SCHOOLS | SKOLE www.bulletin.us.com
May 2013
Die Laerskool Tzaneen het onlangs hul nuwe hoofleiers vir vanjaar aangekondig. Die leierspan is Christian Schmidt (hoofseun), Anya Robinson (onderhoofmeisie), Wilco Jansen van Rensburg (onderhoofseun) en LumÊ Jacobs (hoofmeisie). Die mediese beroep is sterk verteenwoordig in die groep, met Christian se ouers wat albei mediese praktisyns is, en Anya en Wilco wie se pa’s ook praktiserende dokters in Tzaneen is.
Top students from Merensky, Ben Voster and Laerskool Duiwelskloof Pages 4 & 5
Agri pupils enjoyed Nampo
Stanford took some good wins
Lim hou boogskiet-
Page 3
Page 6
Page 6
kampioenskappe
2
May 2013
Bulletin
is ’n publikasie van is published by
Bulletin News gathered by: Bulletin Editorial Team news@bulletin.us.com
Marketing: Jacques Smuts 071 268 2543 jacques@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com
Search “laeveldbulletin”
Search “Laeveld Bulletin”
This page is kindly sponsored by FET
SCHOOLS | SKOLE
Layout: Tamryn Branch tamryn@bulletin.us.com
www.bulletin.us.com
Doktor Kruger Die Hoërskool Ben Vorster is nie bietjie trots nie op een van hul onderwyseresse, me Elize Kruger, wat haar doktorsgraad (D Ed) verwerf het. Haar navorsing is gedoen onder die
title van haar proefskrif: “Riglyne vir die bestuur van werksverwante stress wat voorkom onder sekondêre skoolonderwysers in die Limpopo Provinsie”. Die samevattende evaluering van haar proefskrif van een van die eksterne eksaminatore lui soos volg: “Die proefskrif het werklik van die begin af beïndruk. Die kandidaat het ‘n deeglike literatuurstudie oor die onderwerp gedoen en ‘n vars proses van navorsing aangedurf, om die studie te begelei. Haar samestelling van haar eie meetinstrument en die toepassing daarvan beïndruk. Resultate is deeglik en wetenska-
plik weergegee en die proefskrif is visueel ryklik aangebied. Die bydrae van die riglyne wat deur opvoeders, fasiliteerders en Opvoedkundige Sielkundiges gebruik kan word, is ‘n aanwins vir die huidige bedryfskennis op die gebied van die Opvoedkundige Sielkunde. Die studieleier word geluk gewens met ‘n puik studie en dit behoort werklik in die vorm van publikasies wyer versprei te word. Ek hoop ook dat die onderwysdepartemente in die groter Suid-Afrika van hierdie bydrae kennis neem en dit hopelik sal toepas op die oorwerkte onderwyserkorps in die land.” • Namens die gemeenskap, geluk doktor!
Rachelle Strydom, Talitta Smit en Zonica Lombard is die Vossies se drie knap redenaars wat deurgedring het na die kwarteindronde van die ATKV-redenaarskompetisie. Hulle neem op 31 Mei weer in Polokwane deel teen die res van die provinsie se bestes. Wian Jacobs is die een doring tussen die rose wat ook deurgedring het, maar hy was ongelukkig nie beskikbaar vir die fotograaf nie. Merensky High School is proud to congratulate one of their teachers, Ms Yolandé Rautenbach, who obtained her post graduate Certificate in Education cum laude from Unisa.
Gemeenskapsprojek ‘n Groep leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster het twee dae van hul tyd aan liefdadigheid geskenk, gedurende die skoolvakansie in April. Twee gr 11’s en vyf gr 12’s het ‘n speelkamer en kindersaal van die Van Velden Hospitaal in Tzaneen in helder kleure geverf. Die groep wou graag ‘n gemeenskapsprojek doen en het by een van die hospitaal se ar-
beidsterapeute aangeklop. Daar is toe besluit dat die opheldering van die twee kindervertrekke ‘n groot behoefte is. Danksy Nandi Burger, Esther Dry, Japké Engelbrecht, Zané Scholtz, Elma Pohl, Thalitta Smit en Rikus Visser (nie op foto: Marelize Taute) geniet die kinders in die hospital nou die vriendelike diertjies, goggas en blommetjies teen die mure. pronk.
Hier is die groep leerlinge van Hoërskool Ben Vorster fluks met die verwery van twee kindervertrekke in die Van Velden Hospitaal in Tzaneen besig. Die agt leerlinge het op eie stoom ‘n arbeidsterapeut van die hospitaal genader met die oog op ‘n gemeenskapsprojek. Daar is toe besluit om vir die jonger pasiënte ‘n vroliker omgewing te skep.
Me Genee de Lange, ‘n oud-leerling van Hoërskool Ben Vorster, het haar by die Vossiepersoneel aangesluit, om voortaan Lewenswetenskappe aan te bied.
Toekie Voetefees modelle Nine Rudmunn, Maryke de Kock, SaskiaCilliers, Nadine Mienie en Soné Potgieter was modelle wat by die Toekie Vorster Voetefees klere en skoene vertoon het.
Toekie Voetefees Gelukkige Trekkings
Mee Miha de Jager en Nadine Mienie (voor) en Gretchen Brett, Christine Maritz, Elize Theunissen en Lizel van Heyningen was van die gaste wat by die Voetefees wenke ontvang het oor voetversorging, lekker gekuier en lekker geëet het.
www.bulletin.us.com
Search “laeveldbulletin”
Search “Laeveld Bulletin”
Bulletin
This page is kindly sponsored by RADIO CENTRE
May 2013
3
Agri pupils enjoyed Nampo Agri-Merensky completed a very successful Nampo tour last week. Thirty two pupils accompanied by Mr Magnus Steyn (principal), Mr Willie Stevens (deputy for Agri-Science) and Agriculture teachers Mss Christelle van der Westhuizen and Stephanie Perold left for Bothaville early on Wednesday morning. The tour group camped at the Nampo Agriculture School close to the Nampo exhibition area. They were blessed with warmer weather than what was expected. The group spent the entire day on Thursday perusing the exhibitions. The Plasies were exposed to the very latest
in agriculture technology. Numerous organisations involved in the show and key role players in the agriculture industry commented on the enthusiasm and interest demonstrated by the Plasies. There is little doubt that organised agriculture has taken note of Merensky High School’s agriculture department and the giant strides being taken to be recognised as one of the top agriculture schools in the country. Much was learnt by the scholars; much was gained from the principal attending the show and things bode well for further developments in the Agri-Sciences at Merensky.
The group of Plasies that visited the 2013 Nampo show (left); below are the girls in the group, showing their absolute delight in sharing in the “golden” opportunity that they could be part of.
Nuwe leiers vir 2013/2014 Die jaar is byna by die halfpadmerk en by sommige skole is nuwe leiers vir die eerskomende jaar reeds gekies. Die span leiers by die Hoërskool Merensky is ook pas aangewys.
Die leerlinge van die Laerskool Dr Annecke in Letsitele het ook met groot vrymoedigheid aan die Hoededag-inisiatief deelgeneem, en Vrydag baie daartoe bygedra om die atmosfeer in die skool kleurvol op te helder.
Die meisies wat nou moet leisels vat, is voor: Phatima Muhlohlonyi , Suné Raspel, Deepa Kesa, Marike Smith en Mapula Malatji. In die middelry is Anneli Nel, Demi-Lee Mostert, Me Fransie le Roux (adjunk-hoof akademies), Mnr Magnus Steyn (skoolhoof), Me Madelein Venter, Charlene Geldenhuys en Victoria Reed. Agter is Jezz-Rae Larson, Vunene Khosa, Dené Verster, Anisca Croukamp, Dimpho Shai Danielle van der Merwe, Juané Matthee, Tukiso Ngwako, Simoné Schoeman en Nene Ngobeni.
Die seuns wat vanjaar by Merensky sal lei, is voor: Armand Vorster, Me Fransie le Roux, Mnr Magnus Steyn, Mnr Ockert le Roux en Samuel Varrie. Agter is Brandon Zhanda, Tony Botha, Johan Louw, Tiaan Venter, Dylan Luis, Jason Moore en Rico Pretorius.
Die Wolkberg Akademie by Tzaneen het Vrydag met oorgawe deelgeneem aan Hoededag (‘n inisiatief om die SA Vrouefederasie ter wille te wees.) Die foto’s hierby wys hoe die seuns en meisies hul kant gebring het. Die groot groep bied mooi verskeidenheid en kleur, terwyl die kannetjies met hul boerehoede wys dat die aardjies steeds na aan die vaartjies is!
4
Search “Laeveldbulletin”
MHS Top Ten:
Search “Laeveld Bulletin”
Bulletin
May 2013
Search “Laeveldbulletin”
Search “Laeveld Bulletin”
This page is kindly sponsored by LETABA FET COLLEGE
Vossies se Toptien
5
Laerskool Duiwelskloof se Topvyf Die vyf toppresteerders in elke graad van die Laerskool Duiwelskloof vir die eerste kwartaal van die jaar is aangewys.
GRADE 8
The top achievers in Grade 8 in academic work of Merensky High School for the first term were, in the front row: Eljana Fleischmann, Jenna Devenish, Belinda Nzadi, Chelsea Schlebusch and Musa Hlungwani. In the back row are Lize Crafford, Valeria Avdysh, Marlu McLean and Hayley Stephenson. Estian Botha who unfortunately couldn’t attend the photo session.
Die Vossies se toptien akademiese presteerders in elke graad in die eerste deel van vanjaar is aangewys. Hier is die gr 8’s: voor sit Melissa Naude (86%) en Lizaan Geldenhuys (86,6%. In die middelry is Wian Jacobs (87,6%), Emje de Nysschen (87,1%), Kara Greyling (86,9%) en Jozette Oosthuizen (86,8%) en agter is De Wet Vorster (91,6%), Adriaan Roets (90,6%), Bernard Vermaak (90,2%) en Sumari du Plessis (88,7%).
Die graad 4’s wat goed gepresteer het, is Janderik Eloff, Hlogi Senyolo, Joné du Toit, Kayla van Zyl en Isak Joubert. Die toptien leerlinge in gr 11 van die Hoërskool Ben Vorster is, voor Nsovo Shandale (87,5%) en Nareanka Lombaard (86,9%) en in die middel is Barend Vorster (86,5%), Bianca Kruger (86,2%), Anika Pienaar (86,0%) en Elma Pohl (85,6%). Agter is Talitta Smit (85,5%), El-louise van der Merwe (84,8%), Isabel Opperman (83,9%) en Lebo Malatji (83,2%).
By die graad 5’s het Wandri Janse van Rensburg, Danelle Nortje, Bercha Venter en Maryke Basson (en Judi Fleischmann wat ongelukkig afwesig was toe die foto geneem is) het die pas aangegee.
GRADE 9
Merensky’s top academic achievers in Gr 9 during the first term were, front: Michelle Stevens, Xané du Toit, Laryn Prins, Joshua Varrie and Mariza Booyse. In the back row are Michaela Vljoen, Tezwin Smit, Freddie Lubbe, Alex Jardim and Klarissa Nel.
Die toptien graad 9’s in Vossieland in die eerste deel van vanjaar is aangewys. Voor sit Gloria Pilusa (86,9%) en Nsovo Nkuna (86,5%) en in die tweede ry is Camilla Phakula (87,3%), Duan Schoeman (87,3%), Marli Burger (87,2%) en Jacques van Dyk (87,2%). Agter is Beauty Maake (90,1%), Nadia Paulse (90,1%), LanéRoos (90%) en Leandri Botha (89,8%).
Die graad 6’e wat bo-aan die punteleer geëindig het, is Kesia Pohl, Bianca Brummer, Anizé Basson, Ruette Schoeman en Lané Badenhorst. Die toptien beste presteerders van die Hoërskool Ben Vorster se graad 12’s vir die eerste deel van die jaar is, voor MarelizeTaute (90,2%) en Zané Scholtz (Steyn) (93,9%). In die middelry is Ernst Buys (89,5%), Frederik Visser (89,4%) en Theunis Boshoff (88,7%). Agter is Edmund de Beer (86,1%), Danika Sonntag (85,9%) en Iza Mnisi (85,0%). Chante Botha (88,4%) en Andra Esterhuizen (85,5%) was afwesig toe die foto geneem is.
GRADE 10
The top ten academic achievers in Grade 10 of Merensky High School during the first term were, in front: Andrea Devenish, Kristie Badenhorst, Carlize Katzke and Monique de Lange. In the back are Christelize Elbrecht, Naledi Mailula, Thokozile Khosa, Loame van Zyl and Kayla Crous. Unfortunately Melany Young was absent when the photo was taken.
LINKS: Die Hoërskool Ben Vorster het die toppresteerders vir die eerste deel van die jaar aangewys. Hier is die gr 10’s wat sover uitgeblink het. Voor is Chandré Louw (88,5%) en Tiaan Vorster (87,7%) en agter hulle is Frans Blignaut (86,6%), Coenraad Preis (86,5%), Jara Kruger (86,4%) en Nadine Engelbrecht (85,8%). In die agterste ry is Laborius Bopape (85,1%), Barend Booyens (84,6%), Zonica Lombard (84,5%) en Yanica Haasbroek (83,2%).
Die Klofies se senior leerlinge, die graad 7’s, wat in die eerste kwartaal toppresteerders was, is Kyla Schoeman, Tshidi Malematsa, Heinke Lubbe, Delean O’Neill en Heinrich van Zyl.
6
May 2013
Bulletin
www.bulletin.us.com
Search “laeveldbulletin”
Search “Laeveld Bulletin”
This page is kindly sponsored by SIMPSON MOTORS
Dr A se atlete Dr Annecke se atlete wat aan Limpopo se provinsiale kampioenskappe delgeneem het, is Nhlamulo Shilubane, Jason Sanderson, Elzaan Espach, Jack Baloyi en Cheyeza Malematja.
Die o.9A-span bulletjies van die Laerskool Tzaneen het onlangs aan die Super 12-kompetisie deelgeneem. Die knapies het goed gevaar en ‘n algeheel derde plek in die toernooi verower.
Die Laerskool Dr Annecke het hul waardevolste atlete onlangs bekroon. Die groep bestaan uit Elzaan Espach, Nyasha Risinamhodzi, Hennerien Knox en Meyer Vorster wat afwesig was toe die foto geneem is.
‘n Spannetjie leerlinge van die Laerskool Dr Annecke is spesiaal vereer by die “Mafarana Excellence Awards”. Hier is Leon Blessie (provinsiale hokkie), Kgutato Maenetje (provinsiale rugby), Zani Vorster (beste leerling in gr 6) en Jason Sanderson (provinsiale hokkie).
Stanford took some good wins
Die o.11A-netbalspan van die Laerskool Tzaneen het onlangs aan die Super 12-toernooi se B-afdeling deelgeneem. Die meisies wat die derde plek verower het, is voor: Christine Kruger, Jana Oberholzer, Zonica van Niekerk, Laurisa Mostert en Lorinda Esterhuizen. Agter sit Wiltje Engelbrecht, Danielle Kasselman en Megan-Lee Pretorius. Die netbalmeisies word in die foto gevleuel deur hul trotse afrigters, mee Helashia Biewenga (links) en Trudie Engelbrecht.
The first rugby team of Stanford Lake College played an exciting fixture against Heuwelkruin, and both teams played some entertaining rugby. Heuwelkruin won the match 28-21. The first boys hockey team also played against Heuwelkruin. The Stanford boys performed extremely well and at times playing the best hockey of the session thus far. The final score was 6-0, where Luke McDonald and Ryan Botha each scored two and Tam Johnson and Julian Taylor scored one goal each. Later Stanford’s netball players also played against Heuwelkruin. This is always a very exciting and competitive fixture. All teams came equipped with motivation and competitive spirit. The u.14’s and u.15’s played extremely well. Heuwelkruin
pulled away during the first half. However, both teams utilised the second half to show true skill and determination as they closed the gap and both ended just one goal behind their competitors. The first team were determined to improve on their score after last year’s narrow loss. During the first quarter they allowed Heuwelkruin to dominate and lead by three goals. After a team talk and some swapping of positions the girls pulled it together and performed to an exceptionally high standard during the last three quarters. Unfortunately despite their huge efforts, they were unable to close down on those three goals. The first team hockey girls also tackled Heuwelkruin and played good and wellstructured hockey. From the back SLC we were solid in defense and controlled the midfield, not allowing Heuwelkruin any possession. SLC’s forwards were exceptional in front of goal.
Stanford Lake College’s first girls hockey team. They are cerainly making their mark this year.
SLC cyclists tackle the mountains Tristan Oliff (Gr 12) from Stanford Lake Collegde rode in the Forest2Falls 35 km race in Sabie. He finished fifth in his age group and sixteenth overall out of 382 riders . Natasha Erasmus (Gr 12) came second in her age category, and 22nd overall out of 124 riders. Paul Dando (Gr 8) finished seventh in the men’s 11 km out of a total of 175 riders. In the Dirt Series 35 km race in Haenertsburg Tristan was the overall winner out of around 100 mountain bikers.
Josh Selfe (Gr 11) finished eighth overall and a day later Tristan also also rode in the Magoebaskloof Challenge 40 km race, held outside Tzaneen, and finished first in his age category, and fourth overall. Paul Dando won his age group.
Lim hou boogskietkampioenskappe Die afgelope naweek het Merensky se Boogskietklub die Limpopo provinsiale boogskietkanpioenskappe aangebied. Daar is weke lank gewerskaf om die baan voor te brei. Die kompetisie was baie straf en ‘n splintenuwe Suid-Afrikaanse rekord is deur Stefan van der Linde (voorsitter van SANIFFA) verbeter, met 550 punte uit die moontlike 600. Skuts van regoor die land het kom deelneem. Merensky se skuts het weer soos gewoonlik pragtige resultate behaal. Hul Limpopo-kampioene (Goud) is: Cheney
Kleinhans, Vida de Marillac, Debbie Venter , Renart Botha en Marietjie Harmse. Silwer gaan aan Schalk Warmenhoven, JJ de Wet, Ricus Warmenhoven, Beneche Jackson. Brons is toegeken aan Wayne Coppen, Adriaan Venter en Lin-Mari Theron. Kyle Smith het ook sy volle Limpopo provinsiale kleure ontvang. Renart Botha en Ricus Warmenhoven het albei geskiet vir die nasionale kwalifiseerders en hulle word fyn dopgehou, met die oog op die res van die jaar, vir bevordering na provinsiale vlak.
www.bulletin.us.com
Search “laeveldbulletin”
Search “Laeveld Bulletin”
Bulletin
This page is kindly sponsored by Foodlover’s Market
May 2013
7
Twee van die Laerskool Duiwelskloof se rugbyspelertjies is vir die Mopanistreekspan gekies, wat hulle dus vir die Limpopo-proewe laat kwalifiseer het. Boney Monyela is o.13 en Masekela Manyama is nog 0.12.
Die o.13-netbalspan van die Laerskool Dr Annecke in Letsitele het breed geglimlag en oorgeloop van opgewonde dankbaarheid, toe Miami Canners vir elke lid van die span ‘n pragtige nuwe sportsak in die skool se kleure geskenk het.
Vyf netbalspelers van die Laerskool Tzaneen is vir die o.12- en o.13- provinsiale proewespanne gekies. Hulle sal in die Julie-vakansie aan die “All Ages Championships” in Pietermaritzburg deelneem. Voor staan Kayla Howard en Monica Meyer, en agter is Corli van der Merwe en Lerato Hutamo. Moketi Maleta was ongelukkig afwesig toe die foto geneem is.
Vier rugbyspelers van die Laerskool Tzaneen is in Limpopo-rugbyspanne opgeneem. Voor is Christiaan Smit (o.12) en Dehan van Vuuren (o.12) en agter staan Nkateko Tiba (o.13) en Roehan Steenkamp (o.13).
Die Laerskool Duiwelskloof het ook twee netbalspelertjies wat vir die Mopani-streekspan gekies is, en dus outomaties gekwalifiseer het om aan die Limpopo-proewe deel te neem. Hier is Kgabo Mamorobela (o.13) en Sindi Kapa (o.12).
Twee atlete van die Laerskool Tzaneen het aan die LIMAatletiekbyeenkoms in Modimolle deelgeneem. Jurgens Spaumer (links) het ‘n tweede plek verwerf en Maynard Kleynhans (regs) het ‘n derde plek behaal.
Caven Cup Boney Monyela en Masekela Manyama is gekies vir die Die Laerskool Duiwelskloof se eerste rugbyspan het splinternuwe sportsakke ontvang, wat deur Grobler’s Veldddienste by Mooketsi se mnr Patrick Alber- Cravenweekspan en die Klofies is nie bietjie trots op dié tyn geskenk is. Ongelukkig was al die spanlede nie beskikbaar toe die foto geneem is nie. twee rugbyspelertjies nie.
8
May 2013
Bulletin
www.bulletin.us.com
Search “laeveldbulletin”
Search “Laeveld Bulletin”
All Grade 6 and 7 parents are invited to a Stanford Lake College presentation hosted by the Headmaster, Mr Craig Carolan Fairview River Estate Wednesday 5 June 2013 18:00 – 19:00 Please RSVP: rs@slc.co.za or 015 276 6103 X 247
Why Stanford?
A few of the schools’ recent achievements:
Stanford Lake College is situated in the breath-taking Magoebaskloof area. The beauty of this secluded area lies not only in its geographical position, but also in the fact that pupils have the chance to learn and grow away from the distractions of city life. A place where our close-knit, family-feel community prioritises each learner so as to enable them to fulfil their individual promise. Stanford offers exceptional academic, sporting and cultural opportunities for students at all levels.
100% pass rate in the NSC examinations every year since the College’s inception • Stanford Lake College is a member of the Round Square group of international schools • Stanford Lake College is a proud member of the Allen Gray Orbis Foundation “Circle of Excellence” top 100 schools in South Africa for 2012 • PMR Africa Diamond Award Winners as the best Independent school in Limpopo • SLC writes the Independent Examinations Board National Senior Certificate examinations • A formal independent Thinking Skills Programme, incorporating “de Bono” Methods, was implemented in 2012 • Advanced Programme Mathematics and Advanced
Programme English are available for those students wishing academic extension • Blended Learning: SLC integrates technology with learning - iPads are used by both staff and pupils to enhance learning • Recipients of the Eco-Schools Silver Award • Adventure as a subject • Debating League winners • International representation by students abroad in the Performing Arts • International Exchange Programme for Grade 10’s • Students encouraged to reach out to the less fortunate • Leading Independent school in athletics • One of the leading Hockey Schools in the province • Excellent sport: Rugby, hockey, netball, athletics, cricket, swimming, golf, tennis, equestrian, sailing, soccer, adventure racing, mountain biking, kayaking, cross country and basketball to name a few • State-ofthe-art indoor Astroturf - only one in Limpopo.
THE ADVENTUROUS CHOICE PO Box 271, Haenertsburg, 0730, Limpopo Province • 015 276 6103 • info@stanfordlakecollege.co.za • www.stanfordlakecollege.co.za • (Ass. Incorp. ITO 521) 1997/012338/08