FREE Social Media Newsletter TO ADVERTISE HERE 081 277 5027 / info@lejetee.com
MEET THE SPEED-EATER WHO CAN CONSUME MORE THAN THREE JARS OF MAYONNAISE IN THREE MINUTES
MAT 4:4 Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan. PAGE 2 Meet The Speed-Eater Who Can Consume More Than Three Jars Of Mayonnaise In Three Minutes PAGE 3 Die Huwelik PAGE 5 Best Mint Cheesecake PAGE 6 Jobseekers PAGE 10 What Does Your Profile Picture Reveal About Your Personality? PAGE 15 DIY PAGE 17 + 18 Datums Om Te Onthou
PAGE 19 Emergency Numbers PAGE 20 • Tide Table • Public Holiday Calendar 2019
MEET THE SPEED-EATER WHO CAN CONSUME MORE THAN THREE JARS OF MAYONNAISE IN THREE MINUTES By Kristen Stephenson
VIDEO: https://youtu.be/_INKqoqDYsk Michelle "Cardboard Shell" Lesco is a petite framed woman with a healthy appetite. Ranked #9 in the world by the International Federation of Competitive Eaters (IFOCE) and Major League Eating (MLE), her ravenous appetite for eating competitions has landed her a feature in Guinness World Records 2020. With a hearty total of three Guinness World Records titles, the Math Teacher from Arizona, USA has proven herself to be the ultimate foodie. She champions titles for fastest time to eat a bowl of pasta (mmm, carbs!) at 26.69 seconds, fastest time to eat a hot dog with no hands at 21.60 seconds, and most mayonnaise eaten in three minutes at 2,448 g – which is the equivalent to 3.5 jars. Michelle first got involved with speed-eating after her friends backed out of a challenge they were supposed to do together. Her two male friends said no to eating a 12 patty, 12 slices of cheese, lettuce, tomato, and a burger – but Michelle tackled it without fear. From that point on, she was hooked – and has been doing competition eating for good causes ever since. In fact, her title for fastest time to eat a bowl of pasta was tied to the charity food drive "Carbs for a Cause", where she smashed the previous record by 14 seconds. Many are surprised to learn that the 5' 4" record holder can down as much food as she does, but if you ask Michelle – she’ll say it's a misapprehension. "The biggest misconception about competitive eating is that all of us are like 500 pounds and 10 feet tall. Back in the day when they first started these contests, they would pull people from the audience, and they picked people that they thought could eat the most – so I think that’s where it came from." Michelle mentions her fast metabolism contributes to her ability to put down such large quantities of food, but a fair amount of "practice" goes into preparing her stomach for competitions which includes expanding her stomach capacity. She will often eat the food she is about to competitively consume prior to any real-time attempts.
HET JY GEWEET? Katte het geen sweetkliere nie... Elke kat se neus het ‘n unieke patroon, net soos die mens se vingerafdruk... 2
Toe ek daardie aand by die huis kom, terwyl my vrou besig was met die voorbereiding van aandete, het ek haar hand in myne geneem en gesê, daar is iets wat ek haar moet vertel. Ons het aangesit vir aandete en sy het in stilte haar kos geëet. Terwyl ek na haar kyk merk ek weereens die pyn in haar oë op. Skielik weet ek nie meer hoe om die onderwerp te begin nie, my mond maak oop maar daar kom geen geluid uit nie. Maar, ek moes haar in kennis stel wat ek van plan was om te doen. Ek wil ‘n egskeiding hê. Ek het die onderwerp baie kalm geopper. Dit het nie gelyk of my woorde haar vreeslik ontstel het nie, in plaas van woede het sy my saggies gevra, Hoekom? Ek het haar vraag probeer ontduik. Dit het haar kwaad gemaak. Sy laat val haar mes en vurk in die wasbak en krap haar kos in die vullis drommetjie uit terwyl sy op my gil, “Jy is nie ‘n man nie, want jy kan nie eens die waarheid aan my vertel nie!” Daardie aand het ons nie verder met mekaar gepraat nie. Sy het op die bed gelê en huil. Ek het geweet sy wou uitvind wat het skeefgeloop in ons huwelik. Maar ek kon kwalik aan haar ‘n bevredigende antwoord gee; ek het my hart verloor op Karlien. Ek was nie meer lief vir haar nie. Ek het haar net bejammer! Met ‘n diepe skuldgevoel, het ek ‘n egskeidings ooreenkoms opgestel wat bepaal dat sy kry die huis, ons motor en 30 % belang in my maatskappy. Sy het net so na die dokument geloer nadat ek dit aan haar oorhandig het en dit toe in stukke geskeur. Die vrou wat reeds vyftien jaar van haar lewe saam met my spandeer het, het ‘n vreemdeling geword. Ek het jammer gevoel vir die tyd en energie wat sy ingesit het in die verhouding, maar ek kon nie terugtrek wat ek gesê het nie, want ek was so bitter lief vir Karlien. Uiteindelik het sy hardop voor my gehuil, wat ek eintlik verwag het moes aanvanklik gebeur het. Vir my was haar gehuil eintlik ‘n soort van verligting. Die idee van ‘n egskeiding, wat by my ‘n obsessie begin raak het die afgelope paar weke, het meer defnitief en duideliker geraak in my geestesoog. Die volgende dag, het ek eers baie laat by die huis gekom, en tref haar aan waar sy by die tafel besig was om iets te skryf. Ek het nie aandete genuttig nie maar is reguit kamer toe en het baie gou in ‘n diep slaap verval. Ek was moeg van ‘n dag vol opwinding saam met Karlien. Deur die nag het ek wakker geword en gesien dat my vrou steeds besig was om te skryf by die tafel. Dit het my nie veel gepla nie en ek het omgedraai en verder geslaap. Die volgende oggend het sy haar egskeidings voorwaardes aan my voorgelê: sy wou niks van my gehad het nie, maar het ‘n maand kennisgewing periode verlang voor die egskeiding. Sy het versoek dat ons in daardie een maand albei hard sou poog om so ‘n normale lewe as moontlik te lei. Haar rede was eenvoudig: ons seun sou oor ‘n maand begin met sy eksamens en sy wou nie sy lewe omverwerp met ons gebroke huwelik nie. Die was aanvaarbaar vir my. Maar sy het nog ‘n addisionele voorwaarde gehad, sy het my gevra om terug te dink hoe ek haar oor die drumpel van ons huwelikskamer gedra het op die dag van ons troue. Sy het versoek dat ek vir die duur van die maand haar elke oggend, voor werk, u it ons slaapkamer moet dra na die voordeur. Ek het gedink sy was besig om mal te word met die versoek, maar ter wille van die vrede het ek besluit dat ek sal voldoen aan die vreemde versoek van haar. Ek het Karlien ingelig oor my vrou se vreemde egskeidings voorwaardes. Sy het hardop gelag en gedink dit is absurd. Maak nie saak met watse toertjies sy vorendag kom nie, sy sal maar die egskeiding moet aanvaar, het sy naywerig opgemerk. Ek en my vrou het nie enige fisiese liggaamlike kontak gehad nadat ek my voorneme vir ‘n egskeiding duidelik gemaak het nie. Dus, toe ek haar die eerste dag optel het ons beide maar redelik lomp voorgekom. Ons seun het agter ons aangeloop en sy hande geklap met die woorde, “Pappa dra mamma in sy arms!” Sy woorde het ‘n mate van pyn vir my meegebring. Van die kamer, af met die trappe, na die sitkamer deur die gang, na die voordeur, ek het meer as 20 meter met haar in my arms geloop. Sy het haar oë toegemaak en saggies aan my gefluister; “moet asseblief nie aan ons seun vertel van die egskeiding nie.” Ek het my kop geknik en het ‘n bietjie onsteld gevoel oor haar versoek. Ek het haar buite die voordeur neergesit. Sy is daar weg oppad na die bushalte om die bus te haal vir haar werk. Ek het alleen na my kantoor gery. Op die tweede dag het beide van ons meer normaal opgetree en was die draery makliker. Sy het met haar kop op my bors geleun. Ek kon die geurigheid van haar bloes ruik. Ek het besef dat ek in ‘n baie lang tyd nie baie intens na haar gekyk het nie. Ek het besef sy was nie meer jonk nie. Daar was fyn plooitjies op haar gesig en haar hare was besig om hier en daar grys te word. Ons huwelik het sy tol van haar geëis. Vir ‘n oomblik het die skuldgevoel my oorweldig en het ek gewonder wat ek haar aangedoen het. Op die vierde dag, toe ek haar optel, voel ek ‘n mate van intimiteit wat terugkeer en ‘n teerheid vir haar. Dit was die vrou wat vyftien jaar van haar lewe aan my gegee het. Op die vyfde en sesde dag het ek besef dat die gevoel van intimiteit besig was om vir beide van ons te groei. Ek h et nie vir Karlien hiervan vertel nie. Dit het makliker geword om haar te dra soos wat die dae van die maand verby snel. Miskien het die oefening om haar elke dag te dra my bietjie sterker begin maak. Sy het die een oggend baie besluiteloos voor die klerekas gestaan en die een rok na die ander probeer, maar kon nie ‘n geskikte rok vind nie. Sy sug toe hardop, “al my rokke het te groot geraak vir my.” Ek het skielik besef dat sy baie gewig verloor het en eintlik vreeslik skraal geword het, dit was die rede hoekom ek haar die laaste ruk so maklik kon dra. Skielik tref dit my ...... sy het soveel pyn en hartseer wat sy in haar binneste verberg die laaste tyd. Onbewustelik reik ek uit met my hand en raak haar sagte hare aan. Op daardie oomblik kom ons seun die kamer in en sê, “Pappa, dis tyd om weer vir mamma uit te dra.” Vir hom, om te sien hoe sy pa sy ma uitdra na die voordeur het ‘n essensieële deel van sy lewe geraak. My vrou beduie vir ons seun om nader te kom en sy gee hom ‘n stywe drukkie. Ek het my kop weggedraai, want ek was bevrees dat ek op die nippertjie van plan kan verander. Ek het haar opgetel in my arms en haar gedra van die kame r na die sitkamer deur die gang oppad voordeur toe. Haar arm was saggies om my nek gevou en dit het so natuurlik gevoel. Ek het haar tenger liggaam bietjie stywer vasgehou; dit was net soos ons huweliks dag. Maar haar baie ligter liggaams gewig het my hartseer gestem. Op die laaste dag van die kennis maand, terwyl ek haar in my arms hou kon ek skaars ‘n treetjie gee. Ons seun was reeds skool toe. Ek het haar styf vasgehou en gesê, “ek het nooit opgemerk dat daar so groot leemte aan intimiteit in ons lewens was nie. Ek ry na Karlien se woonstel toe........... spring vinnig uit my motor uit, sonder om die deur te sluit. Ek was bevrees dat enige vertraging kon veroorsaak dat ek van gedagte verander.... ek stap vinnig na haar woonstel en klop aan die deur. Karlien maak die deur oop en ek sê aan haar, “Jammer Karlien, maar ek wil nie meer skei nie.” Sy kyk verstom na my en vat aan my voorkop. “Het jy ‘n koors of wat makeer?” sê sy. Ek neem haar hand weg van my voorkop. “Jammer Karlien,” sê ek, “maar ek kan nie voortgaan met die egskeiding nie. My getroude lewe was vervelig, maar dit was omdat ons nie meer waardering gehad het vir die klein detail in ons lewens nie en nie omdat ons nie meer lief was vir mekaar nie. Nou besef ek eers dat vandat ek haar as bruid in my huis ingedra het, ek veronderstel was om haar vas te hou totdat die dood ons skei. Dit lyk asof Karlien skielik wakker skrik. Sy gee my ‘n harde oorveeg, klap die deur toe en bars in trane uit. Ek stap met die trappe af en ry weg. By die bloemiste, op my pad kantoor toe, bestel ek ‘n pragtige ruiker vir my vrou. Die verkoopsdame vra aan my wat moet op die kaartjie geskryf word. Ek glimlag, neem die kaartjie by haar en begin skryf, “Ek sal jou elke oggend dra totdat die dood ons skei.” Ek besluit om bietjie vroeër weg te loop by die kantoor en my vrou te verras by die huis voordat ons my seun gaan haal by die nasorg. Ek arriveer by die huis, blomme in die hand en glimlag op die gesig. Ek hardloop met die trappe op na ons kamer om my vrou aan te tref op ons bed – dood. My vrou het reeds maande ‘n oorlewings stryd aan die gang gehad met kanker en ek was te besig met my verhouding met Karlien om op te merk dat daar fout was met my vrou. Sy het geweet dat sy nie meer lank het om te leef nie en steeds het sy my probeer beskerm teen die negatiewe reaksie wat my seun jeens my sou gehad het indien ek voortgegaan het met die egskeiding. Ten minste in die oë van ons seun – is ek ‘n liefdevolle eggenoot..... Die klein detail van ons lewens is wat werklik saak maak in ‘n verhouding. Dit is nie die paleis van ‘n huis, die blink motor, eiendomme of die geld in die bank nie. Dit skep miskien ‘n omgewing wat bevorderlik is vir geluk, maak kan nie opsigself geluk voortbring nie. Dus, maak tyd om jou eggenoot se beste vriend te wees en doen daardie klein dingetjies vir mekaar wat intimiteit bou.
3
4
INGREDIENTS: • 120g Oreo biscuits • 85g Melted butter • 350g Soft Cream Cheese • 250g Icing sugar • 250ml Whipping cream • 2 Large Mint Aero Bars DECORATIONS: • 2 Packets Mint Aero Balls • Left over Aero bars from above recipe • 300 ml whipping cream • 150 grams white chocolate • chocolate melts • Grated chocolate METHOD: Cheesecake Tin Size 8″ or 20cm. Crush biscuits in ziplock bag with rolling pin or blitz in your processor. Add in the melted butter. Mix Soft Cheese, Chocolate Bars and icing sugar. Whip the whipping cream and add to the mixture. Grate the 2 Aero bars. Add 3/4 of them to the mixture and combine. Spread mixture on your biscuit base. Add the remainder of grated Aero Bars to the top of the cheesecake. Decorate with Aero Balls. Leave to set in the fridge and enjoy!
Joanne Chen Athletes call it “Vitamin I.” Women with menstrual cramps depend upon it. But scientists are beginning to realize that ibuprofen may not be as benign as we thought. Here’s when you should just say no. If you have heart disease While low-dose aspirin can help prevent heart attack, other painkillers in the nonsteroidal anti-inflammatory drug family (NSAIDs)—which include ibuprofen—have been associated with an increase in the chance for heart attack or stroke. A 2017 British Medical Journal study reported a 20 to 50 percent elevated risk of heart attack among people who used NSAIDs daily for a week or more. The increased risk associated with ibuprofen could be as high as 75 percent. The greatest danger occurred within the first month of NSAID use and at high doses. Those with heart disease or at risk for heart disease should be especially mindful of these findings, though the elevated risk affects everyone, says Catherine Sherwin, PhD, associate professor and Chief of the Division of Clinical Pharmacology, Department of Pediatrics, University of Utah School of Medicine. If you’re taking blood-pressure medication, be especially cautious— NSAIDs could make them less effective. Talk to your doctor about alternative medications to treat your pain, whether it’s, say, a Tylenol for a headache or physical therapy for back pain.
5
“Be the reason someone smiles. Be the reason someone feels loved and believes in the goodness in people.� Roy T. Bennett
I am a Female and interested in any Administration, Reception or Debtors Position in Windhoek Please click on the link below to view my CV or contact me at: 0812346545 / campbellnicole699@gmail.com https://docdro.id/TtIPqrY 6
FOR THE MOST BEAUTIFUL ANTIQUE FURNITURE & ARTICLES Contact Herman Steyn at OKONJOKA ANTIQUES in Okahandja Tel: 062-502943 | Tel: 062-502944 | Tel: 062-502945 Fax: 062-502946 | Fax 2 Mail: 088626462 Cell: 0811277072 | Email: herman@retsol.cc
7
Krista Carothers
The dozens of choices you make over the course of any average day really can determine whether you’ll develop dementia years from now, as well as how quickly the disease will progress Try new things every day While you’re eating lots of vegetables and keeping an eye on your blood pressure, don’t forget that an important part of protecting your cognitive health is enjoying life and taxing your brain in pleasurable ways.
Mixing up routines, taking on new challenges, and stepping outside your comfort zone provide stimulation that might help your brain maintain its resilience and build your cognitive reserves. 8
Stuur ‘n Whatsapp / Epos vir ons nuutste pryslys + meer inligting 08127750207 / coolgels@afol.com.na 9
Zahra Mulroy
What does your profile picture reveal about your personality? Experts explain secrets we give away It's the one aspect of our Facebook profile which we probably put the most thought in to. Do you just upload a badly-lit selfie and have done with it? Or do you agonise over which image simultaneously conveys your intelligence, humility, professional success and fun-side? Now users are taking a 'less is more' stance on their profiles, ditching that long list of quotes and a detailed 'about me' section in favour of a more paired-back approach, your profile picture is having to work hard. There's more than 1.65 billion active users on Facebook, of which the majority will have a profile picture that's actually of them. That's a lot of people and, if you know what to look out for, a great deal of insight into their personalities. Each personality trait has a specific type of profile picture. To find out which of the 'big five' personality traits a person fell in to, a team of researchers analysed 66,000 Twitter users' tweets, as well as surveying a further 434. The character assessment was done for a paper called 'Analyzing Personality through Social Media Profile Picture Choice' and carried out by the University of Pennsylvania. The findings of the survey as well as the Tweets were then cross-referenced with users' profile pictures to get a clearer picture of their natures, and here's what they uncovered. Extroverts Characterised by their engagement in the world around them, extroverts are likely to have colourful profile pictures, with other people featuring in them. But however much fun they seem to be having in their picture, extroverts ranked low for the quality of image. They also like to project a youthful image according to the study which states:"Different from all other personalities, extroversion is negatively correlated with the age of the presenting faces, which means that users either appear younger in their profiles or are photographed with other young(er) people." Neurotics In contrast to the extroverts of social media, people with neurotic tendencies take a very different type of image. Associated with experiencing negative emotions and emotional instability, neurotics "display simple, uncolourful images with negative color emotions." Not only this, but they're far more likely to obscure their faces with reading glasses, or use an inanimate object, or an animal. Openness According to the study, the lucky people who fell into this category take the best pictures. However, they were also the most likely to have photos lacking in colour and displaying more negative emotions. Non-conformists by nature, there were similarities between them neurotics (using / hiding behind reading glasses), though their 'openness' covered both intellect and experience. Agreeable sorts Perhaps somewhat unsurprisingly, those who were found to have agreeable personalities sported bright, colourful profile pictures. It's a trait defined "by social harmony and cooperation" and as such, users with this quality tend to have profile pictures with other faces in them. But while their photos are smiling, joyous and positive, they're not necessarily the most aesthetically pleasing: "Their pictures are cluttered as opposed to simple." Conscientious types As the study states, "Conscientiousness is the personality trait associated with orderliness, planned behavior and selfdiscipline." With this in mind, this image type is often characterised by "one good face" and are more colorful, natural and bright than those of other traits. The most expressive bunch, conscientious types display give off smiling, joyful vibes - possibly because they know they're 'expected' to be happy in their profile picture.
10
11
By die groot en deftige troue kom die Predikant by díé gedeelte van die huweliksformulier waar gevra word of daar enige een is wat teen die huwelik gekant is, of dan vir ewige te swyg! In die heel agterste ry van die kerk staan daar toe 'n elegant geklede, aantreklike dame, met 'n baba in haar arms op en stap vorentoe. Meteens is die hele kerk grafstil, almal se oë op die dame wie met 'n klikklak geluid van haar skoene in die gang afbeweeg! Die bruid gee die bruidegom 'n klap wat deur die stil kerk weergalm! Die bruid se ma val flou met 'n gil op haar lippe! Die stooijonker staar sy vriend met afgryse aan! Die bruid se pa kyk met haat in sy oë na sy dogter se aanstaande skoonfamilie! Predikant, met 'n baie droë keel: "W-w-wat is u b-beswaar, dame?" Dame antwoord: "Ek wil net sê ons kan niks daar agter hoor nie!!" 12
Lauren Cahn Don’t be caught doing this…with your left hand. Using your iPhone to talk on the phone “If you’ve got an iPhone, you’re likely to get better reception if you hold it in your right hand (and right ear) during a call,” according to a report commissioned by the Nordic Council of Ministers regarding how effectively different smartphones caught and sent radio signals. “This could be because the left-left combination adds a greater obstruction between the phone’s antenna and the wireless signal than a right-right combination would,” suggests Quartz, a business thought leadership publication in its post about the report. 13
14
15
Lauren Cahn They said it was “unsinkable.” So how could the Titanic have sunk to the bottom of the Atlantic just four days into its maiden voyage? Was there even an iceberg? Assuming the Titanic didn’t collide with, and wasn’t torpedoed by, another ship, it’s safe to believe that it hit an iceberg, right? Not necessarily. Professional mariner Captain L.M. Collins maintains that if the Titanic had hit an iceberg, it would have gone down in mere minutes. Instead, Collins and his followers believe that the Titanic must have hit a hidden floe of “pack ice” (multi-year-old sheets of ice floating near the ocean surface) that had made its way into the Atlantic from the Arctic Ocean. Collins points out discrepancies in eyewitness accounts, which may actually be due to various natural optical illusions. If only the crew had binoculars, right? 16
2—6 SEPTEMBER 4—7 SEPTEMBER
7 SEPTEMBER 7 SEPTEMBER 7 SEPTEMBER 7—8 SEPTEMBER
8 SEPTEMBER
13—14 SEPTEMBER
14 SEPTEMBER 18—20 SEPTEMBER 19—21 SEPTEMBER 22—25 SEPTEMBER 26—29 SEPTEMBER 28 SEPTEMBER
28 SEPTEMBER 28 SEPTEMBER 28 SEPTEMBER
29 SEPTEMBER 29 SEPTEMBER 30 SEPT—5 OKT 30 SEPT—5 OKT
STAMPRIET SKOU Isna Kotze KEETMANSHOOP SKOU Charles Josob 0817549901 cconrad.jos@gmail.com GROOTFONTEIN OESFEES 0811244419 SWAKOPMUND NIGHT MARKET Swakopmund Danien—0811290029 MARKDAG Mariental—Padlangs Petro—0812811656 GOANIKONTES OASIS PLAAS MARK Colette / Simone -064 405 796/7 info@goanikontesoasis.com orders@goanikontesoasis.com SONDAG LENTE MARK Windhoek Doc Jubber Hockey Field Anne-Marie Vermeulen—0811244594 NICTUS—NAPSO—ARTS– AND CULTURE FESTIVAL Swakopmund Pro-Ed Akademie Skoolgronde Roline—081 124 9197 SPITZKOPPE ROCK FESTIVAL Spitzkoppe—0818053178 GROOTFONTEIN SKOU Grootfontein—Anzel—0813100950 REHOBOTH SKOU Andries Steyn—0811222882 GOBABIS SKOU Kathy Opperman—081 168 8444 SWAKOPMUND SME MINI EXPO Swakopmund—081 476 9304 nangula@swakopmund-mini-expo.com DOXIE FEST Windhoek doxiefestnam@gmail.com 081 612 7668 BOEREMARK MEMOIRS Memoirs Bar & Restaurant Otjiwarongo Adele—0811283610 CONSTANTIA PRIVATE SCHOOL SPRING FESTIVAL Pionierspark Windhoek 061-255223 SUNSET MARKET Windhoek St George’s Diocesan School ptfa@stgeorgesnamibia.com LAGOON PARK FAMILY MARKET Walvisbaai GREEN CENTRE MARKET Swakopmund—0816979072 BOEREMARK Windhoek Esme—0812778766 WINDHOEK SKOU 061-224748
17
VOLG OP BL 18
4 OKTOBER 4—5 OKTOBER 4—5 OKTOBER 26 OKTOBER
26—27 OKTOBER 27 OKTOBER 1 NOVEMBER 2 NOVEMBER
22 - 23 NOVEMBER
23 NOVEMBER 23 NOVEMBER 26 NOV—5 DES 30 NOVEMBER 30 NOVEMBER 1 DESEMBER 6—7 DESEMBER 7 DESEMBER 13—14 DESEMBER 13—14 DESEMBER
14—15 DESEMBER 20—21 DESEMBER
SWAKOPMUND NIGHT MARKET Swakopmund—Danien—0811290029 WALVIS FEES Walvisbaai NG Kerk—ngkwalvisbaai@gmail.com OKTOBERFEST Hentiesbaai KUIERMARK Gobabis Christa 0812914959 GOANIKONTES OASIS PLAAS MARK Colette / Simone -064 405 796/7 info@goanikontesoasis.com GREEN CENTRE MARKET Swakopmund 081 697 9072 SWAKOPMUND NIGHT MARKET Swakopmund—Danien—0811290029 BOEREMARK Windhoek Skougronde Esme—081 277 8766 ADVENT MARKET Swakopmund — LIONS Old Age Home. Almut Slabbert— 081 299 1902 / Carol-Ann Möller—081 209 8169 WEINACHTSMARKT Otjiwarongo Edila—0812538387 JENNY’S PLACE CHRISTMAS MARKET Windhoek—78 Sam Nujoma Drive EROS KERSMARK Windhoek BOEREMARK Windhoek Skougronde Esme—081 277 8766 GREEN CENTRE CHRISTMAS MARKET Swakopmund—081 697 9072 LAGOON PARK FAMILY MARKET Walvisbaai SWAKOPMUND KWÊLA MAKIETIE 0814972045 BOEREMARK Windhoek Skougronde Esme—081 277 8766 SWAKOPMUND FAIR 2019 swkmun@swkmun.com.na SWAKOP FOOD FEST swkfoodfest@gmail.com GOANIKONTES OASIS CHRISTMAS MARKET Colette / Simone -064 405 796/7 info@goanikontesoasis.com SWAKOPMUND NIGHT MARKET Swakopmund—Danien—0811290029 18
NAMPOL TRAFFIC NUMBERS WALVIS BAY SWAKOPMUND HENTIES BAY KARIBIB OMARURU CITY POLICE
081 333 0449 081 202 8391 081 657 0704 081 711 9482 081 657 0703 061—302302
OTHER EMERGENCY NUMBERS AEMS AMBULANCE SERVICES LIFELINK NAMIBIA E-MED RESCUE WINDHOEK STATE AMBULANCE SWAKOP STATE AMBULANCE WALVIS BAY STATE AMBULANCE
19
081 963 085 900 081 924 061-2033282 064-4106000 064-216300
DATE 10 DECEMBER
DAY TUESDAY
25 DECEMBER 26 DECEMBER
WEDNESDAY THURSDAY 20
HOLIDAY HUMAN RIGHTS DAY / WOMEN’S DAY CHRISTMAS DAY FAMILY DAY