SchoolsBulletin_1200810

Page 1

SCHOOLS | SKOLE Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

10 August 2012

www.bulletin.us.com

Nuwe h

oofleier

s

pg. 6

n

egeke

e to Beurs

pg. 4

Khutso Matlou

pg. 2

Baba B

okkie

pg. 8


2

10 August 2012

Bulletin

Search “Laeveld Bulletin”

Search “laeveldbulletin” This page is kindly sponsored by ON TAP

Stiann Swaai die Septer! SCHOOLS | SKOLE is ’n publikasie van is published by

Bulletin News coordinator: Retha Nel retha@bulletin.us.com Layout: Tamryn Branch tamryn@bulletin.us.com Marketers: Nicky Altenroxel 083 746 6592 nicky@bulletin.us.com Jacques Smuts 071 268 2543 jacques@bulletin.us.com Thinus van Deventer 083 611 6292 thinus@bulletin.us.com 8 Crownstraat, Tzaneen  015 307 7248  015 307 7684 www.bulletin.us.com

Khutso Matlou • Hoërskool Merensky

Tydens sy leierskap-beleidstoespraak het Stiann Gubitz die volgende gesê: “A boss says go! A leader says let’s go.” Ongeveer nege honderd Plasies het na die slanke figuur op die verhoog gekyk — hulle was betower. Geïnspireer en beïndruk. Het hulle besef dat hulle na hul toekomstige hoofseun kyk? Ek het. Het hulle sy versnellende hartklop gehoor? Die stres-sweet teen sy hande gesien? Nee. Daar was geen teken van swakheid nie,want hy was in beheer. Koel soos ‘n komkommer; ‘n gebore leier... Ek het met Stian gesels en die gesprek het so verloop (K = Khuto en S = Stian): K: Stiann, in 2009 is jy deur die destydse prefekte as die “Skiewie van die jaar” verkies! Het dit enige verwagtinge

met betrekking tot jou huidige posisie geskep? S: Dit was vir my lekker dat hulle my positiwiteit en betrokkenheid by verskillende aktiwiteite raakgesien het, maar ek het nooit geglo dat ek eendag hoofseun van so ‘n groot skool sou word nie. K: Het jy enige verwagtinge vir die termyn waarin jy Merensky as die hoofseun gaan dien? S: Ek verwag dat ons ‘n verskil sal maak en onthou sal word as ‘n leiergroep met gees. K: Hoor-hoor! Wat dink jy is jou grootste verantwoordelikheid as hoofseun? S: Om te lei deur ‘n voorbeeld vir al die kinders, spesifiek vir volgende jaar se graad 8’s, te stel, sodat hulle my sal onthou soos wat ek my hoofseun, Morgan Gregory, onthou. K: Voel jy meer verplig om ‘n rolmodel vir die leerlinge te wees as die ander prefekte? S: Die prefekte lei die leerlinge en die hoofseun en -meisie lei die prefekte, daarom voel ek dat ‘n hoofseun meer verplig is om ‘n rolmodel te wees. K: Wat was jou grootste droom as ‘n skiewie? S: ‘n Mens “hero” ‘n paar van die matriek-leiers

as jy ‘n skiewie is. My droom was om gebalan- S: Gee jouself ‘n paar dae om oor die skok seerd te wees en Merensky met al sy geleen- te kom en pak dan jou taak as hoofseun thede te benut. voluit aan, met geloof in jouself en in jou K: Die droom is bewaarheid! Wat sou jy Skepper. anders gedoen het as jy in gr 8 geweet K: *Dien en glo.* Wat is die slegste ding wat jy al geëet het? Wie het dit vir jou het wat jy nou weet? S: Ek sou nie so bang vir die matrieks gegee? gewees het nie. Noudat ons in hulle S: Xxxxxx skoene staan besef ek dat hulle in daar- K: Ons neem aan dat dit te erg is om te die stadium gewone kinders was — soos noem. In elk geval, saam met wie lag jy die lekkerste en wat waardeer jy die ons! K: As watter soort persoon wil jy eendag meeste van daardie persoon? S: My klein boetie Duan. Hy is Mr Bean onthou word? S: As ‘n plat-op-die-aarde Boerseun: Ie- in ons huis, en hy het ‘n ongelooflike humand wat altyd vir almal tyd gehad het. morsin. Hy “hero” my, ten spyte van al my K: Watter liedjie op jou Playlist sou jy na foute! almal Wassap en hoekom? K: Aaaawww... S: “Underneath” van Adam Lambert. Moenie iemand veroordeel as jy nie weet Stiann bewys jaarliks sy talente deur as wat in sy lewe aangaan nie. ‘n interhoër-kwalifiserende atleet, eeK: Vir seker. Jy en die hoofmeisie, Alicia rstespan-tennispeler, rugbyspeler, leier du Toit, is duidelik ‘n briljante span. Wat én akademiese presteerder te floreer. is die geheim van jul sukses? Met al dié S: Ek is dankbaar dat sy die hoofmeisie super-kragte is — sy is baie georganiseerd en gaan ‘n is hy vyf keer ‘great’ ambassadeur vir die skool wees. die held wat Tussen ons is sy die beplanner en ek die sy boetie dink doener. hy is. K: Watse raad wil jy vir jou troonopvolger (MHS se volgende hoofseun) gee? Stiann Gubitz, Merensky se hoofseun vir 2012/2013.

1 Month before...

1 Month before...

• Finalise dress and alterations. • Find the PERFECT shoes and accessories to match your dress or your date’s tux. • Plan your make-up and hair style (do a little web and mag browsing). • Make before and after dance plans with friends. • Discuss your (arrive in style) ride with your date.

2 weeks before... • Break in those AMAZING shoes (even if you just wear them around the house). • Book your hair, makeup and nail appointments.

• If you don’t have a date... SERIOUSLY ask her already! • Buy dance tickets. • Go for any suit or tux fittings and check with your date if you need to colour coordinate. • Organise transport. Book a car or limo if needed. • Make before and after dance plans with friends.

The Matric Dance t s i l eck

1 week before... • Call and confirm all appointments. • Introduce your date to the parents (eeck!). • Establish a “pre-prom photo’s” location with date and friends. • Organise your purse (for EMERGENCIES): Lip gloss, gum, cash, camera, hair clips, plasters, concealer and waterproof mascara.

Dance day! • Don’t panic! • Make sure you are well rested. • Eat a healthy breakfast and lunch. • Go to hair, makeup and nail appointments (wear a button down shirt so you don’t mess up your hair and makeup). • Hydrate, hydrate! • Finally, put on that fabulous dress and have FUN!

ch

1 week before... • Confirm rentals. • Finalise plans with friends and your date. • Get your hair cut. • Arrange what time you’ll be picking up your date. • Wash and clean your car if driving (don’t forget to fill the tank). • Make sure your suit or tux doesn’t need any last alterations.

Dance day! • Buy flowers for your date (keep them watered and cool). • Call rented car to confirm what time they will fetch you. • Don’t forget your camera, cash and the tickets. • Have a PARTY!


Search “laeveldbulletin”

Bulletin

Search “Laeveld Bulletin” This page is kindly sponsored by BLOMSKUUR

Abraham Kriel-kinderhuis

Mej Limpopo, Katryn Barwise van Tzaneen, het onlangs tydens ‘n toer deur die provinsie by verskeie plekke bydraes wat sy ingesamel het, aan behoeftiges en gestremdes geskenk. Die bekende Abraham Kriel-kinderhuis het ook hierby gebaat en hier is Katryn by die tehuis se opgewonde en dankbare inwonertjies tydens die oorhandiging.

Muhammad Tayob (left), a Grade 12 pupil at Stanford Lake College, and his brother, Safwaan (ex Stanfordian, with him on the photo), recently summited Mount Kilimanjaro in Tanzania. Their journey started on 1 July and they took the Machame route to the highest peak in Africa. They summited six days later at 07:30. Both men thoroughly enjoyed the challenge and felt it was an unforgettable experience. The photo shows the brothers at Uhuru point.

Leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster het hulle deeglik by die onlangse Tritech Expo laat geld. Vyftien projekte van die skool se leerlinge gaan in die nasionale ronde van die Tritech meeding, nadat 26 leerlinge met negentien projekte aan die distriksbyeenkoms deelgeneem en vier brons, twaalf silwer en drie goue sertifikate verwerf het. Jacques Kriel (gr 8) se projek, “Recycle

of regret”, is aangewys as die beste “Environmental Studies” projek vir gr 8 en 9. Die leerlinge wat aan die nasionale ronde gaan deelneem is, voor: Jacques Kriel, Stefan Engelbrecht, Leandri Botha en Juané Crous. Middel: Gretchen Bekker, Mariska de la Rey, Hanco van der Merwe, Suné Engelbrecht en Meagan Macvicar. Agter is Matie McCallaghan, Dillon Miller, Laborius Bopape en Beatri Swanepoel. Afwesig: Esther Dry, Daniëla Barnet, Mmadikhole Lesailane en Lehlogonola Mafogo.

Laerskool Tzaneen Tritech 2012

Die Laerskool Duiwelskloof is baie trots op die skool se leerlinge wat onlangs aan die Tritech by die Hoërskool Ben Vorster deelgeneem en uitstekend gepresteer het. Twee leerlinge het silwer medaljes verower en na die volgende ronde deurgedring. Hier is die twee presteerders, Heinrich van Zyl (gr 6) en Lizaan Geldenhuys (gr 7).

3

Summiting Mount Kilimanjaro

Vossies blink by Tritech 2012

Laerskool Duiwelskloof Tritech

10 August 2012

Marlu McLean en Riètte Warmenhoven, albei gr 7-leerlinge van die Laerskool Tzaneen, het aan die Tritech-streekkompetisie wat by die Hoërskool Ben Vorster aangebied is, deelgeneem. Veertien skole uit die omgewing het hul 220 innoverende pojekte in drie verskillende afdelings aangebied. McLean het ‘n goue sertifikaat en Warmenhoven ‘n silwer sertifikaat verwerf. Hulle is deel van die groep van 85 leerlinge wat in September aan die nasionale Tritech Expo (by die Hoërskool Merensky) gaan deelneem.

Drie leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster het uitstekend gevaar tydens die onlangse Tritech Expo. Jacques Kriel (gr 8) het ‘n goue sertifikaat ontvang (vir die beste “Environmental Project for gr 8 and 9”) en Laborius Bopape (gr 9) het ook ‘n goue sertifikaat verwerf. Deidre Viljoen (gr 8), wat die derde goue sertifikaat ingepalm het, was afwesig toe die foto geneem is.

Top 10 hokkieskeidsregters Me Amri Buys, ‘n onderwyseres van die Laerskool Tzaneen, het ‘n sesde plek onder die nasionale toptien hokkieskeidsregters behaal. Sy het gedurende Julie as skeidsregter in die o.13A-nasionale hokkiekampioenskappe opgetree. Sy is ook by die Super 12-kompetisie gekies om die skeidsregter vir die spanne wat in die derde en vierde plekke moes uitspeel, op te tree.


4

10 August 2012

Plasies ‘oorweldig’ Tritech Leerlinge van die Hoërskool Merensky het 113 projekte vir die streeksronde van die Tritech Fair ingeskryf. Hulle het veertien goud, negentien silwer en sewe brons toekennings verower. Verskeie leerlinge het ook in hul afdelings gewen. Simone Schoeman toets water in damme in en om Merensky en het die gesondheidswetenskap-projek vir gr 10-12 gewen. Rodney en Michelle Stevens het hul kragte saamgevoeg en die beste lewenswetenskap-projek vir gr 10-12 met hul omgewingsvriendelike oplossing vir visvang gewen. Chrisjan Rebel en Ferdi Geyer het navorsing oor die invloed van musiek op ‘n mens se bloeddruk gedoen en was die wenners in die afdeling vir gesondheid vir gr 8-9. Alicia Prinsloo, ‘n kranige erdwurmboer, het die lewenswetenskapafdeling vir gr 8-9 gewen

Bulletin

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

This page is kindly sponsored by MEDIPLUS PHARMACY en Franco Matthee en Mynhardt Bouwer se projek wat laerskoolkinders wys dat wiskunde eintlik kinderspeletjies is, was die wenners vir die gr 8-9 wiskunde-, wetenskap- en tegnologie-prys. Sally Oosthuyse en Tino Gwanzura se “Merensky going green” het hulle die prys vir die gr 10-12 omgewingswetenskappe in die sak gebring. Kyle en Cavan Smith het die oplossing vir lekkende visdamme met hul strooibare “Dam and Pond sealer” gevind en hulle het die gr 10-12 se ingenieurs- en ontwerpprys gewen. Ivan Botha het die gr 8-9 se ingenieurs- en ontwerpprys vir sy oplossing om krag te spaar en terselfdertyd warm water te hê, gewen. Monique de Lange en Loame van Zyl se “Leer gerem? Nee, beweging gestrem” is die sosiale wetenskapwenner. Die wenners van goue en silwer toekennings gaan op 21 September by die Hoërskool Merensky aan die nasionale ronde van die Westfalia Tritech Science Fair deelneem.

Die Höerskool Merensky het 113 projekte vir die Tritech Science Fair ingeskryf. Nege is as afdelingwenners aangewys. Die afdelingwenners is, voor: Loamè van Zyl, Michelle Stevens, Ferdie Geyer en Alicia Prinsloo. Middel: Ivan Botha, Cavan Smith, Mynhardt Bouwer, Monique de Lange en Chrisjan Rebel. Agter: Kyle Smith, Franco Matthee, Rodney Stevens, Tino Gwanzura, Sally Oosthuyze en Juanè Matthee.

Veertien Plasie-projekte het met goue toekennings weggestap, tydens die Tritech Science Fair. Hulle gaan op 21 September aan die nasionale ronde van die kompetisie deelneem. Die goue sertifikaatwenners is, voor: Sunè Raspel, Joseph Raspel, Michelle Stevens, Duane Drotsky, Carissa Ivy en Alicia Prinsloo. In die middel is Hanri Marais, Cavan Smith, Mynhardt Bouwer, Marilene Basson, Ferdi Geyer en Chrisjan Rebel en agter is Kyle Smith, Franco Matthee, Rodney Stevens, Tino Gwanzuro, Sally Oosthuyze, Juanè Matthee en Machiel Botha.

Talentvolle Mari Weber bestuur

Unicorn donates to SPCA

BioScience Olimpiade Gr 8- en -9-leerlinge van regoor die land kon vroeër vanjaar aan die BioScience Olimpiade deelneem, waartydens hul algemene kennis van wetenskap en biologie getoets is. Twee leerlinge van die Hoërskool Merensky het uitsonderlik goed gevaar. Alicia Prinsloo het ‘n brons toekenning ontvang en Stuart Lunt het ‘n goud sertifikaat met 86% behaal, die hoogste punt landwyd!

The Gr 7 Care Panel of Unicorn School in Tzaneen recently visited the Letaba SPCA, to learn more about their activities and make a donation to help the SPCA. The Care Panel was the driving force behind the school’s collection of food and blankets during the first school term.

Here the members of the group pose with the school’s donation: Mahesh Nair, Mikael Malik, Shiloh Buss, Jason Maponya, Ross McAdam, Nkateko Mahayi, Tivanani Shingange, Wayne Coppen, Makoma Mojela, Belinda Nzadi and Vunene Risiva.

Die talentvolle me Mari Weber, ‘n bekende in kultuurkringe, is van die begin van die derde kwartaal die Hoërskool Merensky se kultuurbestuurder. Weber is reeds vir meer as twintig jaar betrokke by Merensky en met haar onuitputlike energie en kreatiwiteit, is sy ‘n groot aanwins vir die Plasies se kultuuraktiwiteite.

Meridian College The Tzaneen Rotary Club handed out four bursaries to the value of R1 500 each to students Kamogelo Ntjie, Lolo Mongwe, Mangaliso Ngobeni and Ntsako Maganana from Meridian College in Nkowankowa. President Green van Rensburg and Rotarian Jaques van Niekerk are seen here with the four students and their teachers, Ms Leah Pawandiwa (left) and Mr Cuthbert Pawandiwa (far right).

Mari Weber


Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

Bulletin

10 August 2012

This page is kindly sponsored by SEEFF

Duiwelskloof top presteerders

Die topvyf akademiese presteerders van die Laerskool Duiweskloof in gr 4 is aangewys. Hier is Wanri Janse van Rensburg en Maryke Basson en agter is Khutso Mohlele, Judi Fleischmann en Danelle Nortje.

Die toppresteerders in gr 7 van die Laerskool Duiwelskloof is, voor Tristin du Preez en Heini Ferreira. Agter is Eljana Fleischmann, Lizaan Geldenhuys en Anri Janse van Rensburg.

5

Unicorn: Academic Colours

Twee sprekers deur na nasionale ronde Die dag van afrekening vir Limpopo se finaliste in die ATKV-redenaarskompetisie se nasionale eindronde is om die draai. Khutso Matlou (gr 11) en Michelle Stevens (gr 8), albei van die Hoërskool Me-

rensky, neem deel in die kategorie Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Volgende Vrydag (17 Augustus) sal hulle by Buffelspoort During the prize giving that marked the end of term hul beste redenaarsvernuf two, these four Grade 7 pupils from Unicorn Preparatory moet uithaal, in die naSchool were given academic colours in appreciation of sionale ronde. their consistently outstanding performances in all subjects. Front: Joshua Minifie and Paul Dando. Back: Anke Vaughan and Belinda Nzadi.

Merensky-leerlinge presteer by expo Anize Basson, Ruette Schoeman en Lané Badenhorst (voor) en Didi Boke en Kesia Pohl (agter) is die Laerskool Duiwelskloof se topvyf akademiese presteerder in gr 5 sover vanjaar.

Khutso Matlou (gr 11)

Die Laerskool Duiwelskloof in Modjadji se toppresteerders in gr 6 is onlangs aangewys. Voor is Heinrich van Zyl, Kyla Schoeman en Heinke Lubbe en agter is Glory Mabidilala, Tshidi Malematsa, Heinrich van Zyl, Kyla Schoeman en Heinke Lubbe.

Hier is die span Plasies wat so goed met die AfrikaansExpo gepresteer het. Agter is Suné Raspel, Emil Viljoen, Khutso Matlou, Ruan Linde en Monique de Lange. In die middel is Elzmae Hall, Marilene Basson, Simoné Schoeman, Laryn Prins, Katrien Nel en Kristi Badenhorst. Voor is Joané Jansen van Rensburg, Laura Corillon, Mev Corrie Koch (organiseerder), Daniëlle Steyn en Genevieve Botha. Afwesig: Kayla Crous en Matodzi Bele.

Michelle Stevens (gr 8)

Die Hoërskool Merensky het met groot welslae aan die 2012 Afrikaans-Expo deelgeneem. In die kategorieë Kortkortverhaal, poësie en visuele voorstelling – tekenkuns, het sewentien Merensky-leerlinge op provinsiale vlak ge-

presteer, deur meer as 75% te behaal. Met dié prestasie dring al sewentien deur na die nasionale AfrikaansExpo. Dié leerlinge het gewys dat hulle die skryfen tekenkuns geniet, en veral om dit in Afrikaans te doen!


6

10 August 2012

Bulletin

Antjies se toptien

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

This page is kindly sponsored by TORGA OPTICAL Die Antjies in Letsitele se toptien gr 7’s in akademie vir die tweede termyn is, voor: Ronnel Homu, Ntsakisi Maluleke, Annemarie Venter, Stefan Pretorius en Bernard Vermaak. Middel: De Wet Vorster, Chris Bill en Rishongile Shikwambana. Agter: Arno van Coller en Bianca du Toit.

Grade 11 Front: Benissa Issa, Caro-Lee Kotze, Mokgadi Malatjie and Mr C Smit. Back: Alicia du Toit, Yaseera Gani, Matshepo malatji, Paula Troskie, Monique Prinsloo, Machiel Botha and Caitlin Mc Adam.

Die Laerskool Dr Annecke in Letsitele het onlangs hul toptien akademiese leerlinge vir die tweede termyn aangewys. Die gr 4-groep bestaan uit Lihani Vorster, Charlize Meyer, Duan Gubitz, Renate Botha en Lumé Vorster. Agter is Lerese du Preez, Vanessa Baloyi, Thato Phalane en Jessica Botha. Afwesig: Chantelle Pieters.

Hoofleiers vir 2012/2013 Die Hoërskool Merensky se hoofleiers vir 2012/2013 is aangewys. Hier is JeCe Swart (koshuis-hoofseun), Khutso Matlou (onderhoofseun), Stiann Gubitz (hoofseun), Alicia du Toit (hoofmeisie), Katrien Nel (onderhoofmeisie) en Dimari Fernandes (koshuishoofmeisie).

Grade 10 Front: Armand Vorster, Sunè Raspel, Nkateko Shikwambana and Guy Perri. Back: Benna van Kasterop, Marno vd Meulen, Elmien Marais, Simonè Schoeman, Rean Venter and Vunene Khosa.

Die toptien gr 5-leerlinge in akademie van Dr Annecke is, voor: Rohan Wewege, Lize Mostert, Milané Smit, Lianca Pieterse en Meyer Vorster. Agter is Kabelo Shikwambana, Candy Mathebula, Dzunisani Furumele, Nkateko Nkosi en Michelle Shikwambana.

Merensky’s top ten academic pupils for the second term

Die Laerskool Dr Annecke in Letsitele se toptien gr 6’e vir die tweede termyn is, voor: Enslin Sambo, Pieter van der Merwe, Xander Botha, Francois Smith en DonnaMarie Venter. In die middel is Keletso Mathye en Hope Mashaba en agter staan Clarissa Olivier, Zani Vorster en Tirhani Mashaba.

Grade 12 Front: Moira Mhlari, Simon Marincowitz, Vincent Kruger and Ms E Labuschagne. Back: Hanrie Marais, Joanè J v Rensburg, Jasmine Jacob, Kagiso Shiviti, Elizma Smit, Marilee Botha and Danielle Steyn.

Grade 9 In front: Kristie Badenhorst, Andrea Devenish, Melany Young and Ms M Winterbach. Back: Monique de lange, Loamè van Zyl, Stuart Lunt, Christelize Elbrecht, Thokozile Khosa, Cavan Smith and Carlize Katzke.

Grade 8 In front are Michelle Stevens, Xanè du Toit, Alex Jardin and Ms A Venter. At the back are Tezwin Smit, Joshua Varrie, Eljanè Uys, Altacia Gubitz, Klarissa Nel and Chardonel Erasmus. Absent: Laryn Prins


Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

Bulletin

10 August 2012

This page is kindly sponsored by AUDI POLOKWANE

LST se hokkienuus

Die Laerskool Tzaneen se Oop A- meisieshokkiespan het hul skool by die Super 12-liga vir laerskole verteenwoordig. Die meisies het sewe wedstryde gespeel en ‘n negende plek behaal, onder 24 ander deelnemende skole. Die leerlinge is (voor) Telanie van Renen en Suné Minnaar. In die middel is Stephanie Nagel, Deané Toerien, Lara Oosthuizen, Anemé Jacobs en Michaela Cheney. Agter is Meriam Modiba, Elzanne Engelbrecht, Miha de Jager, Marizelle van Zyl, Melissa Naudé, Lara Schutte en Paula Ntuli.

Landloop medaljewenners

This dedicated young sportsman from Unicorn, Wisani Mushwana, was named the school’s most improved u.11 soccer player for 2012.

Atlete van die Laerskool Tzaneen het ‘n hele string medaljes ingeryg, toe hulle aan ‘n ligabyeenkoms in Modimolle deelgeneem het. Die wenatlete is (voor) Jacques Minnaar en Renschie Engelbrecht. Agter is Zonica van Niekerk en Sancha van Niekerk.

Colours for sport The following pupils from Unicorn were awarded with sports colours for their continued contributions to the school’s sport: Wayne Coppen and Bryce Reed in front and Jenna Devenish and Amelia Middleton at the back.

Unicorn Sports Awards

Die Oop A- seunshokkiespan van die Laerskool Tzaneen het ‘n algeheel elfde plek by die Super 12-kompetisie vir laerskole behaal. Die seuns van Tzaneen het saam met sestien ander skole deelgeneem en ses wedstryde gespeel. Die spelers is (voor) Bernic Botha, J C Nel, Jaco de la Rey en John Naudé. In die middel is Bossie Kruger, Maurice Weber, Stefan Prinsloo en Wian Jacobs. Agter staan Renaldo van Rensburg, Nkateko Tiba, Reuben Maritz, Ardy Ntuli en PierreRoos.

Landloop se medaljewenners

Die Laerskool Tzaneen se atlete het hul uithouvermoë op die proef gestel, by ‘n landloopbyeenkoms in Modjadjikskloof. Die medaljewenners is (voor) Tashné Opperman, Zoë Malherbe en Lia Revelas. Agter is Christelle Coetzer, Jenelle de Jonge, WC Kriel en Joleen Spaumer.

7

Sport Honours

Soccer u.10

Four of Unicorn’s stalwart junior soccer players who received awards for their part in a memorable and successful season are Christian Kruger (best u.8 soccer player) and Hendrik Botes (most improved u.8 player). In the back are Frank Dyason (best u.10 soccer player) and SteThis pair of young ath- phan Joubert (most promletes from Unicorn Pre- ising u.10. paratory School, Jamela Maswanganyi and MuNetball u.12 nene Nkhwashu, were jointly awarded the best u.12 netball player title — for their consistently outstanding performances, making telling contributions to a season which saw the team crowned as Limpopo’s runners-up in their league.

A young soccer star hailing from Unicorn is Dillon de Lange, who was named the most tenacious u.11 soccer player in 2012 for his never-say-die attitude.

Boogskiet word 3D diere ryker Die boogklub by die Hoërskool Merensky span hul seile wyer en kan nou ook 3D byeenskomste aanbied. Die klub het die afgelope week ‘n stel 3D diere ryker geword en bied Saterdag 22 September Limpopo se 3D kampioenskappe op hul boogskietbaan aan. Die omgewing se skuts word dus gewaarsku om hulself vir die groot geleentheid voor te berei. Hier is Rodney Stevens, Me Marietjie Naude en Org Badenhorst van die klub met een van die 3D modelle.

Sokkerspelers wys hul staal

For their invaluable contributions and tireless efforts on the field on behalf of Unicorn Preparatory School, these three young sports stars were awarded sports honours. In the front are Richard Coleman and Mathew Oosthuyse. Back: Anke Vaughan.

Merensky se sokkerspanne het aan vriendskaplike wedstryde teen Frans du Toit van Phalaborwa deelgeneem. Die wedstryde was hard en het baie geverg van al die spelers. Dit is duidelik aan die puntetellings te sien dat hulle waarlik hard teruggeveg het. Die junior span (o.16) het hul staal getoon en die wedstryd met ‘n telling van twee doele elk beeÏndig. Die senior span het ook gewys hoe mens stylvolle sokker speel en ook gelykop gespeel, sonder dat een van die twee spanne ‘n doel kon aanteken.


8

10 August 2012

Bulletin

Search “laeveldbulletin” This page is kindly sponsored by MISTY RIVER SPUR

Baba Bokkie

Die Vossies se staatmaker Cravenweek-vleuel, Matjikinyane Molapo, het aan die SA Skolerugbyproewe deelgeneem, as lid van ‘n groep van vyftig wat na afloop van die Cravenweek vir die proewe aangewys is. Jinxie, soos wat hy by sy spanmaats bekend is, het sy staal in die proewe met ‘n sterk vertoning bevestig en is gekies vir die SA Skole se o.18span wat in Augustus in drie toetse gaan speel. Wat sy prestasie meer besonder maak, is dat hy nog maar ‘n o.17-speler is.

Cravenweek

Vossies se “Black Caps” wen Tommies

SLC bikers show their good spirit A team of eighteen riders from Stanford Lake College competed in the “Tour de Dam” event at Hartebeespoort Dam recently, along with entries from 75 schools from Gauteng. The huge total of 577 entries was announced as the biggest XCO (cross country) mountain bike (MTB) race in Africa! The distance of one lap was 4 km, with very technical sections in it. Riders had to complete from two to four laps, depending on their relevant age group. Sarah Pogrund finished fourth in the sub-junior girls (13-14), with Ruth White coming first in the youth-women girls (15). The best boys’ placing was in the

sub junior boys group (13-14) with Michael van Zyl finishing nineteenth, Lachlan Truesdale twentieth and David Morris 22 nd. David got a puncture that cost him a few places. Stanford Lake College won the Spirit (gees) Trophy and Austin Johnson won a Mongoose MTB in the lucky draw! Stanford finished ninth overall on the day. All in all this was a very good event with many lessons learnt and valuable skills gained. The next event in the series takes place on 18 August in the Magaliesberg, and the team will need to do some hard training in preparation for this.

SLC - Equestrian

Noko Malatji van die Laerskool Duiwelskloof het in vanjaar se o.13ACravenweekspan van Limpopo in Bloemfontein uitgedraf en sy kant mooi gebring.

Akademieweek Mikayla McDonald is seen here with the rest of the SA team’s members. She is third from the left.

Plasie-rugby gaan lê nie.

Funani Mabala van die Hoërskool Ben Vorster het gedurende die skoolvakansie vir die Akademieweekspan uitgedraf en het nie die keurders teleuer gestel nie.

Search “Laeveld Bulletin”

Die Hoërskool Merensky se eerste rugbyspan het hul onlangse wedstryd teen die Hoërskool Cullinan met 25-13 gewen. Die Plasies het aanvanklik gesukkel om in baie moeilike omstandighede te speel, en was teen halftyd 6 -0 agter. In die tweede helfte is vier drieë deur die Plasies gedruk. Dian van Rooyen, JeCe Swart, Solly Mukhuthu en Jacques Coston het agter die doellyn gaan kuier. Merensky het regdeur die wedstryd goeie dissipline gehandhaaf. JeCe Swart is as die speler van die wedstryd aangewys. Hier wen Solly nog ‘n goeie bal vir die Plasies.

Mikayla McDonald, a Grade 12 pupil at Stanford Lake College, has competed in an equestrian event with distinction! She was a member of the SA team that came second in the Mauritius International Invitational Show Jumping event. Additionally, Mikayla was placed third in the individual competition.

Die Hoërskool Ben Vorster se “Black Caps” krieketspan het die Hoërskool Tom Naude se eerste krieketspan op die Premium Park krieketovaal aangedurf en danksy ‘n stewige beurt van sestig lopies deur die nuweling Etienne Botha het die Vossies ‘n goeie oorwinning behaal. Die Vossies het eerste gekolf en ‘n heel skaflike 181 lopies aangeteken. Hierna het die Vossies die Tommies vir slegs 112 uitgehaal. Die Vossies se Ernst Buys het drie paaltjies laat kantel, Etienne Botha het twee paaltjies geneem en Girvacques de Jager het ook twee paaltjies plat getrek. Ben Vorster het die wedstryd dus met 69 lopies gewen.

SLC too good for Capricorn On an overcast morning, Stanford Lake College won the toss and sent Capricorn in to bat. Stanford were bowling below par in less than favorable conditions, which the Capricorn batsmen took advantage of and were soon on top, playing good patient cricket. However, Stanford managed to keep the run rate down in the middle of Capricorn’s innings and put some pressure on them. Stanford bowled them out for 222, with Neo Baloyi and Jonty Brown taking three wickets each. Stanford Lake went about the chase in a posi-

tive manner and had a good opening partnership between Ryan Botha and Gavin Pirie. Gavin managed to bat the whole innings, scoring 91 not out. It was a magnificent captain’s innings! Stanford came out match winners by five wickets.

Gavin Pirie

Merensky girls too strong vir PHS A young Plasie girls cricket team faced their PHScounterparts. PHS won the toss and decided to bat first. The Plasie bowlers worked hard and took PHS out in the tenth over for 66 runs. Kelsey-Ann Mosterd took five wickets infour overs! Merensky then went in to bat and the winning runs were scored by Charlene Geldenhuys in the fifteenth over with a good partnership of 26 runs by herself and Carissa Bensch. Charlene Geldenhuys was also names as the player of the match, taking two wickets and scoring nineteen runs-not out.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.