard 36. Plan a treasure hunt for your friends 37. Set up a lemonade stand outside your house and earn some extra money 38. Build a tree house

39. Organize a yard sale at your place and donate the money to charity 40. Spend some time with your grandparents 41. Learn to build new things from recyclable household items 42. Buy a boombox (non-expensive) and blast the music while doing crazy dance moves on the sidewalk of a busy street 43. Have a friendship b-day party and buy a cake and everything ;) 44. Go to the mall dressed like a famous actor or actress

45. Decorate yourselves with m&m’s!

Wat is die verskil tussen ’n goeie akteur en ’n briljante akteur? My drama-juffrou (wat geen voorstelling nodig het nie) meen ’n goeie akteur vertolk sy/haar rol goed, terwyl ’n briljante akteur énige rol vertolk, asof dit die hoofrol is. Elke persoon is die hoofkarakter in die fliek Khutso Matlou oor sý lewe en alles wat jy doen word ’n Hoërskool Merensky belangrike toeneel in daardie fliek. Gelukkig is ons ’n geslag van doeners — jongmense wat met elke aksie geskiedenis maak! Talitta Smit van die Vossies het háár hoofstuk in die geskiedenisboeke verseker, toe sy na die finale ronde van die ATKV se redenaarskompetisie deurgedring het: die eerste Tzaneense finalis in Afrikaans Huistaal se seniors-afdeling ná Wilrien Annandale se 2009-poging. Dié kletskoningin het tydens ons onderhoud bewys dat die fliek oor háár lewe ’n oomblik in die geskiedenis is... Ek het heerlik met haar hieroor gesels en sy het so op die volgende vrae geantwoord: K: Talitta, jy is gekies om Limpopo by die nasionale ronde van die ATKVredenaarskompetisie te gaan verdedig! Het jy al jou tas vir Rustenburg begin pak? T: Néé… ha-ha, ek vat nie grond nie, maar ek sien baie uit... K: Hoe het jy gevoel toe jy hoor dat jy na die eindronde deurgedring het? T: Jinne, ek was bly en sommer opgewonde! K: Sê my, Talitta, was jy verbaas toe jy as een van die finaliste aangekondig is? T: Ja, baie! Die standaard was hemelhoog en almal het baie goed gepraat. Daai mense is slim, hoor! K: Glo my, ek weet. Lol. Hoe oud was jy toe jy aan redenaars begin deelneem het en wat het jy sover daaruit gekry (behalwe ’n uitstappie Rustenburg toe)? T: Graad 4 was my eerste keer. Redenaars gee jou die selfvertroue om voor mense te praat; ek moes my algemene kennis ’n bietje opskerp vir daai onvoorbereide bulletjie... Dit laat jou ook op jou voete dink. K: Wie is die mense wat jou spraaktalent ontdek het, en hoe het hulle jou as mens beïnvloed? T: Juffrou Trudie, my Afrikaanse juffrou in die laerskool. Sy’s baie entoesiasties en het my gemotiveer. K: ’n Pragtige meisie soos jy behoort baie versteekte talente te hê. Is ek reg? T: Ek speel hokkie, gholf in die vakansies. Ek het klavier gespeel, is kreatief en kan shop. Tel shop as ’n talent? Ha-ha. K: Natuurlik doen dit! Ek ontwikkel daardie talent elke dag. So, waarom dink jy is dit belangrik dat die jeug aan buitemuurse aktiwiteite moet deelneem? T: Want dit hou hulle “in shape”en uit die kwaad uit. K: As jy één ding — of mens — in die wêreld kon verander, wat of wie sou dit wees? T: Ek sou naweke en weke omruil, sodat naweke langer en weke korter word! K: Talitta vir president! Wat is die een ding wat jou laat glimlag, wat altyd vreugde in jou lewe verseker? T: Die see! Om in die see te surf... K: En te shop*. Wat wil jy vir jong redenaartjies sê wat nog sukkel om verby die skooluitdunne te kom? T: Moet nooit moed opgee nie en wees goed voorbereid. Vir onvoorbereid. K: Beskryf jou toekoms met een woord. T: Opwindend! K: Jouself in een sin? T: Avontuurlustige, hardwerkende meisie. K: Jy’t die werkwoord vergeet, lmga! Jou ma met die letters ATKV... T: Absoluut die beste, Tegemoetkomend, Kwaai, Vrolik. K: So, die vraag wat ek eintlik wil vra: Wil jy saam met my Mug & Bean gaan uit-check? T: Met my besige skedule moet ek eers in my dagboek gaan kyk:) Ag toe, Talitta? Hopelik is daar ’n Mug & Bean in Rustenburg waar ek en jy sáám die blou-en-rooi vlag van Tzaneen kan hys...


Bulletin

Search “Laeveld Bulletin”

Search “laeveldbulletin”

22 June 2012

This page is kindly sponsored by SEEFF

3

Interactors donate 120 blankets The Stanford Lake College Interacters collected a total of 120 blankets for the Interact blanket project. Thanks to everyone who donated a blanket, the orphans on the Magoebaskloof Mountains can now sleep warmer. Seen here delivering the blankets are, front: Arshia Chadha (exchange student), Harriet Fitzpatrick (exchange student) and Reneilwe Komape. Standing are Esther Rijk (GAP student), Georgie Robogh (exchange student), Kristen Tomes and Nick Jackson (exchange student).

Trompoppies behaal eerste plek Die Laerskool Tzaneen se trompoppies het in Polokwane aan hul eerste kompetisie deelgeneem. Die leerlinge het ‘n uitstekende eerste plek in die “Limpopo Majorette & Cheerleading Association” se provinsiale kampioenskappe behaal, in die kategorie “Primary School Large Drill”. Die trompoppies word deur mee Lomé Vice, Melody Bond, Lana Botha en Emsa Nel afgerig. Hier is die groep na afloop van hul kampioenskapsptrede.

Take

up g uita r

less

ons

Plasie-model mooiste van mooies

Samantha de Freitas, ‘n gr 11-leerling van die Hoërskool Merensky, het uitgestaan bo die mooies by ‘n modeskou in Polokwane. Sy het met twee trofeë en twee gesogte model-titels weggestap, en is as die beste senior model vir 2012 aangewys. Samantha het ook 92% tydens haar jaarlikse modeleksamen behaal, die hoogste prestasie in haar kategorie.

Skoolkoor sing voor Romanz Die Hoërskool Ben Vorster se skoolkoor het hul buiging tydens Romanz se optrede gemaak. Die koor is vroeër vanjaar gestig en het reeds veertig lede. Hul afrigter en dirigent is me Driekie Young, ‘n Afrikaans-onderwyseres by die skool en hul begeleier is mnr Marius Botha. Hul koordrag (rooi, swart en wit togas) is ook by dié geleentheid bekend gestel. Die koor beplan optredes by verskeie geleenthede en die skool kan geskakel word vir besprekings.

Die Laerskool Duiwelskloof se gr R-klas het onlangs ‘n koekverkoping by die skool gehou en ‘n ronde een duisend kolwyntjies is te koop aangebied. Hier is die leerlinge by die tafel wat met die koekies gestapel was.

Vossie neem deel saam met Romanz

Bake

ke a ca

Anneke Lubbe, ‘n leerling van die Hoërskool Ben Vorster was een van die kunstenaars wat gaste voor die gewilde sanggroep Romanz se optrede in Tzaneen vermaak het. Die Hoërskool Ben Vorster se skoolkoor en Monika Marais, ‘n soliste van die Hoërskool Merensky, het ook tydens die voorprogram opgetree. Lubbe is deur mnr Marius Botha begelei.


4

22 June 2012

Bulletin

Search “Laeveld Bulletin”

Search “laeveldbulletin” This page is kindly sponsored by LETABA BRICKYARD

Unicorn pupils compete in speech competition

Laerskool Tzaneen — Toptien (1e kwartaal)

Laerskool Tzaneen — Toptien (1e kwartaal)

Die Laerskool Tzaneen het onlangs hul toptien leerlinge in gr 4 vir die eerste kwartaal aangewys. Die presteerders is (voor) Winita Jansen van Rensburg (86,44%), Mienke Lombard (85,56%), Iszabelle Le Roux (85,44%), Pieter Engelbrecht (85,22%) en Zonica van Niekerk (85%). Agter sit Rinus Jacobs (88,78%), Jana Oberholzer (88,22%), Lia Revelas (87,78%), Christal Kirstein (87%) en Lané Prinsloo (86,78%).

Die toptien van die Laerskool Tzaneen in gr 7 vir die eerste kwartaal is (voor): Emje de Nysschen (84,22%), Verena van Heerden (83,78%), Marlu McLean (83,11%) en Gideon Serfontein (82,44%). Agter is Adriaan Roets (88,89%), Elzette van Dyk (87,78%), Lizette Crafford (86,78%), Ndavi Nokeri (85%) en Sumari du Plessis (84,78%). Ulrich Greef (82,56%) was afwesig toe die foto geneem is.

o ow t e h n r Lear e a ty g chan

Unicorn Preparatory School in Tzaneen held their annual Robert Mosse speech competition in the school hall. The topic for this year’s prepared speech category was “Murphy’s Law”, which led to several rather interesting interpretations. After each participant had finished their prepared speech, they were given a new topic and half an hour to finalise an unprepared speech. According to the judges, this year’s crop of speakers was particularly talented and choosing a winner was very tough. Paul Dando came out on top and was announced as the Robert Mosse champion. He delivered a well rehearsed and entertaining speech on Murphy’s Law (as did all the participants) but clinched the win with his unprepared speech on “The state of South Africa”. Seen here are the six Gr 7 pupils who were the finalists in the speech competition. In front are Bryce Reed, Paul Dando (winner) and Gabriella Tout. Back: Shikara Janke, Jenna Devenish and Anke Vaughan.

Laerskool Tzaneen — Toptien (1e kwartaal) Die toptien presteerders in gr 5 vir die eerste kwartaal van die Laerskool Tzaneen is (voor): Juan-Jacques Moller (86,44%), Christiaan Smit (82,78%), Christian Swanepoel (82,56%), Juwairiyyah Khan (82,22%) en Michael Coertzen (82,11%). Agter sit James Vorster (95,33%), Anke Minnaar (90,44%), LT de Jager (89,78%), WC Kriel (88,89%) en Zanel Steenkamp (87,89%).

Trippe Trappe Drome

Boomplant Trippe Trappe Drome, ‘n kleuterskool in Tzaneen, het ook deelgeneem aan die boomplantdag by die Tzaneen Skouterrein. Die kindertjies wat gehelp het om ‘n boom te plant, is Jadin en Nicola Smit, Annebelle Schwab, Mieka en Sume van der Gryp en Bui ld John-Henry Schwab.

Laerskool Tzaneen- Top Tien (kwartaal 1) Gr 6: Die gr 6-leerlinge van die Laerskool Tzaneen wat onlangs as die toptien aangewys is, is (voor) Lumé Jacobs (86,33%), Lerato Hutamo (86,11%), Barri Gerber (84,89%), Carmi Venter (84,44%) en Lara Oosthuizen (84,11%). Agter is Anya Robinson (86,44%), Anemé Jacobs (88,89%), Christian Schmidt (92,11%), Suné Minnaar (92,33%) en Cilmarie Geyer (95,33%).

Trippe Trappe Drome

a d oghou se

Nuwe T-hemp Die Trippe Trappe Dromekleuterskool in Tzaneen het treffende T-hempies vir hul kindertjies laat maak. Hier wys Nicola Smit trots haar Thempie vir ons fotograaf.

Trippe Trappe Drome

Atletiekdag Die Trippe Trappe Drome-kleuterskool in Tzaneen het ‘n geslaagde atletiekdag gehou, wat vir groot pret en opwinding by die kleinspan en hul ouers gesorg het. Lisa Schoeman, een van die deelnemers, hardloop hier in ‘n wedloop onder haar maatjies uit. Olimpiese Spele-materiaal…


Search “Laeveld Bulletin”

Search “laeveldbulletin”

Bulletin

This page is kindly sponsored by TFD

22 June 2012

5

Afrikaanse redenaars gekies Die Hoërskool Merensky het onlangs hul Afrikaanse skoolredenaarskompetisie gehou. Die temas was “Integriteit, Spens en Roer”, wat vir heelparty interessante toesprake gesorg het. Die wenners het aan die streekronde in Makado (Louis Trichardt) deelgeneem. Wenners van die senior huistaalafdeling is Alicia du Toit, Clarissa Esterhuizen, Marijke Bezuidenhout en Fiela Nel. Die wenners van die senior eerste addisionele taal is Khutso Matlou, Nene Ngobeni en Amulelani Mbazima. Hier is Alica besig om haar argument uiteen te sit.

Earn

y

mone

Plasies hou heerlike hotelaand Laerskool Duiwelskloof se topvyf — Gr 4 Die topvyf presteerders in gr 4 van die Laerskool Duiwelskloof is, voor: Danelle Nortje en Ruan Kruger en agter is Luandra Geldenhuys, Wandri Janse van Rensburg en Judi Fleischmann.

Die gr 12’s van die Hoërskool Merensky het ‘n heerlike hotelaand aangebied, onder leiding van me Liza Mussman, nadat sy teruggekom het van die hoteltoer aan boord die Simfonia. Yaseera Gani, een van die hotel-leerlinge, is hier hard aan die werk aan ‘n smullekker dis.

Talitta deur na nasionale redenaarsronde

Limpopo netbal Mogoshi Maseta van die Laerskool Duiwelskloof is vir Limpopo se o.12Anetbalspan gekies.

33 Plasies voltooi noodhulpkursus ‘n Hele 33 gr 12-leerlinge van die Hoërskool Merensky het ‘n noodhulpkursus voltooi. Die leerlinge het almal hotel en spyseniering as vak en is nou gekwalifiseer as Vlak 1-noodhulpbeamptes. Van die gekwalifiseerdes is, voor: Laura Corrilon, Alisa Rebel, Danielle Steyn en Angelique Eager. Tweede ry: Elisma Smit, Chanette Viljoen, Bianca du Preez en me Lisa Mussman. Derde ry: Chacy Tyler, Jannes Liebenberg en Lance Coetzee. Agter: Rain Earle, Michelle van Barkenhuizen en Gizela Blignaut.

Make p opcor

n... the ol Talitta Smit, ‘n gr d-fash ioned way 10-leerling van die Hoërskool Ben Vorster, gaan aan die ATKVEco Club plants redenaarskompetisie se a tree nasionale ronde in Augustus deelneem. Sy het by Merensky High School’s Eco–Club die provinsiale ronde in die participated in the “Doen-dit-groen” kategorie vir leerlinge in gr tree planting held by the Letaba 10-12 deelgeneem, en was dus een van die jongste Expo. Wikus van Kasterop, Reon deelnemers. Slegs twee van die 22 deelnemers het na White, Janco Theron, Ruan Genis, die nasionale ronde deurgedring, waar die kompetisie Bekker Botha and J.J de Wet helped plant the tree at the entrance to the se wenner aangewys sal word. Talitta word bygestaan Tzaneen Showgrounds. deur haar afrigter, me Mari Weber.


6

22 June 2012

Bulletin

This page is kindly sponsored by DULUX

Entrepreneurs abound at Merensky

Merensky High School recently held their annual Entrepreneurs’ Week where students from gr 10-12 who take Economics or Business Economics as a subject were allowed to participate. Entrepreneurs had to buy a “Trade License” for R30 and were then allowed to keep whatever profit

Search “Laeveld Bulletin”

Search “laeveldbulletin”

they made. Products on sale ranged from “vetkoek” to candy floss, popcorn and yankees. The entrepreneurs made an average profit of R1 200. Kholofelo Moila, Caro-Lee Kotze, Evelyn Ramatsoma, Michelle van Rooyen and Chantè Kleynhans are seen here at their stalls. Photo: Annaline van Vreden

Mnr en Mej Merensky finaliste aangewys

Vossies deur na volgende ronde

Verskeie leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster het

En hier is Reuben Coertzen en Juanè Janse van Rensburg by hul spookasemkraampie by Merensky se entrepreneursweek. Foto: Annaline van Vreden

Exerc

ise

Marijke Bezuidenhout en Machiel Botha het gewys hoe “ballroom dancing” gedoen word

Die finaliste vir Mnr en Mej Merensky, een van die Hoërskool Merensky se kalenderhoogtepunte, is aangewys. Die wenners word op 23 Augustus aangewys en vanjaar se gaskunstenaars is ADAM. Die finaliste is, voor: Rodney Stevens, Thabiso Letsoalo, Nicholas Jardim, Nikki Putter, Steven Herbst, Jece Swart en George Young. Agter staan Samantha de Freitas, Katrien Nel, Dimari Fernandes, Rosadah Maart, Sheryl Netshituni, Daphney Setwaba, Roelene Badenhorst en Sally Oosthuyse. Makungu Kubayi was afwesig toe die foto geneem is.

‘n Groot groep leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster het aan die Harmony Wiskunde d ng ol Olimpiade deelgeneem. Van i h t e om ent s die leerlinge wat deurgedring Reinv het na die volgende ronde is, voor: Jack Shingange en BJ Vorster. In die tweede ry van voor is Tumi Mosegane, Jara Kruger, Rendo Booyens en Henk Blignaut. In die derde ry is Adinda van Wyk, Talitta Smit, Edmund de Beer en Rikus Jacobs en in die agterste ry is Tiaan Vorster en Jacques Kriel.

deurgedring van die volgende ronde van die Harmony Wiskunde Olimpiade. Van die leerlinge wat aan die volgende ronde gaan deelneem is, voor: Rikus Jacobs, Jacques Kriel en Henk Blignaut en agter is Allan Conradie en Edmund de Beer.

Leerlinge skitter in Extravaganza Die Hoërskool Merensky se Extravaganza-konsert het leerlinge en ouers vermaak en die vele talente van die Plasies tentoon gestel. Die Plasies het gepronk in hul aandrokke of strikdasse en het met Broadway-liedere, vermaaklike David Kramer-nommers en danspassies die gehoor betower. REGS sing Leroi van de Vyver “Halleluja”.


Search “Laeveld Bulletin”

Search “laeveldbulletin”

Bulletin

22 June 2012

This page is kindly sponsored by DARE

Merensky se nuwe uitvoerende komitee verkies

7

Mopani-kampioenskappe: netbal

Plasies dra ook hoed vir liefdadigheid

UK — meisies:

Die verkiesing van die Hoërskool Merensky se uitvoerende kommitee (leerlingraad) vir 2012/2013 is afgehandel. Die meisies wat voortaan sal lei, is (voorste ry): Bernice Alali, Yaseera Gani, Sheryl Netshituni, Caro-lee Kotze, Alexis du Toit, Tino Gwanzura, Monique Prinsloo en Paula Troskie. Agter is Katrien Nel, Caitlin McAdam, Dimari Fernandes, Roelene Badenhorst, Charissa Bensch, Alicia du Toit, Sally Oosthuyse, Wency Mthombeni en Clarissa Esterhuizen. Voor sit me Fransie le Roux, mnr Magnus Steyn (hoof ) en me Madeleen Winterbach.

E!

DANC

Twee van die Laerskool Tzaneen se netbalspanne het op 9 Junie aan die Mopani-netbalkampioenskappe deelgeneem. Die o.12B-span is as naaswenners van die toernooi aangewys. Die meisies is (voor), Bianca Elbrecht, Lumé Jacobs en Lané Pretorius. Agter is Wiyané Haasbroek, Sancha van Niekerk, Laryn Bezuidenhout en Shanay Kruger. Suné Minnaar was afwesig toe die foto geneem is.

Die leerlinge van die Hoërskool Merensky het hul steun aan die SA Vrouefederasie gewys, deur op nasionale hoededag snaakse en oulike hoede te dra. Hier is ‘n paar van die gr 8’s wat die inisiatief ondersteun het.

7. App ly fak e nail s...

UK — seuns:

Die seuns van Merensky wat in die nuut verkose leerlingraad (of uitvoerende kommitee, soos dit bekend staan) vir 2012/2013 sal dien is (voorste ry): Nicholas Jardim, SW Warmenhoven, Khutso Matlou, Ruan van Wyk en Jece Swart. Agter is Rodney Stevens, Armand Geldenhuys, Stiann Gubitz, Nikki Putter, Dian Botha, Pierre Swanepoel en Danie Leeuwner. Voor sit me Fransie le Roux en mnre Magnus Steyn (hoof ) en Ockert le Roux.

Mopani-kampioenskappe: netbal Die o.13A-span van die Laerskool Tzaneen het op 9 Junie ‘n derde lek in die Mopani-kampioenskappe behaal. Die netbalmeisies is (voor): Elzanne Engelbrecht, Paula Ntuli, Jonelle Oberholzer en me Helashia Biewenga (afrigter). Agter is me Trudy Engelbrecht (afrigter) saam met Bianca Klopper, Musa Hlungwani, Melissa Naudé, Ndavi Nokeri en Meriam Modiba.

Dr Annecke — Rugby

Tweede span: Liga- en Limpopo-wenners — Voor: Musa Shibodze, Hendrik Massyn, Pieter vd Merwe (k), Francois Smith en Xander Botha. Tweede ry: William Roalane, Mlungise Kubayi, Nyiko Shiluvane, Leon Blessie, Thato Nkwana, Herman Grové en Donovan Pretorius. Derde ry: Tlangelani Ngobeni, Enslin Sambo, Nature Ngobeni, Kgutatso Maenetje, Keletso Mathye, Nkateko Makumbila, Xongani Ngobeni en Jason Sanderson. Agter: Die afrigter, mnr Antonie Botha.

igns azy des with cr

Dr Annecke — Rugby

o/10 Liga- en Limpopo-wenners — Voor: Tsundzuka Mbedhli , Ndzalama Mthembi, Wikus Swart (k), Duan Gubitz (k) en Syabonga Mlangeni. Middel: Junior Mabidilala, Mfanelo Manganyi, Mathlatsi Mohlaba, Wayne Nkhwashu, Vukosi Machimana, Vuzi Mhlongo, Justin Mushwana en Jaco Massyn. Agter: Francois van Heerden, Carl Mosamedi, Nqobile Khumalo, Devon du Plessis, Thato Phalane, Roland Wiers en Katekani Mhlari. Afrigters: Mnre Gerhard Venter en Wikus Swart.


8

22 June 2012

Bulletin

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

This page is kindly sponsored by BOULEVARD CYCLES & TOYS

MHS vaar uitstekend by Mopani-kampioenskappe Die Mopani-streek se netbalkampioenskappe is by die Hoërskool Ben Vorster gehou. Vyf van Merensky se spanne, die o/15A’s, o/16A’s, o/17A’s en o/19A’s het aan die kampioenskappe deelgeneem. Die o/15- en o/16-spanne het in die derde plek geëindig, die o/19Aspan was tweede en die o/17A-span was die algehele wenners. Al vier die spanne is deur na die Limpopo-

Dr Annecke — Rugby

kampioenskappe. Die o/17A’s van Merensky is dus die wenners van die Mopani-streek. Die span het in die Mopani-kampioenskappe ses wedtryde gespeel en onoorwonne uitgetree. In die poel-wedstryde het hulle teen vier skole gespeel en met ‘n gemiddeld van twaalf doele per wedstryd gewen. In die eindstryd van die dag het die span teen hul “aartsvyande”, die Vossies, gespeel en ‘n baie taai wedstryd gewen. Hulle het laterin ‘n ligawedstryd ook teen hul bure gewen, maar dit was ‘n verwoede stryd.

Eerste Span: Liga- en Limpopo-naaswenners. Voor: Musa Shibodze, Stefan Pretorius, De Wet Vorster (Kaptein), Lethabo Shilubane, Herman Grové en Pieter Coetzer. Middel: Brendan van der Schyff, JJ Davies, Bernard Vermaak, Xanani Mbhalati, Pelly Shingange, Nature Ngobeni, Nkosinathi Khumalo, Xongani Ngobeni en mnr Eugene Bouwer (afrigter). Agter: Tumelo Makoena, Lebo Mangena, mnr Pieter Coetzer (afrigter), Lehlonolo Malatjie, Shama Manzini, Kgutatso Maenetjie, Chris Bill en Hero Bvuma. unt

ure h

as a tre Plan

Die o.11’s, eerste- en tweede rugby spanne van die Laerskool Tzaneen het aan die Limpopo-kampioenskappe deelgeneem Die tweede span wat in die halfeindstryd teen Thabazimbi te staan gekom het, het met 17-5 verloor. Die eerste span het in die halfeindronde teen Krugerpark van Potgietersrus gespeel en 12-0 gewen. Die o.11’s het in nog ‘n halfeindstryd teen Bosveld van Ellisras gespeel en 38-0 gewen. Die o.11’s en die eerste span het dus na Limpopo se eindronde deurgedring. Die o.11’s het in die taai eindstryd teen Thabazimbi met ‘n telling van 18-0 gewen en is dus Limpopo se kampioene. Die eerste span het in die eindstryd teen Pietersburg-Oos gespeel en met 24-17 verloor. Hulle is egter steeds Limpopo se naasweners.

Dr Annecke — Rugby

0/9 A: Naaswenners Voor: Mbuye Zwune, Lwandle Shibambo, Dzunisani Mathye, Shaun Ndlopfu, Bob Nkwinika, Sagwati Mkansi en Xihluke Maroleni. Middel: Pfumelani Shikwambana, Andzani Modjadji, Kupfumela Manyike, Bradley Mokwena, Akani Shibodze, Akani Manzini en Dudley Smith. Agter: Mbuyelo Mthembi, Mphati Mthembi, Jeanrich Coertse, Ernst van der Schyff, GP Pretorius, Jack Baloyi, Nhlamulo Shilubane en Jacky Nkhwashu.

Go fis hing


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.